Potgieter signs on till 2016

Potgieter signs on till 2016

articles.comments (8)

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is pleased to confirm that flyhalf Jacques-Louis Potgieter has signed an extension to his contract till 2016.
Potgieter joined the Vodacom Bulls earlier in the season from France following stints with Bayonne and Dax and immediately proved to be a valuable asset to the squad.
He has started in 10 of 12 matches since his arrival and scored 142 points at an average of 11.8 points per match. This included a try, 13 conversions, 34 penalties and three dropped goals.
Potgieter, who was schooled in Pretoria, made his Vodacom Super Rugby debut for the Vodacom Bulls in 2007, before moving to the Toyota Cheetahs in search of more game time. He returned to Pretoria in 2010, before accepting a contract to join the Sharks a year later, from where he moved to France.
"I think I am finally home," Potgieter said of his extended time at Loftus Versfeld.
"We have some unfinished business at the Vodacom Bulls and the Vodacom Blue Bulls and I would like nothing more than winning a trophy with them again," the flyhalf said.
Potgieter was a squad member when Vodacom Bulls coach Frans Ludeke last won the Super Rugby title and the coach was pleased to have him around for another two years.
“Jacques-Louis has proved his value in less than a season and reminded everyone of his abilities. His experience came through for us already and we are very pleased about him staying on."

Pin It

Jun 10, 2014
Jacques-Louis Potgieter

(8) Potgieter signs on till 2016

  1. gravatar bloukaap says:
    Welle done met goeie besluit.

    Met Handre wat heelwaarskynlik vlgde jaar internasionale blootstelling sal kry met world cup is Jacques Louis ideale keuse. Hy het saam met Matfield baie rustigheid vanjaar bygebring en sy talent het tot sy reg gekom by die Bulle. Uiteindelik. 2014 was goeie venstertydperk vir die Bulls om te kon sien wat hulle benodig en waar hulle fouteer het.

    Wat ons egter dringend kort is ervaring van 'n beker. Ons het agterlangs 4 Bokke en voorlangs ook 4. Daardie ervaring bring nuwe diepte.
  2. gravatar Bluedog says:
    Dinge is aan die gebeur. Die bbru moet klou aan ons jong junior bokke. Hulle is die begin van ons nuwe goue era. Die bulle moet dit ook baie ernstig oorweeg om Dawie Theron as afrigter by die bulle te bekom. Hierdie man het die iets wat jy soek in n afrigting. Laat die dollers rol bulle voordat dit te laat is. Weet enigiemand van die rumour dat Bryan Habana oppad terug is bulle toe.
  3. gravatar Theo says:
    @BryanHabana.Ek dink dit is net 'n rumour. Ek glo nie Habana sal terugkeer Bulle toe nie. Hy sal eerder teruggaan Stormers toe maar ek kan nie sien dat hy sy ponde weer vir die Rand sal verruil nie
    Ek sal egter nie omgee as hy weer vir die Bulle wil speel nie maar ek twyfel baie sterk of hy sal kom
  4. gravatar Blou Koos says:
    Ek is baie bly dat JLP weer by ons geteken het.Hy het baie goed gedoen die kere wat hy wel gespeel het. Pollard is ook nog daar.
    Net bly ons het nie te hard baklei om vir Goosen te kry nie. Hy is 'n beserings faktor en ons voorste losskakels is net so goed soos hy.
    Nou kort ons net 'n gehalte fetcher wat met Stegman kan roteer
  5. gravatar kabous 23 says:
    Volgens my berekininge gaan die puntestand soos volg lyk. Warathas 55, sharks 53, crusaders 53, brumbies 48, westen f 43 en highlanders 42. Bulle,chiefs en huricanes gaan net mis op 41 punte.

    Ek het egter geen bonuspunte in ag geneem nie. Die bulle het nog 'n buitekans as hul beide hul laaste wedstryde met bonuspunte wen en die ander wedstryde verloop volgens die huidige log posisies.

    Die beste waarvoor die bulle egter kan hoop is 'n uitspeel stryd in Australasie, Semmies weg en finaal weg. Kom ons hoop maar duim vas.

    Ek hoop steggies is terug. Victor gaan ;n breuk nodig he na die Springbokke. Ek sal steggies op 6 speel met ross op 8. Begin met flip en paul op slot, met Victor op bench. Sal nog steeds hoop om WSS op 13 en JJE op 14. Kriel het nie die beste game op 15 vir junior bokkke gehad nie, so ek sal bly met visser op 15, miskien met kriel op bench.

    Hoop die bulle eindig die seisoen op hoe noot.

  6. gravatar Honibal says:
    Wat van 'n losskakel soos Tredoux? Waar laat dit hom?

    Dan praat ek nie eens van Willie du Plessis wat nou by die Leeus is nie.

  7. gravatar Bloukaap says:
    Ek dink die losskakels wat nou geraak word is Louis Fouche en Tony Jantjes.
  8. gravatar jimmy says:
    Weldeurdagte besluit om JLP vir nog 'n paar jaar te kontrakteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *