Gauteng's Big Night Out

Gauteng's Big Night Out

articles.comments (27)

Primedia and the Gautrain have joined forces to launch “Gauteng’s BIG NIGHT OUT”. The concept is that, for one night only – Saturday the 1st March 2014, Gautrains trains and buses will be running late into the night in support of several wonderful leisure locations and activities in Gauteng.  Trains will run past midnight and special Gautrain shuttle buses will transport patrons between the venues and the closest Gautrain station.

Venues include:

  • The Eminem Concert at Ellis Park. Gautrain buses provided from Park Station.
  • The Santana Concert at FNB Stadium. Transfer to Metrorail at Park Station.
  • Restaurants, shops and movies at Rosebank Mall and The Zone as well as night walks at theJohannesburg Zoo (pre-booking essential). Gautrain buses to the Zoo provided from Rosebank station.
  • Mandela Square and Sandton City (walk from Sandton station).
  • The Rocky Horror Show, Trevor Noah and Andre the Hilarious Hypnotist as well as gaming, movies, restaurants and shopping at Montecasino. Gautrain shuttle buses provided from Sandton Station.
  • Gaming, movies, restaurants and shopping at Emperors Palace. Gautrain buses provided from Rhodesfield Station.
  • The Amanda Strydom Concert at the Centurion Theatre. Gautrain buses provided from Centurion Station.
  • Night walks at the Pretoria Zoo (pre-booking essential). Gautrain buses to the Zoo provided from Pretoria station.
  • The Vodacom Bulls vs Lions rugby match at Loftus Versfeld. Gautrain buses provided from Hatfield Station.
  • The restaurants and pubs at Hatfield Square (walk from Hatfield station).

All of the Gautrains parking facilities will remain open in support of these services. Normal fares and rules of usage apply.

Further details will be disseminated via Gautrain’s facebook and twitter feeds or telephonically at 0800 GAUTRAIN. 

Ken Varejes, Group CEO of Primedia Unlimited, said: “ Primedia is delighted to partner with the Gautrain to promote leisure activities in the entire province of Gauteng. We feel that this is a wonderful way to bring our citizens together in a fun and safe way and we hope that the concept of Gauteng’s BIG NIGHT OUT will grow into the future.”

Errol Braithwaite, Executive at the Bombela Concession Company, agreed: “For us this is a wonderful way to test our systems and operational protocols with a view to possibly running late-night services on a more regular basis in the future. But apart from that, it’s a wonderful way to promote many of the wonderful artistic, sporting and cultural events which make us love Gauteng. The service will be geared towards safe and pleasant public transport for the entire family. To that end our security will be fully mobilised and we will reserve the right to exclude any over-exuberant party goers from the system.”

Pin It

Feb 24, 2014

(27) Gauteng's Big Night Out

  1. gravatar Liono says:
    Bulls 12 Lions 36
  2. gravatar Bullsrbest says:
    Don't think the trains and buses to Loftus will be too full - Oh yes of course the will of Lions supporters - how stupid of me!!
  3. gravatar Andy Capp says:
    An easy solution for the Bulls. Luke Watson is available and willing.
  4. gravatar nam says:
    @ Andy Capp Luke Watson het ook sy trots. Hy weet hulle speel volgende jr Super 15 en die Bulle Vodacom.
  5. gravatar Andrew says:
    Van Graan. Tyd om te bedank en jou broederbond saam te vat. Het dit al twee jaar terug gese. Loftus gaan leeg loop en julle gaan al jul geld verloor, julle kan bly wees daar is geen relegasie die jaar nie. Tekens kom nou al oor twee drie jaar.

    Ludeke, projek Ross gaan nie werk nie. En Fouche hou op om die flippen bal net weg te skop. Skuif houghard terug vleuel toe, hy kan aan die einde 9 toe
  6. Barend en Frans weet verseker op hierdie stadium hoe die deursnee ondersteuner voel. Ek hoop hulle het kennis geneem daarvan.

    Dis tyd vir 'n dapper stap. My voorstel is

    Speel Mbonambi die haker as fetcher. Daai speler se hart is groot en hy is baie gewillig en 'n tier in die los. Wiaan Liebenberg is goed maar eks nog nie oortuig nie

    Speel Pollard op 10. Hy het nou genoeg ondervinding.

    Paul Willemse is 'n moet. Die skrums is baie meer stabiel en die dryfwerk het meer vuur as hy op die vled is.

    Die res van die agterlyn netso. Die hougie vleuel Piet skrummie debat kan nog weke gevoer word maar ek kry die gevoel Hougie was net erg verroes en speel eintlik al hoe beter.

    VM net om op te kom as ons skyt in die lynstane want sy skrumwerk laat veel te wense oor. Hy was 'n goeie 5 slot in die lynstane. Hy was nooit regtig 'n slot wat deur die lyn kon bars en verwoesting kon saai nie al het hy daai drie teen die Aussies gedruk waar hy ver mos hardloop. Dit was egter 'n once in a lifetime.

    Die Leeus sal ons waarskynlik die naweek behoorlik opmoer en ek verwag dit ook maar as die ouens met oorgawe veggees en passie speel sal ek dit so kan aanvaar.

    Ek se weer : Mbonambi as fetcher. Deon Fourie sal soos 'n beginner lyk.......

    Of dit nou is om bemarkers weg te hou of nie. Die site is nie lekker om te gebruik nie. Dis swak maar wat verwag ons anders van die huidige Bulls opset.....
  7. gravatar Erhard says:
    Hoekom so negatief, Frans het gese ons moed net 'n positiewe gemoed hê. Ek het gelukkig nou meer gesinstyd naweke want ek gaan nie weer na hierdie gesukkel kyk nie. Almal het voorstelle en idees, maar alles sal dieselfde bly, tensy iemand ander beseer is sal die span dieselfde wees Saterdag en Marnitz Boshoff kan dit dalk 3 in 'n ry maak as man of the match.

    Die bulls sal soos die Sharks moet maak, nuwe CEO, nuwe alles - maar alles sal seker nog dieselfde bly.......
  8. gravatar Brenda_C says:
    Om hemelsnaam FRANS.... DROP VIR FOUCHE!!!!!!!!!! Hier kom een groot pakslae.... Julle verdien dit BAREND en XANDER wat nie weet wat hy doen nie. SIES!!!! Julle behoort julle te skaam dat julle die Unie so in die grond in bestuur! SIES!
  9. gravatar Brett Bull says:
    Ai tog kom ons probeer positief wees, ek weet dis moeilik maar om heeltyd gal te braak gaan ons ook nie help nie. Ek dink nie ons het in die afgelope twee wedstryde werklik so sleg gevaar nie as jy die omstandighede in ag neem nie. Dit was tiepies omstandighede waar die losskakel beheer moes neem en met `n breindood loskakel soos Fouche het die wedstryd in ons teenstaanders se guns geswaai.

    Drie geleenthede in die Sharks game het ons skitterende tweede fase balbesit gewen wat LF net opgemorse het en dan praat ons nie eens van die skoppe wat hy pale toe gemis het nie. Sagte drie afgestaan en een wat nie `n drie moes wees nie. EN in die Cheetah game moes ons net die drie sitters voor die pale oorgeskop het dan het ons ook gewen.

    Die afrigtersspan moet net die spankeuse heroorweeg; Fouche uit en Pollard in (as hy nog gespaar moet word omdat hy so jonk is speel dan vir JL Potgieter met Pollard op die bank), Ross uit en Steggies in. Ek sien net dat FL vir Ross op agsteman gaan kies dan sit ons weer met `n stadige OS op die veld wat niks werd gaan wees nie. Liebenberg kan ook `n oplossing wees op nr 6, beindruk nog nie maar sal seker daar uitkom. Ek sal ook graag vit JJ opvleul wil sien om plek te maak vir Small-smith op senter.

    Nou was ek ook al weer negatief, kom ons kyk wat gebeur Saterdag. As Fouche speel reel ek vir my `n gholf-game.
  10. gravatar wimpie nel says:
    Ek het laasjaar voorspel dat dit wat nou gebeur gaan gebeur. Luister wat het die grootste blou bul (Naas Botha) op Superrugby gese oor die bulle en hulle afrigting. Naas was reg. Ek het lank terug besluit om die bulle die rug te keer as gevolg van hulle "maklik coachbare spelpatroon". Die bestuur moet nou die verantwoordelikheid neem en bedank. Ek sien moeilikheid kom. Sonder trofees kom lee paviljoene, sponsors wat onttrek en ewe skielik is die matjie onder julle uitgeruk. Hou maar dop wat met skole rugby se spelende seuns in Pta gebeur. Bulle maak julle reg vir sewe mae jare.
  11. gravatar Leon says:
    @Bloubefoeterd
    Ek stem nogal saam oor Mbonambi, ek het ook al daardie selfde gedagte gehad.
    Sy hart, talent en wilskrag is absoluut eerste klas.

    Nou met Spies uit vir n lang termyn, het ons n moelike tyd voor ons. Het ons nie nou vir Cook nodig nie???

    My span vir saterdag is dieselfde wat teen die sharks gespeel het. Ek sal wel net vir Pollard begin!!
    Jacques op 8 ross in die see en Wian begin!! Ross kan op die 79 ste min op kom
  12. gravatar wimpie nel says:
    Serfontein is 'n 13 nie 'n 12 nie, JJ is 'n vleuel nie 'n senter nie, speel vir Piet van Zyl van die begin af en Hougaard op vleuel, rowan Janse van Rensburg op 12, speel tempo en in kanaal 3. Kyk asb na die volgende spelers:
    Carel Greeff van Griekwas, Nardus van der Walt op sewe en JL Potgieter op 10. Gaan haal 2013 se NMMU varsity cup afrigter, hy is baie goed.
  13. gravatar passdiebal says:
    Dries het gisteraand Varsity Cup gespeel. Baie goeie game gehad.
  14. gravatar passdiebal says:
    Read and weep! FL's comments on Supersport.


    Vodacom Bulls coach Frans Ludeke has called on fans to “keep the faith” after the team’s disappointing start to the Vodacom Super Rugby season.

    The Bulls lost their opening two games against the Sharks and Cheetahs and on both occasions were struggling to get their own engine going, failing both on a tactical and a physical level against opposition they would normally look a lot more physical against.

    Add to this a disjointed kicking game plan that hasn’t been executed well, and long term injuries to key players such as Pierre Spies and Arno Botha, and there is real concern over the team’s season going ahead and if they will be able to rectify it in order to match their semifinal appearance last year.

    Already they are eight points behind the Sharks in the South African conference, and while Super Rugby is a long race, the Bulls haven’t shown much promise yet to give their Loftus faithful much hope.

    With the rampant Lions on their way to Loftus this weekend, a third loss would be seen as catastrophic in a competition where the local derbies determine very much where you end up in the South African conference and therefore in the competition at large.

    But Ludeke has called for calm among supporters, telling them they need to trust the team’s systems and structures and that a firm belief in this, rather than panic, will be the basis of a turnaround for the Bulls side.

    Ludeke pointed out that in both games there were more than enough opportunities and in both games execution was the key factor between the two teams.

    “The pressure you are on is the pressure you put on yourself. Our structures are good enough to create the opportunities, as we did. It is just about converting, putting the penalty kick over and getting over the line,” Ludeke said.

    “We need to be patient, it will come. We’ve been in a situation like this before, and that is the way you turn it around, you take the emotion out of it and keep working harder, work smarter. Then things will come right.”

    Ludeke added that the team were spending time on self-reflection and that they didn’t enjoy being in this position, but that he believed the positivity would return when they got the first win under their belts.

    “We don’t enjoy it, hats off to the Cheetahs, they played well. They used their opportunities and they played the right game when they had the lead. They didn’t play rugby, they kicked it behind us and the wet conditions kept them ahead. I still think we had the opportunities in the second half as well,” he added.

    “People must just keep faith. That’s how teams turn situations around. We’ve been in this situation before. Once you get your first win, then things start happening.” WHAT A LOAD OF BOLLOCKS! FAITH = TURNAROUND.!!!
    EK DOG DIS GAME PLANS, SKILL SPANGEES EN FIKSHEID.

    The Bulls are set to name their squad on Wednesday for the Lions clash but will be desperate to find victory in front of their home fans. The Spies injury, coupled with the continuing absence of Deon Stegmann doesn’t make for good reading but Ludeke and his management will need to find a way to get themselves out of the ditch they have dug for themselves.
  15. gravatar G10 says:
    @Nitronic, Dries Swanepoel speel vir Tukkies in die Varsity Cup. Onthou by die Bulle word die Varsity Cup as die eintelikke prioriteit beskou, bo Vodacom Beker, daarom dat van ons (die Bulle) se spelers vir Tuks speel, in plaas van die Bulle.
    Tuks se sukses is blykbaar meer belangrik as om vir R1mil se prys geld te speel in Vodacom Beker.

    Net so terloops, is daar enigiemand wat kan glo dat Tiaan Schoeman (10) en Emile Temperman (9) nie by die Bulle kontrakte het nie? Dit terwyl ons met n losskakel soos Fouche en n skrumskakel soo Rudy Paige opgeskeep sit. Hierdie twee gaan ook binnekort vir ons verlore wees en dan huil ons weer wanneer hulle ons kasty wanner hulle by n ander speel.
  16. gravatar JOHAN says:
    we need some flair and fight over the lose ball and rucks , the current loosies are to tall and not very athletic in sens off slowing ball down turn overs

    Take the to under 21 flankers Wiaan and Shaun put them in with Jaques du plessis at 8 man , Give Potgiter at ten make hougaard in side center with Jan out side ( hougie can greate space ) jj on wing and Akona at full back. Bongi to start .
  17. gravatar Shannow says:
    Kom nou kerels.

    Net omdat iemand in die lae standaard van die Varsity Cup presteer, of omdat hy op junior vlak presteer het, beteken nie hy gaan skielik n Ma'a Nonu op Super Rugby vlak wees binne een seisoen nie.

    Hierdie aanbevole rondskuiwery van spelers, of rotering van ouens uit die span is maar net n voorbeeld van die spreekwoordelike "Re-arranging the deck chairs on the Titanic".


    Die kwaliteit is nie daar nie, en gaan nie skielik uit Vodacom Beker of Varsity Cup geledere verskyn nie.

    Jy het gevestige internasionale supersterre nodig om die Super Reeks te wen. Nie jong outjies wat met guts probeer bo hulle vermoe speel nie.

    Ouens wat praat van n ommekeer in die seisoen bedoel waarskynlik n uitkoms waar ons darem die top 6 haal. Wat my betref, as jy nie meeding om die trofee te wen nie, kan jy maar netsowel laaste eindig.

    Om 6de plek te haal beteken niks vir my nie.



  18. gravatar louisk says:
    bulle bly my no 1 --dis net tyd dat hulle as n span saam speel-sien uit na die naweek se game -seblief bring ons ou cite trug
  19. gravatar derkaiser3 says:
    @Shannow Dries Swanepoel was the better player in the Grey Bloem pairing, he was unlucky with injuries when he joined the Bulls and Jan Serfontein became a bok in that time. They signed them together, they were a deadly pairing at school level. He is clearly back from his injury nightmare. Logical to play them together? Saying this, we need a quality flyhalf in front of them...
  20. gravatar Shannow says:
    Dekaiser

    I accept that. But while that is great for the future, I don't think either of them will be superstars in this year's Super 15.

    We should have been bringing guys like them into the mix 3 years ago. They can become very good - 2 years from now. It is the fate of the Bulls in the interim that concerns me.

  21. Met al ons beserings onder die loosies sal ek regtig vir Mbonanbi in die rol van fetcher oorweeg. Deon Fourie was 'n openbaring daar ook aangebring deur beserings aan tonne loosies by die strompies. Die res is geskiedenis.

    Frans ek sal kalm bly as die BULLE wen. Solank as wat die loesings op ons neer reën met geen end in sig nie sukkel ek met die kalm bly en keep faith en al daai gedeeltes.

    Ek het losies kaartjies vir die game maar voel nie eers lus om te gaan nie. Nie eers 'n bietjie nie. Aan die ander kant is die BULLE seker due vir 'n goeie game....Die tyd vir wonderwerke is mos nog nie verby nie?


    Een ding is verseker. Die unie worry nie oor Saterdag se game nie want daar gaan so baie lions supporters wees dat die plek vol van hulle gaan wees met net enkele BULLE supporters. Hulle kom mos elke jaar met hierdie derby in hulle massas om ons karma te kom opmoer. Kan julle nou dink hoe dit van die goed gaan wemel na hulle twee gewen en ons twee verloor het.

    Weet nie of ek kans sien om 'n game te gaan kyk waar die uitslag so seker is soos dat die ANC die verkiesing gaan wen nie......
  22. gravatar Le Blues says:
    Spelers word in my opinie nie reg behandel en daarom verlaat hul later die unie. Deur te volhard met dieselfde spelers wat om een of ander rede gunstelinge is - gaan hierdie tendens nie ophou nie. Dus weet verseker aan die einde van die jaar gaan ons nog potensiele sterre verloor en gaan die bose kringloop hom herhaal. Mens kan mos nie verwag dat spelers soos WSS, Liebenberg, Vleis, Willemse, Pollard net aan die agterspeen suig maar moet vasbyt terwyl Hattingh, Ross, Fouche, Hougaard ten spyte van prestasie gekies word. As jy spelers met potensiaal het, sorg dat hul ontwikkel en behou hulle al beteken dit jy moet vir 'n jaar in 'n boufase wees - ten minste weet jy dan daarna gaan jy die vrugte pluk.

    Om nou links en regs spelers van buite te kontrakteer gaan ook dieselfde tot gevolg hê. Identifiseer talent, ontwikkel en bou vir die toekoms. Dan hoef ons nie oor 2 jaar ons hare uit ons kop te trek oor 'n Marnitz Boshoff-tipe geval nie.

    Wag in spanning vir more se span - maar moet asb nie verwagtinge koester want die planne is tog duidelik. Verwag eerder dat die span 'n skok is en nie 'n verrassing, want dan kan jy nie teleurgestel word nie.

  23. gravatar Bloukaap says:
    Die Bulle kan mos ouens van buite af leen, veral as Stegman nie regkom nie en wat van agsteman backup. Ons het in die verlede vir Cliff Milton aan die cheetahs geleen en Wilhelm Steenkamp aan die sharks. Waarom nie keegan daniel of Jacques Botes nie?
  24. gravatar NAMIB says:
    Barend en Frans, as julle enige iets vir ons as ondersteuners voel, as julle enige iets vir die BBM voel, le dan die tuig neer. Julle IS NIE opgewasse om die Blou bulle te bestuur of af te rig nie. Huidiglik is die Bulle n bespotting vir die SA publiek.
  25. gravatar passdiebal says:
    Hougaard nog op 9, JL op 10, Fouche uit 23, Hattingh op 8, Victor start met Flip...
    the more things change the more they stay the same.
  26. gravatar Sharko says:
    Dries Swanepoel has signed with the Sharks.
  27. gravatar Blouland says:
    Mnr Ludeke, ja, die geluk kan ons iewers tref langs die pad, selfs Saterdag dat beter spanne 'n afdag het, of die ref 'n blaps maak, en dat ons so dan wen. Dit los egter nie die langtermyn probleme van verkeerde spankeuses en 'n verkeerde spelpatroon op nie.

    Of as ons iewers in die seisoen uiteindelike 'n wen kry na 5 verlore in 'n ry, dan gaan dit heeltemal te laat wees.

    Ons moes reeds een van die afgelope 2 wedstryde gewen het, maar ons het nie naby gekom nie.

    Hou op om ons te probeer bluf of om te dink ons het die IK van jou wedstrydplan. Ons kan sien dat julle ouens daar in die coach boksie nie gelukkig gelyk nie, nie saamstaan nie, dinge is nie reg nie. Partykeer is dit goed om dit te erken en te begin regmaak. En 'n goeie begin is om terwille van die roemryke Bul tradisie die spelpatroon NOU te verander en die regte spelers te kies, dan staan ons agter jou. Anders nie, is dit tyd om te gaan.

    Die heel heel heel minste wat ons as getroue ondersteuners verwag, is dat Ross en Fouche gedrop word na die VC span, niks minder nie sal wys daar is hoop. Selfs 6 flank van Tukkies lyk myle beter as Ross. Die losskakel van Tukkies lyk myle beter as Fouche, gaan ons hom ook verloor. Die skrummies, beide Engelbrecht en Temperman is beter as Paige.

    As die keurders en bestuur nie gaan aanpas nie, dan moet ons maar die wedstryde begin boikot en hoop die spanne wen ons sodat iemand se oë iewers oopgaan, want met die huidige spankeuses en spelpatroon gaan ons nie net hierdie jaar aan die onderkant van die super en CB log eindig nie, ons toekomstige rugbyspelers se toekoms gaan ook vernietig word.

    Kom Bulle, word wakker asb.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *