Ludeke changes five to starting line-up for Force clash

Ludeke changes five to starting line-up for Force clash

articles.comments (40)

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke made five changes to his starting line-up to face the Force in Perth on Saturday, with suspension, rotation and injury forcing his hand.

Three changes are at the back.

 Jurgen Visser has recovered from the foot injury that ruled him out of the Waratahs clash shortly before kick-off and slots in at fullback, where he replaces Ulrich Beyers. Francois Hougaard moves back to the base of the scrum following the knee-injury sustained by Piet van Zyl and a fit-again Akona Ndungane returns to his regular spot on the wing.

Ludeke made two changes to his pack as well.

Flip van der Merwe has been suspended for three weeks following a citing for striking an opponent in last weekend's match against the Waratahs and will be replaced by Paul Willemse. Victor Matfield will take over the captaincy.

In the other change, Ludeke gave Bongi Mbonambi a first start at hooker, will regular Callie Visagie rested. Bandise Maku will make a first appearance on the bench.

Ludeke also re-jigged his bench, where Wimpie van der Walt will get a first run in Vodacom Bulls colours if he takes to the field. Beyers replaces William Small-Smith as utility back.

"We have to get back to winning ways and this is a final opportunity to turn our tour into a positive. If we can bag a win here and add the losing bonus points we collected earlier on tour, the reward would justify the hard work we have put in," Ludeke said.

The team (with Super caps) to play the Force is: Jurgen Visser (19), Akona Ndungane (102), JJ Engelbrecht (42), Jan Serfontein (21), Bjorn Basson (64), Jacques-Louis Potgieter (49), Francois Hougaard (65), Grant Hattingh (28), Jacques du Plessis (10), Jono Ross (12), Victor Matfield (132, c), Paul Willemse (13), Werner Kruger (101), Bongi Mbonambi (9), Dean Greyling (47). Replacements: Bandise Maku (49), Mornè Mellett (17), Marcel van der Merwe (12), Wimpie van der Walt (15), Jacques Engelbrecht (21), Rudy Paige (5), Handrè Pollard (7), Ulrich Beyers (8).

Milestones:

•Victor Matfield will extend his South African record for Vodacom Super Rugby caps to 133 and his record as captain for a franchise to 79. He will also extend his record as most experienced Vodacom Bulls player to 125 matches.

•Bongi Mbonambi will make his first start for the Vodacom Bulls, having made his all appearances off the bench.

•Bandise Maku, should he takes to the field, will play in his 50th Vodacom Super Rugby match. Of those 19 were for the Vodacom Bulls, 14 for the Lions and 16 for the Southern Kings. This will also be his first appearance for the Vodacom Bulls in 2014.

•Jacques-Louis Potgieter will also play in his 50th Vodacom Super Rugby match. He will represent the Vodacom Bulls for the 23rd time, having also played for the Toyota Cheetahs 17 times and for the Cell C Sharks 10 times.

•Wimpie van der Walt, should he takes to the field, will make his Vodacom Bulls debut. He has played 15 times for the Southern Kings in 2013.

Pin It

Apr 23, 2014
Flip Van der Merwe

(40) Ludeke changes five to starting line-up for Force clash

  1. gravatar passdiebal says:
    MOEGVERLOOR - gooi weg jou hoed. Bloumeneer is reg.
    FL kies weer n span wat weet hoe om te verloor.
    Hulle is gekonfyt om te verloor.
    Geprogameer om te verloor.
    5 veranderinge waarvan 3 op bank is, 1 omdat die Kaptein geskors is en 1 omdat die speler nie meer beseer is nie.
    Hy moes darem Maku en VdWalt op die bank sit - en selfs 5 minute laat speel.
    Ek gaan my naam na MOEDVERLOOR verander - en my keppie ook weggooi!


  2. gravatar Bullebakkies says:
    Swak span!

    Ek hoop WSS skuif na ander unie. Hy is heeltemal TE talentvol en goed om onder Ludeke te speel! Ulrich Beyers en Jono Ross is Ludeke se toekomstige sterre!!
  3. gravatar Namib says:
    Ek dink hulle moet maar vir Ross leer om te tackel dalk het hy n kans om geskors te word vir 3 weke ,al hoe ons van hom ontlaa gaan raak.
  4. gravatar le Blues says:
    die twee junior spelers in die S15 oefengroep met die meeste potensiaal (EN leierseinskappe) naamlik Small-Smith en Liebenberg gaan ons verloor met die besluitneming van die afgelope tyd.......... hartseer.
  5. gravatar Paarlbul says:
    Western Force konsentreer net op die breakdown en die wedstryd is julle sakkie.

    Eish - FL is nou soos 'n politikus - om die een of ander rede te hardkoppig om te erken!
    Maar miskien moet hy maar aanhou so, net miskien word ander mense wakker en kan ons ook 'n Man United storie kry andersins hou die afdraande net aan.

  6. gravatar Paarlbul says:
    So van politiek gepraat - op Supersport 'n artikel oor kwotas in die Curriebeker en Super 15!!!!!

    Ek wonder net of hierdie do...erse se klomp politici al weet wat is die samestellings van die rugby bevolking in Suid-Afrika. Is dit nie dalk 80% wit en bruin en 20 % swart nie.
    Voordat hulle nie hierdie samestelling kan verander nie, waar daar 60% swart spelers is, gaan rugby maar swaarkry teen internasionale spanne.
    Hulle kan tog die logiese ding doen en kry die skole op par, sodat die rugby bevolking normaal verander - ook dan sal ons rugby ondersteun, maar nee daar is te veel Nkandlas!
  7. gravatar passdiebal says:
    EUGENE se ons kritici breek net die span af - en die beste stuurman is aan wal - o en ons het nooit rugby gespeel nie....
    Hier is my antwoord:

    EUGENE - ligstraaltjies word daagliks gesoek -
    Bietjie geluk ? Is dit hoe mens rugby benader? Miskien n sangoma of toordokter gaan sien vir n geluk pakkie?
    Asseblief wys vir ons "nooit rugby gespeelde" kritici enige positiewes om aan te klou.

    Blou Bul rugby is n tragedie op die oomblik.
    Wenkultuur bou selfvertroue .Ondersteuner kritiek breek dit nie af nie Die kritiek kom van liefhebbers van die spel wat week in en week uit hoop en bid dat dit beter gaan as die week vantevore.
    Maar die bestuur kies dieselfde verloopspan week vir week wat nie n idee het hoe om te wen nie - want dit maak nie saak nie - want niemand se posisie is in gevaar nie. Niemand word gedrop nie.
    Ons kan nie eens kwotas blameer nie want Akona en Bjorn word op meriete gekies - en Bongi is ons beste (of tweedebeste) haker.
    n Voorbeeld van in-posisie bly is bv. afrigters wat aanjaag - soos Pine - en dan promosie kry na Super 15!
    Slaptjips se agter spelpatroon is so afgesaag almal lag daarvoor.

    n Ligpunt is Victor wat op 37 uit aftrede moes kom om te help - en nou die ster voorspeler is met die meeste lynstane wen in S15, in die top 5% van al die spelers in S15 is met tackles, en die meeste cleans verlede week vir die BB.
    Dis ons geluk dat hy weer begin speel het.
    En iemand soos Jacques du Plessis wat week na week sy hart uitspeel in n los trio waar die ander twee seker die swakste in die kompetisie is.

    En as ons Saterdag dalk wen , dan is dit teen n aangelaste span met minder spelers in hulle groep as Griekwas.
    n Span waar rejects soos Ebersohn Steenkamp en Branche gedy.

    So ja Eugene - die beste stuurmanne sit aan wal - want die huidige stuurman laat my dink aan die Kaptein van die Costa Concordia wat geslaap het toe sy boot op die rotse loop en nie wou glo daar is probleme toe diealarms afgegaan het nie.

  8. gravatar Bullebakkies says:
    Ek dink die Bulle, Stormers en Cheetahs het nuwe afrigters nodig! Dalk kan ons uitruil onder mekaar lol ; )
  9. gravatar Bulperd says:
    Hier kom nog n verloor en ek het n idee die een gaan groter wees. FL se Ross behoort so 1 bal in 50 loskrums te wen, Serfontein gaan weer vergeet om die bal te pass en JLP gaan op Ludeke se instruksie weer al die besig weg skop
  10. gravatar louisk says:
    ag heng hier gaat ons alweer --geen bal spelende no 6 aai aai aai
  11. gravatar Rifrug says:
    Nee wat, ons wil duidelik nie wen nie. En Frans is beslis nie iemand wat van verandering hou nie.
    Hoekom nou wil verander aan `n verloortaktiek wat duidelik werk.
  12. gravatar werner says:
    Ek voorspel nog n pakslae !! Ross gaan nog Ludeke se loopbaan beeindig ? Wat sien hulle in die man Wimpie moes al oorgeneem het toe Stegman beseer is ! Iewers is daar n slang in die gras het iemand dalk vir FL vertel Engels sprekende spelers tel nou as kwota spelers? LOL
  13. gravatar Bullebakkies says:
    Wil soms voorkom of Ludeke hou van spelers wat niks op die veld doen nie...Spies (as hy nie beseer is nie) en Ross!!
  14. gravatar bloukaap says:
    Ek geniet die humor.hierso. sonder dit ga mens dit nie maak nie.

    Die backs lyk.fine.

    Vaste vyf lyk na ysters.

    Maar ai. liewe liefste Frans. Waarom vir Callie heeltemal.drop in wat.jy noem 'n moet wen game? Jou laaste 15 minute vervang jy gewoonlik jou haker. Frans ek hoop regtig vir jou part Maku gaan die ding doen vir jou. Want hy het vier weke laas Vodacomrugby gespeel. Dit kan die bulle.se.laaste belangrike.15 minute vd seisoen wees.

    En dan fetcher. Oooooooo my genade. Die stats wys onse Rosselini moet nog vanjaar sy eerste bal, na 9 wedstryde steel. But who am I, but a fool with an eye.
  15. gravatar deon says:
    Ek het uiteindelik die lig gesien:

    Frans se die patron is reg
    Frans se die spen is reg

    Die die enigste rede dan vir die uitslae is dat die Camo truie so goed werk dat die ouens mekaar nie sien nie.

  16. gravatar Cornelius says:
    Die oorsee se spelers word nie geskors vir vuilspel, maar as ons dit doen kry ons drie weke, nonsens man
    Ek dink Jono Ross gaan President word, ons moet agter die span staan wat gekies is, maar ek dink nie ons gaan die pyp rook
    Dit gaan weer n langnaweek wees, tensy hulle ons anders kan bewys, maar die statistieke wys ons verloor altyd ons laaste wedstryd op toer
    Kom Bulle ons staan agter julle
  17. gravatar Brandon says:
    Please fire Frans Ludeke!!!
  18. gravatar nitronic says:
    GO FORCE!!!!

    Go quotas!!!!

  19. gravatar Mark Kruger says:
    Jippie, hoef al weer nie rugby te kyk nie want FL se span gaan weer verloor. Ross???? Basson???JJ??? Elke naweek 4 slotte in die span? Waar is Addendorff en Liebenberg????? Gaan koop CJ terug en Tecklenburgh? Raak ontslae van Bestuur en Afrigters of aanvaar lee pawiljoene??!!
  20. gravatar Jimmy says:
    Staan ek mos gister en gesels met kollegas in Sebokeng toe ‘n jong snotkop advokaatjie mos ongenooid by die gesprek inval. Vra hy vir my of ek nie weet die Bulle is “losers” nie. Toe vra ek vir hom baie polite of hy besef dis ‘n staatshospitaal aan die ander kant van die draad en dat sy karretjie se binnekant nie gaan goed lyk na ‘n paar maande van staan in die son nie… Ek weet nie of hy sy mandaat voltooi het vir die dag nie maar ek het hom nie weer erens gesien nie. Demmit as enige een die Bulle moet kritiseer dan sal ons dit self doen, ten minste doen ons dit uit liefde vir ons span en nie uit haat nie…

    BULLE!!!!!!!!!!!
  21. gravatar Bloumemeer says:
    Liebenberg en Small Smith vang albei graad hierdie jaar. Bourekenkunde en BCom regte nogals. Hulle kontrakte ook net tot einde van die jaar. Hulle verlaat albei die Bulle einde 2014. Ek weet die een gaan Kings toe en die ander een wil verder swot. So ek dink FL dink seker maar an span bou en is nie te ernstig oor hulle nie.
  22. gravatar Anton says:
    Die swpan lyk nie sleg op papier nie , ons vate 5 lyk goed , agterlyn is goed dink dit is net by die losvoorspeelers wat die probleem le.
    Ross gaan dit nie maak nie.Hoop maar daar gebeur iets en hulle stuur vir Wimpie op.Meskien moet hulle maar vir Ross 'n geelkaart so nou en dan gee dan weet die ander ouens wat hulle moet doen.
    Dink wel die Bulle kan die een wen.
    Go Bulle
  23. gravatar Blou Sakkie says:
    GOEIE WERK JIMMY!!!!!!!!!!!
  24. gravatar Bullebakkies says:
    Bloumeneer - dit sal baie tragies wees as WSS waai, maar ek dink in belang van SA rugby en vir homself sal dit die beste wees! By die Bulle gaan hy net in n breindood stormram verander soos wat met al ons senters gebeur.

  25. gravatar RUGBYFEITE says:
    BLOUMENEER - jou feite is verkeerd omtrent WSS.
    Hy swot Regte deur UNISA en sy kontrak is tot die einde van volgende jaar.

  26. gravatar RuggaFan says:
    "Rugbyfeite" is reg oor WSS. Liebenberg kan wel graadkry en sy kontrak verval wel Oktober. Hy is beskikbaar en het nog nie gecommit by enige unie en ook nog nie gehoor of BB verder in hom belangstel. Ek dink hy sal graag wil bly maar is onseker oor sy toekoms want dit is duidelik dat hul nie vertroue het in hom nie en daarom sal hy seker ander opsies moet oorweeg.
  27. gravatar passdiebal says:
    En waaragtig ek sal hom nie kwalik neem as hy waai nie.
    Die ouens wat bo hom speel soos Ross, Hattingh, en die imports soos Wimpie is nie naby die belegging wat hy is nie.
    Ek sal ook waai. Ons lostrio volgende jaar is P Spies, J Ross en arme Jacques wat alles moet doen
  28. gravatar Bloukaap says:
    Feite is reg oor WSS se kontrak maar hy betwis nie Liebenberg s'n nie.
  29. gravatar kabous23 says:
    Ek het regtig gehoop ons gaan 'n paar veranderinge sien. 5 veranderinge se alie. beserings en skorsing het dit genoodsaak. Is wel bly oor bongi. Miskien het bie Bulle opdrag gekry van Sarvu om nie die jong spelers blood te stel voor die junior wereld beker nie. Ek dink nie FL het die guts om vir Sarvu teen te gaan nie. Ek dink die bulle het geld probleme. 'n retoer vliegkaartjie vir Wiaan is te duur vir die unie.
    My oplossing vir volgende jaar. Raak ontslae van Maku, Victor, Piere, frans, pine en pieter en hou Bongi, WSS, wiaan en koop vir sergeal pietersen. kry 'n direkteur van rugby ('n goeie een) en afrigters wat nie hul eie kontrakte bo die belange van bul rugby stel nie.
    Ek dink ons sterre is Bongi, Wiaan, Wimpie, Arno, Jaques dup, Hougie, pollard, jan, WSS, JJE (op vluel), kriel broers, visser. Paul jordaan. Ons stutte het my stil gespeel, en alhoewel JLP speel goeie rugby dink ek nie hy is 'n langtermyn oplossing vir 10 nie.

    My afrigting span vir volgende jaar is Victor vir Forwards, Carlos spenser vir Agterspelers. Sou graag iemand soos Francois pienaar as direkteur van rugby wou sien.

    Een dinng is egter seker. Wat op die blog gese word, bly op die blog en niemand volg dit op nie.
  30. gravatar Bullebakkies says:
    Kabous23: Hou baie van jou voorstelle.

    Enige afrigter wat spelers soos Ross kies se tyd is verby. Ulrich Beyers hgoort ook nie daar nie. WSS en Jan kan n baie belowende senterpaar uitmaak as hul onder beter afrigters speel.

    Net jammer Ludeke en Ross is untouchable!!
  31. gravatar Bloubulbees says:
    @ Bloumeneer- Ek glo jy moet jou feite reg kry voor jy sulke waaghalsige stellings aangaande spelers maak!!!
    Ek glo egter ook dat oor 3 jaar Liebenberg en WWS kaptein en onder kaptein van die Bulls wees... Hulle het tog al 'n beker gelig by SA 0/20. Dink ons almal het egter vrae waarom so lojaal teenoor Ross?
    Go Bulls, Gan met 7 wen more
  32. gravatar Loftus says:
    Verkeerd, Arno Botha sal kaptein wees as die Bulls enige breinselle het. WSS onderkaptein,dankie. En in n perfekte wereld sal JJ uitskuif vleuel toe en Ludeke ophou om na Meyer se deuntjie te dans. Kry Venter of Mallet in as Direkteur van Rugby en meeste van ons probleme sal verdwyn. Maar dit lyk asof die BBB wag totdat Meyer se kontrak verstryk by die Bokke sodat hy weer kan instap by die Bulle as Direkteur van Rugby. (en probeer om al die skade, wat hy aangerig het toe hy Bokke toe verdwyn het, reg te maak) Hopelik sal hulle hom n langtermyn kontrak laat teken sodat hy ons nie weer drop vir ''groener weivelde'' nie. En hopelik het die Sharks ons nog nie te ver verby gesteek teen daardie tyd nie. Jees, op die oomblik is die Bulle die swakste bestuurde unie in die land. Ian Schwartz is die een wat moet terugkom Bulle toe so gou as moontlik.
  33. gravatar Moegverloor says:
    Ek is eintlik skaam oor hoe lekker ek kry dat jake white so sleg verloor het. Hy is n grootbek windgat en met daai fancy brillketjie lyk hy soos die lelike weergawe van Hugh Grant.

    Sy manne wat hy die laaste ruk so 'punt' mvovo en Sithole was uit hulle diepte. Ons Ministet moet mooi na vannaand se game kyk as hy MNET het en besef daar is baie werk voor ons om kwota spelers se keuse verpligtend te maak. Hy behoort hom te skaam. JP was treurig. Frans lyk heeltyd bedonnerd en Tim Swiel lyk soos Affies se onder 16 b losskakel.

    Sharks gaan ook hulle toer games verloor.

    Bulle gaan die SA conference wen as hulle

    1) JJ vleuel toe skuif
    2) WSS senter toe skuif
    3) liebenberg kies as fetcher
    4) jan elke nou en dan pass.
    5) Jono nie start nie
    6) Zander die snoepie langs die gym gaan run.

    Go Bulle.

    Gee die Force gas
  34. gravatar jimmy says:
    Buiten hierdie onverwagse verloor het die Sharks groter probleme wat in die wapad vir hulle lê en wag. Soos dit nou lyk gaan hulle in alle waarskynlik binnekort ‘n hele paar van hulle sterspelers verloor... As hulle dit nie kan verhelp nie is dit duidelik dat sommiges se persoonlike aanvalle op die BBM totaal en al ongegrond is. Loftus, tot dan sal ek eers wag voordat ek die BBM as die swakste bestuurde maatskappy (unie) beskou. Moegverloor… Vat so julle Shark gemors; LEKKER LEKKER LEKKER!!!!!!!!!!!

    I was built to be the best number one and nothing less. Leave me to my destiny I have waited patiently I have vision' oh I believe… So stand up for the champions for the champions stand up… Stand Up For The Champions – Right Said Fred

    GO BULLE GO!!!!!!!!!!!!
  35. gravatar Loftus says:
    Jimmy, ek kry geen genot daaruit om dit te se nie. Maar die afgelope 4 jaar lyk dit ongelukkig so. 2 Speler uittogte - einde 2010 en einde 2013, n volle afrigterspan, Direkteur van Rugby en High Performance Manager wat ons verlaat het op 1 slag, salarisse wat halveer is, afrigters wat weer begin speel, uitgedateerde wedstrydplan, spelers wat uit posisie gespeel word, geen plaasvervanger vir Steggies nie, spelers wat se kontrak verstryk in die middel van die S15, Ons belangrikste bate, Meyer, was nie eers onder kontrak nie,. Moet ek nog opnoem? Dit was net eenvoudig nie goed genoeg gewees nie en die Bulle ondersteuners moet beter verwag van hulle bestuur. Wanneer laas was Mnr van Graan op die webwerf vir n Q&A?
  36. gravatar bluedog says:
    Loftus, 100% vir jou. Jimmy like bbm baie. Watter aandele het hy daar? Hoekom is so baie spelers weg by die bulle na 2010. Die bulle was op n high en vir twee jaar agtereenvolgens super 14 kampioene. Indien daardie spelers behoue gebly het kon ons dalk met die nuwe bloed wat inkom steeds top kompeterend gebly het. Imagine n span wat met spelers soos Danie, bakkies morrne, en noem hulle op die bank en span gehad het. Ons sou yster gewees het met spelers soos Arno en jc ens wat in gekom het. Feit is die bbm wou nie betaal om hul dienste te behou nie. Vol loftus op wedstryde sou die fondse gegee het. Nou loop loftus leeg. Duur prys wat betaal is. Sterkte met die bulls game vandag vir al my rugbypelle. Bulls met 15.
  37. gravatar passdiebal says:
    Halftyd - 9 6 agter - hoe ongelooflik vervelig!!! Skop skop skop . Magtig dis meer opwindend om verf te sien droog word.
  38. gravatar passdiebal says:
    Hier is n sameswering teorie - BBR word besit deur BEE maatskappy Kagiso , Sail ( Rupert se lot) en dan BB unie.
    Miskien hou Rupert en sy lot daarvan dat BB rugby so n gemors is - want dan lyk die Stormers nie heeltemal so sleg nie!
    Weet net nie hoe lank kan hulle bekostig om baie lee stadions te bekostig nie.
    Laat mens dink ne......
  39. gravatar Loftus says:
    Skop,skop,skop .die Blou Bul rugby unie sirkus in sy xxxx in. Hieeeeehaaaaajhh. Skop,skop,skop skop . die Bloubul rugby unie sirkus in sy xxxx in. Ons rugby unie is nou in alle reg n sirkus en word bestuur deur amateurs. Waar is al die mense wat ons gese het ons is verkeerd toe ons julle vertel het ons is in die xxx? Kom nou en vertel ons ons was verkeerd......ons wag? Miskien was ons reg gewees ? Waars die Judge?
  40. gravatar passdiebal says:
    Is dit nie ongelooflik hoe die bloggers hier week na week die gemors voorspel - maar R miljoen per jaar afrigters en bestuur sien dit nie raak nie.

    JJ kan nie pass nie - kon nog nie - en sal nooit kan nie. Maar volgens FL is hy die beste 13 in BB land. Het die hele seisoen nog net 2 minute nie gespeel nie. Nooit beseer nie - laat mens dink ne.

    Jan crash en bash - 3 keer in die laaste 10 minute presies dieselfde move. Dink hy/hulle hulle speel teen n klomp moegoes.

    Pollard breek reg deur maar nie n enkele speler volg hom nie - almal val terug in default crash en bash posisies.

    Ross - gaan niks se nie want niks is te veel.

    Jacques kry n brain fart met die skouer op ons voordeel - ja ek WEET hy is frustreerd en hulle hou die bal ens ens - maar dis reg in hulle hande in.

    Weereens was Victor die beste speler. Sjame.

    Geen game plan - dieselfde game plan - afgesaagde game plan whatever - hierdie moet die swakste BB span in die geskiedenis wees....

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *