Vodacom Bulls move into play-off contention

Vodacom Bulls move into play-off contention

articles.comments (19)

The Vodacom Bulls took another step closer to securing a playoff spot as they pummeled the Brumbies 44-23 in their Vodacom Super Rugby match at Loftus Versfeld on Friday night, reports SuperSport.com.

Needing a victory to keep them in the hunt, the Bulls scored four tries – although there were some worried faces as they only turned their dominance into a bonus point five minutes from the end – to take the five points on offer and make the Australian form team look rather ordinary on the night.

In the process they also did the Sharks a massive favour, as the Brumbies loss underlined the Sharks spot at the top of the log, and made it all the more likely the Durban side will finish the series in pole position to guarantee a home semi and final.

The victory moved the Bulls up from ninth spot to sixth, and although that can still change after the rest of the weekend’s fixtures, they are within touching distance of a playoff spot after a disasterous tour overseas and a season where they were not as successful as they would have wanted to be.

There is no doubt about their power at Loftus Versfeld, and while the Brumbies may have arrived in Canary yellow – or be that Brumby gold as they say down under – they certainly were anything but the team we’ve seen in this competition this year. Two yellow cards and an inability to counter the Bulls scrum, lineout and attack all contributed to their downfall on a chilly Highveld evening.

But the Bulls looked simply awesome on their home ground, and played the opposition perfectly, dominating the setpieces and looking menacing on attack as they controlled the game from start to finish.

The Bulls led 23-6 at the break, and although they let in some tries late in the game, they were never in danger of losing. The scoreline in fact, could have been bigger if they had not been conservative at times, and trusted their own instinct to go for the tryline.

It was simply a reminder that this isn’t the same pedigree of 2010, or even 2013 for that matter. And while it may not be, on the night there was certainly nothing wrong with the way they played and at home at least, they will be hard to beat by any team in the competition.

There were some moments of brilliance – none more so than the sublime dummy thrown by Victor Matfield after he ghosted into space, and fooled Jesse Mogg into thinking he was going to pass inside, before pulling the ball back at the last moment, then putting Jan Serfontein away for the try.

Jacques-Louis Potgieter slammed home two penalties for the scoreline to read 13-0 before the Brumbies finally troubled the scorers.

But Christian Lealiifano had barely knocked over his first penalty of the night when Francois Hougaard scythed his way past the defence from a lineout, before Serfontein surged forward and planted the perfect back-flip to Jono Ross for the first of his two tries.

Things got worse early in the second half for the Brumbies, as they received the first of two yellow cards as Matt Toomua was pinned for a high swinging arm on JJ Engelbrecht, reducing them to 14 men.

Potgieter took the chance to add another penalty and the Bulls rubbed salt in the wounds as Bjorn Basson timed his run perfectly to intercept the ball and run 70 metres downfield for a try.

At 31-6 it looked all over bar the shouting but the Brumbies at least never gave up, doing their best to try and haul in the big deficit they were facing.

They grabbed one back when Henry Speight slipped between Serfontein and Potgieter for a try that looked almost too easy, but the attacking opportunities stayed few and far between.

The Bulls three times turned down opportunities to go for the corner, adding two more penalties to keep the score ticking over, and while there was never any doubt about the result, there was a worry that they wouldn’t get their fourth try.

It was amplified when the Brumbies attacked down the near sideline, with Speight throwing in a pass at the last minute that hit Grant Hattingh’s hand and fell perfectly for Ben Mowen, who went over to score.

The Bulls gained another numerical advantage when Josh Mann-Rea was yellow carded for going into a ruck in the red zone from the wrong side, and it didn’t take the Bulls long afterwards to capitalise, with Ross latching onto the back of the maul for his second try and the bonus point. Ross looked to have been concussed in the process, and had to leave the field wobbly, leaving his team with 14 men for the last five minutes as the bench had already been cleared.

The Brumbies had the final say through another Bulls mistake, as Francois Hougaard beat the opposition to a ball in a good sprint, then dropped the ball in the tackle, right in front of Tevita Kurindrani, who picked up and scored.

Kurindrani was, of course, the player that broke the Bulls’ hearts last year with a 78th minute try in the semifinal, but this time around there were no heroics at all, and the Bulls simply controlled the game to walk away with the five points.

SCORERS:
Bulls - Tries: Jan Sefontein, Jono Ross (2), Bjorn Basson, . Conversions: Jacques Louis-Potgieter(1). Penalties: Jacques Louis-Potgieter (6)
Brumbies - Tries: Henry Speight, Ben Mowen, Tevita Kuridrani . Conversion: Christian Lealiifano. Penalties: Christian Lealiifano (2).

Pin It

May 23, 2014

(19) Vodacom Bulls move into play-off contention

  1. gravatar Stapper says:
    Die Bulle se beste wedstryd vanjaar. Die vordering is steeds in die regte rigting
  2. gravatar bluedog says:
    Great wen bulle. Wat het egter verkeerd gegaan in die tweede helfte. Ons kon tenminste nog drie of vier driee gedruk het op die aand. Skop, skop en skop. Wanneer gaan ons behoorlik begin hardloop met die bal. Jono Ross het ons almal verkeerd bewys vanaand. Goeie wedstryd gehad en sy werk behoorlik gedoen en afgerond met twee driee. Wat het van die bulle se rolgemale geword. Een het gewerk en n goeie drie daarvan deur Ross. Die Stormers gaan ons slag daarmee. Die bulle moet werk daaraan en ek sal graag ons agterlyn beter wil sien. Ndungane en Serfontein was puilk vanaand en dit was al. Hierdie span is besig om te groei en die beste sal nog kom. Ons benodig dringend n agterlyn afrigter van formaat. Bou voort bulle. Ons moet wen wat oorbly en hoop op die beste. Ek voorspel 2015 ons groot jaar indien ons nie weer n groep spelers gaan hê wat weg hardloop nie.
  3. gravatar Blou Koos says:
    Yes Stapper, geneig om met jou saak te stem. Selfs Ross het nie te sleg gedoen nie. 2 driee gedruk, beter verdedig en selfs 'n bal gesteel.
    Ek wil nou nie met die witbrood onder die arm kla nie, maar ons kon nog 2 driee gedruk het.
    JJ sal moet leer om te pass.
    Alhoewel Victor baie goed gedoen het, voel ek net dat jy met omgekeerde besit moet hardloop as jy spelers aan jou buite kant het. Victor skop egter die bal weg. Ok, as die bal in speelgebied gebly het, kon daar moeilikheid vir die Brumbies gewees het. Sal net lekker wees om omgekeerde besit beter aan te wend uit 'n spectator se oogpunt
    Bulle het egter goed gedoen en dit is lekker om die spangees te sien toe die bonuspunt drie gekom het
  4. gravatar Bl@de RuNNer says:
    Lank laas hier n comment geplaas: Hierdie klomp "ondersteuners" op die blog gaan nog steeds kla as ons die beker gewen het ook????
  5. Ja die forum sal nou stil wees. Al die anti-Bulle wat altyd hier gal braak het nou niks om te sê nie. Bulle het hulle vir n naweek stil gespeel.
  6. gravatar jimmy says:
    WOW!!!

    Ek laaik hierdie ouens stukkend, dit was Eersteklas Bulle.

    Goeie game Jono!

    AL WAT JY SIEN IS DIE BLOUMASJIEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  7. gravatar bloukaap says:
    Mapstix alla fantastix!!!!

    Baie geluk Bulle. Uiteindelik begjn die agterlyn off loads te wys. Jan Serfontein you beauty. Die momentum is daar id span. Nog baie om te groei as 'n span maar ten minste is daar groei. As kns die leierskap van Matfield kan opvul en die spelers behou, gaan 2015 'n groot jaar wees. Great team in the making.

    Aan die anderkant was die Brumbies baie swak ook en hulle.was daar om behoorlik gestamp te word. Hanteerwerk lol nog.soms en het ons twee sagte driee gekos. Need to straighten that out.

    Dis jammer die reeks word al weer onderbreek vir vier weke. Die Bulle tel elke jaar hierdie tyd momentum op.en dan kom die simpel interruption.
  8. gravatar FRANNABUL says:
    Frans Ludeke het nou maar net bewys dat hy nie sy gelyke het as dit kom om die span en spelers se foute uit te stryk nie. Laas jaar het ons gesukkel met die srum, Hirdie jaar skrum ons soos 'n masjien. Calllie Visage is seker die grootste rede vir dit.

    Daagliks word Jono Ross gekruisig op hiredie blog (ek self was al skuldig) - gisteraand moes hy MOM gewees het!

    Ditto Hattingh, hy speel sy hart uit!

    GO BULLLLLSSSSS
  9. gravatar louisk says:
    mooi Bulle dankie vir n heerlike naweek-die span begin goed saam speel -ons die agterlyn van die Brumbies nie n kans gegee om aan die gang te kom ---mooi Bulle
  10. gravatar RuggaFanToo says:
    Hierdie groep gaan nog diep spore trap! Almal het die Bulle afgeskryf na die uittog van groot name en ons hierdie jaar geen kans gegee om die finale 6 te maak nie. Daar is nog werk om te doen maar hier kom 'n ding! Al ons wedstryde oorsee was touch-'n-go en die manne het gewys dat met bietjie meer fokus kan hulle daar ook wen.
    Dis lekker om 'n Bul ondersteuner te wees al kla ons partymaal waneer dit nie gaan soos ons wil hê nie!
  11. gravatar werner says:
    Geluk BULLE!!!!! Dit was lekker. Ek is seker Jono Ross se grootste kritikus - selfs hy het n goeie game gehad -geluk. Jono moet net besef wat hy gisteraand gedoen het is die minimum wat verwag word op die vlak - sal nog moet verbeter om vertroue by 'supporters' in te boesem. Victor bly die beste jou yster - Hattingh ook goed gespeel passop vir selfsigtig speel - baie mooi Bulle hou so aan , hierop kan gebou word.
  12. gravatar passdiebal says:
    JJ kan nie pass nie - hy kan nie tackle nie - die hele jaar al - Oop doelyn vir Akona maar nee JJ wil binne toe en 5 spelers klop. Hoe hy n Springbok kontrak het gaan my verstand te bowe...
    En Basson is die luiste vleuel in die land.
    Sterre was Jan, Victor - ag amper almal anders. Willemse so n goeie impak gemaak.
    Ross? Beter - want ons meet hom teen gemiddeld!
  13. gravatar bb1 says:
    Ross het 1 ok game en nou is hy goed genoeg?? PASSDIEBAL stem saam oor JJ maar dis FL se skuld. JJ nie n senter nie. Ons kon al lankal beter gewees het as FL regte spelers kies. Hy koop n 6 en 8 maar speel eerder spelers uit posisie en van vorm af en roteer spelers op vorm???? Gister was lekker en goed maar te laat.
  14. gravatar BarryBul says:
    Thank You Bulls for the fantastic win, two soft tries allowed but hell that is the game, Visser still does some dumb things at times that I cannot understand, we will take the win, Go Bulls!
  15. gravatar Blou Koos says:
    BB1 daai's wat ek ook nie kan verstaan nie.
  16. gravatar Stapper says:
    \vir die wat in klubrugby belangstel:
    17 Mei wedstryde:
    Oostelikes 33 teen Centurion 25
    Polisie 29 teen TUT 13
    Naka-Bulle 33 teen Harlequins 13 Tukkies het nie gespeel nie.
  17. gravatar Stapper says:
    24 Mei
    Tukkies 40 teen Oostelikes 12
  18. gravatar Lekkerblou says:
    Glo ons kan 10 punte teen die Lions en Rebels kry.Die wedstryd wat ons wedloop gaan bepaal is teen die Stormers.

    Voor daai wedstryd sal die kanaal van defence tussen JJ en Bjorn met n 100% moet verbeter anders gaan De Allende en De Jongh ons stukkend hardloop.Ross was beter,maar hoop Stegman kan miskien 40min daai dag speel.Kan nie bekostig om die Stormers span vinnige bal te gee nie.Hulle speel soos n span wat niks het om te verloor nie.Baie gevaarlik!

    GO Bulls!!!!!!!!!!!!!!!!
  19. gravatar Brett Bull says:
    Stem saam met al die bloggers hierbo, was great om weer so te wen. As ons nie so konserwatief was nie kon die telling groter gewees het maar dit gese, ons wou nie weer `n uitslag soos teen die Chiefs sien nie.

    Sodra Pollard terug is van die Bokkies wereldbeker moet on hom meer gebruik, hy gaan nog diep spore trap in Bul en Springbok rugby. Stem saam dat ons ons agterlyn moet uitsorteer, ons het almal al male sonder tal gese JJ is n vleul en nie n senter nie, die feit dat FL hom daar hou gaan hom sy Springbok kleure kos want op senter kom hy net nie op dreef nie. Ek sal graag teen die Stormers die volgende agterlyn wil sien: 9 Hougie, 10 Pollard, 12 Serfontein, 13 Small-smith met JJ en Basson vleuls en Visser op heelagter. Dis na my mening `n agterlyn wat nog goed kan ontwikkel indien hulle eers saamspeel. Op heelagter is daar nog Kriel ook wat kan inkom om net nog meer slaankrag te verleen.

    Gaan Steggies terug wees vir die Stormers game? Al het Ross goed gespeel het ons nog steeds iemand nodig wat die balle gaan stadig maak, Stormers met vinnige 2de fase balle gaan ons seer maak.

    Maar die opwaartse kurwe van die Bulle se spelpeil maak my opgewonde.

    Go Bulle!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *