Schoeman Vodacom Blue Bulls se voorste puntemaker

Schoeman Vodacom Blue Bulls se voorste puntemaker

articles.comments (0)

 

Tian Schoeman was sy span se voorste puntemaker in die Vodacombeker-kompetisie wat verlede maand ten einde geloop het. Hy het 60 punte aangeteken. Sampie Mastriet was die voorste driedrukker met sewe driee.
Die span het nege wedstryde gespeel en ses gewen. Hulle het in die halfeindstryd teen die Goue Leeus verloor. Die span het 313 punte aangeteken en 111 afgestaan en 43 driee gedruk en 10 afgestaan.

RESULTS
May
10 Blue Bulls 15-16 Golden Lions Loftus Versfeld, Pretoria (s/f)
03 Free State XV 21-22 Blue Bulls Free State Stadium, Bloemfontein (q/f)
April
25 Blue Bulls 114-0 Limpopo Blue Bulls Loftus Versfeld B, Pretoria
11 Griffons 10-49 Blue Bulls North West Stadium, Welkom
04 Blue Bulls 54-7 Valke Loftus Versfeld B, Pretoria
March
29 Leopards XV 26-30 Blue Bulls Leeudoring Rugby Club, Leeudoringstad
22 Blue Bulls 22-20 Golden Lions Loftus Versfeld, Pretoria
15 Pumas 22-20 Blue Bulls Mbombela Stadium, Nelspruit
08 Blue Bulls 24- 26 GWK Griquas Loftus Versfeld B, Pretoria

Top Points Scorers:
Tian Schoeman 60
Sampie Mastriet 35
Louis Fouche 32
Burger Odendaal 20
Clayton Blommetjies 20
Joshua Stander 19
Tony Jantjies 19
Hencus van Wyk 15
Jesse Kriel 15

Die groep in 2014 (met getal wedstryde) was:
Clayton Blommetjies (9)
David Bulbring (9). Captain in all nine matches)
Clyde Davids (9)
Christiaan de Bruin (4)
Jacques Engelbrecht (1)
Neetling Fouche (1)
Louis Fouche (4)
Reniel Hugo (6)
Travis Ismaiel (5)
Lohan Jacobs (8)
Nicolaas Janse van Rensburg (2)
Rohan Janse van Rensburg (1)
Tony Jantjies (3)
Jesse Kriel (7)
Kefentse Mahlo (3)
Wiaan Liebenberg (9)
Sampie Mastriet (6)
Bandise Maku (3)
Waylon Murray (8)
Sangomi Mxoli (1)
Ryan Nell (7)
Burger Odendaal (6)
Marvin Orie (6)
Rudy Paige (4)
Tian Schoeman (5)
Juan Schoeman (7)
Pierre Schoeman (2)
Basil Short (7)
William Small-Smith (4)
Roelof Smith (4)
Sidney Tobias (7)
Joshua Stander (4)
Wimpie van der Walt (5)
Schalk van Heerden (8)
Rudi van Rooyen (1)
Arno van Wyk (2)
Hencus van Wyk (9)
Jaco Visagie (4)

Pin It

Jun 08, 2014

(0) Schoeman Vodacom Blue Bulls se voorste puntemaker

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *