Vodacom Bulls victorious in Namibia

Vodacom Bulls victorious in Namibia

articles.comments (10)

The Vodacom Bulls came from behind to eventually run away with the game against Namibia 34 – 13, in a physical encounter that the home team dominated early in the match.

Jacques Louis Potgieter kept the Bulls in the hunt with 2 penalties in the first half, which was equaled by Namibian fullback Chrysander Botha. This allowed both teams to go into the break at 6 all.

Jacques du Plessis was a causality of the physical encounter and had to leave the field in the 11th minute with a broken jaw. Travis Ismaiel also left the field in the 2nd half with a fractured finger.

The Namibians started the 2nd half with a bit of a bang on got over the line 7 minutes into it. Captain Jono Ross replied 2 minutes later with hard fought try of his own. It was only a matter of time before the ‘Blou Masjien’ would start to tick, and control the game. A leaping Bjorn Basson, who finished the move it style, confidentially gathered an innovative cross kick from Jacques Louis Potgieter to give the Bulls the ascendency.

With 5 minutes to go William Small Smith was at the receiving end of some quick backline a hands, and dived in under the posts. Young Burger Odendaal capped of the evening with the final try in the 79 minute. Jacques Louis Potgieter also added 2 more penalties in the 2nd half.

Pin It

Jun 21, 2014

(10) Vodacom Bulls victorious in Namibia

  1. gravatar bluedog says:
    Goeie wen bulle. Gelukkig is ons Super kompetisie verby anders was du Plessis se besering n harde hou vir ons. Namibie sal altyd n harde neut wees veral op hul tuisveld. Dit herrinner my aan die ou SWA. WSS het weereens gewys dat hy in die beginspan moet wees. Hoop Frans Ludeke besef dit nou en speel hom saam met Serfontein. Pollard het nou bewys dat hy die antwoord op nr 10 is. Met ons Super kompetisie verby moet Ludeke begin kyk na die Cb. Ons moet n heelagter vind. Visser is te wisselvallig. JJE moet vleuel toe skuif met Ndungane op die ander vleuel. Basson op die bank sodat hy weer sy vorm kan terug kry. Hougaardt moet reg of weg. Onder die voorspelers sien ek nie juis verandering nie. Jaques du Plessis sal seker n paar weke af wees en terwyl ons nog sonder Spies en Arno is vir Steggies op 6, Ross op 8 en vleis op 7. Die twee wedstryde teen die Stormers en Rebels kan vir ons antwoorde verskaf. Wian liebenberg verdien ook n kans. Ons is nou vier jaar sonder n trofee. Hoe lank nog BB23. Europa kyk na ons spelers. Wat gaan die BBRU daaromtrent doen.
  2. gravatar Rian Malan says:
    Bluedog BB23 sal niks doen nie,hy hou daarvan as Bulle verloor en sy beursie bult,Ons gaan nog baie ouens verloor,ons verloor vdan teen Kings met so iets soos 68-25.Die Bestuur voel vere vir die Bulle en Stormers gaan ons n moerse pak gee op Nuweland.GO BULLE,down BESTUUR
  3. gravatar bluedog says:
    Rian, die span wat teen die Kings gespeel het was duidelik nie opgewasse vir die taak nie. Bring die Kings teen n volbloed bloubul span dan sien ons wat die telling gaan wees. Die sogenaamde bloubul xv was n klug. Mens moet die spelers jammer kry. Die westryd was ongevraagd voor. Skande bbru.
  4. gravatar passdiebal says:
    Bluedog - was jy by die game? of net geluister?
    Hierdie Namibie het verlede week die WP spam 30-28 geklop - dit was n taai een hoor ek.
  5. gravatar bluedog says:
    Passdiebal. Die Namibie game was great. Die bloubul xv waarvan ek praat is die een wat teen die Kings gespeel het.
  6. gravatar bloukaap says:
    Mense wat.in Namibië.bly.sal.weet hul nasionale span moet soms meer as 800km ry om oefeninge by te woon. Dis geensins proffessionele struktuur nie. Dit lyk vir my.ons was 5 minute voor die einde met 20-13 voor. Die WP.span wat verlede.week verloor het het net twee super15 spelers in gehad.

    Wat.my die meeste omkrap. Is Jacques du.Plessis se besering.
  7. gravatar SuidwesBul says:
    More almal. Ek het baie lanklaas iets hier gese. Ek het saterdag die game tussen Namibie en Die Bulle gaan kyk en moet iets se. die eerste 50 minute het Namibie die Bulls tawwe tyd gegee. die bulle het fase op fase by die doellyn gemaak, maar kon nie oorgaan en gaan druk. Namibie het baie goed gespeel. Wat my rerig bekoomeris die feit dat ons mane nie goed kan afrond nie. JLP het ook baie swak palle toe geskop. Ek het saterdag besef ons sal nie ons game teen die Stormers wen as ons so speel soos saterdag.
  8. gravatar Paarlbul says:
    Dit laat 'n ou terug verlang na die dae op die Windhoek stadium, die Suiwester lied en spelers soos Andre en Leon Stoop, Gerhard Mans, Doug Jeffrey, Piet Nel, Casper Derks ens.
  9. gravatar passdiebal says:
    Bluedog - ekskuus ek het nie gesien jy het albei games bespreek nie - ek het die Namibie game bedoel.
  10. gravatar Rian Malan says:
    Die Bulle sal nie gou weer n beker wen nie vergeet daarvan.Die feit dat ons so baie spelers gekoop het byt ons nou.Maar ek sal as n Bul die aarde verlaat.Lojaliteit bestaan nie meer nie,die trots om die blou trui te dra bestaan nie meer nie en net so min worry die Bestuur want hulle word mos gepay--kyk hoe lyk ons pawiljoene,skande man

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *