Vodacom Bulls beat Lions in home opener at Loftus

Vodacom Bulls beat Lions in home opener at Loftus

articles.comments (21)

The Vodacom Bulls opened their home campaign in the Vodacom Super Rugby competition on a positive note, beating the Lions 25-17 at a wet Loftus Versfeld on Saturday. It was the Bulls first win of the 2014 competition, following two away defeats in the opening two weeks.

The visitors outscored the Vodacom Bulls by two tries to one in a match that was dominated by the boot in difficult conditions, but the home side did enough in the end to secure a valuable four log points.

The Bulls hit the front early on with two penalties from the boot of flyhalf Jacques-Louis Potgieter, but the Lions took the lead soon afterwards when centre Stefan Watermeyer charged a Jurgen Visser clearance down to go over for the opening try, reports rugby365.co.za

The Bulls responded with a try of their own from Jan Serfontein after a fluid movement which saw flyer Bjorn Basson find some space on the outside.

The Lions added to their tally with a Marnitz Boshoff penalty, but Potgieter slotted a penalty and drop-goal of his own to give the home side a 19-10 lead at the break.

Opportunities were few and far between in a scrappy second half and the first points came from a Potgieter penalty just after the hour mark.

That left the Lions 12 points adrift, and they needed something special in the final stages to get back into the game, but it was not to be as another Potgieter penalty put the Bulls out of touch.

The Lions got a late consolation when replacement Willie Wepener got another charge-down try, but it was not enough to secure a bonus point as they finished eight points behind.

Man of the match: Flyhalf Jacques-Louis Potgieter showed the Bulls what they had been missing in their first two games as he controlled the game superbly and asked questions of the Lions throughout.

The scorers:


Vodacom Bulls: Try: Jan Serfontein. Conversion:Jacques-Louis Potgieter. Penalties: Potgieter (5). Drop goal: Potgieter.

Lions: Tries: Stefan Watermeyer, Willie Wepener. Conversion: Marnitz Boshoff. Penalty: Boshoff

Pin It

Mar 01, 2014
Vodacom Bulls

(21) Vodacom Bulls beat Lions in home opener at Loftus

  1. gravatar zanbul says:
    WRagtig pragtig!
    Goeie span poging bulle! Net JUrgens en Frik het shockers gehad. Dink dis tyd vir Vissie om te gaan
    Hou by die blou
  2. gravatar Barrybul says:
    Dankie Bulle! FL en sy cronies moet nog steeds gaan, nou gaan FL se bek groot wees!
  3. gravatar bluedog says:
    Spanpoging? Skrums was n gemors. Geen agterlyn spel nie behalwe vir een skitter drie. Hoekom is die bulle bang om te hardloop. Goeie spel deur jlp. Paar glipse maar dit kan werk. Jaques du plessis besig om in n baie goeie nr 7 te ontwikiel. Hougaardt en visser, pateties. Twee driee vir die leeus agv hul swak skoppies. Die twee driee van die leeus plaas n demper op die spel van die bulle. Hoekom is pollard en van zyl nie n kans gegee met 20 minute oor nie. Oral waar die bulle speel is die reen met ons. Kan n span so gelukkig wees. Onder nat omstandighede speel jy met die voorspelers. Die bulle weet nie wat dit beteken nie. Afrigting en afrigting. Die bulle kort so spoedig moontlik n agterlyn afrigter met visie. Pieter Rossouw moet terug kaap toe waar hy hoort. Volgende week die blues. Op huidige vorm die blues met 20.
  4. gravatar Bloukaap says:
    Well done boys. Vat die wen!

    Nr 10 maak toe die groot verskil. Victor goeie game gehad.

    Drie games in 'n ry id reen. Het die lions mooi uitgehou vd kwartlyn af. Nig heelwat turnover foutjies, maar dink ook die lions het met moore weggekom by die onkantlyn.

  5. gravatar derkaiser3 says:
    Congratulations on the win, but we shouldn't get too excited about this win. Still think we are in for a long hard season. Very disappointed to see that BB23 and the union selling themselves to SANRAL, the union is clearly not in touch with their fans, nobody supports etolls!! Yet the union advertises SANRAL on their digital boards. This is disgusting and we demand a explanation and the union should support the fight against etolls by not advertising SANRAL at Loftus..
  6. gravatar nitronic says:
    Goeie poging, maar kan baie verbeter. Hougaard was beter maar n mens kan sien sy hart is nie by bulle nie. Frik en Vissie is useless
  7. gravatar Nico says:
    beter Bulle. hoe lank is Stegman nog uit?
  8. gravatar FRANNABUL says:
    Kan jy glo, diesellfde gameplan. selfde weer en ons wen. Net nr 10 het verander. Doemprofete,, ek hoop julle stik in julle soda.........Go FL, Go Victor.En die rejects het vanaand gewys hoekom hulle nie Blou Bul jkontrakte het nie. Telling vlei Lions, moes 33 vs 3 gewees het!
  9. Presies wat ek op 'n vorige draad gese het, gaan nou gebeur. Nou gaan Ludeke en al die altyd-positief-al-storm-dit supporters weer in hul noppies wees, en vir ons realiste se "We told you so". Vat nou maar vir Frannabul hier bo.

    Die waarheid is ons het steeds uiters swak gespeel - geen duidelike gameplan wat effektief kan wees nie. Net skop alles wat leef en beef. Net Serfontein se drie, waar hy al die werk gedoen het, selfs die bal gesteel het. Die res was uiters swak.

    Ons moet nou eerlik wees. Hierdie Leeu-spannetjie gaan nie naby die playoffs kom nie, en 8 punte is nie 'n goeie wen nie, al het dit gereen. Ons moes hulle met minstens 30 tot 40 punte gewen het. Ons speel nie genoeg rugby nie, ons teer net op ander se foute. Die Sharks het ongelukkig nie soveel foute gemaak nie, dus het ons weereens heel game sonder die bal gespeel.

    Maar dis reg, leef maar in jul droomwereld. Julle gaan nie julle seisoenkaartjies so verkoop kry nie. Meeste van ons is nie so stupid nie.
  10. gravatar Blouland says:
    Bly oor die wen, dit is die belangrikste. Geluk aan die span.

    Vic en JLP het die groot verskil gemaak, en JDP word elke game al beter.

    Probleem met die wen is dat baie, veral die coaches, gaan dink alles is nou weer reg.
    Ongelukkig nie.

    Lostrio kombinasie nog nie reg nie, JJE moet vleuel speel, en ons kort beter hakers en heelagters.
    Blues lyk baie goed, en as dit nie reën nie, gaan hul ons probeer dronk hardloop.
    Ons het vanaand weggekom met ´n stadige lostrio, dit gaan nie werk teen die Blues nie.

    As ons Blues kan wen, dan is ons op die regte pad, maar die Leeus is nie een van die beter spanne in die reeks nie.
  11. gravatar Blouland says:
    Nog ´n ding.

    Al die uppies gaan dalk so nou en dan werk teen SA spanne wat nog nooit balle kon vang nie, maar teen Cory Jane, Ben Smith, Lachie Turner, Kurtley Beale, Nanai Williams, Israel Dagg, Savea, en ander NZ en Aussie agterspelers gaan dit misluk. Daardie manne oefen teenaanvalle van die oggend tot die aand.

    Hopelik is volgende Saterdag ´n droeë veld en sal ons kan sien of die Bulle ook ´n plan B het.
  12. gravatar Stapper says:
    Daar is optimiste, pessimiste en die wat regtig verstaan wat aangaan.

    Verlede jaar het die Bulle beide hul Curriebeker wedstryde teen die Leeus verloor. Vanaand se spanne was veelal dieselfde as verlede jaar. Wat vir die Bulle noodsaaklik was, was om die verloor tendens om te keer. Dit is gedoen.

    Die vogende belangrike aspek van die span se spel is om raak te sien of die Bulle in die regte rigting ontwikkel. JLP is 'n goeie voorbeeld.

    'n Span hoef nie in die derde ronde al perfek te wees nie.
  13. gravatar Andy Capp says:
    The game tonight was won due to pressure. Pressure for pleasure, and for my pleasure I prefer a drink.
  14. gravatar Jimmy says:
    Ek sal maar in 2015 'n Sabbatsjaar moet vat wat musiek aanbetref, dit meng erg in met die BULLE..

    Ek is meer verlig as bly en dit pla my half. Stapper jou innuendo dat dinge beter gaan raak, gaan hopelik bewaarheid word.

    MY BLOED IS BLOU!!!!!!!!!!!!!!!!!

  15. gravatar NAMIB says:
    Eintlik het ons 25 3 gewen, wany Jurgen Visser wat nie in die span hoort nie het vir hulle 7 punte gegee, en Tatoo Houghaard wat nie n scrummie is nie het die ander 7 punte gegee.
  16. gravatar louisk says:
    no 10 groot versjil gemaak--met die span kan mens probeer-egter ons span boesem nog nie vrees in by die ander spane nie-sal ook nog kom-die elke game omtrent n ander los trio help ook nie -maar better game -net onthou dit was die leeus en baie spelers kom van ons af --saterdag sal n regte toets wees-net leker om weer n wen te he --mag dit nou die begin wees van n goei lopie--gaan Bulle
  17. gravatar deon says:
    En toe breek die son n oomblik deur die wolke en nou dink ons die somer is hier.SANRAL,n joppie vir FL en BvG?????
  18. gravatar brenda_c says:
    Very happy about the win. Hougaard is playing much better but there is still a lot of room for improvement in his game. Visser had a shocker, is there anybody better in our structures that can replace him? Congrats Bulls! JJ please learn to pass the ball? Jan what a try! Good luck against the Blues, you are in for a huge challenge.
  19. gravatar Theo says:
    Baie bly oor die wen. Dit het nooit gelyk of die Leeus die wedstryd sou wen nie.
    Teen die Sharks was ons nie so sleg nie. Baie balbesit gehad en die voorspelers het goed gedoen. Driee teen die verloop van die spel het ons seergemaak (een was nie 'n drie nie). Teen die Cheetahs was ons net sleg. Glad nie 'n goeie wedstryd gewees nie.
    Min mense het ons 'n kans gegee teen die Leeus maar die Bulle het met redelike gemak gewen. Die telling vlei eintlik die Leeus. Bulle moes baie verder gewen het. Ons het 2 driee vir die Leeus op 'n skinkbord gegee en ons senters moes vroeg in die wedstryd 'n drie gedruk het.
    Wat my verskriklik kwaad maak is dat FL en die keurders vir Louis Fouche gekies het terwyl hy verlede jaar baie beseer was en nie goeie spel gelewer het nie. Pollard sou beter spel gelewer het as LF. Die 2 verlore moet dus voor die deur van die afrigters gele word.
    VM het maar net weereens bewys dat jy nie ervaring kan koop nie. Hy het 'n goeie wedstryd gehad. JDP(flank) het ook 'n goeie wedstryd gehad en so ook JLP(losskakel)
    Ons lostrio is nog nie wat dit moet wees nie. Die Bulle kort 'n fetcher. Hoeveel balle het ons gister gesteel?
    JLP se skopwerk pale toe was goed. Wonder wat sou die telling in ons vorige twee wedstryde gewees het as ons al ons skoppe kon oorkry.
    Ek dink ons moet nog meer met die bal speel. WSS moet inkom op buite senter en JJ moet vleuel toe. Basson of Beyers op heelagter. Stegman op flank in Ross se plek
    Ek wil nie negatief wees nie maar ek dink op die stadium is die Blues die gunstelinge vir Saterdag. Die NZ se spanne is baie meer kreatief en al hul spelers het ball-skills. Bulle bewys my verkeerd asb11
  20. gravatar Andy Capp says:
    If things getting tough, the tough gets going. The tough goes to Loftus.
  21. gravatar Bloukaap says:
    Hierdie wen moes ons net op die pad kry vir selfvertroue. Punt.

    Ek was baie beindruk me Jac Louis. Groot verskil gemaak. Frans moet net nie die fout maak om nou weer GLAD nie vir Pollard te speel nie. Wat my veral positief stem is Die gebiedsvoordeel wat ons geniet het. Ons het beter momentum wat die span gehad het. Jacques du Plessis weereens ons beste loosie, maar die man sukkel om laag te dryf. Mt twee meter in sy sokkies kan mens hom seker nie kwalik neem as hy net sy nek gebuig kry nie. Dean Greyling speel ook vd beste rugby van sy loopbaan. Doe zo voort.

    Ek was ook van mening Hollenbach en Minie se afwesigheid was in ons guns. Die feit dat ons vir drie naweke na mekaar in natweer gespeel het en die Lions se eerste was ook in ons guns.

    Nog harde werk wat voorle, maar 'n wen is 'n wen en na swak begin is dit mooi genoeg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *