Vodacom Bulls beat Toyota Cheetahs at Loftus Versfeld

Vodacom Bulls beat Toyota Cheetahs at Loftus Versfeld

articles.comments (24)

The Vodacom Bulls kept their playoff hopes alive with a nail-biting 26-21 win over the Toyota Cheetahs in their Vodacom Super Rugby clash at Loftus Versfeld on Saturday.

The Bulls clawed their way back from 18-9 down at halftime to score two tries in the second half and then hold out strongly on defence as the Cheetahs threw everything they had at them.

In beating the Cheetahs they also ruined the visiting captain Adriaan Strauss’ 100th game celebrations, but more importantly gave themselves a chance to make the playoffs this year with five games left in their season.

But while it wasn’t a classic performance by the Bulls it was an entertaining one by both teams, who despite making many mistakes tried to attack from deep and run from almost every chance they had, giving the 17606 fans who turned up value for their money.

The Bulls youth brigade looked good, and the decision to play the SA under-20 backline combination of Handre Pollard, Jan Serfontein and William Small-Smith looked promising with Serfontein in particular combining well with his outside centre and putting him into gaps early on in the game.

Up front Marcel van der Merwe put in an impressive performance, while Paul Willemse continues to grow with every game.

And while the breakdown was still a problem, and the Bulls have no counter to an opposition openside flank like Heinrich Brussow, the game leant itself to a much more open approach.

Brussow looked good but wasn’t perhaps as accurate as he would have liked, but Jean Cook’s brief appearance on the field was something to savour and the Cheetahs backline when on attack is always a beauty to behold.

The Cheetahs are masters of making their own luck at times, and none more so than Johann Sadie’s intercept in the 17th minute after the Bulls had been heavily on the attack.

After pounding the line for several phases, a flat pass from Pollard went perfectly into Sadie’s hands, who took it with glee and ran more than 80 metres on his way to the tryline to score the opening try.

Not only was it against the run of play but it also was a 14-point turnaround after the Bulls had dominated the previous minutes.

And the Cheetahs grew with confidence, gaining a numerical advantage when Pollard was yellow carded a few minutes later after Sarel Pretorius had taken a quick tap penalty and was tackled within the 10 metre area from the mark.

Visser pulled back a penalty before another controversial decision – this time to disallow a try to Marcel van der Merwe became a talking point.

Victor Matfield was adjudged to be in an accidental offside position as Van der Merwe picked the ball up from a ruck and burst through to score. Television replays showed that Matfield impeded Brussow, but it would have been a moot point as a ruck had been formed, but neither officials saw it that way.

Pollard brought his team within four with his second penalty of the game, but then the Cheetahs produced a moment of magic that turned the game firmly in their favour just before the break.

Elgar Watts gave the perfect pass to a flying Sadie, who offloaded in the tackle to Rayno Benjamin before the Bulls could blink. Benjamin, reveling in his new role as an inside centre, sent the perfect pass out to Raymond Rhule to dive in at the corner.

At 18-9 down at halftime, the Bulls started carving their way back into the game. Using their rolling maul to good effect, and winning the lottery of the scrums they managed to gain a foothold in the Cheetahs half.

It was a bold decision from Matfield that swung it their way. Turning down a kick in front of the poles, the Bulls chose to run the ball, and hit it up close to the line. When Paul Willemse got his hands on the pill, he deftly twisted his way around from close range to force his way over and his team firmly back in the game.

Johan Goosen extended the lead to five points but the Bulls kept on attacking and on the hour it was Callie Visagie who stormed over from close range with the help of two teammates to put them on level terms.

Pollard converted the try to give the Bulls the lead and a frantic last 20 minutes ensued.

Goosen missed a chance shortly afterwards to claim back the lead, and when Jacques-Louis Potgieter got onto the field, he made no mistake with his only penalty chance, taking the Bulls out to a five point lead.

This is where they stayed as both sides came close to adding to their totals as the clock ticked down.

In the end the Bulls desperation won the day – perhaps as they had something to play for. Survival in the competition may be one thing, but there still is a long road ahead as they stay firmly rooted in 10th spot.

But after four losses on tour the return to Loftus makes a massive difference.

And anyone foolish enough to write off the Bulls at this stage may have to think again.

SCORERS:
Vodacom Bulls - Tries: Paul Willemse, Callie Visagie. Conversion: Handre Pollard (2). Penalties: Pollard (2), Jurgen Visser, Jacques-Louis Potgieter.
Toyota Cheetahs - Tries: Johann Sadie, Raymond Rhule. Conversion: Elgar Watts. Penalties: Watts (2), Johan Goosen.

© supersport.com

Pin It

May 03, 2014
Handre Pollard

(24) Vodacom Bulls beat Toyota Cheetahs at Loftus Versfeld

  1. gravatar nitronic says:
    Eerste halfte lyk ons soos palookas.

    Ons kan maar ons sterre dank vir die wen. Dink nogsteeds die volgende spelers hoort nie daar nie, Ross, J Dup, Visser, greyling en basson.

    Enige average vleuel soek werk, Basson doen niks.

    Al ding wat die wen nou gaan doen is dat ou fl nogsteeds gaan vasklou aan die loosies.

  2. gravatar koos steyn says:
    n wen is n wen maar die vader alleen weet hoekom FL vir Pollard en Small Smith afgehaal het.Weereens n groot problem was die swak verdediging in die middeveld en n gebrek aan n fetcher,raak nou ontslae van BvG,XvR,FL en PR,ons speel verbeeldinglose rugby,so gaan die Stormers ons disnis hardloop
  3. Hoekom kan spanne teen die bulle so maklik overlaps bewerkstellig en die bulls kan dit nie doen nie.Wanneer gaan B van Graan wakker word as CEO of vul hy maar net sy sak.Bulle was pateties eerste helfte.Ons verdediging ook maar swak by die senters.Bulle moet dankie se dat daar n Matfield in die span is,Brumbies en Stormers gaan Bulle slag

  4. gravatar bb1 says:
    Jislaaik asb oom fl niemand wil vir my lyster as ek soo smeek dat hulle jou en daai graanvlokie moet fire. Asb kan oom nie dan tenminste ouens soos Ross en Hatting se super rugby kontrakte terug trek want hulle is seker goeie spelers maar regtig nie op super rugby standaard nie en hoor asb tog net met wie kan ek praat om julle twee te fire. Wat het WSS en Pollard verkeerd gedoen dat jy hulle sub. Ai nee ek is raadop met julle. Kan die hele rugby wereld verkeerd wees (afrigters,kenners en ondersteuners) en net julle is reg. Julle is n grap
  5. gravatar Muzi says:
    Why on earth did FL take Handre off?!?!...just when the game is starting to open up our "clever" coach replaces the youngster who was having a good game?!?!Pollard was starting to exploit space it was his individual brilliance with that chip that got us momentum?!?!.....for goodness sake besides the yellow card and intercept pass Pollard put his hand up he looked hungry....enough said!
  6. Goed gedoen Blou Bulle en goeie gebruik van plaasvervangers Frans Ludeke. Ons het die span oorskadu wat die Stormers oorskadu het. Die mooiweer ondersteuners is nog nie gelukkig nie.
  7. gravatar bluedog says:
    Wat n middag het ons nie beleef nie. Twee groot wedstryde en naelskraapse wenne. Eerstens oor die Stormers wil ek sê dat indien hulle komende saterdag gaan speel soos in die eerste helfte sien ek probleme op loftus. Hulle het spoed agter en sommer baie daarvan. Die vraag is egter of hulle so baie besit gaan hê soos teen die Highlanders. Die bulle moet begin besluit of hulle rugby wil speel of nie. Vergeet vir eers van die afrigters. Die afrigters rig n span af en speel nie die wedstryd nie. Voor ons lê twee wedstryde teen die stormers en die leeus, brumbies en rebels. Ons lot lê in die hande van die spelers. Ross moet skuif of fl daarvan hou of nie. Nr 8 toe indien hy dan moet bly. Ons kort dringend n nr 6 flank wat kan balle steel. Callie Visagie is nie vir my die antwoord as haker nie. Die agterlyn wat vandag begin het moet bly vir die res van die kompetisie met slegs jje wat moet vleuel toe in die plek van Bjorn Basson. Basson soek nie werk nie en is duidelik nie op vorm nie. Hy kan van die bank af speel. Ndungane het spoed verloor maar hy probeer tenminste. Pollard, serfontein en wss moet saam speel so lank as moontlik. Nou en gedurende die cb. Fl sal nie waai nie so hy kan maar net sowel begin bou aan die span vir 2015. Laastens, ons is in n professionele era en dit is tyd dat die bulle begin kyk na spelers wat by ons speel patroon sal aanpas. Koop hulle en bou weer n span wat kan Super bekers wen.
  8. gravatar Stapper says:
    Die O-20 span het vanaf 24/26 Mei eerste reg op juniorspelers. Pollard is in die O-20 span en behoort as kaptein aangewys te word. Dus verloor die Bulle hom in 2/3 weke se tyd. Frans Ludeke moes hom geleentheid bied om te toon dat hy inderdaad op vorm is.

    Verder moet Frans Ludeke ook sorg vir kontinuiteit in die span wanneer Handre Pollard by die O-20 span is, dus moet hy JL Potgieter nog steeds speel kans gee.

    Frans Ludeke is inderdaad korrek met sy besluite.
  9. gravatar bloukaap says:
    Back to winning ways. Wen is.'n wen. Goed teruggeveg Bloues. Geel kaart en al. Victor het die jonges mooi bymekaar gehou. As reserwes momentum breek moet.jy dit heroorweeg of dit in belang van span is.

    Hierdie wen beteken sielkundig groot hupstoot vir die span. Ons was nie op al die silinders nie maar kon nog steeds wen en was wel groot verbetering oo verlede Saterdag. Welkom in superrugby WSS.
  10. gravatar jimmy says:
    Dit was 'n goeie dag vir die Bullle.
  11. gravatar Loftus says:
    Jaques Dup was een van ons beste spelers op toer en nou wil sommiges ontslae raak van hom? Wat n grap. Hougies se aangeewerk is nie goed genoeg nie - veral die kort aangee na die voorspelers toe. Die hele span se hantering is nie op standaard nie. Baie geluk met die terugveg, maar dit was maar net teen die Cheetahs.
  12. Hattingh het gisteraand waarskynlik sy beste wedstryd tot nou toe vir die Bulle gespeel. Ross het dit ongelukkig weer nie gemaak nie. Du Plessis is 'n yster, maar hy is moeg. Hy kort 'n ruskans maar ek weet nie wie hulle in sy plek gaan speel nie. Marcel was baie goed en hopelik begin hulle nou elke wedstryd met hom. Hougaard speel al hoe beter, maar ons vleuels se werksverrigting is baie swak.

    Greyling was baie na aan 'n geelkaart. Die man bly 'n risiko vir enige span. Geluk aan die Bulle. Ek hoop julle kan dit deurtrek teen die Stormers.
  13. @ Loftus says, die ouens wat Du Plessis afkraak weet niks van rugby nie. Hy bring ons elke keer oor die voordeellyn en sit die meeste tackles in. Sonder hom en Marcel is daar geen momentum in die pak nie. Hulle moet net pasop dat hulle hom nie in die afgrond in speel nie. Die man is maar 20 jaar oud.
  14. gravatar Marisa says:
    Well done Bulle!! Marcel Van der Merwe wat 'n yster!! Die jonger spelers kom goed deur. FL moet volhard met Jan Serfontein en WSS. WSS speel van Jan af en hardloop baie goeie lyne! JJ Engelbrecht moet vleuel speel. Ek hoop FL het nou geleer met Jono Ross, eers mis hy 'n tackle en gee direk daarna 'n strafskop weg vir offside, ek hoop ons kan Wimpie van der Walt in die 6 trui sien volgende naweek! Moet se Hattingh het 'n goeie wedstryd gehad! Hougaard lyk al beter en Serfontein het ook beter gespeel. Pollard wat 'n goeie wedstryd!! Nog klein dingetjies wat lol maar dis beter! Stormers speel beter rugby op die aanval, maar hulle verdediging is nie wat dit was nie. Ons behoort daai wedstryd te wen!
  15. gravatar sterkbul says:
    Ek dink dus hoogtyd dat die Bulle die span vir ons in die veld stoot. 15. Basson 14. Mastriet 13.WSS 12. Serfontein 11. JJE 10. Pollard 9.hougaard 8. Vleis 7. Du plessis 6. Wimpy 5. Matfield 4. Willemse 3. Marcell 2. Mbonami 1. Mellet 16. Visagie 17. Kruger 18. Greyling 19. Hatting 20. Paige 21.JLP 22. Ndungane
  16. gravatar FRANNABUL says:
    Ek het die game Saterdag stuk stuk gekyk tussen 'n braai en kuier deur en dit gister oggend weer gekyk! Lyk my ek het 'n hele ander game gekyk as sommige bloggers!

    Die score vlei die Cheetahs, onder skep drie, Marcel vd Merwe se wettige drie is nie toegelaat nie. Verder kry ons verkeerdelik 'n strafskop teen ons (ons moes die straffskop gekry), Sarel Pretorius vat 'n vinnige tik skop en Pollard kry 'n geel kaart.

    Bkorn Basson verloor ook die bal 'n meter van die doel lyn af! Ons speel met 2 nuwe jong manne in die backline en lyk goed. Verdediging kort nog werk. Ons kort 'n fetcher by die afrbreekpunte en Jacqies du Plessis gaan nog te hoog in.

    Marcel vd Merwe en Grant Hattingh speel hulle beste games die jaar! Paul Willemse is na 2 jaar op die fikheids vlak om 80 minute te speel!

    Nee, dis nie alles Doom en Gloom nie!

    Vodacom span doe goed om Cheetahs weg te wen. Nice draw nou teen die Lions, goed om Griekwas en Pumas te vermy!

    Go Bulls. Go Blou Bulle!
  17. gravatar Paarlbul says:
    Stem Frannabul!
    Saterdag se game het gewys dat die kombinasie van Serfontein/WSS baie beter sal werk. WSS beheer sy hardloop lyne baie goed. Net kommunikasie op verdediging uitsort. JJE het weer gewys hy is nie 'n senter toe hy opkom nie, hy overrun baie keer 'n move. Ek sê weer, JJ kan een van die beste vleuels nog word!
    J DUP het baie potensiaal, maar hy is te regop wanneer hy die bal moet opdrae, net soos Dean Greyling ook. Dit is tog basics wat FL behoort uit tesort.
    Ek hoop Marcel word nou op vaskop gehou - hy kan goed doen as hy in daardie posisie bly en spesialiseer.
    Hattingh het sy beste game gehad maar ek glo nie hy is S15 gehalte nie.
    Basson het baie spoed maar hy MOET spasie gegee word. Dit kan dalk werk met JS/WSS binne hom maar dit is so sy werksoek is maar min.
    Dan soos ons almal weet, die lostrio werk gladnie as kombinasie nie, of liewer Ross is heel uit sy diepte op hierdie vlak. Hy is baie stadig het geen tegniek by breekpunt nie, sy verdedidiging is swak so ek weet regtig nie wat hy doen om in span te wees nie - miskien leierskap eienskappe? Die enigste hoe FL hom van 6 gaan drop is as Stegman weer fiks is. Dit is jammer want daar is openside flanke by die Bulle!!!



  18. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Ek het n wen met 8 voorspel vir die Cheetahs.Dankie tog ek was verkeerd.Stem saam met Frannabul dat die telling die Cheetahs vlei veral die eerste helfte was ons baie ongelukkig om nie meer punte aan te teken nie.
    Nou asb vir die stormers.
  19. gravatar louisk says:
    ek het meeste van die game mis gedrink -maar is bly die wen .Die ouens kom trug van n harde toer en die 1 ste wedstryd altyd moeilik -dankie Bulle n wen is n wen -bou net voort op die wen--ons kort n 6 sal graag wimpie wil sien begin
  20. gravatar Bullebakkies says:
    Het iemand dalk Stats van hoe die afrigters tans by BBRU, afgelope 3 jaar gevaar het tov posisies op logs en bekers gewen...Ludeke, Pine, Nolis, Pote (Griekwas ingesluit)?
  21. gravatar Anton says:
    Man ek is bly oor die wen die naweek.Span lyk goed dink net ons kort 'n 6 vlank dringend , die res van die spanhet baie goed gelyk.hoop hulle hee die res van die span nog 'n kans die naweek en moet nie verander nie. Sal net vir Wimpie 'n kans gee op 6 , dit kan nie slegter gaan as met Ross daar nie.
    As ons die klein voute uitskalek kan ons die Stomer 'n goeie pak gee.
    Go Bulle
  22. gravatar Duane says:
    Stem saam n wen is n wen. Dit vat baie om uit so erge losing streak te kom so vir dit well done boys.

    Verder in terme van spelers:

    - Marcell n great game, Werner gaan sukkel om hom weer te vervang.
    - Hattingh probeer hard maar is nie mobiel genoeg vir 8 nie. Nie goed genoeg op die vlak nie.
    -Jono Ross weer eens n groot probleem op die veld gewees vir ons.
    -Sal nogsteeds Mbonambi begin bo Callie
    -Visser al weer so swak soos altyd.
    -Hougie weer begin wys wat hy kan doen.
    -Goeie start vir Pollard en Small-Smith

    Ons gaan moet ontslae raak van Ross, Hattingh, Visser en Callie as ons iewers wil gaan met die span.
  23. gravatar Bloukaap says:
    Ek lees mense is baie negatief oor Jurgens Visser, maar nadat ek beyers in sy plek sien speel het, het ek besef Jurgens is baie beter as wat ek gedink het. Jurgens het "momnets' in 'n game waar hy soms foute maak, en dan plaas hy die span onder druk, maa rool die algemeen is hy reelik veilig. Hy het wel ander skills soos 'n baie gevaarlike swenk en vrek vinnig van die merk af wat die Bulls in off load situasies met groot welslae kan gebruik, maar dis noe hoe ons wil he ons heelagters moet speel nie. Sy taktiese skoppe is oor die lagemeen goed met heelwat lengte wat hy daarop kry, beter as van die ander heelagters in Suid-Afrika.

    Oor Ross en in mindere mate Hattingh stem ek saam. hattingh moet liewe rop die nr. 5 slot posisie in Victor s eplek groot gemaak word, want dit lyk vir my of die Bulle gaan volhard met du Plessis op flank.
  24. Baie bly oor die wen,dit het die Bulle gekort om weer selfvertroue te kry.Verdediging egter n probleem in die middeveld.Stem ook saam,skuif JJ uit na vleuel en Basson na heelagter asook Wimpie na 6 Flank.Kom Bulle ons kan nie verloor teen die viskoppe nie.GO BULLE

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *