Blue Bulls Supporters Club Q&A Session

Blue Bulls Supporters Club Q&A Session

articles.comments (14)

On Tuesday 08 July 2014, the Vodacom Bulls invited members of their supporters club to join them for an interactive Q&A session. Members were required to submit questions for the team and coach concerning the daily operations and management of the team.

The Supporters Club organised an afternoon where members got the opportunity to meet and interact with management and the team.

The session was opened with a brief welcome by Lana Helberg, programme manager of the Blue Bulls supporters club, who advised members on the proceedings of the session. Blue Bulls Social Media manager, Shanil Mangaroo, MC’ed the event connecting members with the relevant stakeholders from the Blue Bulls.

The first participant up was head coach Frans Ludeke. Ludeke introduced himself and gave a brief description of the role he plays in the team. Coach was as per usual humble and engaging with the members. He answered every question with great detail and insight into the daily operations of the team.

Next up was Dr Jannie Botha, team Psychologist. He shared the role he plays with the team and went on to mention that psychology is all about a physical and mental balance when it comes to the game.

Deon Stegman (Openside Flanker) explained that playing for the Vodacom Bulls is more than a job, he does what he loves each day with pride. Finally, the members got to direct their questions to John-William Meyer, the technical adviser. Meyer deals with the general team analysis during games and ensures that all the coaching staff have adequate video analysis to work with weekly.

The session concluded with a team video of past games compiled and produced by Meyer. The members thoroughly enjoyed the video as it gave a different take on the game in comparison to watching it live. At the end of the session members were treated to Boerewors rolls sponsored by Crown National.

The Vodacom Bulls would like to thank all the members that took time out of their daily schedule to come spend an afternoon with us at Loftus Versfeld.

“We truly enjoyed meeting and chatting to the Supporter Club members, and appreciate the support they have shown over the years. Events like these will become more frequent as it allows the fans to get closer to the team” Richard Papo, Head of Marketing.

For more information on the Blue Bulls Supporter Club visit www.bluebullsclub.co.za

Pin It

Jul 09, 2014

(14) Blue Bulls Supporters Club Q&A Session

  1. gravatar nitronic says:
    Sien Supersport berig dat Strauss en Lappies by Bulle geteken het. Strauss sal eerste keuse wees maar hopelik speel Lappies bo Ross, of gaan hy ook soos Wimpie rond geneuk word
  2. gravatar Chris says:
    Ek het net een vraag, wanneer loop Frans!!!??
  3. gravatar Loftus says:
    Lappies is n baie goeie speler maar het ons hom regtig nodig? Kan die bestuur dit asb in hulle koppe kry dat ons het nog n ordentlike fetcher nodig om Steggman se workload te deel? Hoe moeilik is dit nou om te verstaan? Die mense weet niks van rugby af nie... Enige men's wat dink jy gaan kompeterend wees met Visser,Greyling,Ross,Visagie en Kruger in jou span weet niks van rugby af nie, ek is baie jammer.
  4. gravatar bloukaap says:
    Ek dink daar bestaan al vir die afgelope paar jaar reuse behoefte om Q e A sessie te hou oor hoe die Bulle huidige en toekomstige uitdagings wil bestuur.

    Bv. Kontraktering, onderprestasie, leierskap en visie vorentoe. Wat hey geword van Heyneke se bloudruk vur sukses in Mei 2011 en met hom weg, wat is in die plek daarvan?
  5. gravatar Paarlbul says:
    Ek lees hier op die blog van Lappies na Bulle, van Bulle wat agter Jacques Potgieter is. Al wat 'n ou hiervan kan se, wat 'n deurmekaar beplanning - is dit Xander of is dit die Bulle se hoof indoena - Frans Ludeke?
    Nou gaan dit net oor nr 7 flanke! Is dit regtig wat die Bulle moet voor kyk? Potgieter is weg, Jean Cook is weg.
    Nee wat - daar is 'n klompie spelers wat moet terugkom van beserings af en dit se vir die jong klomp wat deurkom, julle is nie goed genoeg!
    Net soos die klomp King spelers wat aangekoop is, is hierdie ook net onbeplannende gulsigheid.
  6. gravatar Attie says:
    Die boodskap is al vroeg die jaar aan jong spelers oorgedra dat hul nie goed genoeg is en n kans gaan kry nie toe hul Dewald en Wimpie laat kom het en Ross n 6 probeer maak het. Volgens gerugte is Liebenberg geensins deel van Ludeke se planne en nog n weggooikind sonder kontrak.
  7. gravatar Isak Venter says:
    Ek dink die probleem by die Bulle is dat hulle nie die bal genoeg dra en beskerm nie. Met deesdae se reels is dit n gedobbel om die bal te skop. Gaan kyk maar na die wedstryde wat in die reeks gespeel is, spanne wat die vaardighede het om die bal te dra, en te beskerm is die wen spanne. Dit blyk ook duidelik dat as spanne voor loop en begin skop om die voorsprong te verdedig kom gou in die moeilikheid. Die Bulle sal hulle baldra-vaardighede moet opskerp indien hulle onder deesdae se reëls enigsins êrens wil kom. Die wenresep is eerstens Trots en n samehorigheidsgevoel, dan Fiksheid en handvaardigheid, dan balbesit en balvaardigheid. Hierdie is alles goed wat net kom indien spelers dit baie en aanhoudend doen. Hoeveel wedstryde het die Bulls nie die seisoen verloor slegs deurdat hulle die bal verloor of afgestaan het in die opposisie se kwart-gebied nie?
  8. gravatar bloukaap says:
    Ek lees vanoggend op SSport se website oor die hakertwis by die Bulls. Ek het dit sien kom al verlede week nog voor die berig geskryf is. Dit lyk nie goed vir die Bulle nie.

    Die terugvoer van Brendan Nel oor die Bulls is oorewegnd negatief nou al vir geruime tyd. Ngatief in die sin dat dit lyk of die Bulls voorgee al is pluis. Dis tyd dat die BBM hul huis in orde kry en die gemors met kontraktering uitsorteer. Daar is te veel mixed messages by Loftus. En telkens staan broer Xander in die middel. Wie trek die toue?
  9. Die Bulle leef in die verlede. Raak ontslae van Matfield. Hy ondermyn FL se gesag en FL is te lojaal aan spelers wat wedstryd na wedstryd nie presteer nie.
  10. gravatar Duane says:
    @Isak Venter stem saam jou oor ons spel.

    Ek stem ook saam almal hier bo oor n 7 flank. Ek bedoel as Spies en Botha terug kom gaan Lappies bench toe skuif n mors van n goeie speler. Ons nodig n 6 flank. Speel dan vir Wian Liebenberg. (al is hy klein niemand kan swakker as Ross wees nie)

    In die moderne game sien ons Hakers wat soos flanke op die veld is (Brits, Fourie, Bismarck ens). Volgens my is Mbonambi ook so n speler en nou verloor ons hom.

    Ons kontraktering die laaste 2 jaar is pateties. Kyk na Maku, Murray, Bullbring die manne was hier en het net mooi niks bereik of gedoen nie.

    Dit vat net 3 of 4 spelers om n span baie swak te maak en dit mors spelers se potentiaal soos Pollard, Serfontein ens
  11. gravatar Duane says:
    Ons sal nooit weer domineer soos in die vroee 2000's as ons aan hou sulke ouens kies nie. Gooi die jong ouens in die diep kant. Ek kan onthou toe Heyneke lank terug Gary Botha, Pedrie Wannenburg, Jacques Cronje en al die jong manne begin het en hulle het van dag een puik rugby gespeel
  12. gravatar Bluedog says:
    Ons kan jare lank gesels oor spelers wat kom en gaan en wat nog. Het self gelees van die twis onder die hakers van die bloubulle. Die punt is geeneen van hulle kon n verskil maak vanjaar nie. Kyk na die wp/stormers. Ongeag wie in die span inkom as gevolg van beserings speel met so n passie dat dit moeilik is om hom weer uit die span te haal. Kan dieselfde van die blou bul spelers gesê word. Nee, duidelik is daar n spul spelers by die bulle vir wie geld die hoofdoel is. Ek wil net sê kry julle ry. Ons het julle nie nodig nie. Julle is n verleentheid vir die blou trui. Ongeag hul prestrasies deur die seisoen staan hulle eerste bakhand om hul tjek te ontvang. Die groep van 2002-2010 het gespeel vir die bloubul naam. Hulle wou die beste wees en het dit drie maal reggekry. Sedert 2011 tot hede kan dieselfde nie gesê word nie. Is Adrian Strauss n bedreiging vir ons hakers? Ja, want Strauss wil rugby speel. Visagie, bongi en maku is absoluut useless. Laat hulle gaan. Die bbru moet begin geld spandeer op top spelers wat wil rugby speel. Tweedens weet ek nie wat die doel is van die groot groep gekontraktreerde spelers in die super groep nie. Die meeste speel net enkele minute en verder hou hulle duiksakke vas. Die vc beteken vir ons niks nie want wie kom regtig deur om aan die A-span se deur te klop. As spelers nie n regverdige kans kry om wedstryde te speel nie hoe moet hulle wedstrydfiks bly en hulself bewys. Tussen die vc en die einde van die super reeks in daar n groot cap waarin geen wedstryde gespeel word nie. Hoekom kan die cb nie vroeer begin nie en die ekstra spelers in die supergroep beskikbaar gestel word vir die cb nie. Hulle kan gesamentlik oefen en die wat nie die super span haal nie kan die naweek cb speel en hulself bewys. Dit sal n verskil maak. Bb bestuur moet ernstige besluite neem of bbrugby gaan pynlik sneuwel. Loop haal ons oud spelers en bring hulle terug. Europa, japan, griekwas of waar hulle ook speel. Kry spelers met n passie vir die ligblou trui soos die wp spelers. Dit wen wedstryde. Top spelers bring n top span. Top spanne lok toeskouers. Toeskouers betaal om top spanne te sien speel. Ons is in n professionele era. Bbru moet begin professioneel raak en die spelers ook. Loftus loop leeg en beursies bly vol.
  13. gravatar Victoriabok says:
    Victor reken hulle kort nog tyd

    Hoeveel, nog 4 jaar?



    http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Matfield-Give-Bulls-time-20140710

    Matfield: Give Bulls time


    Cape Town - Bulls captain Victor Matfield believes something special is brewing at Loftus Versfeld but asked fans to be patient.

    The Bulls' 16-0 loss to the Stormers at Newlands last week ended their Super Rugby playoff hopes and left them languishing in 10th spot on the overall Super Rugby log.

    Friday's final match against the Rebels will be of pure academic value, but Matfield said fans should not be left despondent as he believes better times await the Pretoria franchise.

    "The Currie Cup is a good opportunity to improve. We've lost a lot experienced players over the past two seasons and there are brilliant young players in the team. These young guys could be the start of something special over the next six, seven seasons. Just it give it time," Matfield told the Beeld website.

    Matfield said the young players would have gained a lot of experience from the past season which would stand them in good stead for the future.

    He referred back to the 2002 season when the Bulls lost all 11 games in the-then Super 12. The core of that team went on to win the Super Rugby competition three times (2007, 2009 and 2010).

    Friday's clash against the Rebels kicks off at 19:10.
  14. gravatar Victoriabok says:
    Victor reken hulle kort nog tyd

    Hoeveel, nog 4 jaar?



    http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Matfield-Give-Bulls-time-20140710

    Matfield: Give Bulls time


    Cape Town - Bulls captain Victor Matfield believes something special is brewing at Loftus Versfeld but asked fans to be patient.

    The Bulls' 16-0 loss to the Stormers at Newlands last week ended their Super Rugby playoff hopes and left them languishing in 10th spot on the overall Super Rugby log.

    Friday's final match against the Rebels will be of pure academic value, but Matfield said fans should not be left despondent as he believes better times await the Pretoria franchise.

    "The Currie Cup is a good opportunity to improve. We've lost a lot experienced players over the past two seasons and there are brilliant young players in the team. These young guys could be the start of something special over the next six, seven seasons. Just it give it time," Matfield told the Beeld website.

    Matfield said the young players would have gained a lot of experience from the past season which would stand them in good stead for the future.

    He referred back to the 2002 season when the Bulls lost all 11 games in the-then Super 12. The core of that team went on to win the Super Rugby competition three times (2007, 2009 and 2010).

    Friday's clash against the Rebels kicks off at 19:10.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *