Vodacom Blue Bulls win big

Vodacom Blue Bulls win big

articles.comments (8)

The Vodacom Blue Bulls handed the Limpopo Blue Bulls their second successive defeat by 100 points thanks to a 116-0 (halftime 62-0) hammering in their Vodacom Cup North Section match at Loftus Versfeld B in Pretoria on Friday.

Right wing Sampie Mastriet ran in a hat-trick of tries as the hosts scored 18 tries in total to compound Limpopo’s misery who were coming off a 110-0 loss at the hands of the Golden Lions.

The win assured the Blue Bulls of a place in the quarterfinals although they will have to wait for the rest of the weekend’s results to find out their final placing.

The hosts raced in to a 12-0 lead within three minutes thanks to tries from outside centre Waylon Murray and tighthead prop Hencus van Wyk.

Fullback Clayton Blommetjies then streaked over for a converted try in the seventh minute before Burger Odendaal crashed over for his first try of the half.

The Blue Bulls were running rampant against Limpopo and Odendaal grabbed his second try in the 20th minute to stretch the home team’s lead to 33-0.

The flood of points continued as lock David Bulbring forced his way over in the corner for an unconverted try before flank Wiaan Liebenberg was mauled over for a converted score.

The Blue Bulls brought up their half-century of points thanks to a try from left wing Jesse Kriel.

Right wing Sampie Mastriet completed the first-half scoring with two tries in the dying minutes of the half as the hosts reached the break leading by a formidable 62-0.

The second half produced much the same as the first and it was not long before the Blue Bulls added to their try tally with scrumhalf Lohan Jacobs nipping over for a converted try shortly after the restart.

Eighthman Clyde Davids then dotted down after a pushover try in the 49th minute.

Limpopo did manage to stem the flow of points for 12 minutes but their defence was not able to keep up the intensity and replacement flyhalf Joshua Stander went over for a try that he converted himself to make the score 83-0 after 61 minutes.

The hosts then ran away with the contest thanks to tries from flank Reniel Hugo and replacements Arno van Wyk and Kefentse Mahlo with Mastriet completing his hat-trick in the 76th minute.

SCORERS

VODACOM BLUE BULLS – Tries: Waylon Murray, Hencus van Wyk, Clayton Blommetjies, Burger Odendaal (2), David Bulbring, Wiaan Liebenberg (2), Jesse Kriel, Sampie Mastriet (3), Lohan Jacobs, Clyde Davids, Joshua Stander, Reniel Hugo, Arno van Wyk, Kefentse Mahlo; Conversions: Tian Schoeman (8), Stander (5).

Pin It

Apr 26, 2014
Juan Schoeman

(8) Vodacom Blue Bulls win big

  1. gravatar Blouland says:
    Ai ou webbie,

    Dink jy nou werklik ons ondersteuners gaan val vir hierdie een ?

    Wag tot ons superspan weer pakslae kry vir dieselfde redes as wat al die ondersteuners vir weke noem, en dan sit jy hierdie nuus op dat ons VC spannetjie het die magtige Limpopo Puntemasjiene 114-0 geklop ?

    Wat 'n prestasie !?

    Ek plaas my brief aan alle ware bulle ondersteuners sommer hier ook,

    Aan alle ware bul ondersteuners,

    Dit is duidelik dat die bestuur en afrigters bloot hulle gatte afvee aan enige opbouende kritiek. Die Bulle se baas gesels nooit meer hier nie.

    Ludeke - ongeag dat al die rugby kenners in die wêreld vir hom wys op sy swak spankeuses, veral die lostrio - gaan maar bloot voort om ons Bulle rugby te vernietig tot in die grond toe. So neuk hulle ook jongspelers se toekoms op. Ross word gedwing om te speel waar hy nie kan nie, Hattingh is nie 'n agsteman nie, JJE is nie 'n buitesenter nie. Talentvolle spelers soos Wiaan, Kriel, Mastriet en WSS word nie gebruik nie.

    So die Bulle bestuur en afrigters weier om foute te erken en aanpassings te maak, groot kenmerk van 'n besigheid wat besig is om teen 'n spoed ten gronde te gaan.

    So, ek stel voor dat ons as ondersteuners hul besluite antwoord met ons eie besluite, leë pawiljoene vir die res van die jaar totdat die bestuur en afrigters bedank of aanpas.

    Enige ondersteuner wat nou nog skree ons moet lojaal wees en agter ons span staan, is soos 'n vrou wat heeltyd deur haar man pimpel en pers en groen geslaan word en maar net lojaal bly teenoor hom om nog geslaan te word.

    Nee wraggies, ware ondersteuners wat lief is vir hul span en unie sal dit nie meer toelaat nie. Ons sal moet begin wys met ons voete vir bestuur en afrigters dat ons nie met hierdie gemors tevrede is nie. Net slegte bestuurders en afrigters gee skeidsregters en besering die skuld.

    As iemand hier lees wat wel die spelers ken, dra aan hulle oor ons het niks teen die spelers nie, ook nie teen Ross, Hattingh en Visser nie. Ons probleem is met die bestuur en afrigters. En dit is duidelik dat hulle nie meer die beste belange van ons unie en spelers dra nie. Daarom die swak kontraktering, swak wedstrydplanne en swak spankeuses wat alles lei tot swak vertonings op die veld.

    Ons moet nou begin dink aan langtermyn oplossings, 'n heeltemal nuwe begin is nodig om ons rugby weer optel.

    Stuur gerus hierdie boodskap aan vir alle ware bul ondersteuners, laat ons maar die unie wys dat die ondersteuners ook so hardkoppig soos hulle kan wees, met 'n goeie doel voor oe.

    RIP 2014 super seisoen.
    Lank lewe die nuwe Bulle unie met nuwe bestuur en afrigters in 2015 !
  2. gravatar Theo says:
    So bietjie van die Stormers en Cheetahs gekyk. Wat mooi is, is dat die Cheetahs die bal lewendig probeer hou. Hoekom kan die Bulle ook nie die bal die werk laat doen nie. Hoekom moet ons eers grond toe gaan, dan die agterlyn opstel en die verdediging kans gee om in posisie te kom en dan weer prober speel................sorry verspreek ek my nou, moet lees..............en dan weer prober skop. Die Bulle het 1 of 2 keer die agterlyn gebruik van vaste fasette met 'n uitgewerkte agterlynbeweging. Dit het gewerk, hoekom word dit nie meer gedoen nie. Hoekom hardloop die Bulle se spelers nie beter lyne nie. Is dit omdat hulle in 'n patroon ingedwing word?

    Kan iemand meer lig werp op die baljagter wat die Bulle wil koop. Het in verlede week se Rapport daarvan gelees
  3. gravatar Blouland says:
    Aan die VC span, geniet hierdie krieket wen teen 'n bulletjie rugby spannetjie wat deur Pretoria se laerskool spanne geklop sal word.

    Volgende naweek is dit weer terug na die werklikheid. Die afgelope 3 weke het ons 3 spanne geklop wat die swakste is in die VC beker.

    Cheetahs in Bloemfontein, nuff said.
  4. gravatar Jimmy says:
    Ek moet se my geduld is amper op.
  5. gravatar Kobus says:
    Hoe hardegat of blind is Ludeke? Dan weer, hoekom weier Victor nie om verder te speel nie indien Ludeke weier om n ordentlike fetcher te speel nie. Ross en Hattingh hoort nie daar nie.

    Ek het nie die Flip voorval gesien nie. Was drie weke regverdig of is ons net weereens die slagoffer van eenoogige Jannie Lubbe wat nie die Haaie of Stormers mag skors nie. Michael Rhodes is een so engeltjie.

    JJ Engelbrecht moet asb oorsee gaan want dis al hoe FL hom NIE op senter sal kies nie. Almal weet hoe om teen Bulls te verdedig met of breindood du plessis of serfontein wat almal wil stormram. Kyk wat het Willie le Roux gister vermag met welgeplaasde skoppies.

    Dit is hartverskeurend om my geliefde span so te sien ploeter week na week
  6. gravatar bloukaap says:
    Kobus

    Flip het net na skrum verby is in die skrum 'n duidelike swaai hou gegooi na die waratahs se voorry teen die kop. Hy het gedink nienand sal hom sien nie. Dofkop. As kaptein is dit plein stupid.


    As jy mooi terugdink sal jy onthou Jan se voorganger was Wynand Olivier. Hoe het Wynand gespeel? FL speel Jan presies dieselfe. Frans se grootste kritiek teen hom isdat hy dieselfe plan wil bly stil maar met nuwe spelers.

  7. Hierdie foto van Cook en Swanepoel som die akkuraatheid van die unie op! Cooks peel vir die Cheetahs en Swanepoel is nie eers in die Blou Bulle se span nie.
  8. Jammer, die foto is Engelbrecht en Swanepoel, maar nie een van hulle het die algelope naweek vir die Blou Bulle gespeel nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *