Vodacom Bulls lose final tour match

Vodacom Bulls lose final tour match

articles.comments (20)

The Western Force were left singing in the rain after producing their trademark grit in a 15-9 win over the Vodacom Bulls in Saturday night's Vodacom Super Rugby clash in Perth.
On a wet and slippery night, a perfect five-from-five penalties from Sias Ebersohn was enough to lift the Force over the line, with the result catapulting the Perth-based franchise into third spot on the table, reports Yahoo.com

The Force were made to defend grimly in the last 10 minutes, with players bravely putting their bodies on the line time and time again to deny the Bulls' surge to the line. Brynard Stander typified the Force's efforts, with the substitute flanker left with blood streaming from his head after contesting several desperate breakdowns in the dying minutes.

Although the Force came away with the win and improved their work at the scrum, their line-outs remain a worry, with a number of throws being pilfered by the Bulls. However they have next week's bye to work on any issues before their two-game tour of South Africa.

The first half was akin to a game of chess, with both sides employing a kick-heavy game plan in their bid to gain valuable ground. With the consistent rain making for slippery conditions, it was all a matter of who was going to blink first in the AFL-like kick-to-kicks.

It was the Bulls who erred - on multiple occasions.

Fullback Jurgen Visser made the first genuine blooper of the night when he stepped outside his own 22m as he kicked for touch. Fly-half Jacques-Louis Potgieter was the next to falter when he dropped a high ball in his own 22m, while Visser made another error when he grassed Sias Ebersohn's short chip. Each mistake gave the Force excellent field position, but they couldn't come close to the try line as the Bulls' defence held firm.

Three penalties to man-of-the-match Ebersohn at least gave the Force a 9-6 edge at the break, and the scoreline read 12-6 when the fly-half banged over another one shortly after the break.

With the rain holding off early in the second half, the Force started to employ more of a running game. But it was still the high ball that was paying the biggest dividends, with the Force almost crossing in the 58th minute when winger Nick Cummins created a spillage and his team-mates pounced on the loose ball. Although the try didn't eventuate, another penalty to Ebersohn extended the Force's lead to nine points.

That gap was reduced to six in the 63rd minute, but the Force wouldn't be denied victory in front of 14,227 screaming fans.

Vodacom Bulls skipper Victor Matfield said it was a frustrating end to a tough tour.
"In these conditions it was very hard to hold onto the ball," he said. "You have to do your basics right, we gave them territory and from there they got penalties. It is all about decision making and we are making wrong decisions at critical times and it is costing us wins."

SCORERS:
Force- Penalties: Sias Ebersohn (5).
Vodacom Bulls - Penalties: Jacques-Louis Potgieter (2), Handre Pollard.

 

 

Pin It

Apr 26, 2014
Victor Matfield

(20) Vodacom Bulls lose final tour match

  1. gravatar bloukaap says:
    Een ligpunt van toer is dat ons bonuspunte gelyk is aan een wen.

    Die span het beslis die wil om te wen, maar die ffffffffoute klop hulleself. Dit kos ons net te veel momentum.

    Simpel fout deur Jacques du plessis het ons moontlik gerob van drie ook.

    Anyway. Die toer is verby. Ons is nog in die wedloop op 20 ligapunte. Maar dit gaan bloedsweet kos.

    Sterkte vir die toer wat voorle sharks.
  2. gravatar Cornelius says:
    N mens weet nie meer wat om te sê , dis foute op foute, is ons rugby regtig so sleg dat sover 3 van ons spanne reeds verloor het oorsee en of FL nou besf het Ross is nie n rugby speler, en die twee senters wat nie die bal wil uit gee
    Ag n mens wil niks verder sê net terleurgestel, en dit gaan maak dat Loftus leeg gaan wees vir die hele seisoen
    Groete
    Bulle geniet die Laaaaaaaang naweek
  3. gravatar passdiebal says:
    s dit nie ongelooflik hoe die bloggers hier week na week die gemors voorspel - maar R miljoen per jaar afrigters en bestuur sien dit nie raak nie.

    JJ kan nie pass nie - kon nog nie - en sal nooit kan nie. Maar volgens FL is hy die beste 13 in BB land. Het die hele seisoen nog net 2 minute nie gespeel nie. Nooit beseer nie - laat mens dink ne.

    Jan crash en bash - 3 keer in die laaste 10 minute presies dieselfde move. Dink hy/hulle hulle speel teen n klomp moegoes.

    Pollard breek reg deur maar nie n enkele speler volg hom nie - almal val terug in default crash en bash posisies.

    Ross - gaan niks se nie want niks is te veel.

    Jacques kry n brain fart met die skouer op ons voordeel - ja ek WEET hy is frustreerd en hulle hou die bal ens ens - maar dis reg in hulle hande in.

    Weereens was Victor die beste speler. Sjame.

    Geen game plan - dieselfde game plan - afgesaagde game plan whatever - hierdie moet die swakste BB span in die geskiedenis wees....
  4. gravatar Blouland says:
    Aan alle ware bul ondersteuners,

    Dit is duidelik dat die bestuur en afrigters bloot hulle gatte afvee aan enige opbouende kritiek. Die Bulle se baas gesels nooit meer hier nie.

    Ludeke - ongeag dat al die rugby kenners in die wêreld vir hom wys op sy swak spankeuses, veral die lostrio - gaan maar bloot voort om ons Bulle rugby te vernietig tot in die grond toe. So neuk hulle ook jongspelers se toekoms op. Ross word gedwing om te speel waar hy nie kan nie, Hattingh is nie 'n agsteman nie, JJE is nie 'n buitesenter nie. Talentvolle spelers soos Wiaan, Kriel, Mastriet en WSS word nie gebruik nie.

    So die Bulle bestuur en afrigters weier om foute te erken en aanpassings te maak, groot kenmerk van 'n besigheid wat besig is om teen 'n spoed ten gronde te gaan.

    So, ek stel voor dat ons as ondersteuners hul besluite antwoord met ons eie besluite, leë pawiljoene vir die res van die jaar totdat die bestuur en afrigters bedank of aanpas.

    Enige ondersteuner wat nou nog skree ons moet lojaal wees en agter ons span staan, is soos 'n vrou wat heeltyd deur haar man pimpel en pers en groen geslaan word en maar net lojaal bly teenoor hom om nog geslaan te word.

    Nee wraggies, ware ondersteuners wat lief is vir hul span en unie sal dit nie meer toelaat nie. Ons sal moet begin wys met ons voete vir bestuur en afrigters dat ons nie met hierdie gemors tevrede is nie. Net slegte bestuurders en afrigters gee skeidsregters en besering die skuld.

    As iemand hier lees wat wel die spelers ken, dra aan hulle oor ons het niks teen die spelers nie, ook nie teen Ross, Hattingh en Visser nie. Ons probleem is met die bestuur en afrigters. En dit is duidelik dat hulle nie meer die beste belange van ons unie en spelers dra nie. Daarom die swak kontraktering, swak wedstrydplanne en swak spankeuses wat alles lei tot swak vertonings op die veld.

    Ons moet nou begin dink aan langtermyn oplossings, 'n heeltemal nuwe begin is nodig om ons rugby weer optel.

    Stuur gerus hierdie boodskap aan vir alle ware bul ondersteuners, laat ons maar die unie wys dat die ondersteuners ook so hardkoppig soos hulle kan wees, met 'n goeie doel voor oe.

    RIP 2014 super seisoen.
    Lank lewe die nuwe Bulle unie met nuwe bestuur en afrigters in 2015 !
  5. gravatar Rifrug says:
    Ek weet `n klomp mense gaan nou weer sê die ander SA spanne het ook nie `n wedstryd oorsee gewen nie, maar ons is nie sommer net `n ander span nie. Ons is die BULLE.
    En party gaan sê die "ref" het ons ingedoen, en dit is ook in `n mate waar, maar beslis nie die werklike rede nie.
    Drie uit tien wedstryde gewen en 4 punte uit vier wedstryde verdien mag dalk vir ander spanne aanvaarbaar wees, maar ..... weer eens, ons is die BULLE. En vir die Bulle is dit nie aanvaarbaar nie.

    As BB23 of Frans of enige persoon van die BBRU hier lees, (wat ek betwyfel), ons vra asseblief net EEN guns. Speel asseblief vir WSS op 13 en JJE op 14, en enige nommer 6 op nommer 6 teen die cheetahs, net vir die een wedstryd asseblief.Dit is seker nie te veel gevra van die ondersteuners nie. Daarna kan Frans maar weer doen wat hy wil.

    En laastens, nie gedink ek sal ooit so iets sê nie, ek hoop nie ons haal die uitspeelwedstryde nie, want ons verdien dit nie.

    Lekker naweek, as dit moontlik is, aan al die bloggers.
  6. gravatar bluedog says:
    Blouland, ek stem saam met jou. Skel help nie meer nie. Dit is egter nie net die afrigters wat te blameer is nie maar die spelers ook. Ons sit nie met n volle kwota span wat nog die game moet leer nie. Op hierdie vlak moet jy kan balle vang en die reels ken. Ons sit hier met n spul ongemotiveerde spelers. Hoekom? Bb23 en sy bestuur sal weet daarom help dit nie eers om hom op n v@a sessie hier te kry nie. Hy ontwyk alle vrae met n passie. Die beste wat bb bestuur kan doen is om te bedank en mense aanstel wat die belange van bb rugby dra. Daarom laat Loftus leeg loop en kyk wat gebeur. Jammer oor al die seisoenkaartjies wat verkoop is. Dit dra hulle finansieel. Ons moet ophou om refs te blameer. Daar is n reelboek. As jy speel daarvolgens kan n ref jou nie blaas nie. Die ref kan nie behoorlike driee weier nie. Oefen en nogmaals oefen is al manier om foute reg te stel. Dit is waar ons fout lê.
  7. gravatar Muzi says:
    Handre Pollard!!!!....it's a real shame FL didn't give him a full game on tour as soon as he came on he made a difference AGAIN....at least he's not scared to take resppnsibilty...like the way he attacks the gainline....keep up the hard work young lad.
  8. gravatar passdiebal says:
    MUZI - every game he came on he made a difference. He stands shallower, he passes flatter, he had a wonderful step - every game he makes at least one great line break - so all Jan has to do is play off him. But all are used to stand back for crash and bash - so there is no support.
    The U20 RWC backline is on our books - goodness they were brilliant.
    Jan's rugby has gone backwords - William's? hpw would we know the got 8 minutes on the tour of which 3 was at 12.
    Ek is moeg gekerm.
  9. gravatar Theo says:
    Swak, Swakker, Bulle
  10. gravatar Muzi says:
    Passdiebal -

    Bulls future back like should be like this...9.Van Zyl 10.Pollard. 11.JJ 12.Serfontein 13.WSS 14.Basson 15.Kriel....FL is too conservative and not flexible enough....that has led to his downfall this season
    I already made my feelings heard about ross last year..the less said the better!
  11. gravatar deon says:
    Ek het nie gekyk nie en was dit nou lekker,geen gevloek en geknor,my vrou is nog lief vir my,ek eet lekker skaap tjoppie saam n rooietjie...Sal dalk volgende jaar weer Loftus toe gaan.
  12. gravatar Vonk says:
    So ploeter ons voort
  13. gravatar nitronic says:
    Pateties breindood spelers en gemors bestuur.

    Bring the quotas they will do better
  14. gravatar Bloukaap says:
    Ek is bly die toer is verby. Baie bly.

    Sekerlik meer vrae gevra aan die Bulle as wat ons met antwoorde terugkom.

    Ek is negatief oor die Bulle op die oomblik, maar selfs ons swak toer moet ek ook se, van die beste Bulspanne in die verlede het ook maar geval en struikel oorsee , en sommige baie erger as hierdie span wat nie ooglopend baie individuele helde meer oor het nie. Terwyl ek kyk na al die SA spanne hierdie naweek en ander vorige games, besef ek ook dat die dreinering van die Euro gaan waarksynlik SA rugby en Superrugby se uittig van vele helde beteken. Voeg by die altyd sluimerende relaiteit van politieke kwotas, en dan is dit moeilik om jong spelers te verkwalik as hulle oorsee verkas.

    My punt is dit: Baie min spanne gaan regtig topspelers behou, en die gevolg is dat jou goeie gemiddelde Superrugby speler wat die span sou mak en die diepte sou opvul, nou vinnig beisg is om sy goed te pak. Dit beteken die "middelorde" spelers gaan al minder raak en moeiliker word om t ebehou, tweyl hul plekke nou deur absolute groentjies en spelers wat eintlik nie veel verder as die CC sal kom nie, nou gevul gaan word. .

    Feitlik al ons spanne sukkel hiermee vanjaar. Die Stormers verloor hul slotte en siedaar: dis 'n gesukkel. Hulle is geen faktor in die lynstane nie. Die Bulle verloor hul lostrio en in dieselfde asem ook momentum in lke wedstryd. Was dit nie vir Victor matfield nie, dan was hierdie toer verseker nog bleker as wat dit nou is. Ons is nie in een game verneder nie en het altyd in die laaste 10 minute kanse gehad om al ons games te kon wen. Inteendeel, Victor is nie net die prescence in die span nie, hy is ook die coach.

    In die Bulle se eie geledere sou ons altyd vanjaar met soveel jong spelers sukkel om oorsee te wen. Sonder ervaring van Pierre Spies, Stegman, Potgieter (x2), en Arno Botha moes ons vnjaar die toer aanpak en deurvoer.

    Maar die grootste probleem wat ek optel is die vaardheidsvlakke van ons spelers. wanneer off load mens? wanneer loop jy met die agterlyn? Ek sien in die Bulle se agterlyn ongelooflike spoed en potensiaal, maar sien weinig daarvan op die speelveld. Ons het vandag balle weggeskop wat ons moe slaat loop, en gepass wanneer ons eenvoudig moes vorentoe dryf maar daar is nie supoort players nie. Ons verloor maklike aangee in die tackle wat moes lei tot momentum. In 2007 het die Bulle 'n vaardigheidsafrigter aangestel wat hul rugby op ander vlak gebring het (Tim Lane, dink ek was sy naam). Ons sal dit moet sterk oorweeg om so persoon weer aan te stel. Die spoelers wat on shet kan net daarby baatvind. of ons moet al ons spelers vir ses maande NZ toe stuur om voor te berei vir die Super 15.

    Die ander probleem wat voor die deur van die afrigter le, is die Bulle se spelpatroon en spankeuses. daaroor is al genoeg geskryf. Grant hattingh, hoewel baie bedrywig op die verdediing en 'n harde werker, het soos verlede naweek nie agter die oond die mas opgekom nie. Hy is te lank en tel die bal te stadig op. Die Force het dit gesien en dit as een van die plekke benut war hulle die Bulle sou target. Hulle het ook gesien dat die Bulle se baldraers baie stadig ondersteun word sodat selfs hul vorrye ons geklop het om die losbal. My gevoel is dus as die Bulle hul lostrio gaan uitsort gaan die afbreekpunte en probleme met momentum regkom. ons het geisen wta et gebeur toe Potties en dewald saamgespeel het vir drie wedstryde. Toegegee, FL moet kies wat hy he top die oomblik, maar hy sien ook oor wat hy kon gekies het.

    Sterkte aan al die Bul ondersteuners. vanjaar se span gaan dalk nog met groot groot moeite die top 6 KAN haal, maar wegwedstryde gaan hulle nie sommer kan wen nie. Ek sou graga dit anders wou sien, maar mens moet realisties wees.
  15. gravatar BlouSWL says:
    Die Bulle se game plan alhoewel totaal verouderd werk net as hulle momentum kry en se wat jy wil as hulle momentum het is dit moeilik om te counter, maar voor hulle nie die volgende stappe volg nie gaan hulle aanhou sukkel:#1 Jono Ross is nie 'n No 6 nie om die waarheid te se hy sukkel oral op die veld dit het hy al verlede jaar in die Curriebeker gewys hy is totaal uit sy diepte,ek weet nie of FL se sussie of sy ma "Date" nie maar hoe hy week in en week uit gekies word kom my te bowe???. Ons kort DINGEND 'n bal jagter !!!!! As Deon Stegman speel gaan dit beter as hy beseer is (SEMI-Permanent)sukkel ons,dit help niks ons breek die voordeellyn en daar is niemand om te ondersteun nie,die momentum word verbreuk en ons moet van voor af begin.#2 Om een of ander rede het die bulle vergeet hoe om "Rucs en malls" skoon te maak ons het 'n klien-huis vol turnovers teen ons elke week wat weereens die momentum verbreuk ,as die huidige spelers dit nie kan doen nie kry iemand anders wat kan!! #3 Hougaart is baie talentvol maar hy is nie Fourie du Preez nie los hom dat hy sy eie game speel,die ou kan enige span se nagmerrie wees om die breukpunte maar sy selfvertroue word week in en week uit houe gegee omdat hy moet skop en skop en skop! #4 FL is besig om die mees talentvolste jong no 12 in die land 'n stampkar te maak,Frans as jy Jan die heeldag "Crash balls" wil laat vat kies dan vir Dean Greyling op 12!!!!! die selfde geld vir JJ wat so geprogrameer word om te "Crash" dat hy vergeet het hoe om te pass.

    Wat ek nie verstaan nie is die feit dat FL en sy afrigting span wat miljoene betaal word die punte hier bo nie kan raak sien nie veral die bal fetcher #1 aangesien die game plan wat hulle so hardkoppig by hou gebaseer is op momentum!?!?

    Die Cheethas het baie selfvertroue gekry die naweek so kom ons kyk wat gebeur saterdag :-(

    Sien ook uit daarna om Jono weer op no 6 te sien!!!!!!
  16. Interessant dat die Stormers na 4 verlore hulp ingeroep het.
    Ons bestuur se niks. Ons speel darem nou goor rugby en kan glad
    Nie driee druk nie! Nie een vannie SA spanne speel goeie rugby nie.
    Erg verveeld met die S 15!
  17. gravatar kabous23 says:
    as jy dieselfde goed doen met dieselfde spelers moet jy dieselfde resultate verwag. Ek kry die gevoel FL en kie het bespreek dat hul swak gaan doen in die begin van die seisoen, en hul target is om dit te bereik. Hoop as ons terug in SA is sien ons vir pollard op 12, WSS op 13, Wiaan op die bank. Wimpie in die begin 15, en los asb vir hougie op 9. Hy het net goed begin shape, toe word hy rondgeskuif, en sy spel het defnitief weer agteruit gegaan. Ek dink jan is 'n toekomstige ster op 12, maar FL coutch al sy talent uit hom uit.

    hoop daar is 'n erbetering terug op loftus.
  18. gravatar Bullebak says:
    Ek dink nie Pollard moet ooit weer nr 12 speel nie. Hy het juis laasjaar gesukkel omdat hy rondgeskuif is tussen 10 en 12. Serfontein se loopbaan word tans opgeneuk deur Ludeke. Binnesenters is nie daar om crashballs te vat nie!

    Selfs Toks en sy mede kommentator saterdag het saamgestem dat JJ beter sal vaar op vleuel...net ons afrigter wat dit nie snap nie!!!!!!!!!

    Dalk is die beste ding wat met die Bulle kan gebeur om saam met die Storm,ers en Cheetahs onder op die log te eindig? Hoe anders gaan hul ontslae kan raak van Ludeke?
  19. Stem met baie kommentare hierbo saam,week na week kla almal oor dieselfde goed maar FL en Kie vee hulle g....daaraan af.Hel kan hulle nie sien wat aangaan nie,saterdag teen die Force was die swakste wat ek die Bulle in jare gesien speel het,absoluut planloos,geen strukture plein swak.Wil die Bestuur he Loftus moet eers leeg loop of wat.Moet ook nou nie se ek is nie n ware Bulle ondersteuner nie want ek is n fanatiese Bulle man en daarom kan n mens nie meer die gemors ignoreer nie.My span vir die Cheethas
    15 Jesse Kriel
    14 JJ Engelbrecht
    13 William S Smith
    12 Dries Swanepoel
    11 Bjorn Basson
    10 Handre Pollard
    9 Francois Hougaard
    1 Morne Mellet
    2 Callie Visagie
    3 Werner Kruger
    6 Wimpie vd Walt
    5 Victor Matfield
    4 Paul Willemse
    7 Jaques du Plessis
    8 Jaques Engelbrecht

    Dit is egter wensdenkery dat FL die span sal kies
  20. gravatar deon says:
    Stem met jou voete Saterdag

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *