Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

articles.comments (2)

Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

The Vodacom Bulls will have William Small-Smith available again for selection ahead of their Vodacom Super Rugby clash against the Lions at Ellis Park on Saturday. The 22-year old midfielder was ruled out of last week's selection due to a stomach ailment.

Jono Ross was cleared of concussion and Jurgen Visser suffered a contusion in last Friday night's win over the Brumbies, but is ready to play as well. They will sit out the field session on Monday and will train Tuesday, team doctor Org Strauss confirmed.

The long term injury list remains the same, with Lohan Jacobs joining them after surgery ruled him out at least three weeks.

The rest if the rehab group is: Tian Schoeman (foot, 3 months), Pierre Spies (bicep, 6-9 months), Arno Botha (knee, 5-6 months), Frik Kirsten (neck, 5 months), Jaco Visagie (knee, 2-3 months), Deon Stegmann (groin, 6 weeks), Hencus van Wyk (AC joint, 2-3 weeks).

 

Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

Die Vodacom Bulls kan weer op William Small-Smith se knoppie druk vir Saterdag se Vodacom Super Rugby-wedstryd teen die Lions op Ellispark. Die 22-jarige senter was verlede week weens 'n maagaandoening buite aksie, maar is weer fiks en kan oorweeg word.

Jono Ross (stamp teen kop) en Jurgen Visser (kontussie) is ook fiks verklaar, maar sal nie vandag oefen nie. Hulle sal weer Dinsdag op hul pos wees, het die spandokter, Org Strauss, bevestig.

Die langtermynbeseringslys het ook die naam van Lohan Jacobs bygekry. Die skrumskakel sal weens 'n operasie vir 'n maand buite aksie wees.

Die res van die lys is: Tian Schoeman (voet, 3 maande), Pierre Spies (bicep, 6-9 maande), Arno Botha (knie, 5-6 maande), Frik Kirsten (nek, 5 maande), Jaco Visagie (knie, 2-3 maande), Deon Stegmann (lies, 6 weke), Hencus van Wyk (skouergewrig, 2-3 weke).

Pin It

May 26, 2014
William Small-Smith

(2) Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

  1. gravatar FRANNABUL says:
    Volgens my nuutste Excel spreadsheet kan ons tot so goed as 4 de eindig. Dis nou mits ons 5 punte teen Lions en Rebels kan vat en 4 teen Stormers. Gaan moeilik gedoen word.

    Hoop nie die breek tyd vir Bok toetse gaan ons momentum belemmer nie!
  2. gravatar Cornelius says:
    Kom Bulle maak ons weer trots Saterdag net soos wat julle Vrydag aand die Brumbies verniel het, vat weer 5 punte saterdag, gee die welpies vet gas

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *