Spies to miss large chunk of season

Spies to miss large chunk of season

articles.comments (26)

The Vodacom Bulls will be without regular captain Pierre Spies for a large part of the 2014 rugby season after he was ruled out of rugby due to an arm injury on Monday.

Spies again suffered a bicep muscle injury to his upper arm, the same injury that sidelined him in June last year, resulting in the no 8 missing the remainder of the 2013 season.

According to Vodacom Bulls team doctor Org Strauss, the player complained about pain in his bicep after the Stormers warm-up match.

A MRI scan and ultrasound of the area was done and did not show any damage, but as the pain did not go away after the opening Vodacom Super Rugby match against the Sharks, two other opinions were also called for.

These specialists found bleeding and rupture of the bicep after more scans and decided upon immediate action.

Spies will be operated on this week at Unitas Hospital and will miss at least six months of rugby.

Commenting on the loss of the influential player, Vodacom Bulls coach Frans Ludeke, admitted it being a setback.

“Especially as we recently just lost Arno (Botha) for the rest of the season. Both players are Springboks, were an important part of our game plan and contributed tremendously in the leadership category. But we have learned by now that you have to adapt when the injury bogey strikes, so we will have to adjust accordingly,” Ludeke said.

In other injury news, Strauss confirmed that Deon Stegmann will be seeing a specialist on Wednesday regarding his groin injury.

Dean Greyling sprained an ankle against the Cheetahs on Friday night, but will train on Wednesday.

Mornè Mellett has been declared fit, following his back strain.

Pin It

Feb 24, 2014

(26) Spies to miss large chunk of season

  1. gravatar Johan says:
    When Frans Ludeke came in, there were set structures, with experienced players, who's physique and style suited the game plan... He just continued with what was already in place, played to where their strengths were and achieved success, we all loved it... Now he is expected to build new structures... but his reasoning seems to be ... It worked last time... why wouldn't it work now.??.. So their forcing on a style of play that very few of the current players are suited for.... We have some of the most exciting game makers in the country in Hougaard, Pollard, Serfontein, JJ, even Fouche can play good rugby... but we are slowly killing their natural abilities by expecting them to play like their predecessors. The current style of play renders them useless most of the time... They are sending in foot soldiers with tank fighting tactics... The fact of the matter is not that the game plan is old fashioned ... they just don't have the players to pull it off... It would have been wise for Ludeke to join in the First Exodus of 2011 ... Would have looked much better on his CV... the only thing he is doing now is proving he is not capable of implementing nor maintaining effective structures and styles... Having said that... Poor general management of the Bulls franchise is just as guilty... The ridicules way that players' contracts were managed resulted in them loosing vital players in even more vital times... We have exceptional players, but they play with absolutely zero motivation and heart... yes they are professionals... but if that was the only requirement a coach/management team wouldn't have been needed at all... Ludeke must quickly find some inspiration ... or hand in his resignation.
  2. gravatar Bloukaap says:
    Massiewe blow vir die Bulls se kanse. Ek dink Spies se besering was altyd die groot rede waarom hy nie werklik sy lyf op die spel kon sit nie. Hierdie is die grootstte uitdaging vir die Bulls in 10 jaar van superrugby.

    Daar sal dalk gekyk moet word na verstekrings soos leenspelers uit ander oorde.

    Sterkte Frans. Julle he tnie verniet 'n kopdokter gekontrakteer vir 2014 nie!
  3. gravatar Lekkerblou says:
    Kom ons toets of bestuur ons comments lees.

    Ek Lekkerblou en meeste van die bloggers hier nooi vir Barend Van Graan en Xander vir "live"vraag en antwoord sessie.

    Hier kom n nagmerrie.Laas jaar was daar motivering.Kom laaste in die konferensie en jy kan Vodacon Cup gaan speel.Nou is daar geen nagevolge vir laaste kom nie.

    Pieter-Steph en Alberts bid seker elke aand om dankie te se dat hulle nie pen op papier by die Bulle gesit het nie.

    Behalwe dat ons kwaliteit spelers kort in sekere posisies.Wil ek ook die volgende.Wie rig die span af?FL of VM?
  4. gravatar derkaiser3 says:
    @ Johan , you could not have summed it up better. Blame & responsibility needs to be taken by some key individuals at the Blue Bulls company. Ludeke was handed a new contract in the middle of last season, chances that he will hand in his resignation are slim to none. We will complain and continue to do so, nothing will happen.
  5. gravatar Lucas says:
    Stem met Johan saam omtrent Frans se oorneem by Meyer. Meyer het egter nog die se gehad en hulle het redelik aangegaan. Verlede jaar het die ROOI ligte al afgegaan. Gelukkig was die "ou" hande daar om op die kritieke tyd in te gryp.( nie Frans maar die ou manne) Hulle is nou weg en as Frans enigsins n afrigter was, so hy met jong manne kon begin en ons as toeskouers sou dit kon hanteer het. Goeie spelers van die Bulle by ander provinsies steek nou tong uit vir Frans en sy oom, Barend. Boshof die nuwe Springbok loskakel, Watermeyer, die jong slot by die Lions, Venter en Cook by Cheetas en Janes Vermaak in Frankryk. Hulle het n hele Springbokspan weg gejaag om hulle pelle te behou. Om sake nou te red, oompie van Graan en Fransie, gaan haal Stonehouse wat rugby ken, bly in julle kantore en laat die MANNE die ding doen. Frans staan bekend as n Lions killer. Is hy nou besig om n Bulls killer te word. Sharks en Cheetas moet pasop, hulle is volgende.
  6. gravatar Shannow says:
    Daar is niks verkeerd met die gameplan nie, manne.

    Dit is trouens die enigste gameplan wat sukses kan bring. Die feit dat die spelers nie korrek is vir die plan nie, beteken nie die plan moet verander nie. Dit beteken die spelers moet verander.

    Die feit bly staan:

    As ons Morne Steyn gehad het laas naweek, het ons die Cheetahs gewen. En as ons vir Danie Rossouw, Bakkies Botha, Gurthro Steenkamp, Gary Botha, Fourie du Preez, Wynand Olivier en Bryan Habana gehad het die vorige week het ons die Sharks ook gewen.

    Dis belaglik om te dink ons gaan skielik met Nieu Seelands-styl hardlooprugby erens kom in die Super 15 net omdat ons n paar jong spelers in die agterlyn het. Dit is n resep vir n ramp.

    Nee, Frans Ludeke se resep is die enigste wenresep. Maar die bestanddele waarmee hy tans moet werk is ongelukkig nie in staat om die plan suksesvol uit te voer nie.

    Die kontrakteringsdebakel is die wortel van die kwaad. Maar dis n reusagtige, onoorkombare probleem in die korttermyn. Dis iets wat nie uitegsorteer kan word deur net n paar ouens te roteer nie.

    Niemand in ons huidige groep kan veel beter doen nie. Want die groep is ongelukkig as n geheel net te swak.

    Dis die harde waarheid.

    Haal die groot geld uit en wys. Dis al hoe hierdie skip weer op koers gebring kan word.
  7. gravatar Bomskok says:
    Spies is geen verlies nie.
    Wat my op die oomblik amper meer irriteer as Louis Fouche en die breindood spel is dat elke tweede speler 'n "tramp stamp" of tattoo het. Hulle sê mos: "net gekke en dwase skryf op mure en glase" So dit verklaar baie, want ons spelers speel soos dwase.
  8. gravatar Bomskok says:
    Shannow,
    As is verbrande hout.
    Ons het nie die spelers vir die game plan nie so die game plan moet verander. In 2003 was meeste van ons forwards by die world cup met die CC. Pedri Wannenberg het slot gespeel in die CC final. Heineke het besef ons forwards is nie sterk nie en hulle het met verskriklike teenaanvalle gekom deur Johan Roets, Ettienne Botha en Fourie du Preez. Ons het baie driee gedruk en die curriecup gewen.
    Dis wat nou moet gebeur. Drastiese game plan verandering. Die span is dood gecoach. Hoe verklaar jy dat die skrumskakel die bal wegskop met geen tyd op die horlosie oor nie Vrydagaand? Hougaard is potensieel een van die beste 9s in die wereld, maar nie in die gameplan nie. Selfde met Serfontein en JJ. As ek hulle is sal ek ander kontrakte gaan loop soek om my loopbaan te red.
  9. gravatar Blouland says:
    Na Woensdag se ondersoek is Stegmann ook uit vir nog 6 maande.

    Gaan leen vir Schoeman by Griekwas, en Steenkamp by Pumas (bring sommer vir Stonehouse ook saam).

    Kry 'n ander webblad, hierdie een is groot gemors en weerspieël die swak gehalte van rugby wat tans deur ons span gespeel word.
  10. gravatar Johan says:
    @Shannow... ekt nog altyd ons sg. 10 man spelpatroon verdedig, maar toe het ons gewen... die realiteit is, dis baie eenvoudiger om jou spel patroon aan te pas as om 22 nuwe spelers te koop... daar is niks fout met ons talent nie... dit moet net reg aangewend word... en dis ook makliker om een afrigter te vervang as om 22 spelers te vervang...
  11. gravatar Bullsrbest says:
    "The bigger they are - the harder they fall" he was out for a lot of last season as well - he is all muscle and not much else - we may as well just sit at the bottom of the log now and wait out the rest of the season we are more than done for. Well done for getting rid of all our players BBRU we also have no depth now either. Hope you proud of killing off a once proud and first class franchise.
  12. gravatar Shannow says:
    Johan

    Doen bietjie die volgende eksperiment. Kies een span uit die huidie Bul en Cheetah spanne.

    Vir die eerste keer in die geskiedenis van Super Rugby sal die Cheetahs meer spelers in n gesamentlike 15 tal he as die eens magtige Bulle.

    Let wel, dis die Cheetahs van wie ek praat. Die armste span in die Suid Afrikaanse franchise. Teenoor die Bulle. Die finansiele reus, met 10 jaar van groot trofees en groot borgskappe agter ons, en die grootste ondersteunersbasis in die land.

    Maar die armsalige Cheetahs het meer kwaliteitspelers in hul span as ons. Volgens my beeindig dit die argument.

    Moenie praat van ouens wat belowend is nie. Ek praat van ouens wat hulle reeds op Super Rugby vlak bewys het. En nie een van ons sogenaamde jong "sterre' het dit al gedoen nie. Selfs nie die outjies wat junior Wereldbekers gewen het nie.



  13. gravatar Rifrug says:
    Ek weet nie rerig wat is die swakste van die Bulle se spel of hulle webbladsy nie. Nie een van die twee is egter naastenby Super standaard nie. Inteendeel, beide is huidiglik baie swak.
    Ek stem nie saam met baie van die bloggers dat ons nie die spelers het nie. Ons het hulle, Frans moet hulle net kies.
    Kyk weer `n slag na die leeus se wedstryd teen die stormers. Byna geen groot name nie, maar kyk na hulle "commitment". Dit is om van te huil as ons die Bulle se spel met hulle s'n vergelyk.
    Laastens, groot asseblief Frans, raak van Louis Fouchè ontslae. Ek het niks teen hom nie, maar hy is net doodeenvoudig nie Super-15 standaard nie. (Om te dink ons het Marnitz Boshoff laat gaan om hom te behou). En ja ek weet, een speler gaan nie rerig `n groot verskil maak nie, maar dit is `n begin.

    Lekkerblou, bestuur lees beslis nie hier nie. As hulle wel hier gelees het was die nuwe webmeester lankal "gefire".
  14. gravatar Johan says:
    @Shannow...
    Op watse planeet leef jy??? Hoe kan jy sê ouens soos JJ, Serfontein en Hougaard het hulle self nog nie bewys nie?? Ons agterlyn betaan amper net uit Springbokke uit...
    Dis fantasties wat jy sê... Reken jy die Cheeta's se spelers sal beter vaar as ons sin met die selle gameplan??? of stel jy voor doen ons jaag al ons spelers weg en koop nuwes??? Watse commitment wys dit teenoor jou spelers??Geen speler wat sy sout werd is sal vir so Unie en nog minder so afrigter kom speel nie... Ludeke het gedoen wat Heinneke hom voor aangestel het... maar daai tyd is nou verby... ons moet nou realisties wees en vorentoe beweeg... jy kan sê wat jy wil en argumente beëindig met onsamehangende redenasies... Die feit blystaan is... Ons het nie meer vir Bakkies, Danie, Fourie, Morné, Gary, ChilliBoy, hoe lank jy die lys ook al wil maak om die game te speel wat ons daai tyd gespeel het nie... Dit sou ek sê beëindig die argument ....
  15. gravatar Lucas says:
    Wil net graag vir Shannon vra. Van wanneer af weet sy edele Fransie daar is nie meer Steyns, Ressouws,du Preezs en so aan. Hoekom het hy nie toe al spelers gekoop om by die plan aan te pas nie en as hy het, is dit nie goed om nou eers uit te vind dat die spelers dit nie gaan maak nie. Bietjie laat sou ek se. Ons praat van 22 spelers wat te "swak" is, maar een afrigter wat reg is. As hy dan so goed is, hoekom rig hy hulle dan af om die plan te speel nie. (Meyer het dit reg gekry.) Laat my nie vertel die 22 is vekeerd en die edele is reg nie. Hoekom kon hy nie hond haar afmaak n paar jaar terug by Lions. Hy kan dit ook nie by die Bulle doen nie. End. Wil hy nog met Meyer se kalwer ploeg soos die vorige jare? Hoekom het hy dan al die manne laat gaan ? (Steyns, du Preez, Ressouws en Bothas) Dit is 2014 en nie meer 2009.
  16. gravatar kabous 23 says:
    Hardseer nuus.

    Hoop regtig steggies kan weer speel. anders sit ons met dieselfde situasie as in 2013.
    Sou wat wou gee vir CJ, Jacques Potgieter, Dewalt Potgieter an Cook. Hulle is egter almal weg.
  17. gravatar passdiebal says:
    Miskien moet ons vir Jake vra - Jacques Botes en Keegan Daniel is nie eers op die bank nie by die Sharks!!!
  18. gravatar Bloukaap says:
    Die Bule probeer mooi maskers ophou maar agter die glimlagte sit daar diep bekommenris. Ek ondersteun liewer mense terwyl hulle so le as wat ek hulle in die grond gaan vertrap en wil wegjaag. Frans sit nou met sy Currie Beker lostrio vir die res van sy seisoen en groentjies vir Losskakels wat oornag moet baard groei. Dit moet ongelooflike spanning en druk op hulle laai.


    Ek se weer, hierdie is die groottste uitdaging vir die Bulle en Frans Ludeke om te verhoed dat osn veldtog nie ontspoor soos die Bulls tussen 1999-2002 nie.

    Daar is nie manier dat die Bulle beter gaan doen om nou muis en huis te wil fire nie. Geen Super rugby toernooi is al ooit so gered nie. Die name van John Mitchell en Nic Mallet wat opduik, selfs Mr. stonehouse, gaan nie nou die skip omdraai nie. Dit le alles in die hande van die spelers self.

    Net 'n nota: Verlede jaar het ons met bykans dieselfde agterlyn, behalwe vir Morne Steyn die konferensie beker gewen. Jurgens Visser het meer as die helfde vd wedstryde baie goed vertoon. Morne is ons grootste verlies. Die betse plaasvervanger vir hom nou, op hierdie stadium is...?

    Juandre Kurger het 'n waardige plaasvervanger in Victor Matfield. Dis in die lostrio waar ons grootste skadukolle le voorlangs. As Heyneke die coach was, het hy eenvoudig gese: julle is nou hier, steek hand op en word getel.
  19. gravatar lucas says:
    Kabous23, jy slaan die spyker opsy kop. Shannon praat van die goeie afrigter en swak spelers. Hierdie selfde afrigter het omtrent 2 volledige spanne jong en goeie spellers weg gejaag om sy eie ek te wees. Almal skreeu vir JL Potgieter om in die span te wees. Het ons vergeet dat Frans hom by twee geleendhede laat "move" het want hy was nie goed genoeg. Boshoff nog n man. Cook en Venter. J Potgieter. Die jong slot by die leeus. Die jong vleuls by die leeus. Die vlank by Grikwas. Ons kan aangaan en maklik twee spanne opmaak. Hy het ook die huidige span gekies en kan niks uitgerig kry. Dit bring ons net by een punt. Al die manne presteer by ander unies. Slotsom en end. Frans jy weet niks van rugby, erken dit en pak jou tasse. Almal weet jy is net daar vir die pay wat oompie van Graan vir jou ge- organise het. Doen die eerlikke ding en gaan net. Ons sal jou nie kwalik neem nie. Sterkte in jou werksoek.( probeer die Shark, Stormers of Cheetas want die Lions is nie lus vir jou.}
  20. gravatar Victoriabok says:
    Ek kyk Saterdagaand die wedstryd tussen die Waratahs en die Force en merk 'n paar dinge op.


    Die eerste is dat albei spanne se spelers fiks en lening lyk, hulle is die opgepompte bodybuilders soos ons spelers nie.

    Die tweede is hulle skop nie die dinges uit die bal nie, as hulle balbesit het prober hulle dit behou.

    Derdens prober die agterlyn gapings slaan, die losvoorspelers crashball maar die agterspelers prober deurkom.


    En laastens lyn dit asof Jacques Potgieter sy rugby by die Waratahs geniet, hy speel baie goed, ek wens hy was nog by die Bulle.
  21. gravatar Paarlbul says:
    Hoe ironies - die posisie waar die meeste spelers laat gaan is en Jono Ross gereken is as die next best thing, ius daa nou die meeste beserings!
    Miskien nie ironies nie, maar wys net die beplanning van onse Frans!
    Wat isdie veskil tusseb die Bulle en Lions? Afrigting. Johan Ackers laat gemiddelde talente uitsteked luyk en speel, terwyl Frans Ludeke baie goeie talet uiters gemiddeld laat lyk.
    Ons het hierdie vernedering jaar sien kom, net nie die Bulle bestuur nie! Frans Ludeke het sy hele loopbaan so agter Heynecke aangetrek. By die Lions moes hy op sy eie iets doen en watse gemors was die Lions toe nie.
    Terwyl Ludeke by die Bulle is, moenie beter verwag nie - hy het nie 'n clue nie.
    Jammer Shannow maar daar is baie talent by die Bulle om wel aan te pas na 'n ander gameplan., Ludeke is net nie in staat om talent te ontwikkel nie - punt!
    Ek is in die rekenaar bedryf en ek moet sê hierdie nuwe website is maar laag in kwaliteit! Wat beteken die sogenaamde kode wat elke keer hier ingetik. Die skerms herlaai om trent elke keer??

  22. gravatar Shannow says:
    Paarlbul

    Die kode is n redelike standaard praktyk om te verseker dat dit n mens is wat die kommentaar probeer maak, en nie n outomatiese program wat n elke tweede post maak met n oor sy skoonsus se kleinnigie wat $600 per dag maak deur van die huis af te werk en n Alpha Romeo met die wins gekoop het nie.

    n Mens kan die kode lees, n rekenaar program kannie. Dit hou dus die dikvellige bemarkers hier weg.


    Siende dat jy in die rekenaarbedryf is sou ek aanneem jy weet dit.
  23. gravatar Paul says:
    Met die uitsondering van n paar narre soos Visser en Ross het ons verseker genoeg talent om ver in kompetisie te vorder. Wat het die Lions wat ons nie het nie? PASSIE, TROTS en SPANGEES... Ons het nie een van die bg nie en dit nou nog sonder n kaptein gaan ons drastiese stappe moet neem. n Shakeup is dalk net wat al die spelers nodig het want daar is te veel van n buddy buddy interaksie tussen die bestuur, afrigters en spelers. Ons het baie talent en met n paar skuiwe kan ons agterlyn so lyk:
    15 JJ Engelbrecht (vinnig, goeie verspreider met n offload ala Folau
    14 F Hougaard het gewys vir die bokke hy kan en hoe vinniger ons hom ver van die skrum af kry hoe beter. Hy het nie n kicking game nie en kry in n kicking gameplan nie kans om los te breek nie. Jammer dat hy n klousule in sy agreement het wat die bulle dwing om hom op 9 te speel. Iets wat hulle dalk nou kan laat vaar want na die opgang van de Klerk is hy net bo Schreuder en dit se nie veel nie
    13 J Serfontein word gemors as n crashball 12. Genoeg flair om n Danie Gerber te wees op 13
    12 Small Smith. Gaan tyd nodig he om te settle maar n awesome ball player en die regte ou om openings vir Jan los te hardloop.
    11 B Basson. Net n skop onder die gat nodig maar die vinnigste en kort net bal
    10 Pollard of Potgieter. Wie ookal eerste wys hy kan die boonste killer backline an die hol kry...
    9 P van Zyl. Op voorwaarde wat hy daai 3step schuffle voor hy pass laat vaar....
    1-8 Enige vurige lot wat genoeg in die backline glo om goeie bal by hulle uit te kry...
  24. gravatar Cala says:
    So moeg vir Piere spies se beserings en al sy nonsens.

    Dis miskien tyd dat ons n nuwe era begin sonder hom. n Naam is niks werd as hy nie op die veld dit uitleef nie.
  25. gravatar Namib says:
    Jammer vir die besering Pierre, maar ter wille van rugby is dit die beste ding wat kon gebeur het. Jy was baie goed, let wel was. Mens bereik n tyd in jou lewe waar mens net nie meer goed is nie, ek dink jy het daai tyd bereik. My rede as mens jou spel vergelyk met die ander 8ste manne van SA skiet jy baie ver tekort. Maar hoop jy herstel 100%. As jy dit dalk lees wil jy nie maar vir Barend en Frans ook se dat ons as ondersteuners glad met hulle tevrede is nie, en hulle 2 is besig om die Blou Bulle en Bulle te vernietig.
  26. gravatar Frik says:
    Ons is nou in die moeilikheid! Bloei die jong spelers soos Polard, Willemse, Small-Smith nou. Ons is terug soos in 2003, waar daar 'n jong Derek Hougaard, jong Bakkies, 'n jong Danie Rossouw, Fourie Du Preez ens was. Vat nou maar die houe op die wang, sodat ons die volgende 10 jaar weer op die kruin kan ry!! Gaan leer by Heyneke!! Wees net bietjie geduldig met ons huidige talent. Hulle sal deurkom!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *