Vodacom Bulls crash at Newlands

Vodacom Bulls crash at Newlands

articles.comments (44)

The Vodacom Bulls saw their slim Super Rugby playoff aspirations disintegrate on Saturday as they went down 16-0 against the Stormers at Newlands.
Frans Ludeke's side knew they simply had to win against their South African rivals but instead were nilled as the Stormers were the worthy victors, reports the SANZAR website.

The result leaves the side from Pretoria seven points off the top six going into the final round while the hosts moved to within a point of them.

It was a powerful opening from the impressive Stormers as they tested out the Bulls defence in the visitors 22 but as has been the case so often this season, capitalising on numbers wide out after some positive phase play was not evident. Kurt Coleman's penalty came as consolation.

The pace of the game continued to impress as both sides won key breakdown turnovers - the first from Stormers hooker Deon Fourie before Bulls scrum-half Francois Hougaard pounced - with the rain earlier in the week having cleared to create decent conditions. It was therefore apparent that a try wasn't too far in coming.
That proved to be the case when Coleman found Nizaam Carr in midfield before the flanker put in full-back Jaco Taute for what was now a 10-0 lead with Coleman's successful kick.

Coleman made it a thirteen-point lead on 25 minutes.

Meanwhile the Stormers were continuing to build a cushion as their dominance in territory and possession bore fruit, this time Bulls hooker Callie Visagie caught off his feet at a ruck to allow Coleman to take his tally to eleven, which was how it stayed until the interval.

Things wouldn't improve for the Bulls immediately after the resumption as discipline proved their undoing when after winning a scrum penalty, Dean Greyling went looking for Deon Fourie to provoke the hooker. After spotting this, Joubert reversed the kickable penalty.

Cue the rain pouring down in Cape Town as that sixteen-point deficit suddenly looked more difficult to recover from. However, they wouldn't die trying as they began to knock on the door with a driving line-out almost leading to a score before Schalk Burger pounced at ruck time.

And the trend continued past the hour mark at Newlands as once again some excellent breakdown work from the Stormers resulted in yet another turnover in the home side's 22.

The match was close to being settled on 66 minutes when from another Bulls spell, a loose ball was collected by Gio Aplon, who set off downfield before Cheslin Kolbe was hauled into touch five out. The Stormers wouldn't be too concerned though as territory was now theirs.

Another three points for Coleman was a post's width away from coming as consolation when Matfield was penalised for taking Botha out in the air, however the fly-half struck the upright before more spillages due to the slippery ball led to a sloppy finish to the contest.

Scorers:
Stormers: Try: Jaco Taute. Conversion: Kurt Coleman. Penalties: Coleman (3).

Pin It

Jul 05, 2014

(44) Vodacom Bulls crash at Newlands

  1. gravatar Theo says:
    Wat 'n bank snot. Waar begin 'n mens? Kom ons begin by die afrigters. Hoekom vir Beyers speel as Jessie Kriel in 'n ander klas is as Beyers. Hoekom nie vir Small Smith speel nie. Die lostrio kombinasie werk nie - of moet ek se nie een van hulle werk nie. Bygese dit is darem nou ons C-span se loosies a.g.v. beserings. Hoekom word ons voorry nie al in die eerste 20 minute vervang nie. Omtrent 4 strafskoppe teen Greyling.
    Nou die spelers. Waar is die commitment. Hoekom word spelers nie meer terug geduik nie. Het ons ooit 'n bal gesteel. Die eerste helfte was dit net die stormers. Ons moet die bal beskerm as ons dit kry en solank as moontlik behou, Hetnie die wedstryd klaar gekyk nie maar dit is darem swak spel deur my geliefde Bulls. Van Craig Joubert wil ek liewers niks se nie. Matfield het hom seker kwaad gemaak want hy straf die Bulle vir sekere goed maar die stormers kom met dieselfde goed weg. Hulle vertraag die bal en le net daar of prober baaaaie stadig wegrol. As hulle skrum onder druk is en hul dop uit word hulle nie gestraf nie. Wonder maar net of al die strafskoppe in die eerste helfte in die skrums wel ons fout was - ongeag wat mr Mallet se. Het Pat Cilliers altyd reguit geskrum. Hy het verseker ;n paar keer binne toe geskrum. Nou genoeg gekla.
    Ek wil baie van die "foute" op die afrigting span plaas met die keuses wat gemaak word en ook die tydsberekening van plaasvervangers. Het nie die wedstrydklaar gekyk nie maar het WSS speelkans gekry.
  2. gravatar M Maritz says:
    Geen rugraat Bulls, Greyling is pateties
  3. gravatar Kaap'se Bul says:
    Die seisoen moet voor FL se deur gele word. Ander spanne het net soveel beserings as die Bulle gehad. Die gees in die Bulkamp is nie gelukkig nie feit. . Ons verloor goeie spelers want die game time gaan vir boeties - feit. Hattingh vs Willemse, Ross vs enige ander speler. Pollard kry nou eers kans omdat HM hom herkenning gegee het. Greyling sukkel al twee jaar, as Marcel nie beseer was nie was hy seker ook lankal weg. Visser vs J Kriel. Kriel broers teken net tot einde 2015. hoekom nie 2 jaar nie. Small-Smith vs JJE.
    FL bly tot einde 2015 so ons hel gaan voortduur want Bestuur het nie die guts om hom te fire nie en Matfiled vat afrigting oor in 2016. VM is gefrustreerd hoekom?
    Pateties FLudeke Pateties.
  4. gravatar Shannow says:
    Kom nou manne.

    Ons het nie vandag uit die Super Rugby resies geval nie. Ons het al teen die Leeus uitgeval. Trouens, die oomblik toe ons nie meer in die top 2 kon eindig nie, was ons al uit die kompetisie.

    Vandag was werklik nie so n belangrike wedstryd as wat die media wou uitmaak nie.

    Om die waarheid te se was dit n mors om Matfield te waag vandag, want die Bulle het weliswaar net 2 wedstryde oor, terwyl Matfield broodnodig vir die Bokke is oor net n paar weke.

    Met Arno Botha, Pierre Spies, Jacques du Plessis en Deon Stegmann op die krukkelys, het ons eenvoudig nie die lostrio om teen selfs n gemiddelde span te wen nie.

    Ek is min gepla oor vandag se uitslag.

    As ons ons volle lostrio het volgende jaar, met die opwindende jong agterspelers wat nou deurkom, en met Matfield aan die stuur, gaan ons baie kompeterend wees. Vir nou, kom ons neem dinge maar minder ernstig op hierdie jaar, want die jaar is lankal n "write-off", soos die Ingelsman sou se.
  5. gravatar Victoriabok says:
    Tien opmerkings oor die Bulle vandag:


    1.) Ross en Kallie is useless, hulle moet weg.


    2.) Jy kan nie sonder 'n fetcher speel nie, ek is seker Akona het die meeste turnovers gehad net soos in die laaste wedstryd


    3.) Jy het 'n harde man of twee in jou pak nodig, die sagte laaities word geintimideer


    4.) Ludeke moet 'n prestasie klousule in sy kontrak kry met 'n hoë wenpersentasie teen SA spanne 'n moet, want anders sal Ou Barend nooit van die sleg blikskottel ontslae raak nie


    5.) Hougaard is 'n goeie speler maar hy's nie goed genoeg op skrumskakel op hierdie vlak nie


    6.) Beyers het goed gespeel in 'n verloorspan en is beter as Visser


    7.) As jy nie die bal beskerm en skoonmaak in die losskrums nie gaan jy nie balbesit hê nie


    8.) Dean is nie meer goed genoeg nie, hy speel in die los maar kan nie skrum nie en staan strafskoppe af


    9.) As jou haker nie kan ingooi in die lynstane nie, help dit nie eers om Victor in die span te hê nie


    10.) Ons het nie spoed in ons lostrio nie, dit saam met die feit dat ons nie 'n fetcher het nie is fataal

  6. gravatar Victoriabok says:
    Shannow,

    Die ouens paai nou al 'n paar jaar soos jy nou doen

    Ek het 'n vraag vir jou

    Sien jy enige daadwerklike verbetering in die span?

    Die jaar?

    Laasjaar?

    Oor die laaste paar jaar?

    Nee, inteendeel hulle verswak geleidelik elke jaar


    Ludeke is planloos en mens kan dit sien aan die span se resultate

    Ons het 'n nuwe afrigter nodig

    Dit is baie duidelik
  7. gravatar nitronic says:
    Hahahaha n volle nul vir die klomp patetiese Nulle.

    Skop die Nulle uit super rugby!!!
  8. gravatar Victoriabok says:
    Elke afrigter het sy eie spelpatroon, en hy bou sy span daarom en speel daarvolgens


    Heyneke met groot voorspelers en 'n losskakel, het dit by SWD gedoen toe die Bulle en nou die Bokke


    Jake White het 'n soortgelyke plan ne het dit met die Bokke, Brumbies en doen dit nou met die Sharks


    En helaas Frans Ludeke het die by die Leeus gedoen en desondanks 'n paar suksesse wat hom bietjie van koers af gevat het , het hy dit nou finaal by die Bulle reggekry

    Ons speel nou net soos die Leeus voordat hulle bestuur hom ge-fire het

  9. gravatar Bloukaap says:
    Ai tog. Ek was daar om my span t eondersteun. Wag nog steeds dat hulle gaan opdraf. Dink hulle doen geskenke inkopies in Kaapstad somewhere. Of dalk lekker warm koffie êrens tussen nêrens. Ten minste het William Small Smith sy uitstappies geniet vanjaar.

    Shannow, die afrigtingspan het geglo ons kan hierdie game wen en het beslis nie gedink hulle is uit nie. Die span het duidelik nie dieselfde gedink nie. Ek dink nie hulle weet self watter span opdaag vir die spesifieke game nie.

    Paar spelers het hand opgesteek om liewer hul loopbane nou te verander: Ulrich beyers, Jono Ross, JJ Engelbrecht ( promoveer hom na vleuel toe.), Callie Visagie ( ons sprinkbokgrappie), Jacques Engelbrecht (beloftes van reën uit PE). Die voorry het mooi gedoen tot en met die Leeus game en vandaar is dit gerug na 2013 se strafskop debakel toe. Net te gemiddeld om die Bulle verder te vat met vertroue. Ten minste met Deon Fourie af het ons nie meer die losskrums verloor nie, of was dit omdat Roelof Smit opgekom het?

    Ag nee wat Bulle. So gaan julle beslis nie die geldkoffers vol maak nie. Sien baie min vd Bokmateriaal wat onlangs gekies is. En ek hoop regtig die nuwe planne by Loftus sal geld inbring, want finale gaan ons span nie gou weer haal nie.

  10. gravatar Victoriabok says:
    Bloukaap,

    Ons koop hope jong spelers maar hulle is nooit "goed genoeg" vir die Bulle nie nie en ons laat hulle weer gaan

    Dan floreer hulle by die ander spanne soos Marnitz wat 'n Springbok by die Leeus geword het, maar nie goed genoeg vir die Bulls is nie?


    Kyk Zwiel by die Sharks, hy was ook nie goed genoeg nie


    As die fout nie by die spelers is nie is dit by die afrigter


    Kyk vir Jake White, hy het 'n swak span by die Brumbies geërf en hulle omgedraai sodat hulle in sy tweede jaar 'n Super Rugby finaal gespeel het


    Hoeveel jaar gaan hulle nog vir Frans gee?
  11. gravatar Pta Bul says:
    Ek hoop net Frans het eens en vir altyd gesien dat Dean G nie hoort in die span nie. Begin met Mellet en Marcel. Ons lostrio was nerens. Ons het nie die regte spelers daar nie. Jammer om te se maar Engelbrecht is nie S15 materiaal nie. Ek hoop ook Frans beseg nou jy kan nie sonder 'n fetcher speel nie, maar ek weet nie of dit ooit sal insink nie. Dit was 'n marteling om te aanskou en ek kon nie wag vir die eindfluitjie nie.
  12. gravatar bloukaap says:
    Victoria

    Ja ek dink dis tyd vir complete overhaul by Loftus. Onsnhet laas in 2010 in finaal gespeel van enige beker. 2013 het ons naby gekom.

    Maar as ek mooi terugdink het ins kontrakteringsprobleme in 2013 begin. Vanjaar was absolute chaos en oorskadu ongelukkig selfs ons swak resultate. F.L. se hardkoppigheid om te volhard sonder fetcher het keer op keer al meer geleidelik sy tol geeis. Daarby miet ek vur jou sê is ons span met sterre en al net te groen.

    Een vd grootste kopsere egter vir die Bulle is die swak strategiese hardlooplyne van 'n baie talentvolle agterlyn. Daar is absoluut zero deurdringings skills. Dis dalk tyd dat daar na behoorlike aanvals, vaardigheids en agterlynafrigter gekyk word.

    Ten minste is ons nog bo die Stormers op die log en wens ons hulle offisieel geluk met hul wen teen 'n span wat baie k... gespeel het.
  13. gravatar Piet Loftus says:
    Theo, WSS het so twee minute gekry. Dink nie hy was naby enige aksie nie. JJ is die man. Sover ek weet is WSS klaar geswot die jaar en is sy kontrak ook klaar.
  14. gravatar jimmy says:
    My oorle pa het altyd gesê dat as mens niks goeds van iets kan sê nie dan hou jy jou mond.
  15. gravatar Kobus says:
    Nou ja, om met nul te verloor is nooit lekker nie. Maar wie gaan die meeste baat na die wedstryd?

    Die Stormers wat nou virseker nog 16 jaar met AC opgeskeep gaan sit
    of
    Die Bulle wat een van twee dinge gaan doen. 1. kop in die sand steek en nie die lesse ernstig opneem nie of 2. FL wat die regte ding gaan doen en erken hy het niks nuut om aan ons te bied nie.

    Dit gaan my erg frustreer as ons nie hiervandaan verander nie. Ons gaan nie met hierdie planne enigsins beter vaar nie.
    So moeilik as wat dit is vir die kliek daarbo, sekere lede moet maar net gaan.
  16. gravatar passdiebal says:
    Voor halftyd is Nkona beseer. Was dit nie perfekte tyd om te se JJ skuif na vleuel en WSS te speel op senter.
    Nee FL en Rossouw besluit om Hougaard vleuel toe te skuif en PVZ op te bring.
    Hulle gee WSS 2 minute speelkans - 80 minute die hele seisoen - wat moet hy dink?
    Hulle oefen 2 keer n dag 4 dae n week - Hoe kan n speler gemotiveer bly onder so n klugspel.
    Wat moet hy vir 2 minute op die veld maak ? Magtig die n skande.
    En die man wat hom uit sy plek hou beleef die swakste seisoen ooit.

    Ek wil nie eers begin praat oor Dean Greyling nie - hy is n lopende las en punte masjien ( vir die ander span)
    En Jono Ross - ens ens.
    Nouja goodbye Super 15.
    En die CC gaan NET so wees.
  17. gravatar Chris says:
    Dagse julle, ek comment nooit hier nie, lees net altyd. Dit is tyd vir Frans Ludeke en sy tasse te pak! Ons span verswak elke jaar onder hierdie nar!!! Ek soek hom weg!!! Hy is besig om ons in die destydse Leeus te verander, USELESS!!!
  18. gravatar deon says:
    Hoe kan 1 looser Barend n ander looser FL fire???
  19. gravatar Chris says:
    Either way, tyd vir skoon maak by Loftus, die hele bestuur moet gaan!!
  20. gravatar Mark Kruger says:
    Niks gaan verander nie. FL daar in 2015 ook. Jono Ross gaan die CC kaptein ook wees. Dit is hoekom al ons goeie spelers weg is. Darem gaan een Blou Bul 'n Superrugby medalje kry die jaar!!! Jacques Potgieter!!! Hy is ook strate beter as Flip vd Merwe. Barend het nie die guts om Frans Ludeke en Slaptjips te fire nie en dan moet hy self ook bedank!!!! Kort Naas Botha vir CEO en maak Matfield en Brendan Venter afrigters, kry ook insae van Campese en Mallet, Dan sal dit beter gaan. WEES GEWAARSKU @)!% gaan nog SLEGTER wees en al die belowende jong spelers gaan waar hul kan rugby speel.
  21. gravatar kuvuki says:
    Wat 'n tragiese dag in die Bulle se geskiedenis.... Die Bulle kan die vrydag die span in die veld stoot dan gaan almal sien hulle lyk sommer baie beter... 15. Jesse Kriel 14.JJE 13. WSS 12. Jan 11. Dan Kriel 10. Pollard 9. Piet. 8. Wiaan liebenberg 7. Roelof 6.steggies 5. Hattingh 4. Willemse 3. Marcel 2. Mbonambi 1. Mellet 16. Visagie 17. Kruger 18.dean 19. Orie 20.hougaard 21. Beyers 22. Basson 23. JLP...... Dai Basson mannetjie se rugby het expire
  22. gravatar Frik says:
    My eerste keer op die blog. Manne ek kom al 55 jaar met die Bulle. Ek is moedeloos en wil trek na n plek sonder MNET. Game na game word volhard met ouens en patrone wat nie die mas opkom nie. Goeie spanne verloor ook games maar as jy 10 uit 15 games verloor met dieselfde plan en spelers moet daar mos iets aan gedoen word. Die Bulle se agterlyn, met net Visser nie n Bok nie, is die swakste, voorspelbaarste agterlyn in die toernooi. Jan hardloop hard en crash en pass nie. JJ speel swak die hele reeks. Bjorn en Akona heel ok as hulle bal kry maar hulle kry nie bal nie. Hulle is nou net kick chargers. Onder die voories kort Dean n snotklap. Hy dink hy is groter as die game. Ons loosies is eenvoudig oneffektief en nie een van hulle sal n Stormers, Cheetahs of Sharks span maak nie. Die coaches volhard met hier die spelers nr patrone en doen so sonder enige konsekwensie. Game na game. Ons kort nuwe maniere van dink en n nuwe manier van speel. Dit kort een mens om dit te implenteer. Dalk Fourie as coach saam met Victor ek weet nie. Maar due huidige manne kom nie die mad op nie. Laastens kan Iemand my sê horkom gee jy n speler 30 sekondes im n game waar jy 16-0 agter is in die reen. Wat moes small smit en Orie doen in die laaste minuut? Gee die coaches hulle net n cap? Of dink die coaches deur hulle te jol v n minuut hou mens hulle kalm en te vrede. Ek sou weier om in die 79ste minuut op veld te gaan, behalwe as daar n besering is. Hierdie moet n keerpunt wees vir Noord Transvaal. Nuwe kaptein. Nuwe planne en idees.
  23. Ek stem saam. Ons kort vars afrigters. Dinge het nou bietjie muf geword in Loftus se gange en raadsale. Mallet en Naas?

    Ek dink so. Dis absolute nonsens dat hy nie by die kultuur kan inpas nie. Of te veel wp invloed het of of of. Ten minste gaan hy nie enige favourites he nie of enige speler se swak spel aanvaar of tjol vat van manne wat dink hulle is groter as die game nie.

    Slaptjips...ek weet nie solekker nie.Die agterly het weliswaar swak balle gekry maar ook die paar goeie balle in goeie veldposisies opgemoer.

    Ek huil in ky hande
  24. gravatar Bloukaap says:
    Ek lees Mallet reken die Bulls is by die afbreekpunte geklop deur 'n span wie se 6 en 7 gemaklik in fetcher rolle kan inskuif en wie se haker ook bykomende fetcher is. Hy se verder: "ons praat al die hele jaar oor die wanbalans in die Bulle se lostrio wat slegs baldraers is."

    ek het dit vooraf voorspel. Ander se dit al die hele jaar ook. Ons sit met juniors wat hierdie rolle sou kon vervul en het die kans gehad om hulle vanjaar deur te bring, soos wiehan liebenberg en Roelof Smit.

    Die Bulle het verlede jaar teen die Cheetahs in bloem begin met die nonsens om Ross op 6 te speel en sedertdien reken hulle dis 'n geheime wapen. Die boemerang het seergemaak in 2014.

    Hopelik het dit ook wakker gemaak.
  25. gravatar Jacques says:
    Wat is lekkerder as om die Bulle 16 - 0 te wen op Nuweland? NIKS
  26. gravatar Bullebakkies says:
    Hoe minder mens se hoe beter! Die Direksie het vertroue in Ludeke, so hy gaan bly. Kom wat wil!

    Raak maar gewoond aan n leë trofeekas.

    Dit is ongelukkig ons voorland!

  27. gravatar Thys says:
    Die bestuur en afrigters verdien wat hul kant toe kom - net jammer dat almal mekaar troos en die sirkus hou aan. Die hele jaar al vertel die land se rugbykennners vir hulle wat fout is, maar hul kies om dit te ignoreer en hul eie kop te volg. Is dit arrogant of dom??

    Weereens het die lostrio ons die game gekos. Ek wil graag verstaan hoekom laat kom jy n speler soos Wimpie van oorsee (ten duurste!) en dan speel jy hom nooit? Hoekom het jy belowende spelers maar jy gee hul geen speelkans? Smallsmith en Liebenberg het nooit n regverdige kans gekry - hierdie jaar was die ideale tyd om hul te ontwikkel. Hoe stuur jy n speler op vir 30 sekondes en dink hy gaan n verskil maak of tevrede wees? Ludeke het persoonlike voorkeure in spelers en niks sal hom daarvan laat afsien. Weereens gaan ons spelers verloor en dan later spyt wees. Huidige kontraktering lyk na benoude pogings om situasie te red, maar weereens word dieselfde foute gemaak om goeie spelers weg te gooi vir ander sogenaamde sterre. Met dieselfde afrigters en bestuur gaan niks verander al kry jy ander spelers. Tyd vir herstruktuering en huisskoonmaak - maar wie het die guts daarvoor?
  28. gravatar ROB says:
    dit is dieselfde ou storie... 2013 in die semi verloor ons omdat bestuur en afrigting nie kan besef dat die game grotter is as een spelerse ego nie , in die geval Dewald .. dit kos ons plek in tuis semi en potensieel ontrent 5 mil aan hek en borg geld... wat kon ons nie doen met dit om beter kontrakte te beding nie.. 2014, ons hou by swak span keuses, geen plan B,C, of D nie. gee los trio nie , maar ons het vir ROSS. Swak afrigting en geen trots nie... toe doen ons dit weer teen die Leeus, wat ons moondlike plek kos in uitspeel wedstryde. Saterdag wag maar net voortsetting van wat al heel jaar aan die gang is... geen trots, swak afrigting, swak bestuur en spelers wat dink hul is grotter as game.... ons spelers ry met van die duurste geborgde motors, kry seker van die beste pakkette van al die SA spanne, maar week na week moet ons na die gemors kyk.

    My magtig, man, as ek so droogmaak in my werk was ek al lankal in die ry by die werkloosheid versekering, my nice huis verloor en het die bank my op my voete gehelp en my motor terug gevat... dit ios tyd dat dit met ons bestuur en spelers gebuir...
  29. gravatar Rian Malan says:
    Dom Dommer Domste,planloos,lostrioloos,aggresieloos,afrigterloos,bestuurloos en so kan ek aangaan.Dit raak nou erg belaglik by die Bulle n eens magtige Unie,Buurman van Zyl sou nooit die stront geduld het nie.Kan FL nie sien JJ is n vleuel nie.Ons het gelag vir die 11 maer jare van die WP ,ons is vinnig oppad soontoe.Was die Bulle ooit in die 1ste helfte in die Stormers se 22???????NET 1 VRAAG aan BAREND en FRANS----hel sien en hoor julle nie wat kenners week na week se nie of geld vir julle so belangrik,Week na week se FL dieselfde k...oor en oor as verskoning.HEL WORD WAKKER
  30. gravatar Duane says:
    Wel ek kyk nou al vir jare elke naweek die Bulle games en ek kan nie onthou wanneer laas ons al ooit so voor pakslae gekry het nie.

    Ons loose trio was helemal "outplayed". Ek bedoel Visagie, Ross, en Hattingh hoort nie op die vlak nie. Vleis speel ook baie swak maar dink dis omdat hy nooit kans meer kry nie.

    Visser kry besering en dan bring hulle Beyers in??? wat van Kriel.

    Gee die jong ouens n kans, hulle kan nie swakker wees as die wat speel nie.

    As ons Visser, Visagie, Hattingh en Ross kan vervang sal ons beter begin speel.

    NOG NOOIT ONS FORWARDS SO SIEN PAK KRY NIE!!!
  31. gravatar Johan says:
    Gee FL nog 2 jaar, dan het hy die Bulle waar hy die Leeus gehad het.
    Almal staan op verdediging en met geen fetcher in die span het ons GEEN balbesit.
    Dit met `n slot op agsteman.
    Dean Greyling skrum so skeef, hy skrum teen ons haker vas???
    Dink jy Pollard gaan in hierdie patetiese span bly, nee, hy gaan terug WP toe, waar hy die bal meer as een keer per game op die voorvoet kan kry.
    Ek sal nie weer gaan kyk totdat FL weg is nie, ek sidder om te dink wat met die Currycup gaan gebeur.
  32. gravatar Jan Venter says:
    Barend en Frans leer nie dit is tyd dat die oud spelers weer n druigende houding in neem soos n paar jaar terug Barend en FL mors spelers se toekoms op deur hulle uit posisie uit te speel en ons bly verloor geen trots meer oor nie die CC gaan n nag merrie wees as ons aanhou met die spelers uit posisie uit kom aan word wakker
  33. gravatar Johannes says:
    Wat se SAIL ( Rupert se lot) as die grootste aandeelhouer in BBR?

    BBR kan nie seisoenkaartjies weggee nie - hulle kan nie "seat for life" vir 10 sent verkoop nie.

    Of pas dit die duidelik WP ondersteunende SAIL dat die Blou Bulle so sleg is?

    Finansieel kan dit sekerlik nie sin maak nie!
  34. gravatar Bullebakkies says:
    Die Stormers/WP is op die regte pad. Hulle gaan moeilik geklop word as hul beseerde spelers ook nog terug is!

    Wens ek kon selfde vir ons eie span se!
  35. gravatar kabous 23 says:
    Redelik lank laas geplaas, maar wil weer my sin sê. Wat hardseer is is nie die feit dat ons verloor het nie, maar die manier hoe. Al die spanne sukkel met beserings, maar waar daar vooruitgang by die cheetas en stormers te sien is, speel die bulle nou slegter as aan die begin van die seisoen. Na 'n swak begin het ek gedink die bulle gaan nader aan die einde shape, maar dit wil nie gebeur nie. Dit sal wonderlik wees om 'n opwaardse kurwe in die cc te sien. Nuwe spelers, nuwe denkrigting kan dalk werk. Snaaks dat nie Pine of Frans iets met die spelers kan uitrig nie. Wonder of die die spankultuur, afrigting kultuur of dalk iets van al twee is.
  36. gravatar nitronic says:
    Toe is my "Stormers met 15" nie ver uit nie ne ; )


    Laat ek raai "We have to lear nfrom our mistakes" ne Frans (pateet).

    Skop die Nulle nou uit super rugby en spaar ons die vernedering. Die patete hoort nie in die klas nie, en dink die Valke en Griquas sal beter vaar
  37. gravatar Johannes says:
    En nou die verwagte kertse uit die Kaap...
    Dis waar , bitter en n bietjie snaaks.
    Wat is die verskil tussen n samoosa en die Blou Bulle?
    n Samoosa het 3 punte.....
  38. gravatar Johannes says:
    Skuus - moet lees skertse.
  39. gravatar Duane says:
    Ons almal kla elke week oor dieselfde spelers. Hoe sien hulle iets in die ouens soos Ross, Hattingh, Visagie en Visser???

    Ludeke het n ruk terug op supersport gese Visagie is n potentiele leier vir toekoms, hy is pateties gewees die naweek en hoort nie op die vlak nie. Beyers lyk glad nie na n heelagter nie.

    Visagie, Ross (op skool) en Hattingh kom van die Leeus af, hoekom koop ons hulle? Ons kry briljante jong spelers uit ons strukture uit. Ek dink 8 ouens van die o/20 wereld beker kom van bulle af. Gee die ouens eeder kans.
  40. gravatar FRANNABUL says:
    Heeltemal te veel foute, veral in 1 ste helfte. Selfs gesukkel in die lynstane. Ons kon nie momentum bou nie. 1ste 2 skrum strafskoppe moes teen hulle gewees het. Pat Cilliers gaan binne toe as hy druk kry en dan moet Dean Greyling hom volg. Van Greyling gepraat, Bulle moet 'n reg of weg gesprek met hom he, Hy maak oor en oor dieselfde foute.

    2 de helfte was baie beter, Stormers moes 'n paar kaarte gekry het. Craig Joubert het fout op fout gemaak en sy moer gestrip toe Matfield hom daar op wys. Op die ou einde kon ons nie die druk om sit in punte nie!

    Onthoou dieselfde Stormer span het die Sharks 4 weke terug in Durban ore aan gesit. Cheatahs wen toe ook sommer die Sharks. Wys jou net die spanne wat niks het om te verloor nie is baie gevaarlik!

    Die 5 SA spanne is baie gelyk!

    Ons kort net 2 of 3 veranderinge en dan kan ons weer al die SA spanne gas gee.

    Nou die blou vir die Currie Cup!
  41. gravatar bloukaap says:
    Johannes dit maak te seer om te lag!

    Nou ja nou dat die seisoen op sy rug lê is dit tyd om vorentoe te kyk.

    Die lang tjekboeke word nadergetrek. Die Bulls het opwindende jong talent wat deurkom waarin hulle belê het die afgelope 3-4 jaar. Intussen het die rand verswak en die Bokke het nuwe coach gekry wat die hele scene verander het vandat ons begin het om goeie senters te versamel uit top skole uit die land. Maar waarheen is ons oppad met

    Watter momentum kan FL met hom saamneem in die komende CC? Die span het weereens nie die Superrugby seisoen met momentum afgesluit nie. Die enigste verskil vanjaar is dat FL nou self die CC span sal afrig. Soos Johan Ackerman en Naka Drotske sal hy nou op grondvlak met nuwe jong spelers kan werk. Logika sê vir my dit sal vanjaar die beste plek wees om nou vir Jesse Kriel, Daniel Kriel, WSS, Roelof Smit, Wiehan Liebenberg en Nicolaas JvRensburg te toets. Spelers soos Stegman, Jacques du Plessis, Arno Botha en Pierre Spies asook Frik Kirsten kan nou terugkeer maak en aan die Bulle waardevolle woema gee om die span te slyp vir 2015. Met sulke name op papier kan jy nie eintlik nie vir die semifinaal en finaal kwalifiseer nie. Die Bulls het dringend weer wenkultuur nodig, op Loftus sowel as weg van Loftus af. Ek hoop van harte FL kan uit hierdie spelers iets spesiaals saamvoeg om iets spesiaals te verrig.

    Kontrkatering gaan die Bulle se volgende drie seisoene maak of breek. Die enigste goeie kongrkafering vd seisoen was Jac Louis. Ek besef hoe meer ek oor die onderwerp lees des te meer uitdagend gaan dit wees vir die Bulle om te hou wat hulle het en die beste te kry wat hulle nie in diepte het nie. So bv. Kom daar altyd die goëlballe soos 'n Willemse wat weggaan onverwags. Wie gaan daardie dieote aanvul? Dit blyk of die jong Nicolaas van Rensburg die man in die saal gaan wees. Op lostrio word daar ook gevry om die spenskas mee vol te maak vanaf elders af. Blykbaar is Lappies Labuschagne 'n groot kandidaat as toekomstige 7 of 8. Dit gaan my verstand egter te bowe dat Jean Cooke (ook 'n 7 en 8) wat wel in die Bulkraal was maar toe ter wille van Ross is laat gaan is, ook van dieselfde provinsie af kom. Met Pierre Spies terug asook Arno Botha en Jacques du Plessis wat in flank omskep is - waar gaan Frans plek maak vir Lappies terwyl Jacques Engelbrecht ook nog iewers rondhang terwyl hy om die dood toe lojaal bly aan Ross wat nie op hierdie vlak werklik impak maak nie, behawle as spesialis cover op 8? Strategies maak dinge nie behoorlik sin nie.

    Vanjaar sou die ideale geleentheid wees om Wiehan Liebenberg te kon loslaat en sien hoe hy groei in die nr 6 trui. Wiehan het verlede jaar groeikurwe getoon id CC en was selfs die IRB kaptein van 2012 maar om die een of ander rede word hy geensins geag nie, tsv kenners se duidelike uitwysing, keer op keer, waar die Bulle se gebreke lê. Ten minste sou F L dan weet of hy Deon Stegman se skoene gevul sou hê al dan nie. Maar nou weet hy nie. Hy het uit desperaatheid gaan gryp na Dewald Potgieter asook Wimpie vd Walt. Dewald het duidelik verskil gemaak maar wat is die nut van korttermyn denke? Wimpie? Weet enige iemand of Wimpie enigsins beter is as Wiehan of Roelof? Jy moet tog feite hê om jou keuses te staaf. Wat wel weet maar nie erken nie is dat Ross nie daardie persoon is nie - dit het ons al verlede jaar in die CC gesien. Sy strategie om Callie Visagie in baljagter te omskep het nie regtig geslaag nie - tog behou hy vir die wisselvallige Visagie en laat gaan vir die woelige Mbonambi wat vanjaar totaal onderspeel was. En glo my maar kwota druk gaan die Bulke dwing om meer swart spelers in te kry. FL sal eenvoudig sy diepte op lostrio moet uitbrei en die regmaak as hy vorentoe 'n effektiewe span by die afbreekpunte wil sien.

    En dan die Bulle se agterlyn skills. Ek het Saterdag op Nuweland gesit en die jong belowende Springbokagterlyn dopgehou. Jammer om dit te sê maar die Bulls is tandeloos agterlangs. Dit wemel van talent. Maar Jan vat net crash ball en dan hoop ons maar vir die beste. Of ons skop en jaag. En dit is die mees kreatiefste waarmee hierdie suoer jong manne na vore kan kom? Die Stormers het ons Saterdag in die middelveld aan die raai bly hou. Ons het absoluut niks na die partytjie toe gebring nie. En tog as ek na die talent kyk, behoort hierdie agterlyn die lewe nag te maak vir hul opponente. Iemand langs my het Saterdag opgemerk die Bulls lyk soos hoppende hamsters van een kolletjie na die volgende. Pieter Rossouw sal baie beter as dit moet doen. Ons het in 2007 so coach gehad in Tim Lane. Hy het McFarlane se verdedigingsessies geklop en ons was op die regte pad. Daarom kon die Bulle daardie jaar in die 81ste minuut 'n drie druk soos Habana gedoen het. We need that urgently. Ons spelers se kreatiwiteit word eenvoudig stil gemaak op die veld. We must do better than that.

    En dan laastens leierskap. Iemand sal die leisels moet oorvat by Victor. Ek weet ons sou vanjaar 15e op die log gelê het sonder hom. Ek kan dus verstaan dat Strauss terugkom Pretoria toe. Die vraag is waar gaan Spies dan wees.maar ons is net te afhanklik van the last of the mohican leaders. We need life after Victor

  42. gravatar ayms says:
    Middagmanne-ek sien n paar manne gee di ref skuld vir sy swak vertoning,ek het presies diesele gese n paar weke trug by di loftus game dat all di 50/50 calls bulle toe gaan en graig sien net raak wt hy wil raaksien,hy is n man wat di aanvallende span meeste keer bevoordeel en al di 50/50 calls aan di tuisspan gee,fiet vani saak was di bulle se pak was sterker op loftus net soos di stormers se pak sterker was op nuweland.een ou se AC ga nog vir 16 jaar by di stormers wees na di goeie vertoning en k is geneig om saam te stem,AC kan di stormers nie verder vat nie net soes FL di bulle nie verder kan vat nie,FL het nog HM se gameplan maar wat hy blykbaar nie kan besef of aanvaar nie is hy het ni meer di manne om dit uittevoer ni di klas vn2003 tot 2010 hoe gouer hulle waai hoe beter is dit vir di bulle en stormers
  43. gravatar Chris says:
    Frans Ludeke kan NIKS!! Wat hy by die GLRU gedoen het, doen hy nou hier!! Jaag hom weg!! Ons jong spelers gaan nerens met hom aan die stuur nie!! Boikot Loftus!!!
  44. gravatar Kobus says:
    Goeie skrywe, Bloukaap - stem saam. Daar is geen loopbaanbeplanning vir spelers - geen langtermynbeplanning net kortsigtige besluite en persoonlike voorkeure. Moenie verwag dat iets gaan verander.niemand is so blind soos hy wat nie wil sien nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *