Blue Bulls Company supports nature conservation

Blue Bulls Company supports nature conservation

articles.comments (10)

 The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is proud to announce their alignment with South African National Parks (SANParks). This relationship will further enhance the brands commitment and support for SANParks efforts with events, activities and competitions to educate, raise awareness and help raise funds to protect our natural heritage.

These initiatives will be made possible through collaboration with the Wild programme/network of Conservation partners that include SANParks which manages some 22 parks across the country and the Wild Programme, Cape nature, Swazi BGP, EKZN Ezemvelo Wildlife and Msinsi.

Together the conservation networks represent one of the most comprehensive conservation efforts to provide a unified engagement with the public. The Wild Card provides unparalleled value with access to over 80 parks and reserves in Southern Africa.

The Vodacom Bulls have always been at the forefront of innovation with initiatives that touch the very heart of our community.  Barend van Graan, CEO of the Blue Bulls Company, explained, “It was a ‘natural’ decision to align ourselves with conservation as many of our supporters love nature and the outdoors. Another factor that influenced our decision was the recent spate of poaching activities, and the continued destruction of habitat around us.”

In response to this SANParks Acting CEO, Abe Sibiya said that he is delighted with this partnership and encourages more South Africans to get on board. “One of the biggest challenges to conservation in the 21st Century is rhino poaching and without the help of all people we will not win this war. Thank you Blue Bulls Company for joining the conservation effort to help save the rhino and conserve our natural heritage for future generations.”

The Camouflage rugby kit will serve as a powerful reminder of the daily battle for survival in our parks and reserves. Most of our supporters spend their holidays in the parks and there is a real sense of passion and concern for the wellbeing of our natural heritage.

It is a well-known fact that Rhino poaching has become a horrific problem, but very few people know of other species that are facing far worse odds on the red list. With this in mind we felt we owe the future generations the chance to know some of these species.  Our actions and efforts today will be the only thing standing between our grandchildren being able to see a specie or only read about it in historical documents.

The BBCo and WILD will be embarking on a number of initiatives and events ranging from activities that will promote and educate the customers to a call for action among the Vodacom Bulls fan base to get more involved in conservation.

The Camouflage Couch will be a strong feature at all the games at Loftus giving the ultimate fan the best seat in the house. The BBCo looks forward to a long and prosperous relationship with SANParks.

Pin It

May 20, 2014

(10) Blue Bulls Company supports nature conservation

  1. gravatar Cornelius says:
    Kom Manne gee vir my n reg help oor n paar goed wat ek wil weet
    1 Mbalula minister van sport sê 70% swart en 30% wit in ons sport, maar ek dink dit behels net rugby en krieket, indien wel sal al die wit ouens oorsee gaan speel en ons sal begin skreeu vir n oorsee se span, Speel die bokke wat bruin is dan teen All blacks of so sal dit teen ons wit ouens wees
    2 Die mense kla oor te veel rugby, kan nie wees want dis lekker om rugby te kyk en naweke is nie vervelig
    3 rygby kaartjies is hopeloos te duur om elke naweek op stadion te wees, as ook gekyk word wat ons moet betaal vir n Bier R20-00, 500ml koeldrank R16-00, Worsrol R35-00. Pakkie droee Chips R20-00 ens, as n familie instap kom ons sê 6 gaan dit hom n klomp geld kos vir die dag
    kan kaartjies en verversings nie goedkoper gemaak word om sodoende die stadion elke keer vol ge maak word, of dink hulle dit gaan goedkoper wees as rugby dan oor geneem word deur die Bruin mense, asb mense laat weet my want dit lyk of ons die sport gaan moet groet
  2. gravatar Jimmy says:
    Verdomp, is daar nie klaar genoeg mense wat bekommerd is oor die natuur nie? Julle moet FOKUS Bulle!
  3. gravatar kabous 23 says:
    Ek verstaan nie die bokke se samestelling nie. Kan iemand my dalk uithelp. Cheetas met 9 spelers in die groep. Hulle is 12de op die super rugby log. net 1 punt voor stormers, en 2 voor lions en het 1 wedstryd meer gespeel. Hoe regverdig mens dit dat hul net soveel spelers in die groep het as die sharks. Die sharks speel tog baie beter rugby. so ook die bulle met minder spelers in die groep.

    Hoekom kies HM spelers wat glad nie op vorm is nie. Wys veral na Kolisie. Kan nie eers die WP span haal nie. Nie goed genoeg om die 2de swakste super rugby span te maak nie, maar goed genoeg om springbok te word. Kan dit waar wees.

    Daar is baie kompetiesie op binne senter. Juan, Jan, Steyn, en nog meer. Bly ek hoef nie daar te kies nie.

    Wat die bulle betref, verstaan ek ook nie ross se insluiting nie. Daar is spesialis 6se in die groep. Maar self as dit moet sal ek eerder daar vir Bongi voor Ross kies. Ek dink as FL vir Ross in Hatting se plek gekies het, met Wimpie op 6 sou ek dit heeltemal ondersteun het. Met Flip, Victor, JdP en Paul op die bank het ons seker genoeg lynstaan opsies. Ross is ook bruikbaar in lynstane. Jacques L Potgieter verdien sy plek in die span. Vandat hy in die span ingekom het was daar 'n groot verskil by die bulle. Pollard verdien die breuk en en hoop hy bring die o'20 wereldbeker Terug SA toe.
  4. gravatar Kathubul says:
    Cornelius ,wat bedoel jy met Bruin mense
  5. gravatar Kathubul says:
    Of bedoel jy dalk Ross? Hy lyk vir my so n bietjie "bruin"
  6. Mellet het vir ons verlede jaar gewys hy is die beste loskop in PTA. Selfs Pine Pienaar het dit raakgesien, maar nee FL gee hom nie kans om te speel en behoorlik fiks te word nie. Net rotasie op vaskop en losskakel (wat ook nie sin maak nie). Ek glo Mellet gaan loop, veral as die Bulle vir Trevor N van die Cheetahs teken. Hy gaan dan derde in die ry staan en sal in die meeste ander S15 instap.

    Selfs 'n rotasie beleid kry nie eers vir Ross uit die span nie!
  7. gravatar Honibal says:
    ....en als het begin by SAMEwerking met SANparke.....

    Manne, ek geniet die kommentaar. Baie van julle opmerkings maak sin. Ek is net bly my van is nie Ross nie. Hoop nie daai ou lees koerante of enige web blaaie nie.

    Maar nou ja, siende dat almal op die SANpark berrig moan, gaan ek ook nou moan....hoekom kry ons so min van klubs en skole te lees op die blad? Blou Bul rugby gaan tog om meer as net die Bulle, Bok rugby en SANparke.

    Gee bietjie terugvoering oor die skole spanne. Tans speel die seuns proewe vir die Craven week. Hoekom sien ons niks van proefspanne, oefen wedstryde, ens????
  8. gravatar Cornelius says:
    Katubul
    Ek is so jammer , ek het dit geskryf, dit klink so rasisties, kom ons vergeet daarvan en geniet die rugby
  9. gravatar Kathubul says:
    Cornelius,verskoninig aanvaar!Dit maak egter seer dat daar in die kommentaar van sommige van ons bloggers n ondertoon van rassisme deursyfer want op die ende van die dag gaan dit tog seker nie oor kleur nie maar oor die belangrikheid van die BLOU TRUI.En ja... ek stem saam met baie van die bloggers dat kwotas ons nerens gaan bring nie,maar ek dink nie dat dit iets is wat vanself sal weggaan nie,dus behoort ons dit te aanvaar en die BBRU moet voorsorgmaatreels tref sodat ons nie aan die slaap gevang word nie.
    En ja... ek is ook so n klein bietjie bruin!
  10. gravatar bluedog says:
    Kathubul en Cornelius, dit gaan hier oor rugby en nie kleur nie. As jy goed genoeg is om enige span te haal moet jy speel ongeag kleur. Oral sien ons spelers van kleur wat werklik goed presteer. Ongelukkig word politiek oral inforseer. Die beste moet speel. As dit wit is goed en wel. As dit swart of bruin is ook goed en wel. Solank ons n wenspan het. Die kwota stelsel is n gemors.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *