Vodacom Bulls crash at Ellis Park

Vodacom Bulls crash at Ellis Park

articles.comments (49)

The Lions dealt a killer blow to the Vodacom Bulls' hopes of making the playoffs, as they turned the form book on its head to record a passionate 32-21 victory at Ellis Park on Saturday.

It is no secret the Bulls – languishing in ninth on the log – had to win all their remaining games – and as many as possible with bonus points – if they were to sneak into the back door and deem their Vodacom Super Rugby season a success.

But on a night where the Lions enjoyed the best of starts – going up 9-0 in the space of 10 minutes - the Bulls' season remained as mediocre as some of their team choices, as they have only the slimmest of mathematical chances of making the playoffs at the moment.

It was a night where the Bulls were supposed to rule supreme, especially with the Lions just returning from overseas and struggling with a bunch of injuries. But thanks to a flawless kicking performance from Marnitz Boshoff, who contributed 22 points on the night, there was only really one side in the match.

The Bulls still sit on 33 points – and therefore cannot catch the Sharks with just two games left - and can only get to 43 points if they win both remaining games with a bonus point. But their last two games are away to the Stormers at Newlands and at home to the Rebels in the final round, so while it is technically possible, it is unlikely.

Given the way the competition has run thus far, anything can still happen, but the Bulls are likely to start planning now for the Currie Cup after a season of too many poor decisions on attack that cost them.

That didn’t stop the Lions from enjoying their moment in the sun however, and deservedly so. The passionate display was evidence of the Lions at their best, with some enterprising play more than overcoming their lack of gamebreakers. The victory also broke a losing streak of seven games, after they started with four wins in a row.

In fact, on the night, to an outsider it would be surprising to know that one team was still in contention and the other not, such was the reversal of roles.

The victory also moved the Lions off the bottom of the Super Rugby log, taking them to 13th place with their fifth victory of the season.

And it was a victory built on passion, as was shown from the kickoff, where they mercilessly attacked the Bulls line after winning back the ball.

It didn’t take long before Boshoff banged over a drop goal, followed by two penalties to get them ahead in the opening moments of the game.

In contrast, the Bulls fluffed two chances – the first when Akona Ndungane bounced off a defender to get close, popping the ball up to Jurgen Visser, who lost it over the line and then when Bjorn Basson went in at the corner after a bullocking run from Marcel van der Merwe, but was denied by the TMO as his legs touched the sideline as he dived over.

It took all of 32 minutes for the Bulls to get themselves on the board, with Jacques-Louis Potgieter succeeding with his second penalty attempt, and then slowly clawing his side back with two more penalties to draw level in the 45th minute.

It was about this time when the Bulls normally go into another gear, and use their slow poison to pull away at the end, but a fatal mistake from the kickoff following Potgieter’s penalty turned the game on its head.

Grant Hattingh failed to gather the ball in the air, knocking it forward into Warren Whiteley’s hands, and the Lions captain snapped the ball left to a flying Alwyn Hollenbach, who only had to break one tackle to score.

Where the Bulls looked in control, the Lions were back, and where the Bulls were inching forward, the Lions were running from everywhere.

The pressure of a season ticking away began to tell as Boshoff snapped another drop goal and then put over a penalty to take the game to 22-9.

But it was ripped away from the Bulls when Warwick Tecklenburg scored a beautiful try – possibly a candidate for try of the season – with some excellent work by Elton Jantjies, who popped a perfect overhead backward pass to Stokkies Hanekom, with the centre weaving his way to a metre from the tryline, before Tecklenburg took the pop pass to fall over to score.

At 29-9 the writing was on the wall, and it was all but impossible for the Bulls to come back. But they tried.

Two quick tries – one from William Small-Smith and another from Jacques du Plessis – within 90 seconds of each other, gave the Bulls hope.

In their quest for the impossible, they were overzealous and conceded a string of penalties that took the Lions upfield and gave the home side a last shot at goal, which Boshoff provided with ease.

It will leave the Bulls with a sour taste, but they only have themselves to blame for the season they have had.

The Lions though will build on the promise they can beat any team, especially those they know so well.

Scores

Lions: Tries Alwyn Hollenbach, Warwick Tecklenburg.Conversions: Marnitz Boshoff(2). Penalties: Marnitz Boshoff (4). Drop Goals: Marnitz Boshoff(2)

Bulls –Tries: William Small-Smith, Jacques Du Plessis. Conversion: Jacques-Louis Potgieter. Penalties: Jacques-Louis Potgieter(3) .

Pin It

May 31, 2014

(49) Vodacom Bulls crash at Ellis Park

  1. gravatar nitronic says:
    Nou waars al die manne wat dink die was n kamstig kampioen span????

    Swak swak swak, flip is nie n kaptein se gat werd nie, enige speler wat slaan in n seisoen en soos n lafaard n bal uit n speler se hande klap hoort nie kaptein te wees.

  2. gravatar nitronic says:
    Breindood, useless management, coaching en spelers
  3. gravatar Bloukaap says:
    The "Blew it Bulls"

    Nee boys. Hierdie een is weggegooi. 19 potensiele punte down the drain.

    Baie teleurgesteld.My bloed bly egter blou.
  4. gravatar deon says:
    Ja ne....Hoe de f@k moet n man na dit kyk???
  5. gravatar Morne says:
    Goeie naand mede bulls ondersteuners

    Ek het die altyd weerhou om hier iets te plaas, maar ek gaan dit vanaand doen. Ek is n baie passievolle supporter soos ons almal maar is. Ek het baie jare laas so iets beleef in bloubul rugby soos die jaar. Daar is niks fout met ons patroon nie en hoe ons wil speel nie, maar daar is baie groot fout met ons spelers. Daar is nie dieselfde passie en toewyding van die goue jare nie. Ek het Victor se boek al twee keer gelees, en ek dink vanaand aan n stelling wat hy gemaak het oor ons ondersteuners in sy boek. HY noem dat spelers nie van mooi weer supporters hou nie en dat dit die spelers ontstel as die pawiljoene leeg is as dit swaar gaan. Wel, ek wil vanaand vir die bulle die volgende se :

    1. Ek sal nie 2 tot 3 duisend rand uithaal om op loftus te gaan rugby kyk vir n span wat geen toewyding het nie.( petrol geld, kaatjie geld en kos geld vir die dag ek bly in die vrystaat). Ek verdien die 2 of drie miljoen n jaar soos sommige vand ie spelers nie, sorry ek kyk die by die huis en speel met my kind.
    2. Dit wil vir my voorkom dat die bulls bestuur voel dat ons as ondersteuners almal brandewyn en coke junkies is en nie die spel rugby ken nie. Dit is nie die geval nie.
    3. JJ is nie n senter nie, en jurgen nie goed genoeg op die vlak nie, so ook Jono Ross nie goed genoeg nie. Ek se eerder niks oor grayling en kie nie. Flip wel ja Flip hy som op oor wat by die bulle aan die gang is ek gaan verder niks meer daaroor se nie.
    4. Net soos die bulle nie hou van mooi weer supporters nie, hou ek nie van spelers wat een week gemiddeld speel en die volgend week soos paloekas op die veld tekere gaan nie, maar hulle word nogsteeds betaal.
    5. Dit wil vir my voorkom dat die "bloubul Kultuur" die span en die groei van die span kortwiek.
    6. Daar is net n rotasie beleid vir seker spelers miskien drie uit 22.
    7. Basson is die vleul in die land wat seker die swaks workrate het en hy bly gekies word.
    8. Ons moet besluit wie rig ons af, frans ludeke vir wie ek baie respek het of heyneke meyer.

    Ek weet nie of ons dit mooi besef nie maar ons het 4 of 5 jaar laas in n currie beker finaal gespeel. Vanaand se verloor was n skande bulle. Daar kan ook nie gese word dat julle ontwrig was met die bok oefenkamp nie. Julle speel al die heel haar saam.

    Gee krediet aan die leeus hulle het dit verdien.

    Blou bul groete uit die Sasolburg

  6. gravatar SUIDKAAPBUL says:
    Ek het lanklaas hier geblog want ek wil nie meer nie omdat dit nie lekker is nie omdat syfers en letters eers ontsyfer moet word om toegang te kry.
    Nou ja,verstommend kak. Dis hoe vandag se vertoning opgesom kan word.Voorwaar n laagtepunt in blou ul rugby.
    Dit het begin met Visser se kak kantlyn skop 23 sekondes in die wedstryd in.Vandaar af was dit afdraend.
    Die leeus het gewys hoe speel n span sonder name wat goed afgerig word.En DIT nog na n lang toer.
    Vandag se uitslag wys presies waar blou bul rugby is.Op n onaanvaarbare laagtepunt.
    Swak spelers in sleutel posisies wat wat week na week gekies word.
    Die bulle is vandag verneder Barend.Maak jou oe oop vat jou goed en fokof en vat Frans en Pieter saam met jou.Die ondersteuners ( ek praat namens myself) is gatvol.

    Totsiens en goodbye jy sal nie weer van my hier hoor nie.
  7. As FL en PR en van Graan nie nou wakker word nie,dan weet ek nie.Skande man skande.F..kan hulle nie sien JJ is nie n senter nie,Ross nie n fetcher nie,Visser k..verby.Almal sien dit behalwe die 3 wie se oe in hulle g....sit.Word wakker man en maak weer van die Bulle,BULLE.Shit oom Buurman draai in sy graf om
  8. gravatar Platbergbul says:
    Ek was lanklaas so terleurgesteld soos vanaand! Toe hulle Victor rus vir hierdie belangrike wedstryd het ek geweet ons is weer terug by laas jjaar se Curriebeker getjjommel. Seker maar heyneke se invloed
  9. gravatar Loftus says:
    Ek se dit nou al vir jare, maar niemand luister nie. Die hele unie word gerun deur n klomp amateurs wat te bang is om harde besluite te maak. Die bestuur is wat ons terughou en dis hulle wat tevrede is met swak afrigting, swak kontraktering, lojaal is teenoor patetiese senior spelers. Hulle almal gaan op hulle kniee voor Heyneke Meyer wat nog al die toutjies trek. Hulle almal stel Springbok rugby bo die Bulle. Kry vir ons n jong, dinamiese, professionele bestuur wat Bloubul rugby 1ste stel asb, asb, asb. Ludeke en kie. - is hierdie gemors die beste wat julle ons kan gee? Sies man, wat n skande. Genoeg is genoeg.
  10. gravatar Ben_die_Bul says:
    Beste Barend, Heyneke Meyer en Vic Matfield

    Net 'n woord van dank dat jul besig is om jaar vir jaar Bulle rugby af te breek.

    En dit alles net om HM se droompie van 'n WB te wen ?

    'n Mens offer nie jou vrou op (Bulle unie) om jou dogter (Bokke) te red nie.

    Jy het altwee lief en doen jou beste om albei te wen en te behou.

    Deur nie vir Vic en Pollard te speel nie, maar op te offer vir HM en Dawie Theron se Bokdrome, is 'n dolksteek in elke getroue Bul ondersteuner se hart wat passievol is oor beide spanne. As ons al lankal vir WSS senter gespeel het saam met Jan, was ons dalk nou 4de op die log, maar HM se planne met JJE geniet voorgang.

    Die wedstryd teen die Leeus was die belangrikste game vir Vic om te speel, maar nee, hy moet gespaar word om teen 'n wêreldspannetjie te speel, nie eers 'n volwaardige toets nie ?

    Jammer HM en Vic, groot respek vir julle gehad, maar julle is besig om die gloriejare van 2002-2010 jaar vir jaar af te breek in die jare 2011 tot 2014.

    Hoe kan julle verwag dat ons lojaal bly as ons span en unie misbruik word vir mense wat ons unie gedrop het vir hul eie persoolike Bok agendas ?

    Ek weet julle gaan weer hierdie briefie aflag, en net weer terugtrek in jul eie laer. Maar onthou, die pawiljoene raak leeg.

    En hou tog net ophou sê, 'ons bly lojaal in swaarkry tye, nie net goeie tye nie'. Julle klink soos vrouens wat geslaan word deur hul mans en terugkom vir nog pakslae en mishandeling.

    Die enigste klein verskoning vir ons swak seisoen, is beserings. Die res het ons aan onsself gedoen:
    - patetiese kontraktering
    - baie swak spankeuses
    - swak wedstrydplan (kan jy glo, ons moet 4 driee druk ... maar tot in die 75ste minuut skop die spelers nog steeds die bal weg, soos masjiene ?)
    - bok agenda wat bulle agenda bepaal en vernietig

    Bulle rugby, R.I.P.

  11. gravatar SuidwesBul says:
    Darem lanklaas n Bulls span met so min passie gesien speel. Ja Barend en FL het baie om voor te antw, maar die spelers lyk ook nie regtig of hulle in die uitspeel wedstryde wil speel nie.
  12. gravatar nitronic says:
    Ag asb manne dis enige speler se droom om vir hulle labd uittedraf so ja bok rugby behoort 1ste te wees en daars niks fout daarmee nie. Met Victor sou ons nogsteeds nie gewen het nie.

    1) ons gooi maklik 3 driee weg
    2) jj is n banggat hy kan nie reguit hardloop nie en ons weet nou hkm hy nooit pass nie, want hy kan nie.
    3) geen fetcher is n groot probleem probeer jaco kriel nader trek want hyt amper alleen ons groot lomp banggat voories opgedinges.
    4) kry n kaptein wat met passie ly nie n vuilgat en breinlose soos flip nie
  13. gravatar Ben_die_Bul says:
    Ag asb manne.

    Jy kies ALTYD jou beste span vir sulke belangrike wedstryde.

    veral as jou uitspeelkanse daarvan afhang.
  14. gravatar Bloukaap says:
    Ek dink nie ons span was passieloos nie. Dalk soms aan die slaap en oorwyerig, missed tackles en swak balhantering, maar belsis nie sonder commitment nie.

    7 crucial knocks, vier deur JJ, twee deur Jurgens en een deur Grant hattingh het die wedstryd soos 'n nat koekie seep deur ons vingers sien gly. Jurgens he tons 5 punte gekos en Hattingh 7 teen ons. Ons het oorgenoeg balbesit gehad om hierdie een te beklink. dan was daar die opsies om die bal te laat loop of lyn reguit te maak waa rons verseker soms tot twee man overlaps gehad het. JJ se besluitneming kort baie aandag. As is verbrande hout.

    Craig Joubert het nie eintlik geweet wat by die skrums aangaan nie. Hoe op aarde laat val jy die skrum, op jou bal, op die aanval?

    Dan stem ek saam oor matfield, ek was vooraf lugtig dat ons lostrio wat so goed momentum gehad het dit sou inboet en ons slaankrag op slot sou verminder. Vic kon minstens op die bench gewees het. Hoe dit ook al sy, ons sal MOET leer om sonder hom bo uit te kom, anders gaan Bul rugby nie weer die hoogste klas haal nie.

    Die ander drawback vir die Bulls is dat ons nog nie vanjaar weg van Loftus af kon wen nie.
  15. gravatar Shannow says:
    n Paar feite:

    1. Hierdie span het is ver van volmaak, en het maar meestal met die hulp van Vic se leierskap in kontensie gebly die jaar.

    2. Die feit bly staan dat beswaarlik een speler in hierdie span ons span van 2009 sou haal.

    3. Met die bogenoemde in ag geneem, is dit n wonderwerk dat Frans Ludeke die manne so naby aan die uitspeelrondtes kon bring.

    4. Die Bulle het heelwat jong belowende talent, maar bittermin - trouens GEEN - huidige werldklas supersterre nie.

    Wat hierdie feite vir ons se, is dat die Bulle se strategiese beplanning uiters swak was, in die aanloop na die uittrede van ons superspan - Victor, Bakkies, Danie Rossouw, Fourie du Preez, Morne Steyn, Wynand Olivier, Habana etc.

    n Periode van min of meer 5 jaar is prysgegee, as gevolg van hierdie opvolgbeplanning fiasco - 2011-2015.

    Die jong manne wat nou deurkom is tekens van n nuwe superspan so 2-3 jaar van nou af. Maar hulle gaan nie oornag in veteraan sterre ontpop nie. Jacques du Plessis, Pollard, Serfontein, Small-Smith, Paul Willemse, Arno Botha, Marcel vd Merwe, Callie Visagie etc. Al daai manne is nog 3 jaar van hulle volle potensiaal af.

    En tot dan, is dit maar die beste van n slegte saak maak.

    Nou is die tyd om Frans Ludeke en kie te behou. Die blaam vir die huidge fiasco moet vierkantig op die strategiese beplanners se skouers rus. Die manne wat skynbaar gerus geword het toe ons op die kruin was, instede daarvan dat hulle naarstigtelik vir ons oorgangfase begin beplan het.

    Soos Apple, IBM, Google of enige ander groot handelsmerk. Jou tydjie op die kruin is kort, en as jy nie dadelik begin beplan vir jou volgende groei fase nie, gaan jou mededingers jou verbyvat. Soos wat die Sharks nou juis gedoen het.

    Dis bitter teleurstellend, want dit was so voorspelbaar. Maar skynbaar nie voorspelbaar genoeg vir die manne in beheer van ons unie om daarvoor voor te berei nie.
  16. Wat n teleurstelling,wanneer gaan Ludeke se oe oop,sien hy en die bestuurspan dan nie wat ons as publiek sien nie en dit is wedstryd vir wedstryd dieselfde problem.Victor gaan ook nie verewig daar wees nie.Ons het so van die WP gepraat,ons is sterk oppad om ook vir 11jr geen beker te wen nie.Het ons span maar die passie en guts gehad wat die Stormers vanaand gewys het.Ons gaan op Nuweland met 10+ verloor as iets drasties nie gaan plaasvind nie,en dit teen n gekombineerde Stormers B en C span.Soos reeds gese ek hoop Barend en kie word vining wakker.Moet nou nie se ek is nie n Bul nie,ek is n groote maar die stront is nie vir my aanvaarbaar nie,maar ek sal as Bulle man doodgaan,Wenk vir Bulle,wys guts,passie,lus vir speel,toon belangstelling,fire die huidige afrigting korps en bring John Mitchell of Nic Mallet in.MY BLOED BLY BLOU
  17. gravatar Shannow says:
    Niks fout met die huidige afrigtingspan nie.

    Gee hulle ons 2009 span en hulle wen die trofee vir ons. Gee hulle ons huidige groep spelers, en vertonings soos vandag s'n is maar wat mens kan verwag wanneer die ouens nie bo hul vermoe presteer nie. En niemand kan konstant bo hulle vermoe presteer nie.

    Vandag was min of meer waartoe hierdie groep spelers huidiglik in staat is, in ag genome hulle balans van talent, ervaring en vernuf.
  18. gravatar Rian says:
    Jaag hele Bestuurspan en afrigtingskorps weg,die Bulle was horing kak gewees
  19. gravatar BarryBul says:
    Gaan nie meer my tyd mors met so 'n spul kak, hulle gaan volgende naweek 'n loesing kry in die Kaap kry en die BBRU se naam nog verder tottie maak, sal maar wag vir die 12de Junie en die sokker kyk!
  20. gravatar jimmy says:
    'n Skop in die eiers met 'n safety boot.

    My vraag is eenvoudig Shannow, wie moet die blaam dra (ge-fire word) sodat ons nie weer in hierdie situasie beland nie.
  21. gravatar Shannow says:
    Jimmy

    Ek wil nie enigiemand persoonlik aanvat nie. Ek het al meermale gese dat ons kontrakterings vernuf ernstig agteruitgegaan het vandat Ian Schwarz weg is. Maak maar die nodige afleidings daarvan.

    Maar, dan is ek natuurlik nie in die raadsale teenwoordig nie, so ek weet nie wat die werklike dinamika daar is nie. Dit is dus redelik onregverdig om van ver af klippe te gooi na individue.

    My opinie is dat n links en regs "ge-firing" nie noodwendig die antwoord is nie. As die ouens wat die foute begaan het uit hulle foute geleer het, en dit nie weer sal herhaal nie, is hulle dalk beter opgewasse om die probleem op te los as enige nuwe besem wat nou ingebring word.

    Dis bitter jammer dat hulle 5 jaar van ons glorie moes opoffer om daardie lesse te leer, en ek hoop maar hulle gewete sal die las daarvan dra. Ek kyk nou vorentoe, en stel nie belang in "punishment" vir gedane sake nie.

  22. gravatar jimmy says:
    Shannow nie eintlik die antwoord waarop ek gehoop het nie maar ek hoor jou. Ek weet regtig nie hoekom HM (‘n boks so groot jy kan ‘n sirkustent daar in bere) se inmenging geduld word nie, dis so duidelik soos daglig dat dit die Bulle erg benadeel. Ek kan nie daarmee saamstem dat ons maar net moet hoop en bid dat sekere besluitnemers hulle foute sal agterkom nie, dis ‘n recipe vir disaster. As jy nie die skuldige behoortlik kan identifiseer nie hoe op aarde gaan jy die situasie monitor? Met Vic vanaand op die veld het ons verseker ‘n baie beter kans gehad.
  23. gravatar Johannes says:
    Nouja na gister se wedstryd verstaan ek ook nou wat Bloubul dinamieka is.

    Dit is om met oogklappe deur n seisoen te gaan en na niemand se raad te luister nie.

    Dis om jou enigste leier en beste slot te rus met die belangrikste game van die jaar.

    Ek wil nie eers praat oor die aanhoudende keuses van spelers wat" sub standaard " week na week speel nie.

    Inteendeel dit is n bietjie soos " promosie as jy faal " beleid.

    Ek was gelukkiger toe ek dit nie verstaan het nie en spankeuses kon kritiseer.

    Ek gaan nou n purgeermiddeltjie neem eerder as n dop.

    Wat n sirkus.........











  24. gravatar blyedog says:
    Interessant die mening van al die bloggers vanaand. Almal is kwaad en teleurgesteld. Die bulle het alles gehad om voor te speel en het dit weggegooi. Ja, hulle het nie die passie van die groep van 2002-2010 en of ons dit ooit weer sal beleef is n ope vraag. Met die 70/30% verteenwoordiging wat die regering instel volgende jaar is dit eindelik neusie verby vir SA rugby. Die Waratahs klop die Chiefs, Blues klop die Hurricanes en Stormers skop die sards se gat. Bulle moes wen om van nr 9 op te skuif na nr 4. Was dit nie genoeg motivering gewees nie? Ons het oorgenoeg balbesit gehad in die eerste helfte maar kon dit nie afrond nie. Hou op om afrigters te blameer. Hulle kan net afrig en speel nie die game nie. JjE hoort nie op senter nie. WSS kom op die veld en druk n drie. Wat vertel dit ons. Wat ons nodig het egter is n afrigter vir die agterlyn wat weet en verstaan wat reguit hardlooplyne is en wat dit beteken. Marnits Boshoff, weggooi kind van die bulle. Hoe het hy nie ontwikkel nie. Kyk maar oral hoe presteer ons eie local spelers. Weggooi kinders. Wat doen bb23 en sy bestuur? Hulle koop die WP en Leeus leeg en dit is die rede hoekom ons noual vier jaar voort ploeter en niks bereik nie. Tweede plek in 2013 tot nr 9 in 2014. Nie eers in die vodacom cup kan die bulle stem dik maak nie. Voorwaar n prestasie deur bb23 en sy trawante. Lojaliteit kan nie gekoop word nie. Al oplossing is boikot loftus en weier om seisoen kaartjies of a seat for life te koop totdat van Graan en sy broers die pad gevat het. Skande bulle absolute skande op n groot naam soos die Bloubul rugbyunie. Ons het geval vanaf Super 14 kampioene tot n absolute nul.
  25. gravatar deon says:
    Wies bb23??? Klink vir my soos n looser....Dink ek sal Barend onthou as die ou wat Bloubul rugby na nuwe laagtes toe gevat het net oorlat hy te slapgat is om stem duk te maak...
  26. gravatar deon says:
    En Barend,van ons ouens wat hier gesels is ook ceo s van maatskappye,en hardloop ook groot besighede,ons drink nie net brandewyn en kyk rugby nie,dalk moet jy ons hulp inroep,ek weet nog om n ou te fire....
  27. gravatar Mark Kruger says:
    Raak onstlae van Barend en Frans en stuur Heyneke warm plek toe. Fire ook vir JJ, Jurgen< Ross, Flip, Hougaardt en Basson. Kies willemse en sheep op slot. Kyk wat het Warick en Marnitz ons geleer??? Weggegoi deur Barend en sy makkers? HM is net so dom??? Waar is Kockot, Reinach, Vermaak en Faf??/ Hougaard speel al swak van na WB .......Victor kan nie afrig met die huidige Bestuur!!!! Kry Naas Botha as CEO en Nick Mallet as direkteur van afrigting en kry passievolle Blou Bul spelers. Dit is seker hoekom Wynie Strydom geloop het. Van Graan swaai die septer??
  28. gravatar Rifrug says:
    Wat `n teleurstelling. Nadat ek nie een van die Bulle se wedstryde na hulle toer op Loftus bygewoon het nie, het skuldgevoelens my, teen my beterwete, gister Ellispark toe laat gaan. Wat `n mors van tyd. As Judge nog hier geblog het sou hy my beslis as een van daai mooiweersondersteuners afgemaak het. In die verlede sou ek heftig daarteen baklei het omdat ek passievol oor die Bulle is. Nie meer nie. Ek stem 100% saam met Morne. Daar word van ons as ondersteuners verwag om passievol te wees en ons span deur goed en sleg te ondersteun, maar die (beroeps)spelers, wat `n klein fortuin betaal word, kan maar wedstryd na wedstryd droogmaak en dieselfde foute maak. Deselfde vir die afrigters.

    Shannow, vir wie ek terloops baie respek het, kan maar vir Frans Ludeke in die bresse tree. (Ek het dit ook in die verlede gedoen). Frans moet egter sekerlik die hardkoppigste afrigter in die Super-15 wees. Feietlik almal kla al sedert verlede jaar oor JJE wat nie `n buitesenter is nie, oor Jono wat nie `n nr.. 6 flank is nie, oor Louis Fouchè wat nie Super-15 standaard is nie. (onthou dat as hy nie beseer was nie hy nog steeds ons eerste keuse op nr. 10 sou wees). en oor ons verdediging en hantering. Maar Frans luister net doodeenvoudig nie. En na elke wedstryd hoor ons dieselfde storie, ons lot is nou in ons eie hande. (Nou is daar nie meer `n lot nie).

    Ons het nou 7/7 wegwedstryde verloor en op 5 Julie sal dit seker 8/8 word. Eintlik moet ons maar ons sterre dank dat die Bulle nie meer kan kwalifiseer nie want daar is nie `n "snowball's hope in hell" dat ons `n weg kwarteindwedstryd in Australië of NS sou wen nie. Hoop maar Shannow is reg dat ons oor 2-3 weer `n behoorlike span gaan hè.

    Maar vir nou is dit lekker slaapSuper-15, minstens het ons nou nie meer verwagtinge oor nie.

    Groete aan al die bloggers, en jammer dat ek so negatief is, hopelik sal dit weer verby gaan.
  29. gravatar Wimpie says:
    Dink dit wys maar net weereens wat n Idioot Frans Ludeke is om die span vir so belangrike en groot wedstryd te verander en veral Victor wat n lyer is op die veld deur sy spelpeil en kapteinskap uit te haal, lykmy hy wat Ludeke is leer nie en seker dis waarom hy by die Lion's destyds weggegjaag is en n op vorm span by Heyneke oorgevat het en op sy reputasie vir homself n naam gebou het. Dan het Flip ook gister gewys hy is nie n leier en kaptein werd nie, druk was op die Lion's en ons voorspelers hulle oor en dan gaan hy pale toe inplaas van kantlyn toe in n wedstryd waar ons 4 driee moet druk!!! Dink nie die stelsels en dinge is aldag reg by die Bulls nie, verdediging is pateties, Bjorn Basson die lafhartigste wat die hele klomp. Dink dis tyd vir drastiese veranderings, ek sal wat wou gee dat Nick Mallet die Bulls afrig, in my oe naas Heyneke die beste afrigter.
  30. gravatar Wimpie says:
    Wil ek verder byvoeg dat Piet Van Zyl sy beste Rugby by die Cheetahs gespeel het, hoekom as sulke spelers by ons (BBRU) aanmeld verswak hulle spel so drasties, wys mos dinge is nie reg by ons nie, spelpatroon pas nie die spelers wat ons koop nie of verander die spelpatroon vir n slag, ons karring al 7 jaar so aan almal ken al die patroon, dis so verveeld dat ek nie my geld en tyd sal mors om op Loftus of enige ander plek te gaan kyk nie, ek wou kyk hoe ouens balle wegskop vir 80min lank sal ek sokker gaan kyk. Verdediging is pateties swakste seker van almal, ons het nie flanke wat by die afbreekpunte uitkom nie maar ons koop en koop agterspelers, JJ Engelbrecht is swak, hy was n flash in die pan soos hulle sal se, Hougaard is klr en moet vervang word, mors tyd en geld op hom. Hoe het ons die afgelope 4 jaar amper 20 top spelers verloor, wat gaan aan by die BBRU, vrae moet gevra word, nie dink lojale ondersteuners by lojaal aan n span wat so pateties speel, as ons verloor en goed gespeel het is dit aanvaarbaar maar nie soos gister nie was pateties.
  31. Rifrug jy hoef oor niks sleg te voel nie ek voel nes jy,en ja ek is n groot Bulle ondersteuner.Ek laat my nie vertel Barend en kie lees nie hier nie,as ek n fout by die werk 5,6,7 keer namekaar maak wat my werk geld kos gaan hulle my vra om te gaan.SIEN FL,PR en Kie nie die foute wat hulle week na week maak nie.Hier wag 11 maer jare vir ons,al waarvoor Viskop ondersteuners wag.Ploeter maar so voort Barend en kie
  32. gravatar Shannow says:
    Rakende die Victor situasie: Ja, ons sou gister gewen het as Victor op die veld was. Ek twyfel nie daaraan nie.

    Sy leierskap en besluitneming alleen sou ons die kalmte en fokus gegee het om meer van ons kanse in driee te omskep, en sy hantering van die afskoppe sou direk verhoed het dat die Grant Hatting fiasco n drie afgegee het.

    So ja, met Victor daar het ons verseker gewen. Maar hier is die punt wat julle mis:

    Dis n absolute bonus dat ons vir Victor selfs vir n paar wedstryde die jaar gehad het. Die ooreenkoms met hom was dat hy glad nie eers op toer sou speel nie. So sy ruskans was al lankal aan hom verskuldig.

    Hier is die ander punt rakende Victor. Hy is nie terug in rugby ter wille van die Bulle nie. Hy het dit self gese. Sy enigste doel met sy terugkeer is om in die 2015 Wereldbeker te speel. Ons is maar net gelukkig dat ons die voordeel kry van sy terugkeer, al is dit net vir n paar wedstryde in die seisoen. Daardie paar wedstryde is al klaar goudwerd, as jy kyk na die lae kwaliteit van die oorblywende spelers as Victor weg is.

    Die punt is, Victor gaan nie nou sy terugkeer na die Bokke waag met onnodige beserings teen die Leeus nie - n spannetjie wat ons weliswaar sonder hom behoort te kan klop.

    So die slotsom rakende Victor - sy teenwoordigheid is n voorreg, nie n reg nie. Dis jammer, maar dis die realiteit van die gebrek aan opvolg beplanning deur die bestuur oor die laaste 5 jaar. Waar Victor net n backup rol moes speel, is ons nou so dun op X-factor en ervaring dat ons nie eers sonder hom kan klaarkom vir n wedstryd teen die no-name Leeus nie.
  33. gravatar Cornelius says:
    Ek wonder net waaraan het ons die verloor te danke, my opinie is dalk die Springbok proewe, omdat Victor nie gespeel het, of het ons gedink ons kan net opdaag en die game maklik gaan wen
    Jammer my Bulle julle is nou uit die super 15 die kans is skraal dat die Highlanders en Hurricanes julle n guns gaan doen om te verloor, en pasop dat die Stormers nog bo ons gaan eindig
    Baie geluk aan die afrigter en die Bestuur want dit is waar ons nou is, sal maar begin uit sien na die Curriebeker
    Welgedaan vir niks, maar Blou sal ons Blou bly
  34. gravatar bb1 says:
    Shannow ek stem nie saam oor VM die bulle betaal hom goed so dit is hul reg dat hy speel. HM aan die anderkant manupileer vir FL dat VM nie speel. Kyk wat maak die sharks met Frans Styn, hul betaal sy salaris so hy speel en kla. Weereens n bewys van ons slapgat bestuur. Dit wat nou gebeur is al vir 2 jaar oppad. FL het geen afrigting in hom nie hy het dit by leeus gewys maar ons koop hom. Pote maak dit nie dan gaan hy na kwaste en daar maak hy dit ook nie, raai wat ons bring hom terug en hy neuk pukke se rugby op en die kwaste met nuwe afrigter gaan groot. Daar is groot fout baie groot fout. Daar is geen trots of wil by die spelers nie. Die wat wel lyk of hulle lus het word geroteer??
    Ek dink nie spelers is gelukkig nie, ek sou nie gewees het as ek weet die beste spelers word gebench al maak dieselfde spelers week na week dieselfde foute. Toe ek so jaar of drie terug gevra het dat FL gefire moet word was ek gekruisig nou stem almal saam. Maak nie saak wat ons se nie niks gaan verander nie, maak maar reg vir n paar maer jare
  35. gravatar bb1 says:
    pukke moet tukke wees
  36. gravatar Ben_die_Bul says:
    Die agteruitgang van Bulle rugby het begin die dag toe HM sy rug gedraai het op Bulle rugby. Ons unie het toe nie die naelstring mooi netjies geknip toe HM ons hele bestuur en afrigtingspan met hom saamgesleep het nie. Hy het ons rugby 5 jaar agteruig gedruk.

    Die wrange vrugte daarvan pluk ons nou jaar na jaar, soos ons van kampioene na zeros beweeg het in 2014, die bekerkas is leeg (die bekers wat saakmaak). Nou al 3 jaar dat ons niks kon wen nie, en met die Bulle se beleid van 'SA en HM eerste', nie 'Bulle eerste' nie, lyk dit ook nie of ons in die volgende paar jare hond of haaraf gaan maak in die CB of super 15 nie.

    Nou wonder ek hoekom hierdie beheptheid dat ons unie HM toelaat om BB rugby te misbruik vir sy WB 2015 agenda ?

    Ek dink die deal is as volg - ons, die Bulle unie offer verdere bekers op sodat jy, HM, die WB kan wen in 2015. Daarna kom jy terug, en neem die Bulle weer verder in superrugby. Teen daardie tyd het die volgende geslag rugby spelers deurgekom en kan ons bekers wen .... en kry HM weer al die glorie.

    Dalk net een groot probleem.

    Wat van as die Bokke iewers in 'n semi teen 'n Poite ref te staan kom, en verloor, wat dan ?

    Maak dit dit alles die moeite werd om Bulle rugby tussen 2011-2015 op te offer vir 'SA en HM' ?

    Die Bulle het 2 drastiese foute gemaak die afgelope twee jaar wat kenmerkend is van 'n unie wat verdeeld is,

    1. die chaos met die super 15 uitspeel wedstryd in 2014, die Dewald sage, toe ons teen onsself verloor het, nie die Brumbies nie.

    2. afgelope Saterdag, toe jou beste speler en kaptein nie gespeel het nie en nog 'n super 15 veldtog be-eindig is deur ons eie hande en nie die opponente nie.

    Altwee fatale kritieke foute, onprofessioneel tot nadeel van die Bulle unie, spelers en ondersteuners, en wie weet, dalk volgende jaar in die 2015 WB.

    Ja, ons maak almal foute, dit is waar. Dit is wat ons daarmee maak en of ons daaruit leer, dit is die groot vraag.

    In ons kontraktering, spankeuses en wedstrydplanne lyk dit ongelukkig nie asof beide bestuur en afrigters wil leer nie.

    Daar word glad nie na kritiek geluister nie, net voortgegaan met dieselfde foute (JJE op senter, Hattingh en Ross as losvoorspelers, Fouche weer op die bank, weier om beter spelers deur te bring, soos Wimpie en Wiaan, Visser wat voortploeter van een swak wedstryd na die ander, laat Pollard vir die Bokkies speel terwyl ons hom nodig het vir super 15, en so word die lys net langer .....)

    Blyedog skryf hier bo: 'Hou op om afrigters te blameer. Hulle kan net afrig en speel nie die game nie. JjE hoort nie op senter nie. WSS kom op die veld en druk n drie. Wat vertel dit ons.'

    Wel Blyedog, jy sê dit dan self ou maat in jou eie woorde?

    Dit vertel ons ons moet die afrigters en bestuur blameer, want hoekom hou hul aan om vir HM luister en vir JJE op senter speel ? Wie besluit dit anders ?

    Naas as CEO, Mallet as direkteur van rugby, Venter as agterspeler afrigter, Vic as voorspeler afrigter.

    Nou wag ek net vir die 3de groot fout vir HM om te maak, 'n verkeerde keuse as bokkaptein in JDV se plek.

    Gaan hy die beste kaptein kies, of gaan hy luister na die ant-Bulls brigade wat enige kaptein soek, solank dit nie 'n kaptein van die Bulle is nie ?
  37. gravatar bloukaap says:
    Ben ek het respek vir jou opinie.

    Ek is bky Jake White maak sy stem dik oor die Bok oefenkamp. FL plaas homself in posisie waar Heyneke te veel sê het.

    Basically poep alle agrigters insluitende Heyneke teen orkaan. Tv regte van internasionale games maak superrugby dood. Alles wentel vandaar af ondertoe. Bv. Om springbokkamp te moet hou en jou spelers twee dae se fokus wegneem. Wie de moer onderbreek die superrugbureeks vir inyernasionale toetse waar die se sterkstes nie eens gaan speel nie?

    Ek dink ook mens moet onthou manne soos Marcel, callie, Jan Serfontein Pollard, Jacques du Plessis het onder FL deurgekom.

    Ek stem.nie met alles saam wat Frans besluit nie en het verseker my kwota besorgdhede, but give a man credit where it is due. FLIP VD MERWE was nog nie Bok voor hy nie onder Frans gespeel het nie. Dink maar aan Feancois Hougaard, Morne Steyn. Heyneke het nooit gedink Morne is beter as Derick nie.

    Sjannow het hierbo genoem die huidige span sal wasdom bereik in drie jaar. Ek dink dis geldige punt. Die kontrakteringsissue het ons vanjaar laat besef hoe kosbaar ervaring is. Die enigste struikelblok is dat deesdae se spelers nie baie langer as drie jaar by jou bly nie. Net jou top ouens bly.
  38. gravatar Bullsrbest says:
    First time in my 19 years as a Blue Bulls fanatic that I was embaressed by my boys and got up and walked out of the stadium. I have never ever walked out before the end of any match no matter how bad the results are. The Lions had just returned from overseas and must have been jetlagged and tired and yet we threw away what was left of our campaign.
  39. gravatar Honibal says:
    Sjoe....maar die Bulle het gesukkel.

    Gelukkig was ek nie tuis nie en het net die tv aangesit toe die laaste 30 min oor was. Ek het gesien die Bulle is in die moeilikheid en later na die wedstryd die 'recording' op die PVR 'delete'.
  40. gravatar Honibal says:
    .....en dan wil ek ook net sê......

    Welgedaan Pta Bobbies. Jul oorwinning oor 'n sterbelaaide TUKS was welgedaan. Julle is awesome en....tuks is NIKS!!!
  41. gravatar FRANNABUL says:
    Dit is wat gebeur as 1 span niks het om te verloor nie. Lions was uitstekend en die Bulls het nie opgedaag vir die game nie. Sou dalk beter gewees het om Flip op 5 te speel, Paul Willemse op 4 en Hattingh op 8!
  42. gravatar Deon says:
    Nee wat verskonings ,

    FL speel heel jaar met verkeerde spelers en verkeerde game plan

    Ross is ok , maar hy is 8 nie 6 nie
    JJ is 14 nie 13 nie
    Hatting - is te lig
    Waarom skop jy al die balle as jy 4 drië soek

    Fl moet besef dat hy moet afrig nie heeltyd vir HM prober please nie

    Kry vir Akkerman as afrigter, kyk dan wat gebeur
  43. gravatar kabous 23 says:
    Nog 'n wakeup call vir bul rugby. Ek weet die wekker het al 'n paar keer afgegaan die seisoen vir FL maar tot dusver snooze hy dit elke keer. Hopelik is dit die laaste keer en hy klim nou uit die bed.

    Ek hoop na die bokke breuk gebeur die volgende. Bongi kry speelkans. Callie is goed maar ons het 'n backup nodig. Speel hom op 2 met Callie op bench. Paul in begin span. Sy werkverrigting is baie beter as Flip, Hatting, Victor en enige iemand anders sin. Paul en Vic sal 'n goeie kombinasie wees. Hopelik is Steggies terug, My loskombinasie is. Steggies (6), JDP (7), en gee maar vir ross 'n kans op 8. Hy word nou al meer as 'n jaar uit posisie gespeel. WSS op 13 JJE op 14 en Basson op 15. Basson is tenminste goed met balle in die lug en kan dalk teenaanvalle loods. JJE op 13 is al vir 3 jaar geweeg en word nogsteeds te lig bevind. Los vir Hougie op 9, elke keer as hy vluel toe skyf verswak sy spel op 9. Piet kry nie genoeg kans op 9 nie. Beperk ook ons scrummies tot 3 skoppe per wedstryd. Dit is al wat hul suksesvol kan regkry.
  44. gravatar Namib says:
    Deon en Kabous ek stem met julle saam. FL het gese hy kies hatting want hy soek beweeglikheid. Hoe kies jy n beweeglike slot teen n span met die beste skrum in die reeks. Ons lynstane was n gemors ons skrums was pateties. Flip moet begin om saam sy span te speel en nie sy eieding wil doen nie. Mens kan duidelik sien hy is nie n kaptein nie. Paul met sy groot lyf en al beteken baie meer as Hatting. Maar weereens is bewys as die afrigters nie belang het in jou nie sal hulle altyd die ouens kies wat hulle wil en nie wat vir die span belangrik is nie.
  45. gravatar Johan says:
    Die swakspel van die flou bulle het van die afskopaf begin!

    1) Grootste probleem was verdediging. Een speler van die Leeus hardloop van sy doellyn af vanaf 'n diep afskop man alleen tot binne die bulle se kwartgebied regdeur die hele span en nie net eenkeer nie ek het 5 getel! Pateties!!!! Kyk op face book is dit sonbrille earphones tattoos ens....maar hulle aandag is meer oor hoe hulle in die spiels lyk of hoeveel bokke hulle kan skiet as by die game!!!! Jammer maar 'n afrigter kan jou nie leer verdedig nie dit kom uit die hart en hoe die bulle verdedig het vertel my baie van hulle passie vir die bultrui!!! Fire hulle almal!!!!

    2) Francois Houghaardt en JJ Engelbregt???? GROOOOOTTTTT slapdr@#lle....basics van rugby is!!!! Harloop reguit trek jou opponent en pass!!!!! Nee nie hy nie, met overlaps van 4 vs 2 en 5 vs 3 drift hy oor die veld en skippass!!!!!! en hy is 'n sprinbok!!!!!!!! Ek het lanklaas so banggat soos hy gesien, as hulle ooit 'n video wil wys van hoe 'n senter nie moet speel nie moet dit beslis sy spel wees!!!!

    3) Afronding, daar is niks skills nie!!!!! Ek kan niks daaroor se nie!!!!
  46. gravatar bluedog says:
    Johan, ek stem met jou saam. Skills is die ding. Pieter Rossouw weet so min van skills af soos die man in die maan. Dit is een van ons groot probleme. Op laerskool leer jy al om reguit te hardloop en te pass. JJE het geen benul daarvan nie. Hy hoort nie in die span nie. WSS is die beter keuse maar fl glo nie daaraan nie. Tweedens gaan dit om guts en glory. Vat die Stormers met al hul beserings vanjaar. Hulle klop die sards in Durban. Gee vir n jong speler in die Wp n streeptrui en hy speel soos n veteraan. Hulle het n passie vir hul unie en trui. Ongelukkig kan dieselfde nie van die bulle gesê word nie. Die wedstryd teen die leeus het dit bewys. Die span van 2002-2010 het dit gehad en daarom het hulle geen span gevrees nie en kon hul teikens jaag soos hulle dit nodig gehad het. Wie onthou nog die game teen die Reds in 2007. 92-7 of iets. Die huidige groep sal dit nooit kan doen nie. Dit is passie vir die bloutrui en die naam Blou bulle gewees. Hierdie groep moet weer trots word op die ligblou trui voor hulle klas sal word. Ons moet ons oud spelers terug in die kraal kry.
  47. gravatar Bullebakkies says:
    In n ideale wereld sou Ludeke pa moes staan vir ons vrot seisoen, maar by die BBRU werk dit nie so nie. Sy spankeuses en wedstrydplan is die hoofrede vir die gemors waarin ons is! Dit tesame met die feit dat baie van ons spelers se basiese vaardighede soos hantering en verdediging ver benede standaard is!


    Nee wat, dit gaan nog baie lank vat voor ons weer enige bekers wen, raak maar gwoond daaraan!
  48. gravatar derkaiser3 says:
    here I go and will once again get flack from many people on here..

    spoke to one of the players not mentioning names, asked him what FL is like as a coach? his reply was " he is fantastic, he knows the bible better than most ministers"

    Probably better if he replied " he is fantastic, he is a great motivator and has a great rugby brain"

    I'm am a religious person, but rugby is a business in the end...

    The "structure" at the Union will not change and we will not win nothing until it changes...

    the end



  49. gravatar Deon says:
    Hou vas Frans is nog nie klaar met julle nie , hy wil nou vir Pollard senter speel in cc


    Wanner gaan ons leer ............wanner

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *