Fitness report - brought to you by Medihelp

Fitness report - brought to you by Medihelp

articles.comments (7)

Fitness report - brought to you by Medihelp


There was a general clean bill of health for the Vodacom Bulls on Monday as they started to prepare for their Vodacom Super Rugby clash against the DHL Stormers in Pretoria on Saturday.
A handful of players who participated in the 26-21 win over the Toyota Cheetahs at the weekend sat out training on Monday, but will be fit for selection for the Stormers match.
Jurgen Visser (foot), Jacques du Plessis (hamstring), Dean Greyling (bronchitis) and Bjorn Basson (influenza) will all train on Tuesday.
Flip van der Merwe (hamstring) and Piet van Zyl (knee) will miss another week of action, with Van der Merwe also serving out a suspension till May 11th.
Pierre Spies (bicep), Arno Botha (knee), Frik Kirsten (neck), Dewald Potgieter (bicep) and Deon Stegmann are all on the long term injury list.

Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp


Daar was geen ernstige ongevalle by Maandag se Vodacom Bulls-oefening nie, maar 'n paar spelers sal eers Dinsdag aan die span se oefensessies begin deelneem. Die Vodacom Bulls speel Saterdag teen die DHL Stormers op Loftus Versfeld.
Jurgen Visser (voet), Jacques du Plessis (dyspier), Dean Greyling (bronchitis) en Bjorn Basson (influenza) sal almal Dinsdag oefen.
Flip van der Merwe (dyspier) en Piet van Zyl (knie) sal nog 'n week buite aksie wees, met Van der Merwe wat ook nog 'n skorsing tot 11 Mei uitdien.
Pierre Spies (bicep), Arno Botha (knie), Frik Kirsten (nek), Dewald Potgieter (bicep) en Deon Stegmann (lies) is almal besig met langtermyn-rehabilitasie.

Pin It

May 05, 2014
Flip Van der Merwe

(7) Fitness report - brought to you by Medihelp

  1. gravatar Cornelius says:
    Geluk Bulle met julle wen saterdag, en ja ek was op loftus, kon ook duidelik sien , dit lyk nie of ons slaan krag het, ons sal iets moet doen , en hoe gouer Frans wil sien Ross is nie n rugby speler en hom vervang sal dit beter gaan
    Hulle moet ook ophou om altyd catch up rugby te wil speel, ek het halftyd gedink dis neusie verby toe dit 16 teen 6 was maar gelukkig kon ons terug kom en wen,wat ek baie bly oor was
    Frans kies reg saterdag sodat ons die papsakke kan wen
    Sterkte BULLE
  2. gravatar louisk says:
    kom Bulle kry bietjie woema ---
  3. gravatar Nico says:
    Hoe lyk die span? 15.) Visser 14.) Ndugane/JJ Vleuel toe as WSS opkom 13.JJ/WSS laaste 25min 12. Serfontein. 10.Pollard/JLP na 25min 9. Hougard 8. Vleis. 7.JdP 6.Wimpy 5. Victor 4.Paul. 3. Werner 2.Bongi 1. Dean. O ok...dit gaan seker Ross en Ross en dan weer Ross wees....prober maar net
  4. Dis goeie nuus dat daar geen ernstige beserings was nie.

    Ek dink tog ons moet Bullbring in die 23 groep intrek en ontslae raak van Hattingh. Dan kan mens Vleis 8 toe skuif.

    Ross moet ook uit en mens kan hom vervang met Wimpy of Wiaan. wat albei 10 keer beter as hy is.

    Ek sal ook Mbonambi meer begin.

    Na die jong bokke terug is moet hulle Kriel ook meer kans gee in Visser se plek.
  5. gravatar Bloukaap says:
    Ek wonder waarom die Bulls nooit aanleenspeler soos Jacques Botes gedink het nie? of wou die sharks hom nie release nie?
  6. gravatar Leon says:
    My groep vir dietoekoms.
    15. Visser, Clayton
    11,14. Basson, Travis, Mastriet, Kriel
    12,13. Jan, Wss, Ruan, JJ
    10. Pollard, Tian/Tony, Jlp vir nog n seisoen of 2
    9. Hougie, Piet, Lohan
    8. Spies, Vleis (Jono of Ross, Beide is goed op 8 as die pak voorente gaan)
    6,7. Deon, Wian, Arno, J dup
    5,4. Flip, Paul, David, Scalk en ook Grant
    1,3. Marcel, Mellet, Frik, Werner, Dean
    2. Bongi, Callie

    Also have to get spots for guys like: Marvin, Hencus, Juan, Kafentse and Adendorf that is playing excellent 7's atm.
    Then we need specialist 6 flankers like Brossow
  7. Sit en kyk v die manne en JJ is terug op 13. Lyk of Pollard 10 bly. Nie seker oor Marcel nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *