Ludeke to pick and choose for Stormers friendly

Ludeke to pick and choose for Stormers friendly

articles.comments (14)

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke was handed a very short injury list this morning and will be able to pick anyone he chooses for Saturday’s warm-up match against DHL Stormers in Polokwane.
Mornè Mellett is the only regular squad member not to be considered for the Limpopo clash as the prop is recovering from a back strain.
There was some concern last week about the fitness of Arno Botha (back), David Bulbring (shoulder) and Jono Ross (knee), but according to Vodacom Bulls team doctor Org Strauss, all hands are on deck this week.
“Arno, David and Jono will be able to take part in the full team session on Monday,” he confirmed.
“At this stage it is just Mornè, who will be rested for another two weeks. Marvin Orie (Vodacom Cup lock) will also be out for another month as he is recovering from a broken leg sustained in last year’s Varsity Cup final.”
•Botha told Rapport newspaper that he is keen to get back onto the field. He last played in June 2013, when he ruptured knee ligaments while playing only his second test match for the Springboks.
“Injuries are part of rugby and a temporary set-back you have to overcome. Look at players like Schalk Burger and Jean de Villiers, who had to overcome serious injury. There are no guarantees in that regard,” Botha said.
The injury came at a bad time for me, but it also motivates me. I now know the feeling of being a Springbok and that is something I want to do again.”
Strong Bulls performances will help him to get back into the national squad.
“I need to up my work rate,” Botha says.
“I love carrying the ball and to make tackles and also don’t mind doing the donkey work. I want to improve in all those areas.”
Leadership comes easy to the former Junior Springboks captain and he does not mind a leadership role in the squad.
“Pierre (Spies) and Steggies (Deon Stegmann) are very experienced and they also take a lot of leadership responsibility upon them. At the Bulls there is a very strong belief in the team and you can comfortably put your trust in the guy next to you.”

Pin It

Jan 27, 2014
Arno Botha, Org Strauss

(14) Ludeke to pick and choose for Stormers friendly

  1. gravatar 2B2B says:
    ek verstaan daar gaan 2 volle spanne na Polokwane . Wonder wat die plan is - om spelers heel tyd te 'sub' of om elke helfte met ander span te speel? lyk nie asof dit uitgesaai word - sou graag wou sien.
  2. gravatar Cornelius says:
    Ek hoop nie hier kom beserings, dit is twee groot spanne wat hier gaan speel en dit vir oefen, want huke moet twee keer teen mekaar speel in super 15
    Sterkte Bulle
    Dit is die simpelse web site wat Ek nog gesien het, moet die post n honderd keer druk voor dit deur gaan
  3. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Stem saam is n simpel website.Lyk soos n Laerskool webblad die gesiggies is stupid.
  4. gravatar Bomskok says:
    Bly om te hoor Spies wil probeer sy boktrui terug wen. Ek hoop rerig hy speel weer soos van ouds. As hy soos die laaste 2 siesoene speel hoort hy nie in die Bul span nie
  5. Goeie naand julle. Ek wil net hoor of een my kan se beteken die feit dat die Bulle vir Jacques-Louis gekontrakteer het dat Derick Hougaard dalk nie meer gaan terugkeer na die speelveld toe nie
  6. gravatar Bloukaap says:
    Die aanhoudende inlog formaat is nogals 'n diskussie killer en irritasie maar as dit kan hel om die klipgooiery en beledigings tot bedaring te bring, dan is dit goed so. Die voordeel is dat mens nie hoef terug te gaan na die home opsie en weer inklike soos op die vorige website nie. Ek sou net graag my eie gesiggie wou kies, ek lyk bietjie olik.



    Ek sien Ryno Eksteen is by die stormers ingsluit op heelagter saam met Gio Aplon. Is Joe Pietersen nog beseer of reeds weg by hulle. Ek sien ook nie meer die naam van brok harris by hulle nie.

    Hoop ons pak gaan die mas opkom. Lyk vir my victor is slaggereed.

    Kimberley Bul: Derick se naam het nog nêrens weer opgeduik nie. Of hy is nog nie fiks genoeg nie en hullespaar hom vir curriebeker of hy gaan nie terugkeer maak nie.
  7. Ek stem saam met Suidkaapbul en Cornelius. Dit is maar 'n poeperige website. Die swakste van al die groot unies.
  8. gravatar Marius says:
    Derick gaan nie meer 'n terugkeer na die speelveld maak nie.
  9. gravatar Bullebakkies says:
    Onthou dis net n oefenwedstryd! Hier is mense in die Kaap wat dink dis n finaal!

    Ek se weer...Spies en Hougaard se vorm gaan grootliks ons seisoen bepaal!
  10. gravatar Blouland says:
    Dit is jammer dat 'n paar ouens wat misbruik van die ou blog gemaak het, nou veroorsaak het dat ons bulle rugby liefhebbers nie meer lekker kan saamgesels nie. Hierdie nuwe formaat gaan glad nie lekker gesprekke bevorder as die seisoen eers begin het nie.

    Asseblief Barend en webmeester, heroorweeg om die ou blog terug te bring.

    Wat die terugkeer van JLP betref, hy lyk vir my na 'n wêreldreisiger, nie 'n lojale spanspeler nie, as ek hoor is hy weer by die volgende provinsie, dan in Bloem, dan in Pta, dan in Durban en dan weer oorsee, wat is volgende ?

    Hopelik word hy as reserwe gebruik en Pollard en Fouche geniet voorgang. Ek verwag 'n groot jaar van albei, ek hoop nie hul stel ons teleur nie. So ook op haker en heelagter, as iemand daar hul hande hoog opsteek sal dit beter gaan as wat baie verwag.
  11. gravatar Blouland says:
    As Victor Saterdag gaan speel, en die span gewoonlik Woensdag bekendgemaak word, dan moet die BBRU seker vandag of môre die amptelike verklaring uitreik dat hy 'n comeback gaan maak ?
  12. gravatar Blouland says:
    Hier is 'n moontlike manier om makliker hier te kan skryf - nadat jy jou eerste boodskap geskryf het en die post knoppie gedruk het en jou boodskap sien, en jy wil weer 'n boodskap stuur, druk net die back knoppie van jou browser, dan is jy weer by jou oorspronklike boodskap. Vee jou oorspronklike boodskap uit, tik jou nuwe boodskap in en die letters of getalle, en stuur dan jou volgende boodskap.

    Op hierdie manier help dit ten minste dat jy nie elke keer weer jou naam en email adres hoef in te tik nie. Dit beteken wel dat jy deur die dag nie die bulle blog gaan toemaak nie. As jy refresh, kan jy ook weer die back knoppie van jou browser druk, dan sal jou naam en email adres nog daar wees.

    As daar nog makliker of vinniger maniere is om hier te post, laat weet gerus.
  13. Ek stem hierrdieblog vind ek uiters frustrerend. Die vorige een het goed gewerk en mens kon die vorige kommentare ook met 'n oogopslag sien. Dit was nie gebreek nie so hoekom dit regmaak. Lyk my hulle wil ons nie regtig akkomodeer nie. Die ouens wat tekere gaan en moan en skree en baklei kan dit nog steeds doen as hulle sou wou. Hierdie blog, in my opinie ontmoedig gesonde diskoers en die lug van opinies. Dis net te veel van 'n shlep........
  14. Baie dankie vir jou terugvoer Marius. Ek het so iets verwag dat Derrick nie gaan terugkeer nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *