Vodacom Bulls stumble in Sydney

Vodacom Bulls stumble in Sydney

articles.comments (36)

The Vodacom Bulls slumped to their fifth defeat in nine games this year, losing 19-12 to the Waratahs in their Vodacom Super Rugby match in Sydney on Saturday.

The same problems that have hurt them all year compounded again for the Bulls as the Waratahs broke a nine-year losing streak against the Pretoria side and ensured that no South African team has won a match in Australasia this year.

This is now the 11th game for South African sides abroad, and they’ve tasted defeat in all of them, although for the Bulls it can be said that if they would simply correct the problems that they struggle with every week, that could probably change.

The Bulls now head to Perth, where they will face an in-form Force side in the last game of their tour, before heading back to their beloved Loftus Versfeld.

Still, the headaches in the Bulls management must be apparent as their hopes of reaching the playoffs seem to slip further and further away with every away defeat.

Again it was a case that the opposition got a better start than them, scoring in the opening minute of the game, and again the Bulls had to chase the game. Again when they carved their way back into the match it was their own lack of execution that cost them, not to mention the lack of a fetcher at the breakdown.

It can’t be a coincidence that the Bulls revival coincided with the departure of Kurtley Beale. The Wallaby playmaker was the cause of much of the Bulls’ headaches throughout the game, with the bulk of Will Skelton and Jacques Potgieter adding go-forward ball for them.

On the positive side, the role of Dean Greyling, Flip van der Merwe and Jan Serfontein – the latter with a mammoth role on defence – were all encouraging, but there were too few positives from this loss to leave anyone satisified.

It took the Waratahs just 28 seconds to drive the first stake into the Bulls’ heart, putting the visitors on the back foot almost immediately from the kickoff.

After winning the opening high kick of the game, the Tahs’ immediately spread the ball to Adam Ashley-Cooper. The Bulls’ defence wasn’t aligned, with Dean Greyling and JJ Engelbrecht next to each other, and when Cooper looked to go inside, Engelbrecht hesitated, before taking him too high in the tackle, allowing Ashley-Cooper to put the perfect inside pass to a flying Israel Folau for his ninth try of the season.

And from there the rest of the first half was one way traffic. The Waratahs made inroads with almost every time they ran the ball, but thankfully for the Bulls, five forward passes stopped them from extending their lead too easily, as Kurtley Beale and Folau looked dangerous every time they touched the ball.

The Bulls heaved a sigh of relief when it was only the boot of Bernard Foley who added two penalties in the first half, and they managed to sneak two late first half penalties back to go into the break 13-6 down.

Considering how little ball they had, and how the Waratahs started the game, the visitors may well have been down on the scoreboard, but would have been more than happy that they weren’t further behind at that stage.

Jacques-Louis Potgieter added a third penalty for the night to bring them within four points, and it looked as if the momentum had shifted, the Bulls had weathered the storm and were coming back into the game.

But three times they entered the Waratahs 22m area and three times they lost the ball, simply compounding the same execution problems that have plagued them the entire season.

Foley added another penalty to push the Waratahs ahead, and when Grant Hattingh’s moment of madness - a clothes-hanger tackle on Michael Hooper – cost him and his team 10 minutes in the bin, the game was all but over as Foley made it a 10 point game.

The Bulls didn’t stop attacking, earning a penalty in the 76th minute to bring them within the seven point gap, but when Michael Hooper grabbed the ball in the 80th minute and won a penalty, the Waratahs had stopped a long nine-year losing streak.

SCORERS:
Waratahs - Tries: Israel Folau. Conversion: Bernard Foley. Penalties: Foley (4).
Vodacom Bulls - Penalties: Jacques-Louis Potgieter (3), Handre Pollard.

Pin It

Apr 19, 2014

(36) Vodacom Bulls stumble in Sydney

  1. gravatar nitronic says:
    Ek hoop almal wat kla oor Hougaard kan sie. Hy moet scrummie speel. Hy net net vorm begin kry daar. Paige ag nee wat, Ross moet uitgehaal word vir 10 seisoene. Bulle speel dom rugby probeer elke keer oor die man hardloop.

    Flip se hulle speel goeie rugby???? WTF



    Fire Barend en Frans & kie nou!!!
  2. gravatar bloukaap says:
    Bonuspunte bly belangrik. As ons KAN wen in laaste game het ons 7 toerpunte kon kry. Ons bly nog steeds binne bereik van top 6.

    Overall is ons hanteerwerk nie goedgenoeg nie en ons grootste drawback is vinnige besit by afbreekpunte. I say no more. Hattingh nie goeie game gehad agter die oond nie. Rudi Page was beter as Piet v Zyl. JJ goed gelyk in vleuelposisie. Bench het beter gelyk as verlede week.
  3. gravatar nitronic says:
    Ons grootste probleem is ons maak ook nie gebruik van ons kanse nie.

    Ons eintlik baie gelukkig om bpnus punt te kry
  4. gravatar BarryBul says:
    Swak, swakker, Ludeke, weet nie meer wat om te se nie, going from bad to worse!
  5. gravatar BarryBul says:
    Hoef nie te worry oor quotas nie, glo nie die quota spelers wil vir ons speel nie!
  6. gravatar bluedog says:
    Wat meer kan ek sê. Ek het drie weke terug voorspel dat ons geen wedstryd op toer sal wen nie. Ek bly nog steeds by my punt. Hierdie was seker die Waratahs se swakste wedstryd vanjaar en die paashaas blou bulle geen dit vir hulle. Kom ons wees eerlik met ons self en erken dat hierdie span 100% overrated is. Jan Serfontein sal nooit n groot senter raak nie. JJE hoort op vleuel. Ons het nie n backline nie en geen backup op die bank nie. Ons sit met die swakste rugby bestuur onder bb23. Seker die swakste afrigterspan wat n unie kan hê. Ons top spelers speel van hul beste rugby in Europa omrede bb23 en sy bestuur hulle nie wou behou nie. Bb23 moet lees wat ek hier skryf. Jou strukture waaroor jy so gespog het was n mislukking. Hierdie huidige bloubul span word oorbetaald gemaak en is n skande op die naam van die blou bul. Hoekom gee pad ons spelers. Wil van die oud spelers nie n slag begin praat nie. Die span kan nie hanteer nie, weet nie wat driee is nie en wil nie wen nie. Swak, absoluut swak. Bb23, kyk na die Sharks en word wys.
  7. gravatar Loftus says:
    Die 1 oomblik toe JJ die bal op vleuel kry, lyk hy die gevaarlikste heel seisoen. Ek wil net se dat ek nie wil deelneem aan die kruisiging van Ross nie,alhoewel ek saamstem dat hy nog nie op standaard is nie. Hy word in n posisie gespeel wat nie sy posisie is nie a.g.v.ons swak bestuur wat nie n plaasvervanger kom vind vir Steggies nie. En hy kies nie homself nie,Frans. Die ondersteuners wat individuele spelers wil uithaal oor die gemors waarin ons le, mis die hele "big picture". Al ons probleme begin en eindig met die swak bestuur van die afgelope 3+ jaar ,tesame met baie v.d.ondersteuners wat glo dat rugbybreine soos Mallett onwelkom by ons is omdat ons "Kultuur" dit nie toelaat nie. Ek het regtig gedink ons is al in n professionele era,maar lyk my ek was verkeerd gewees.
  8. gravatar nitronic says:
    Naas is 100% reg, dit is n professional sport, en as jy nie n fetcher het nie moet jy gaan koop. Maar nee bb23 is te besig om homself dik te vreet met al die pies wat hy koop met die geld.

    Hattingh, Ross, Beyers hoort nie in die span nie
    Serfontein, Paige is overrated
    JJ en Hougie speel in verkeerde posisies

    Fire Barend, Frans en kie nou!!!
  9. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Koop asb n permanente fetcher want Stegman is in elk geval meer beseer as wat hy speel.Dit ontwrig die hele span.Hooper was uitstekend vandag by die afbreek punte.
    Snaaks ek voel nie eers meer sleg as ons verloor nie.
    Teleurstellend!!!!!
  10. gravatar Blouland says:
    Ja ou Jimmy, ons kan soveel hoop en droom soos ons wil maar een of ander tyd moet ons die realiteit aanvaar dat dit dalk wel beter vir ons span is as hulle nou maar die oorblywende wedstryde verloor, sodat ons 'n nuwe bestuur, nuwe afrigters, nuwe keurders en nuwe kontrakteerders moet kry. Ek wil dit ook nie graag so hê nie, maar hoe gaan daar anders veranderinge kom ?

    Ons het geweet ons gaan hier verloor as gevolg van Ludeke se swak spankeuses by veral ons lostrio. Selfs ou Naas noem dat Basson op heelagter moet speel, WSS op buitesenter, hoekom luister Ludeke nie daarna en wat die res van die rugby wereld sê oor ons lostrio nie ?

    En nou kies hy vir Paige bo Hougies ? Moet almal nou eers seerkry soos Fouche voordat Ludeke wakker gaan word ?

    Hier is die werklikheid - ons lê 9de op die log na 9 wedstryde. Daar is nog 4 spanne onder ons wat 1 minder gespeel het. Dit beteken ons kan dalk oor 'n week of twee 13de op die log lê. Ons is terug by die einde 1990's begin 2000's. Gaan ons bloot daarmee tevrede wees en aanhou die refs en beserings die skuld gee.

    Gee nie om wat die res van die seisoen gebeur nie, ons het nuwe afrigters met nuwe idees nodig. Dankie vir Ludeke vir die paar bekers, maar sy hardkoppigheid dien nie die span en unie se beste belange nie.

    Sal die spelers ondersteun en die span, maar daar is drastiese veranderings nodig agter die skerms. Adapt or die, maar Ludeke wil nie adapt nie, dit is jammer.
  11. gravatar Blouland says:
    En hierdie jaar se span is besig om alle trotse rekords wat opgebou is deur die jare vinnig af te breek,

    eerste keer ooit dat ons teen Cheetahs verloor het
    eerste keer in 9 jaar dat ons teen Tahs verloor.
    so watter rekord is volgende ?
    eerste blou span in 8 jaar wat geen wen oorsee kon behaal nie ?

    Ek sê weereens, ek blameer nie die spelers nie, maar die swak bestuur en afrigters wat aanhou om spelers uit hul posisie te speel, Ross, Hattingh en JJE.

    Kry asb weer vir ons 'n bestuur en afrigters wat die Bulle se belange bo die Bokke se belange stel. Dan sal dit weer goed gaan met beide Bulle en Bokke rugby.
  12. gravatar Loftus says:
    En dan n spesiale melding moet ook gemaak word aan die afrigters wat ons afskoppe so ""mooi"" uitesort het vanaf die Chiefs game. 4 wedstryde later en ons kan nog steeds nie afskoppe vang nie. Of moet ek eerder se 4 verlore later? Ons het basies die wedstryd 0-7 begin omdat ons nie afskoppe kan vang nie. Met hoeveel punte het ons nou weer verloor?
  13. gravatar Blouland says:
    Ek sien die webbie het die artikel van supersport so bietjie gesensor. Hier is die dele wat ons gemis het, spesifiek die 3de en 4de paragraaf:

    Still, the headaches in the Bulls management must be apparent as their hopes of reaching the playoffs seem to slip further and further away with every away defeat.

    Again it was a case that the opposition got a better start than them, scoring in the opening minute of the game, and again the Bulls had to chase the game. Again when they carved their way back into the match it was their own lack of execution that cost them, not to mention the lack of a fetcher at the breakdown.

    Week after week Frans Ludeke is quizzed about the lack of a fetcher, and week after week he defends Jono Ross in the position. Unfortunately the stark truth is there week for week as well, as Ross is a natural 8 and has struggled at this level of the game, while the second fetcher – normally the hooker – in this case Callie Visagie makes absolutely no impact on the team.

    If you consider that Ross and Grant Hattingh are both playing out of position, and the lack of game time given to the promising youngsters such as Handre Pollard, Bongi Mbonambi and William Small-Smith among others, the Bulls will continue to fool themselves that nothing is wrong with their game.
  14. gravatar Blouland says:
    So hierdie jaar is daarmee heen. Begin beplan vir toekoms.

    Raak ontslae van al die gemiddelde spelers en die 300 junior spelers waarvan driekwart net kom geld maak hier en nie passie vir die blou trui het nie. Ons ondersteuners soek nie nog 0/19 en 0/21 bekertjies nie. Dit gaan oor superrugby en CB rugby.

    Koop die beste hakers, nr.6 flanke, en heelagters wat ons kan kry, gee vir Schalk Brits en Minnie/Kriel 'n aanbod wat hul nie kan nee voor sê nie. Kan nie glo ek verlang selfs na Zane nie !
  15. gravatar deon says:
    Het Ross nie dalk n sussie wat n houvas op FL het nie??vra maar net want anders maak dit nie sin nie??
  16. gravatar Loftus says:
    Stem saam,Blouland. Enige ouditeur sal jou vertel dat die besigheidsplan nie werk nie. Ons kontrakteer 30? v.d.beste skolespelers elke jaar waarvan net 6 of 7 spelers regtig deurkom op seniorvlak. Na o21 vat ander unies die ander spelers van ons af sonder enige oordragsfooie en ons kry geen vergoeding vir al die geld wat ons geinvesteer het in daardie spelers nie. Die gevolg is dat ons kan nie ons senior spelers ordentlik betaal soos die Sharks nie en sodoende verloor ons ons grootste bates. En dis nie asof ons junior spanne elke jaar titels links en regs wen nie. Iewers is daar n balans wat die bestuur op n stadium gehad het,maar hulle het dit verloor. Ons scouts moet ook geherevalueer word so gou as moontlik in my nederige opinie. Dis nog nie te laat om hiedie dinge reg te stel nie maar die tyd raak min en Loftus loop leeg.
  17. gravatar nitronic says:
    Nou dat ek weer na foto kyk van die berig, het JJ al ooit iemand getackle om die bene? Ek glo nie, ons kprt senters wat behoortlik kan tackle.

    Bring in vir Swanepoel en WSS kyk wat hulle kan maak
  18. gravatar bloubulbees says:
    Ai, wonder wanneer gaan ons leer! Game opde grond verloor!!! Waratahs 16 turnovers, Bulls net 3 en nie een deur ons lostrio nie! Vlieg vir Wiaan oor, hy het laaste games in Currie Cup bal omgekeer! Enigste een wat kon! Doen tog net iets en los vir Ross uit!
  19. gravatar bloukaap says:
    Ek stem saam met persoon hierbo dat Ons nie vir Ross die scapegoat moet maak nie. Hy kies nie homself nie. Ondersteuners soek rede vir die Bulls se verloor en ons pak alles op een speler. Daar is net een oersoon wat dit kan stopsit. Ek het hom vandag dopgehou en hy probeer sy bes. Maar hy is nie opgewasse vir 6 nie. Hy is paar keer deur sy direkte opposisie geklop by die skrums self en die kere dat hy balbesit probeer steel het is by geblaas. Frans se twee fetchers id span is eintlik Visagie en Engelbrecht. Maar sonder steggies is daar nie veel ritme in die lostrio nie. Weereens, DIE SPELER.kies nie homself nie. Hy kan gekritiseer word tot die ondersteners blou is. As een vd lostrio ie gaan werk nie is jou hele.aanvalsmomentum daarmee heen.

    Tog, moet ons ook toegee dat.die Bulle se afronding ons seker 2/3 driee gekos het. Ek dink bv aan aanvallende skrum 58 min in wdstryd en Hattingh slaan die bal aan.agter die skrum. Of ukrich beyers knock die ball in sy eie kwartgebied. Ook ons gebrek aan aanvalsvaardighede soos off loads en ondersteunende spel by die breakdowns is ons groot downfall. Heelwat belowende bewegings ly hieronder.

  20. gravatar nitronic says:
    Bloukaap ek stem dat ross homself nie kies nie, maar is dit dan net die 6 flank posisie wat moet kan tackle of die reels na kom?

    Ross kan absoluut niks doen nie, hy is eenvoudig net nie goed genoeg vir enige senior rugby nie. Speel hom in vodacom cup en as hy miskien beter word dan kan n mens na hom kyk.
  21. Was reg om erg onder die slapgatte in te klim maar na ek afgekoel het, het ek besluit om liewer niks negatiefs te sien en skryf nie.

    Gelukkig kan ons nie van afrigters verander nie want daar is nie swakker in die land nie
    Gelukkig sit ons nog vir die res van die seisoen gelukkig met spelers soos Jono "brandweer" Ross want al die ander spanne het werklike rugbyspelers gekies
    Gelukkig is die bergbokke en cheaters nog daar en sal ons dus nie swakker as 13e kan eindig nie

    Iets is drasties fout met bulle rugby( doelbewus met klein lettertjie gespel) want die super 15 span is useless verby, tuks het erg uitgeval in die Varsity Cup, die vodacombeker span sukkel erg, die limpopo bulle het al soveel punte afgestaan dat calculators sukkel om by te bly maar ergste van alles die afrigter??? hou aan speel sonder n baljagter en die bestuur is absoluut doodstil.


    As stoere Bul ondersteuner support ek nou maar die teenstanders todat ludeke weggejaag word.
    .
  22. Bluedog, stem 100% met jou saam. Jaag die afrigting span weg. Wat het ludeke al reggekry, die super reeks gewen met n span wat hy by Heyneke geerf het, hy self kan geen span deurbring nie. Gee JimmyStonehouse n kans, glo nie hy kan slegter vaar nie. Bulle agterlyn overrated en geen een verdien op die oomblik plek in die span nie. Gee nuwelinge kans
  23. gravatar passdiebal says:
    Jan Serfontein die mees selfsugtige senter in SA. Hy pass nie n bal nie. Hy stormram elke keer - dis so flippen voorspelbaar - en dan verloor hy die bal in kontak telkemale. In die laaste paar minute het hy twee keer die bal gekry met WSS langs hom in spasie en twee keer gecrashbash. Magtig die game is amper verby - hol die bal - pass die bal....
    Sy rugby het agteruit gegaan - wedstryd na wedstryd.

    Ulrich Beyers het ook elke bal wat hy gekry het of geskop of gecrashbash. Dis n grap.

    Ek weet vir n feit die game plan was om nie te skop en Fulao in spasie te sit nie - dit was die coach se instuksie.

    Het dit vir een oomblik gelyk of daardie wedstrydplan gehoor aan gegee is.

    Hierdie selfe 15 speel week in en week uit ( behalwe gedwonge veranderings agv beserings) en hulle verloor elke keer.

    Wanneer gaan FL die span verander agv swak prestasie van sy sogenaamde 1ste span.

    Ons was weer pateties. Paige was die beste agterspeler op die veld!
    Dis blerrie sad.
  24. gravatar koekeMOER says:
    Ja wat same old story,ek dik ouens ons moet ophou kla en se wie waar moet speel en hoe ons moet speel want kan nou se niks gaan verander.Ek dink ook nou die seisoen is finaal in sy moer,want ons le 9de met 1 of 2 meer games as sommige spanne so ons kan maar vergeet.Ek hoop ons kan darem n goeie currie cup he want ek dink ons moet nou maar voorberei vir dit en die feit dat net flip springbokke toe gaan sal ons met ons super rugby span speel.En asseblief bulle as julle hier lees moet net nie terug gaan na daai swaar jare nie asseblief ouens man kom reg groot groot asseblief.

    En moet se ek dink jaco peyper se kamer is vol sharks posters want die hel weet as hy blaas vir die sharks hulle kan net nie verloor nie
  25. gravatar bluedog says:
    Bb23, kan ons weer n vraag @antwoord sessie kry asb. Colin Wakefield van die WP was so week of twee terug hier op n plaaslike radiostasie genaamd Bokradio gewees en het vrae beantwoord wat die WP ondersteuners hom gevra het. Hy het dit ordentlik en opreg beantwoord. Oorweeg dit en antwoord ons vrae oor die bulle sonder om doekies om te draai. Wat steek julle vir ons weg. Bb rugby is in n gemors.
  26. gravatar zanbul says:
    Lanklaas hier geskryf. Wil graag die volgende se.
    Ek wil graag n pluimpie gee aan al die spelers in die span wat WEL HUL KANT BRING.
    Ons het n helse kwota stelsel by die bulle want ons dra 4 of 5 spelers elke game - iemand moet opmaak vir
    hulle tekortkominge! ONs het die swaktste en mees voorspelbare patroon van speel.
    EN tog met 10 minute oor in elk van die afgelope 3 wedstryde het ons nog kans gehad om te wen!
    So ek haal my hoed af vir daardie ouens(jdp,greyling,werner,flip,vic)wat elke game 300% moet gee om op temaak virals,
    JUlle maak my trots! Wens die res wil aansteek by julle!
  27. gravatar Mark says:
    Die foto vertel alles!!!!!! Swak verdediging van veral JJ. Hy hoort op vleuel. Ross hoort in Vodacom span en Ludeke hoort by Silwerjare saam met van Graan. Kry vir Naas as CVEO en Mallet as hoofafrigter! Moenie Skole spelers koop nie, baie is ook daar agv ouers en oderwysers se inmenging by spankeuses
  28. gravatar Cornelius says:
    Ai ek het gese as ons gaan verlloor gaan ons met sewe punte verloor, en dit was ook so, maar die skeidsregter, wat oogklappe aan het, hoe kan hy twee naweke na mekaar teen ons blaas, verstaan dit nie
    Die Bulle moet leer om op te hou dat die ander spanne altyd n groot telling kry en dan probeer ons catch up rugby speel
    Frans sal moet n paar veranderings maak , sodat ons die Force saterdag kan wen, anders kom ons huistoe kous oor die kop
    Ek staan agter my span wen of verloor, maar ons sal die verloor moet omdraai in n wen, dink ons is nou moeg om week na week te verloor
    KOM NOU BULLE
  29. kom bulle maak ons trots,raak ontslae van die verloor kultuur
  30. My span vir oorblywende games

    15 Jesse Kriel
    14 B Basson
    13 W Small Smith
    12 D Swanepoel
    11 JJ Engelbrecht
    10 JL Potgieter
    9 F Hougaard
    1 D Greyling
    2 C Visagie
    3 W Kruger
    6 W vd Walt
    5 V Matfield
    4 F vd Merwe
    7 J du Plessis
    8 P Willemse

    16 Bongi,17 Mellet 18 Engelbrecht 19 Hattingh 20 vd Merwe 21 van Zyl 22 Pollard 23 Schoeman
  31. gravatar bloumeneer says:
    Die Bulle kan nog hulle toer red as hulle die Force Saterdag klop. Dan kan hulle met 7 punte huistoe kom. Die patron waaroor almal so kla is die patron wat die Bulle speel die laaste klomp jare. Die 12 wat crash en die 13 wat eintlik maar net rucks clean is hoe hulle speel......... en verloor. Daar is geen ondernemingsgees nie en om teen hulle te speel is maklik. Duik v Jan en daar gebeur niks verder nie. Sy stats in die laaste 3 games is 34 balle gekry...........5 gepass. Geen wonder JJ se spel is so swak nie. Jan het die meest balle geknock in die Bulle se span die hele toernooi en meeste balle in kontak verloor ook. Dit is omdat hy ALLES opvat. Crash. So die feit dat hy dit doen moet tog die plan wees anders sou hy mos nie. Hy is nie stupid nie. JJ om die aanval het minder yards gemaak as Dean. Ek praat nie oor sy verdediging nie, dit is swak.......................maar Jan het meer tackles gemis as hy volgens die stats. Nog nooit was n Bulle agterlyn so swak in die 30 jaar wat ek n supporter is nie. Ek weet nie hoekom Page opgebring is toe Piet van Zyl af is nie. Dit is was n flater en n mosie van wantroue in Hougaard en Small Smith. Hougard moes gaan 9 jol het en Small Smith vleuel. Maar toe besluit die afrigters om Page die kern van die Bulle span te maak ipv Hougaard en Hougaard staan en koud kry op vleuel. Kan iemand vir my se asseblief, het Frans en Pieter termyn kontrakte by die Bulle of is hulle werknemers met permanente poste? Ek is seker hulle is goeie earlike nice ouens maar hulle verloor net net elke game en bly by dieselfde span dag in en uit. Wanneer kry Liebenberg byvoorbeeld n start......en Pollard...... en Small-Smith? Dit kan nie slegter gaan nie.
  32. gravatar Blou boelie says:
    AI TOG, ek is nou al so moeg vir verloor. Die enigste ligpunt vir MY is die bonuspunte wat ons optel met n verloor. Dit is n moet as jy verloor. Ek stem saam dat Liebenberg daar moes gewees het in die plek van Ross. Leer die Bulle nie dat ons nie sonder n fetcher kan speel nie.
    Nou moet ons tog net een game nog oorsee wen.......KOMAAN BULLE, LOS NOU DIE "EEN,EEN" OP SY EIE EN SPEEL AS N SPAN VAN 15 SPELERES.
    Een goeie wen op toer en julle is terug op Loftus an SA vir die res van die games. Haal net die top 6 en wie weet wat kan dan gebeur............HOU BY DIE BLOU ! ! ! ! ! !
  33. gravatar Elmie says:
    Die kommentators moet ophou om te praat van "so en so speel sy soveelste wedstryd in die blou trui". My TV wys groen truie en verlede jaar pienkes. So, hulle moet gaan tel presies hoeveel games is nou eintlik in BLOU gespeel. Die span moet ook hulle naam verander, as hulle nie meer in blou gaan speel nie. Die bontrokke sal werk.........
  34. gravatar Anton says:
    Hoop FL maak die naaweek 'n plan met Ross, dink hy kan teen die tyd sien hy kom nie die mas op nie.dit is versekker 'n grootprobleem by die Bulle dat ons nie 'n fetcher het nie.
    Stem saam met Blou Boelie dat hulle maar vir Liebenberg 'n kaan moet gee, ons kan verseker nie slegter doen met hom daar nie.
    Dank die vader dat Visser weer reg is , Bayers het maar regtig teleur gestel.Dit is darem bewys dat Visser versekker ons beste 15 is.
    As ons nou weer vir Houggie trug kan kry op 9 sal ook goed wees.

    Die res van die span moet ons nie te veel aan verander nie.
  35. My starting 15!

    15: Ndungane
    14 Basson
    13 Small Smith
    12 Serfontein
    11 Engelbrecht
    10 Potgieter
    9 Hougaard
    1 Greyling
    2 Bongi
    3 Kruger
    6 vd Walt
    5 Matfield
    4 vd Merwe
    7 du Plessis
    8 Willemse
  36. gravatar Bloumeneer says:
    Ek hoor die span is dieselfde met Jurgen and Akona terug, hoagie op 9 en beyers op bank. Small smith val uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *