AFGRI sponsors Blue Bulls rugby

AFGRI sponsors Blue Bulls rugby

articles.comments (9)

AFGRI sponsors Blue Bulls rugby

 

AFGRI Limited (“AFGRI”), the leading South African agricultural services and diversified foods group, announced today their active participation in the sponsorship of Blue Bulls rugby in South Africa.

 

Chris Venter, CEO of AFGRI, said at an official Blue Bulls Company (Pty) Ltd press conference today that AFGRI is pleased to be associated with a winning culture.

 

Blue Bulls CEO Barend van Graan is pleased to welcome AFGRI on board;

“I would like to take this opportunity to welcome the AFGRI team to the Vodacom Bulls family. We look forward to working with you both on the field and off as we strive to grow and improve the game on a professional level as well as community development level by creating opportunities for young rugby players.”

 

AFGRI draws its history in South Africa back 90 years and so too the Blue Bulls are no strangers to transformation, tenacity and a fighting spirit. The Blue Bulls hold no less than 23 ABSA Currie Cup titles in South Africa and three titles in the Super Rugby competition which has been in place since 1996. This approach to winning appeals to AFGRI since the sponsorship will also contribute towards sport, player and community development some of AFGRI’s areas of operation.

 

 

Pin It

Jan 30, 2014

(9) AFGRI sponsors Blue Bulls rugby

  1. gravatar Bullebakkies says:
    Ek lees Ludeke se die span wat teen Stormers begin is hoe span ook gaan lyk teen die Haaie. Geen ander span in SA sal vir Jono Ross en Hattingh kies nie. Ross het nie eers uitgestaan vir Tukkies laasjaar nie! Hy is nie n fetcher of n baldraer of lynstaan springer nie. WAT MAAK HY DAN DAAR??? Dis regtig belaglik!!!!
  2. Eerste blog van die jaar op die "nuwe" site........Hoekom aan iets verander as dit werk?Net twee punte van my kant af.Net een oefen wedstryd?Besering is,maar deel van die game.Gaan ons wedstryd fiks wees?En dan die hot topic.JONO ROSS word gesien as Stegman se back up.Net so goed soos wat Paige Hougaard en Piet se back up is.
  3. gravatar Bloukaap says:
    Ek sien beide die twee bulle van verlede jaar is in die cheetahs se beginspan ingesluit teen die Pumas. Jean Cooke gaan nog, as beserings hom nie terug hou nie, briljante speler word. Groot glipsie daarso deur die Bulle. Weet nie wie was ooit so toe-oog nie. En dan Glo ek ons gaan vanjaar 'n baie goeie Francois Venter sien speel.
  4. gravatar kabous23 says:
    Miskien is ek verkeerdelik optimisties, maar ek sien nie veel fout met die spanne nie. Dean en Werner verdien nog 'n kans in die Voorry. Paul en Vleis sal dalk beter af wees met meer wedstryd tyd in die leeu stryd, as met net 40 minute in die stormers stryd. Hoop nie ross is wertlik steggie se back-up nie. Liebenberg is stukke beter. Visser is aanvaarbaar op 15, maar ek dink Kriel het die x-faktor. Sal graag wil sien hoe die span wertlik gaan lyk.
  5. gravatar cecil spyron says:
    Voorspoedige 2014 vir al Bull ondersteuners. Ek is net nie baie opgewonde oor die Senior Bulle se seisoen nie. Nie met 'n afrigting span wat dink Ross, Paige, Murray is manne wat goed genoeg is vir die S15 nie.
    Dan ook jammer dat dit nodig is dat Matfield moet weer rugby speel nie. Hy het sy speel innings gehad. Wat my aanbetref kan hy die Bulle se John Smit word. Hy is innoverend genoeg om van die Bulle weer die Bulle te maak van 'n paar siesoene terug.

  6. gravatar Bullebakkies says:
    Ek dink baie ondersteuners is bekommerd oor wat aangaan by die Bulle op die oomblik. Belowende spelers is laat gaan en daar word vasgeklou aan onder gemiddelde spelers wie se name baie op die blog verskyn. Ek hoop hulle verbaas my en speel my mond toe!

    Ek sou ook verkies het dat Ludeke iemand soos Naas Botha inkry om met ons jong losskakels te werk! Beide het talent maar is nog baie onervare op hierdie vlak!



  7. gravatar Gazza says:
    If everyone's fit, then this is our best possible 22 man squad. Problem is, we a bit thin on depth....

    1 Morne Mellet
    2 Bongi Mbonambi
    3 Frik Kirsten
    4 Paul Willems (rotating with Flip)
    5 Flip vd Merwe (Rotating with Victor)
    6 Steggies
    7 Arno Botha
    8 Spies (Pls play the rugga you playe back in 06, 07 and 09......PLEAASSEEE!!!!)
    9 Hougie
    10 Im really unsure here.... Dont like Fouche... I'd go JLP with Pollard (rotate)
    11 Bjorn
    12 JS
    13 JJE
    14 Akona
    15 Jurgen

    16 Callie and Bandise rotating
    17 Marcel vd Merwe
    18 Paul or Victor (depending on who starts)
    19 Jacques Engelbrecht
    20 Piet v Zyl
    21 Pollard or JLP (depending on who starts)
    22 William Small Smith or Jesse Kriel

    Thats a decent team.... Please guys (Bulls management), we have to keep our players if this team/squad can stay together for 2 to 3 years... learn from senior players and Victor, they'll be a serious force again.

    WATCH THIS SPACE
  8. gravatar 2B2B says:
    Projek Ross gaan veroorsaak dat die Bulle nog waardevolle spelers met potensiaal verloor. Soos reeds Cooke gaan ons ook vir manne soos Vleis, Liebenberg en ander verloor. Verstaan dit nie maar sal met afwagting kyk hoe suksesvol die projek is en wat die gevolge is.
  9. gravatar BLOULAND says:
    Daar is onsekerheid oor die volgende posisies, niemand nog hierdie posisies heeltemal hul eie gemaak nie:

    1-3, 10,14,15

    Hier is my span wat ek teen die Sharks sal speel:

    Mellet
    Callie
    Kirsten
    Flip
    Victor (as hy nie speel nie, vir Flip op 5 en Paul op 4)
    Steggies
    Arno
    Spies

    Hougies
    Pollard (hier weet ek regtig nie, of Fouche of JLP)
    Basson
    Jan
    JJE
    Mastriet
    Visser

    Marcel of Werner
    Bongi
    Paul
    Vleis
    Piet
    Fouche of JLP
    WSS of Kriel

    Sou graag hierdie opwindende agterlyn wou sien, maar weet dit gaan ongelukkig nie gebeur nie:
    Piet
    Pollard
    Hougaard
    Jan
    WS Smith
    JJE
    Basson

    Baie jonk, maar spoed !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *