Vodacom Bulls have good record in Bloemfontein

Vodacom Bulls have good record in Bloemfontein

articles.comments (38)

Vodacom Super Rugby will step up a gear this weekend when the DHL Stormers and nine teams from Australia and New Zealand join in the fun in the second round.

A team that is looking for their first-ever derby win over a fellow South African side, is the Toyota Cheetahs. They host the Vodacom Bulls at the Free State Stadium in Bloemfontein on Friday evening and will be looking to turn around an 11 game Vodacom Super Rugby losing streak against the Pretorians.

No other team in the history of Vodacom Super Rugby have managed to make life as tough for the Toyota Cheetahs as the Vodacom Bulls.

In their previous 11 encounters, the closest the team from Bloemfontein came to upstaging the Vodacom Bulls was on 25 February 2011, when the visitors snuck through with two points (25-23) in the Free State capital.

Adriaan Strauss and his team will be looking to overturn this horror run of results against the Vodacom Bulls, but probably also won’t mind putting last weekend’s upset defeat at the hands of the Lions firmly behind them.

Looking at their results against other teams, only one side has managed to keep the Toyota Cheetahs winless – the current defending champions, the Chiefs. But at least the Central South Africans have managed two draws against the side from Waikato in their seven previous clashes.

“The loss against the Lions last weekend was a good wake-up call for the season and I prefer that it happened this early in the season,” said Strauss.

“But we’ve put that behind us and learned a lot of lessons. On Friday, the Bulls will present going to be a total different challenge for us and we will have to be up for that.

“Against the Lions we created a lot of scoring opportunities which we didn’t finish – it is something we will need to capitalise on this weekend.”

As if their big defeat last weekend in Durban wasn’t bad enough, the Vodacom Bulls will have to travel to Bloemfontein with a brand-new captain after their regular skipper since 2012, Pierre Spies, was ruled out with an elbow injury.

As a result, Jacques Engelbrecht will start at No 8, former SA Under-20 captain Wiaan Liebenberg will be on the bench and Springbok lock Flip van der Merwe will run in front against the team he made his Vodacom Super Rugby debut for way back in 2007.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke made it very clear that the performance against the Cell C Sharks was not acceptable and that they need to rectify that with a convincing performance in Bloemfontein.

“It was clear during our review that we totally underperformed and all accepted the fact that this was not even close to the standards we have set ourselves,” said Ludeke.

“We have put that behind us now, as we look towards the Cheetahs match with a positive and determined frame of mind. They also had a disappointing result and would like to bounce back.

“We know it will work, but then you have to apply it properly and execute your plays. This is something we will work on this week.”

The teams are:

Toyota Cheetahs: Willie le Roux, Cornal Hendricks, Johann Sadie, Francois Venter, Raymond Rhule, Johan Goosen, Shaun Venter, Philip van der Walt, Lappies Labuschagne, Boom Prinsloo, Francois Uys, Lood de Jager, Coenie Oosthuizen, Adriaan Strauss (captain), Caylib Oosthuizen. Replacements: Ryno Barnes, Trevor Nyakane, Rynard Landman, Jean Cook, Sarel Pretorius, Elgar Watts, Hennie Daniller, Maks van Dyk.

Vodacom Bulls: Jurgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Jan Serfontein, Bjorn Basson, Louis Fouché, Francois Hougaard, Jacques Engelbrecht, Jacques du Plessis, Jono Ross, Grant Hattingh, Flip van der Merwe (captain), Werner Kruger, Callie Visagie, Dean Greyling. Replacements: Bongi Mbonambi, Frik Kirsten, Marcel van der Merwe, Victor Matfield, Wiaan Liebenberg*, Piet van Zyl, Handré Pollard, Ulrich Beyers.

Head to head (since 2006)
Toyota Cheetahs 0 Won 11 Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs 244 Points 398 Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs 28 Tries 49 Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs 22 Average score 36 Vodacom Bulls


Date: Friday, 21 February
SA Time: 19h10
Venue: Free State Stadium, Bloemfontein
Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa

Pin It

Feb 20, 2014
Vodacom Bulls

(38) Vodacom Bulls have good record in Bloemfontein

  1. gravatar kabous 23 says:
    Vorige records beteken niks. Ons sal vannaand sien wat gebeur. Hoop regtig hulle vervang ross vroeg na halftyd met liebenberg. Piet moet ook genoeg speelkans kry.
  2. gravatar Shannow says:
    Dag manne.

    Ek het my opinie voor die Sharks wedstryd gegee, en my weerhou van kommentaar sedertien. Maar ek het wel al die "post-match commentary" hier op die webwerf kom lees. Baie amuserend.

    Dit was opmerklik hoe voorspelbaar al die kommentaar na die wedstryd was. Skielik is die afrigter swak. Die verkeerde spelers is gekies vir die wedstryd 22 tal. Die spelpatroon is swak. n Paar kritiese foute is blameer vir 3 van die Sharks se driee.

    In kort, die normale geween en gekners van tande. Selfs die gebruiklike aarts-optimiste was krapperig.

    En nou is dit die vooraand van n nuwe wedstryd en die siklus begin al weer.

    Party is opgewonde omdat sekere sleutelspelers vervang is. Ander is opgewonde omdat sekere jong "sterre" (volgens hulle) nou in die span is. En skynbaar wag almal met afwagting om te sien of hierdie naweek n keerpunt gaan wees.

    Kom ek skep vir julle bietjie perspektief.

    Ek kannie voorspel wat die naweek gaan gebeur nie, maar wat ek wel kan se is dat n oorwinning oor die Cheetahs bietjie minder as niks beteken. Soos die bostaande artikel beklemtoon, het die Cheetahs ons nog nooit gewen in Super Rugby nie. Let wel. NOG NOOIT.

    So om hulle te wen is nie n teken van vooruitgang nie. Inteendeel, dis n minimum vereiste vir enige Bul span van die laaste 10 jaar. Hierdie naweek gaan dus bittermin uitklaar.

    Maar die langtermyn kwessies is steeds daar. Dit maak nie saak of ons Liebenberg of Ross of Stegman kies nie. Al hierdie ouens is min of meer in dieselfde klas. Goeie rugbyspelers, maar geeneen is die volgende Richie Mckaw, Phil Waugh of George Smith nie.

    Vleis Engelbrecht is weereens n goeie rugbyspeler, maar inderdaad nie die volgende Juan Smith of Andre Venter nie.

    Die punt is nie om sekere spelers individueel uit te wys nie, maar om te beklemtoon dat hierdie hele groep bestaan uit goeie spelers, maar dat toekomstige wereldklas sterre geheel en al ontbreek uit die huidige Bul groep.

    Hoekom is dit die geval? Dit is die vraag.

    Die tjekboek moes twee jaar terug reeds gepraat het toe Gurthro Steenkamp, Fourie du Preez, Victor Matfield, Danie Rossouw, Bakkies Botha, Gary Botha, Wynand Olivier, Bryan Habana en kie ons verlaat het. Die geld wat hulle verdien het moes direk gegaan het aan n nuwe generasie van potensiele supersterre.

    Maar die harde waarheid is dat ons instede daarvan winskopies probeer maak het, of anders maar bly klou aan plaaslike Pretoria spelers wat ok is, maar wat geen hoop het om nuwe Dan Carters, Kieran Reads, Fourie du Preez's of Bismark du Plessis te word nie.

    Ons spelers is nie goed genoeg nie. Dis die bottomline.

    Die Sharks verstaan hierdie eenvoudige konsep. Dus hoekom hulle met hulle tjekboek praat.
  3. gravatar Le Blues says:
    Shannow, goeie punt en ek stem saam - ja ons het nie meer sterre en die wat in naam een was se raktydperk het verstryk. Maar ek glo dat mens met 15 average toegewyde spelers (die gelyke wat ons het) wat goed afgerig is en met 'n goeie spelpatroon wel dieselfde kan bereik as met 'n span wat 'n paar sterre in het.

    Sterkte bulle! Wys ons wat julle kan doen.
  4. gravatar Suidwester says:
    Kom Bulle dit is amper tyd, party bulle moet begin strap en die meer ouer bulle moet seker nou begin opwarm. Ek staan agter julle kom ons hoop van die beste. Altyd n Bull
  5. gravatar louisk says:
    kom bulle wys ons hoe ver julle gevorder het---sien uit na vanaand --n klipies of 2 nuttig vanaand
  6. gravatar Bullsrbest says:
    I am very scared for tonight - we are not the favourites and rightly so. I would have picked Jacques Louis and Van Zyl and then I think it would have been an interesting game. Anyway we can only hope for the best. @ Shannow - your comments are the best - I made some similar comments in one of my emails this week but it was not published. GO BULLS !!!!!
  7. Shannow ek stem volkome saam met jou. My galbrakery na die sjaarks game was presies op dieselfde trant. Om te dink die BULLE moet nou vir 2 jaar of 3 jaar een loesing na die ander kry sodat die spelers kan ontwikkel is lagwekkend. Nog meer lagwekkend is om te verwag dat ons, die getroue ondersteuners nou maar ewe gelate moet terugsit en kyk hoe ons ontwikkelingspan week na week afgeransel word.

    Ons leef in 'n professionele era waar jy vooruit beplanning doen en seker maak met jou tjekboek dat jy 'n konstante stroom goeie en world class spelers het wat soomloos kan inpas.

    Ek le die gebrek hieraan vierkantig voor die deur van die manne in beheer by die BBRU. Hulle kan nou maar die pond die euro en die bedelaar op die hoek blameer soveel as hulle wil, die bottom-line is die sjaarks en almal het dieselfde probleem maar bestuur dit 100 keer beter.



    Die blote feit dat die tjietas Francois V en Jean C by ons kon koop laat die vraag ontstaan of daar wragtag meer geld in Bloemfontein as in Pretoria is. Ek weier om dit te glo.

    Om vir Venter wat homself al oor en oor bewys het te laat gaan grens aan sotlikheid.

    Verbeel jou Manchester United volg die : ons kry maar pak vir 2 jaar want ons ontwikkel gou eers 'n paar spelers benadering. Dis totaal en al ondenkbaar.

    As jy bekers wil wen MOET jy die tjekboek uithaal. Finish en klaar. Ongelukkig koop ons ouens soos Waylon Murruy wat nie eers die super groep haal nie maar ons laat gaan vir F V. Hoe is dit moontlik.

    Die skrif was al verlede jaar in die CC aan die muur. Mens kan blindelings optimisties wees tot kotsens toe maar dit verander ziekerol aan die feit dat die tjeeters vanaand geskiedenis gaan maak deur ons behoorlik af te ransel. Die BULLE het absoluut geen kans nie.

    Na die sjaarks was baie ouens vol hoop (ek inkluis) dat ons vories goed gedoen het. Ek het egter weer daaroor gaan dink. 'n Trotse Unie soos die BULLE gryp na 'n afranseling na strooihalms soos- die vories het ons verbaas- terwyl daar absoluut bokkerol in die agterlyn of eintlik in die hele span aangaan.

    Dit grens aan absurditeit dat ons onsself in hierdie posisie bevind en dit is absoluut onaanvaarbaar.

    Hoor my lied. Naka Drotske gaan voor die game vanaand op nasionale TV sê ons weet hoe die BULLE gaan speel en ons het voorberei daarvoor. Dis obseen as jou span se gameplan so bekend is dat dit 'n nasionale grap is en dat die opposisie nie eers wonder oor hoe hulle ons moet aandurf nie maar dit PRESIES weet. Dit dui vir my op geen innovasie, onvoorspelbaarheid of enige nuwe dinge of denke nie.

    Ons coach die Xfactor uit die spelers uit. Ek het eintlik nie meer sosiaal aanvaarbare woorde nie en hou liewers op anders kan ek nog ure aangaan om my frustrasie met die huidige stand van sake op skrif te stel.
  8. gravatar Brett Nell says:
    Baie interressante komentaar, ek het weer na Saterdag se wedstryd gekyk en ek dink nie ons was so swak as wat die score board vertel nie. Ons het vir `n groot deel van die wedstryd gebieds en bal besit voordeel gehad. Ons het in die eerste helfte `n paar keer goeie tweede fase besit gehad en dan het `n breindood Fouche of probeer skepskop of net skop. Voor hy en Hougaardt nie hul skoppe kan verbeter nie kan ons nie hierdie spelpatroon probeer nie.

    Ons kan ook nie soos die Cheetahs se fout te gou `n bal wyd speel nie, dit gee weer die verdediging kans om toe te maak. Daar is `n fyn lyn tussen te vinnig die bal wyd te speel en te laat. Met Fouche het die Bulle glad nie `n bal wyd gespeel nie en so enige kans om die Sharks te toets met spoed laat verlore gaan.

    Serfontein het met die min goeie balle wat hy gekry het tog gewys dat hy die verdediging kan laat wonder.

    Ons het net `n paar verstelling nodig dan sal ons weer wen, eerstens stem ek met almal saam dat ons nie met Ross balle sal omdraai of stadig sal maak nie, tweedens Hougaardt is nie `n natuurlike skopper nie, gee hom die vryheid om die situasie te speel en laat die skoppe oor aan die losskakel. derdens weet ek nie waar kom ons aan Fouche nie, met hom gaan ons die senters (springbokke) nooit gebruik nie.

    Kom ons hoop die afrigtingspan vergeet lojaliteit enspeel die spelers wat werklik die ding kan doen. Marcel vd Merwe het paar balle gesteel in die los, sal hom meer kans wil gee en Liebenberg is weer `n jaar ouer en sal hom dalk beter laat geld as fetcher (enigeiemand is beter as Ross).
  9. Die tjerrieoppikoek is dat ek geforseer is om volgende week te gaan kyk hoe ons pakslae by die leeus kry as gevolg van werk en die losie ens.

    Ek is nie eers lus om na vanaand se game te kyk nie maar sal myself seker maar gesel in die onverklaarbare hoop dat 'n wonderwerk gaan plaasvind. Miskien sal genoeg Bourbon en Coke vorityd help om die pyn te verdoof.

    Ai tog dis soos om die onvermydelike te sien maar niks daaraan te kan doen nie wat die ergste is
  10. Brett Nell jy praat die waarheid maar beaam presies wat ek probeer sê, naamlik ons coach die XFactor uit die spelers uit en koop swak Fouche en Ross en dan probeer ons nog 'n spelpatroon wat a) so voorspelbaar is soos gisteraand se menu en b) uitgevoer word deur middelmatige spelers omdat c) ons nie die tjekboek wil uithall vir worldclass spelers en coaches nie
  11. gravatar Shannow says:
    Gee vir die afrigter die span van 2009 en hy vee al die ander spanne - insluitende Jake White se Sharks - voor hom plat.

    Maar hy gaan dit eenvoudig nie regkry met die spelers wat ons tans in ons groep het nie.

    Dis regtig baie eenvoudig.


  12. gravatar Jimmy says:
    Shannow, dink jy die huidige spelpatroon behoorlik uitgevoer deur meer begaafde spelers kan werk?
  13. gravatar Bullsrbest says:
    I ask the question again guys - why do we not buy any first class players from anywhere - where has all the money gone and why are we left with an inexperienced young team ? What is going on ? Why does FL persist with Fouche and not play Louis Potgieter - why did we buy him ??? Loftus is going to be empty this entire season and they have only got themselves to blame - I would rather go and watch the Lions who are playing for pride and for each other and for the jersey - that is a huge tough call for me to say !!!! My blood will always be blue but we the loyal supporters have been so badly let down by the union who wont give us answers and the coaching team who persist with the same old kicking game and players who cant execute the game and letting all our gr8 players leave every two years - I just cant do this anymore. I will always be a Bulls supporter but I cant stand by and watch what is going on with my beloved Bulls anymore and support things that none of us believe in. But anyway GO BULLS !!!!
  14. gravatar BB1 says:
    shannow ek strem nie heeltemal saam ek dink ons het wereldklas spelers in Jan,JJ, Piet, dalk Handre en WSS. Ek dink afrigting is wat kort. Gaan kyk na daai manne n paar jaar terug, Jan het n gap gevat soos danie gerber, desdae vat hy n crachball om uit die doelgebied te kom. Hoe lank gaan hy dit hou. Selfde met die ander JJ n vleul, Handre nie n skopper maar n brein, WSS het ek nog nie baie gesien maar dit wat ek van hom gesien het verdien hy meer speelkans. Die wat laat gaan is........... en en en en so kan ons aanhou ons koop net juniors en has beens. Die punt is ons kan se en maak wat ons wil dit help niks, ons gaan niks verander.
  15. gravatar Cheeto says:
    Lekker Cheetahs !
  16. gravatar Cheeto says:
    Louis Fouche !!! Jou doring !
  17. gravatar RuggaFanToo says:
    Die Bulls kort 'n losskakel en nie 'n muil nie :( Fouche se eerste en enigste reaksie waneer hy die bal in sy hande voel is om die leer van dit te probeer afskop. Die enigste hoop om die bal in die senters se hande te kry is waneer Hougaard dit direk vir Serfontein gee.
  18. gravatar Jan says:
    Louis Fouche het 2 balle direk uitgeskop van die afskop af, een direk uit in general play, een forward pass, 2 uppies, een te ver en een amper agtertoe, 2 penalties gemis. Ek weet nie van julle nie, maar ek meen kan hul dit nie agter kom nie, daai op die veld hou vir speler confidence is strooi, dude gaan over compensate om dit reg te maak en net meer droog maak!!
  19. gravatar Barrybul says:
    Lyk soos die selfde ou getjommel!
  20. gravatar Cheeto says:
    Die ou brak is op die veld.
  21. gravatar Cheeto says:
    Twee k@k loskakels...
  22. gravatar Cheeto says:
    Druk 'n drie Cheetahs !
  23. gravatar Cheeto says:
    Piet Van Zyl moet seker wonder wat hy gedoen het !!!
  24. gravatar nitronic says:
    1) gameplan is k@k
    2) ons senters is overrated
    3) fouche was in die span dis automaties -10 punte
    4) voories eet te veel pies

    Nou gaan ou fransie seker die reen blameer
  25. gravatar Koos says:
    Cheeto gaan speel met jou tollie agter 'n toe deur. Jy hoort nie op die site nie. Gaan verlekker jou erens anders jou agterkopkyker
  26. gravatar Barrybul says:
    Wat 'n klomp blou kak, geen game plan, skop skop skop geen inisiatief, like they say "A fish rots from the head", if this is not the queue for FL and "kie" to piss off then nothing will be, probably too thick to catch a hint! Gatvol!
  27. gravatar RuggaFanToo says:
    In my eerlike opinie het die Bulle nie een van die twee wedstryde so sleg gespeel as wat julle dit wil maak nie. Pollard was alreeds 'n 100% verbetering op Fouche. Gee hom 'n kans om sy voete te vind en ons kan weer ander spanne laat knor. Eerlikwaar ek het Fouche nog nie in een wedstryd vir die Bulle so sien speel dat ek dink daar is hoop dat hy sal regkom nie.
  28. gravatar zanbul says:
    LOL 160 minute se rugby sover en ek moet se ek kan nie sien wat de vy die ouens in die afseisoen geoefen het nie??!
    Geen set move van enige lynstaan skrum of losskrum nie - net pod passing en nie eers van diepte af nie.
    Nee wat ou Fransie glo nie eers Pniel se derde span sal jou wil he nie - hoor Saron het n waterboy opening - miskien is dit vir jou. SO gatvol om net die selfde balle vermors te sien week na week.
    Moet se POllard het darem lus gelyk en die lyn aangeval.
  29. gravatar Cheeto says:
    Lekker CHEETAHS !! Blou bul steaks in Bloem vanaand !

    Koos, dit is mos nie baie mooi nie. In watter deel van Pretoria bly jy ou bal ? Walmer ? Pretoria Wes ?
  30. gravatar Cheeto says:
    Nee jissss....lees ek nou weer na 'n tweede bul slagting dat die Bulle weer 'nie so sleg gespeel het nie' ?

    Gaan julle dit weer se na hulle volgende naweek teen die Leeus verloor ?
  31. gravatar Theo says:
    Gelukkig het ek net een helfte gekyk. Dit was genoeg om my naar te maak.
    Zanbul, ek dink Pniel se derde span doen tans beter. Hulle het meer kreatiwiteit en 'n wil om te wen.
    Moet se daar is nou nie een van die Bulls spelers wat my opgewonde maak nie. Gelukkig is ons skrumwerk die jaar beter as verlede jaar(ek het net een helfte gesien vanaand). Ek wil die skuld op die afrigters en bestuur pak. Shannow se kommentaar is 100% in die kol. Lyk my die springbok voorspeler coach het 'n draai by die Bulle kom maak. 'n Mens kan dit aan hul skrumwerk sien.
    My vraag is nou. Is daar nie iemand wat bietjie rigting en kreatiwiteit by die agterlyn kan inbring nie. Dit is seker nooit te laat nie maar ek hoor dat die coach van die Pumas wat verlede jaar ook coach van die jaar was, 'n geleentheid soek om 'n Super15 span af te rig. Kry vir Jimmy Stonehouse - kan dit swakker gaan as nou.
    Vanoggend se wedstryd tussen die Chiefs en Crusaders was 100 beter rugby as die gemors wat ek nou aanskou het. Die voorspelers daar se skills is op dieselfde standard as ons agterspelers se skills. Hulle val nie net altyd die eerste kanaal aan nie. Daar is dummy-runners ens. Ons het ook dummy-runners maar dan word die bal vir hulle gegooi en dan is dit 'n vorentoe aangee of die bal word aangeslaan. So kan dit nie aangaan nie. Ons het verlede jaar nog in die halfeindstryd gespeel en amper in die final. Van die CC af het ons wiele afgekom en lyk my die wiele is skoon weg want daar gaan nou niks aan nie.
    Ai dit is nie lekker om sulke negatiewe kommentaar te lewer maar ek sukkel om die positiewe te kry.
    Lekker slaap manne en mannine(Cheeto)
  32. gravatar Cheeto says:
    Theotjie....hoekom slaap jy so vroeg. Is jy oud ?
  33. gravatar bluedog says:
    Wat moet mens sé. Swak en pateties. Hierdie was vir my n laagte punt van bloubul rugby. Dankie tog dat die veld nie droog was nie want dan het die cheetahs ons stukkend gehardloop. Kom ons wees eerlik met mekaar. Die meerderheid van hierdie span is totally overated. Doodgewone spelers wat nooit sal ontwikkel nie. Van n trotse 3xsuper wenners na n absolute nul. Die groot kanonne is oppad en hoor my vanaand ons gaan nog groot slae kry in vanjaar se kompetisie. Bb23 en kie, sy geliefde afrigters fl en kie en almal wat met die span te doen het voel seker baie trots om te sien hoe die bulspan speel. Sedert 2011 deur middel van frans ludeke, pieter rossouw en pine pienaar is ons rugby afgebreek. Stukkie vir stukkie. Hoeveel spelers het ons nie die afgelope drie jaar verloor nie. Hoekom? Ek wens net spelers wat geloop het wil hul monde oop maak en vertel hoekom hulle geloop het. Die huidige bul spelers voel absoluut niks vir die bloutrui en die tradisie van bloubul rugby nie. Hulle speel rugby vir die groot geld wat hulle verdien. Ek haat dit om dit te sé maar kyk na die sharks. Professioneel. Hulle is besig om n super rugby span op te bou. Salarisse wat meeding met die pond en euro. Die bestuur is professioneel en die afrigtingspan is tops. Wat het ons by die bulle. Kampioene na nulle. Hoelank moet ons voort ploeter voor ons weer n trotse span op die veld het. Nie terwyl van Graan en kie die septer swaai op loftus nie. Na n uiters goeie super 15 in 2013 na n spul lamsakke. Dit is die bulle vanjaar. Maak vas jul sitplek gordels. Hier kom groot vernederings vanjaar. Kom Mnr van Graan, praat met ons. Ek weet jy lees wat op hierdie web geskryf is. Totsiens ludekem rossouw en pienaar. Red die bloubul en boikot loftus vanjaar.
  34. gravatar Joe says:
    Spook,spartel,roei en stoei sonder die bal!!!
    Ons het al ons losvoorpelers wat iets werd is laat gaan.
    FL en Slaptjips, hoop dis julle laaste jaar.
  35. gravatar wayne says:
    Toe die Bulle op hulle heel beste was, het hulle nie gekoop nie. Hulle spelers was van eie geledere. Ek dink aan 'n Bakkies, Geo Cronje, Rhino, Wynand Olivier, Guthro Steenkamp. So gaan die lys aan.
    Ja die Bulle het baie senior spelers verloor. Maar geen unie het meer gekoop in die laaste drie jaar as die BBM nie. Wanneer jy te veel koop, dan sit jy met huursoldate en die lojaliteit wat 'n Bakkies en Rhino gehad het gaan verlore. Verder was swak besluitneming met die kontraktering van spelers ook 'n groot rede vir die huidige situasie.

    Laastens die BBM is steeds 'n trotse unie. Baie ander unies kan by die BBM leer. En dis presies wat by die Haaie aan die gang is. Hulle is stadig maar seker besig om 'n dynasty te bou.
  36. gravatar Suidwester says:
    die bulle het gewen 41 - 30
  37. gravatar blue bull says:
    I am not sure where this belief in Fouche potential as a flyhalf is he was poor last year in the currie cup and even worse this year Hougaard has been poor The two together kill the backline which has great potential IT is going to be a long losing season under this pressure the youngsters will fall by the wayside and the blame will rest fairly and squarely on Mr van graan and his management team Season ticket sales have been poor but worse is yet to come if they do not get it right
  38. gravatar Harry says:
    Week na week volg ons dieselfde patetiese "box Kick" strategie. Week na week is ons skoppe pateties. Jake White en Naka het presies geweet wat vir hulle wag voor ons teen die Sharks en Cheetahs gespeel het. Waarom ding ons enigsins mee om die bal in die skrums , lynstane en losskrum as ons elke keer net eenvoudig besit wegskop. Dit lyk my ons wil nie die bal hê nie!!! Nee man Frans ons moet nou wragtag hierdie simpele strategie verander. Ons sit met uitstekende spoed op nr 13, 14 en 11, maar die arme manne kry nooit die bal in spasie nie. Indien nr 9 of 10 nie besit wegskop nie, word die bal hopeloos te stadig na agter gevoer. Dit help nie die bal kom by nr 13,14 of 11 uit wanneer die opposisie reeds op hulle is nie.En dan is daar natuurlik die ander problle, naamlik Jan Serfotein, wanneer die bal by hom uitkom breek hy binne toe en hardloop hom vas teen die opposisie. Jan Serfontein sal nooit 'n bal vining na sy buite senter speel nie - hy het hierdie probleem reeds van skooldae af. As ons die bal vining by JJ ,Bjorn en Akona kan kry sodat hulle 'n bietjie spasie het om te hardloop gaan ons begin drieë druk. As ons wil aanhou stampkar rugby speel gaan ons, ons gat sien sonder 'n deksel.
    My ander problem is die kwessie van kontraktering. Dat ons ouens soos Jano Vermaak, Jandre Kruger,CJ Stander, ChilliBoy en natuurlik Marnitz Boshoff verloor het verstaan ek nie. Zander is nou 'n verskriklike belangrike ou mannetjie, maar hy is besig om die Bulle te vernietig met sy swak kontraktering - of lê die problem hoer op?
    Mnr Ludeke, dit moet jy weet, as julle weer Saterdag teen die Leeus hierdie verbeeldinglose en afgesaagde "box kick" strategie volg, gaan julle weer verloor en sommer sleg ook. Die afrigtingspan moet nou wakker skrik en ophou om 'n spelpatroon te volg wat miskien 3 jaar gelede gewerk het, maar beslis nie meer werk nie. Onthou net een ding, al lyk dinge nie goed nie, staan ons nog steeds by ons span.
    Ek het vier versoeke
    nr 1 ASB ONS KAN NIE VOORTGAAN MET LOUISE FOUCHE NIE
    nr 2 LOS ASB HIERDIE VERDOMDE "BOX KICKING"
    nr. 3 LAAT HOUGIE TOE OM SY NATUURLIKE SPELSTYL TE VOLG, HY HET BAIE TALENT ,MAAR IS BESLIS NIE 'N SKOPPENDE SKRUMSKAKEL NIE.
    nr.4 KRY DIE BAL SOMS BLITSIG UIT NA ONS NR 13,14 EN 11. JJ, BJORN EN AKONA HET DIE VERMOEê OM BAIE DRIEë VIR ONS TE DRUK, MAAR HULLE KAN DIT NIE SONDER VINNIGE BAL DOEN NIE.. Pieter Rossouw behoort dit te weet. My vraag is waartom gebeur dit nie?
    Ten spyte van al my frustrasies en kritiek, bly ek steeds 'n goot Blou Bul en sal ek Saterdag langs die veld wees en vertrou ek ons gaan die Leeus 'n rugby les leer. Voorspoed.
    Harry


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *