Vodacom Bulls look back at mixed season

Vodacom Bulls look back at mixed season

articles.comments (19)

The Vodacom Bulls failed to reach the play-off phase of the Vodacom Super Rugby competition for only the third time since 2005.
The three-time champions have made the knock-out phase of the competition every year since 2005, except for 2008, 2011 and this year.
The Vodacom Bulls season came to a close on Friday when they outplayed the Melbourne Rebels 40-7 at Loftus Versfeld. The win resulted in an undefeated record for the Vodacom Bulls at Loftus Versfeld in 2014, but unfortunately the team could not manage one win on the road.
This resulted in a final log position of ninth place in the overal conference and second in the South African conference.
The following players represented the Vodacom Bulls in the 2014 Vodacom Super Rugby season (with appearances and points):
Fullbacks:
Jurgen Visser (14 matches, 8 points)
Ulrich Beyers (8 matches)
Wings:
Bjorn Basson (16 matches, 15 points) * 50th Bulls cap against Blues on 8 March
Akona Ndungane (12 matches, 5 points) * 100th cap against Blues on 8 March
Sampie Mastriet (1 match)
Jesse Kriel (1 match) *Vodacom Bulls and VSR debut against Rebels on 11 July
Centres:
J.J. Engelbrecht (16 matches, 5 points)
Jan Serfontein (16 matches, 15 points)
William Small-Smith (7 matches, 5 points) * debut against Highlanders 11 April
Flyhalves:
Jacques-Louis Potgieter (14 matches, 144 points)*50th Super Rugby cap 26 April against Force
Handre Pollard (13 matches, 76 points) *Vodacom Bulls and VSR debut against Sharks on 15 February
Louis Fouche (2 matches, 12 points)
Scrumhalves:
Francois Hougaard (16 matches, 5 points)
Piet van Zyl (13 matches) *Vodacom Bulls debut on 15 February against Sharks
Rudy Paige (3 matches)
Loose Forwards:
Pierre Spies (1 match)
Dewald Potgieter (3 matches)
Wimpie van der Walt (4 matches) * Vodacom Bulls debut on 26 April against Force
Roelof Smit (2 matches) *Vodacom Bulls and VSR debut against Stormers on 5 July
Jacques Engelbrecht (13 matches)*Vodacom Bulls debut against Sharks on 15 February
Jacques du Plessis (14 matches, 5 points)
Dean Stegmann (4 matches, 5 points)
Jono Ross (15 matches, 20 points)
Wiaan Liebenberg (1 match)*Vodacom Bulls and VSR debut against Cheetahs on 21 February
Nicolaas Janse van Rensburg (1 match)*Vodacom Bulls and VSR debut for on 11 July against Rebels
Locks:
Victor Matfield (14 matches)*most capped South African Super Rugby player, most capped Vodacom Bulls player, most capped VSR captain)
Grant Hattingh (13 matches)
Marvin Orie (2 matches) *Vodacom Bulls and VSR debut for against Stormers on 5 July
Flip van der Merwe (9 matches)*debut as captain for Vodacom Bulls against Cheetahs on 21 February
Paul Willemse (15 matches, 15 points)
Props
Werner Kruger (16 matches)* 100th VSR match for Bulls on 11 April against Highlanders
Frik Kirsten (3 matches)
Marcel van der Merwe (16 matches, 15 points)*Vodacom Bulls debut on 15 February against Sharks
Morne Mellett (12 matches)
Dean Greyling (16 matches, 5 points)
Hookers:
Callie Visagie (16 matches, 5 points)
Bongi Mbonambi (13 matches)
Bandise Maku (2 matches)*50th VSR match on 26 April against Force


Milestones:


Most points - Jacques Louis Potgieter - 144 (1 try, 14 conversions, 34 penalties, 3 drop goals)
Most tries - Jono Ross - 4
Most starts - Jan Serfontein, Bjorn Basson, Francois Hougaard - 16


Werner Kruger, Akona Ndungane played their 100th Vodacom Bulls Super Rugby matches in 2014 and Bjorn Basson in his 50th
Jacques-Louis Potgieter and Bandise Maku played in their 50th VSR matches
Jesse Kriel, William Small-Smith, Handre Pollard, Wiaan Liebenberg, Nicolaas Janse van Rensburg, Roelof Smit and Marvin Orie all made their Vodacom Bulls and Vodacom Super Rugby debuts.
Piet van Zyl, Marcel van der Merwe, Jacques Engelbrecht and Wimpie van der Walt made their Vodacom Bulls debuts.


Victor Matfield extended the Vodacom Bulls appearance record to 130 and the South African VSR appearance record to 138. His 82 appearances as captain is also a VSR record.


Frans Ludeke became the most experienced coach at VSR level with 132 matches in charge.


The full results of the Vodacom Bulls in 2014 were:
July
11 Vodacom Bulls 40-7 Rebels Loftus Versfeld, Pretoria
05 DHL Stormers 16-0 Vodacom Bulls DHL Newlands, Cape Town
May
31 Lions 32-21 Vodacom Bulls, Ellis Park, Johannesburg
23 Vodacom Bulls 44-23 Brumbies Loftus Versfeld, Pretoria
10 Vodacom Bulls 28-12 DHL Stormers Loftus Versfeld, Pretoria
03 Vodacom Bulls 26-21 Toyota Cheetahs Loftus Versfeld, Pretoria
April
26 Force 15-9 Vodacom Bulls NIB Stadium, Perth
19 Waratahs 19-12 Vodacom Bulls Allianz Stadium, Sydney
11 Highlanders 27-20 Vodacom Bulls Forsyth Barr Stadium, Dunedin
05 Hurricanes 25-20 Vodacom Bulls McLean Park, Napier
March
29 Vodacom Bulls 34-34 Chiefs Loftus Versfeld, Pretoria
22 Vodacom Bulls 23-19 Cell C Sharks Loftus Versfeld, Pretoria
08 Vodacom Bulls 38-22 Blues Loftus Versfeld, Pretoria
01 Vodacom Bulls 25-17 Lions Loftus Versfeld, Pretoria
February
21 Toyota Cheetahs 15-9 Vodacom Bulls Free State Stadium, Bloemfontein
15 Cell C Sharks 31-16 Vodacom Bulls Growthpoint KINGS PARK, Durban


The Vodacom Bulls scored 365 points and conceded 335. They scored 28 tries and conceded 29.

 

Pin It

Jul 13, 2014

(19) Vodacom Bulls look back at mixed season

  1. gravatar kabous 23 says:
    Ek is redilik bly die jaar se superrugby is verby. Bulle het op goeie nood afgesluit. Dink nog steeds daar is 'n paar onopgeloste probleme by die bulle. Bandiso Mako, Marvin Orie, Piet van Zyl, WSS, Roelof Smit, Wiaan Liebenberg en Jessie Kriel moes meer bloodstelling gekry het. Daar was nie genoeg rotasie onder ons stutte nie. Sou graag vir Pollard in miskien 'n paar wedstryde van die bench af op binne senter wou sien (Jan is briljant, maar tussen bok on SR oorspeel). Sou ook graag vir JJE op vluel wou sien.
    Dit lyk nie of ons afrigting span die beste uit spelers kan kry nie. x spelers doen uitstekend in ander provinsies. BV. potgieter, Schoeman, Sadie, olivier, bakkies en selfs nog danie Rossow. Ons sukkel steeds met ons scrums. Ek dink nie die probleem le by ons krag nie, maar by ons tegniek. Ons balvaardighede en afloads is pateties, en ons verdediging nie op standaard. Ons agterlyn speel nie met die flair wat ons individuele spelers het nie.
    Ek hoop 'n paar veranderinge is op die kaarte met die CC wat voorle. Een ding is seker. Ek bly lojaal Bulle. PS as die stormers wat minder oorwinnings as ons het, en swakker gespeel het meeste van die seisoen hul stadion redelik vol kan kry, Hoekom het die bulle minder as 10000 mense op lostus vir hul laaste super rugby wedstryd van die jaar?
  2. gravatar Paarlbul says:
    Dit is baie voor die handliggend, hoekom die Bulle nie beter kon vaar nie.
    Kyk net na die name wat nou staatmakers is volgens FL - Ross, Paige, Hattingh
    Spelers wat uit posisie gespeel word - Ross, JJ (hy kom nie reg op 13 nie - selfs Heynecke weet dit nou.
    Kombinasies - bv. lostrio is spelers wat mekaar moet aanvul en voor- en agterspelers moet jel.

    As ek so na die ander SA spanne kyk die laaste paar wedstryde is die Bulle se rugby eintlik in 'n baie SAD state. Kyk hoe het die Stormers opgetel nadat Gert Smal betrokke geraak. Kyk wat maak Johan Akkers met die "min" talent by die Leeus.

    Dit is baie tragies dat Paul Willemse weggaan. Hy en Eben Etsebeth het nie hull gelyke as enforcer slot nie. Lood de Jager kom nie naby nie. Willemse is miskien 'n bietjie ongeduldig, maar dat Heynecke hom miskyk is vreemd.
    Bongi se weggaan is ook 'n teleurstelling, hy het die potensiaal om 'n baie goeie haker te wees. Adriaan Straus as leier miskien maar as speler overrated. Met die jongsplers wat waai lyk dit van kantlyn af dat dinge nie so happy is by Bulle nie.

    Maar soos ek vas glo, solank FL by die Bulle bly, is die slide afwaarts, die momemtum raak nou net vinniger. Sy tekortkominge kom nou duidelik uit, vandat die "ou" Bulle nie meer daar is nie.

    Ps. - Stokkies Hanekom lewer seker nou die beste buite senter spel in SA, net jammer WSS kry nie kans om te wys wat hy kan doen nie.

    Frans Ludeke???????




  3. gravatar Theo says:
    Ek is regtig bekommerd oor die hoeveelheid spelers van kleur wat daar by die Bulle is wat hul sout werd is. Ndugane maak klaar. Maku en Mbonambi lyk my gaan weg. Mbonambi gaan nog baie goeie rugby speel. Hy gaan soos 'n Deon Fourie word. Clayton Blommetjies gaan Cheetahs toe. Page is ons 3de beste skrummie. Wat bly oor? Sampie Mastriet , Travis Ismael, Bjorn Basson (wie se rugby agteruitgegaan het). Is hulle goed genoeg om ander spelers uit die Super 15 span te hou.
    Daar sal verseker ‘n speler of 2 van kleur aangekoop moet word wat die moeite werd is.
    Weet julle dalk van enige spelers met wie die Bulle nog onderhandel ?
    Hoop ons Currie beker veldtog verloop beter. Wens net FL wil sekere spelers ‘n regverdige kans gee en sekere spelers in hul regte posisie speel. Dan sal ons ook met nuwe idees of speelstyl vorendag moet kom. Ek dink daar moet veranderinge by die afrigting span kom maar dit sal nooit gebeur nie.
    Ek dink nou daar aan. Wat het FL gedoen terwyl die Curriebeker verlede jaar gespeel was. Was hy nie veronderstel om meer te gaan leer oor die spel en by ander afrigters oorsee te gaan kers opsteek nie. Ek dink nie FL het die vermoee om die beste uit spelers te haal nie. Dat hy ‘n goeie mens is , is verseker maar ons het iemand nodig wat die beste uit die spelers kan haal en nie bang is om veranderinge aan te bring nie. Frans het na elke verloor dieselfde ou verskonings gehad en dit was nooit aangespreek of reggestel nie.
    Ek hoop regtig die Curriebeker reeks kan ons weer opgewonde maak en die die skares teruglok Loftus toe
  4. Daar het 7 gewese Tukkies Saterdag vir die Leeus gespeel, maar die Bulle het nie in hulle belang gestel nie! Die Bulle moet hoop hulle speel nie gou teen die Leeus nie. Hulle sal 'n groot pak kry. Mostert is strate beter as Hattingh en Tecklenburg is 'n 'n ander klas as Ross.

    Die Leeus is 'n goed afgerigte span wat met passie speel. Die Bulle lyk lomp, onfiks en dit lyk nie of hulle, hulle rugby geniet nie.

    Die hartseer van Vrydagaand was Greyling se vertoning in die tweede helfte. Dit was goed en dit gaan seker sy plek in die span vorentoe verseker, maar dit was teen die span wat laaste op die punteleer geindig het! Teen behoorlike oposisie sal hy maar weereens wegraak en strafskop na strafskop afstaan.
  5. gravatar bloukaap says:
    Bulls look back- maar jy het nuwe oë nodig om vorentoe te kyk, anders gaan jy steeds sien wat jy altyd gesien het. Wat kyk jy mis? Wat kyk jy aspris mis? Wat kan jy nie sien nie? Wat vermy jy om te sien? Dis maar alles vrae wat enige mens en organisasie na so moeilike tyd moet vra.

    Waarom het die span weg vd huis af gesukkel? Moeilike een. Ervaring? Ons het eintlik beter gedoen oorsee as weg teen SA spanne. In ons 4 oorsee het ons 4 bonuspunte gekry. In ons 4 weg in SA het ons net 1 bonuspunt gekry. Kan dit wees dat SA spanne ons swakpunte beter ken? In due games in SA wat ons verloor het was ons totaal ore aangesit by afbreekpunte en ons hantering het gelol onder druk. Ons het swak geskrum.

    Is die Bulle by 'n draaipunt wat spelers of spelpatroon aan betref? Het ons die spelers vir die tipe spelpatroon wat ons wil afdwing (bv afbreekpunt dominansie )? Taktiese skopwerk? Of moet ons nuwe spelpatroon by bestaande spelers laat aanpas? Is daar spelers wat lyf wegsteek? Ek het die hele jaar nie vir Dean super stormlope sien maak nie. Van waar Gehasi? Moeilike enetjie wat dapper besluite gaan verg.

    Is die Bulle se talentontwikkeling op peil? Was Johan Ackerman se span regtig swakker hierdie seisoen as FL s'n? Hoekom het ons nie die potensiaal kon raaksien van Mostert, Andries Coetsee, Teckelenburg, Faf de Klerk, Robbie Coetsee en Boshoff nie( daar is nog baie ander). Bongi Mbonambi???? Hy gaan kom spook by die Bulle.
    Hoe op aarde is daar die ooddeelsfout gemaak met Louis Fouché? Ross?

    Is die Bulle 'n gelukkige familie? Ek voel ons haal om verkeerde redes te veel die nuus. Spelers wat ongelukkig is, weggaan, ens. Kontraktering stuur regtig nie goeie boodskap uit nie. Ek besef dis nie so maklik vandag nie, maar dit lyk van buite af of verkeerde spelers behou word en die regtes laat gaan word.

    Sterkte vir die voorbereiding van die CC. Die jonges is deurgebring en die beseerdes moet seker feitlik al reg wees. Ons kan nie hierdie jaar weer met stapels verskonings afsluit nie.
  6. gravatar Cornelius says:
    D is kommer wekkend dat ons vluels net 15 punte kon aan teken, so wat sê dit ons skop te veel en druk nie driee,
    as ons ook in ag neem ons het belang gestel om Basson heer heen te laat kom want hy het daai jaar 16 driee in een seisoen vir Griekwas gedruk, maar lyk my ons mors met sy telente
    Ek hoop ons vat die Curriebeker anders weet ek nie waarheen ons oppad is
    hulle moet ook nie weer met verskonings kom, ons bou span dan sê ek sommer nou al dis nonsens
  7. gravatar koekeMOER says:
    Ja die currie cup gaan ook moeilik wees want ons is saam met lions en wp in n groep ,so dit beteken ons gaan hulle twee keer speel .

    1.mallet
    2.visagie
    3.marcell
    4.paul
    5.janse van rensburg
    6.steggies
    7.arno
    8.spies
    9.van zyl
    10.pollard
    11.basson
    12.geen idee nie jan gaan by bokke mos wees
    13.dries swanepoel man kom frans waar is hy of jesse kriel was baie goed gewees vir die baba bokke op 13
    14.jj want op huidige vorm gaan hy nie bokke toe nie
    15.jesse of enige iemand anders as visser dink eyers moet meer kans kry
  8. gravatar Loftus says:


    1.mallet
    2.visagie
    3.marcell
    4.paul
    5.Hattingh
    6.Steggies (Roelof Smit moet roteer met Steggies)
    7.Du Plessis
    8.Arno (K). (Spies sit op die bench tot hy weer homself bewys, maar hy is van nou af n impak speler - dis nou Arno se tyd
    9.van zyl
    10.JL Potgieter (Pollard is n Bok)
    11.Basson
    12.Daniel Kriel
    13.WSS (o/k). (Dries Swanepoel moet ook speelkans kry)
    14.JJ
    15.Jesse Kriel
  9. gravatar Jan Venter says:
    Super15 is verby nie n goeie een gewees nie defenitief gesien Ross is nie n flank nie en JJ nie n senter nie Jan het verleer om te side step crush ball is al wat hy kan doen heelagter bly n kopseer en dan moet ons n nuwe lostroi kry vir volgende jaarArno en Spies sal nie reg wees die jaar nie so ontwikkel die regte spelers dat ons diepte kan he WSS en die Kriel broers is n moet vir die CC en ons kort n loskop sstut.Ek bly n Bulls ondersteuenr en glo ons kan n goeie CC reeks he as ons ner die regte spelers in posisies kies sterkte Bulle, Bull4Life
  10. gravatar Bullebakkies says:
    Almal van ons weet wat die probleem areas is, maar Ludeke verskil van ons. Verkeerde wedstrydplan en verkeerde spelers in die span.

    Ons gaan niks bekers wen solank Ludeke daar is nie, maak maar vrede daarmee. Ek self het lekker my WP vriende gespot oor hul 11 jaar lange bekerdroogte, ons is self vinnig oppad na so n droogte!

    Maak Dawie Theron of Johan Ackerman hoofafrigter met iemand soos Carlos Spencer agterlyn afrigter. Ons backline het geen rigting, hol net skuins oor veld OF Serfontein sker met die losskakel en hol in forwards vas OF elke backline speler hol net in verdedigers vas. Iemand moet ons leer om in spasies in te hardloop en die bal lewendig te hou. Klink eenvoudig, maar heel duidelik kan ons spelers dit nie doen nie!
  11. gravatar Lourens says:
    Gents

    We have kwota players , the team above is a good one but your not likely to ever see that team play in any CC as kwota players is a must, if i am not mistaken it is about 40% at this stage in the match day 22. Further to this players like MvM,JJ and Basson(if selected) will not play as no Springboks will play CC this year.

    Players like Akona Ndungane, Sampie Mastriet, Rudy Paige, Marvin Orie, Bandise Maku and Waylon Murry,will play every game they are available. They are all good players and will fit in at CC.

    We see Jantjies as backup to JLP? We have Warick Gallant as backup to Visser and play the two Kriel's at center and wing like they did in the JWC. Who else will fit into this CC team that will not let us blush as we did last year?
  12. gravatar Ben says:
    Nou ja, gelukkig is die pynlike super veldtog verby.

    Ek gaan nie te veel herhaal nie, Paarlbul hierbo het reeds al ons probleme mooi saamgevat.

    Nou is die groot vraag, het ons afrigters en bestuur geleer uit al die foute wat gemaak is van laasjaar se kontrakprobleme tot verkeerde spankeuses en wedstrydplanne laasjaar en veral hierdie jaar ?

    Net beserings is buite ons hande, die res van die probleme kan ons aanspreek.

    En dit is nou die groot groot kwessie. As bestuur en veral afrigters nou regte keuses maak en kom met goeie spankeuses dan is daar hoop vir die CB kompetisie en volgende jaar se superrugby.

    Of ons geleer het, sal bepaal word deur die volgende baie belangerike besluite -

    1. wie gaan die CB kaptein wees ?
    2. wie gaan die heelagter wees ?
    3. wie gaan die senters wees ?
    4. hoe gaan die lostrio lyk ?
    5. watter wedstrydplan gaan gevolg word ?

    Word Ross weer gekies as CB kaptein, word Visser bo Kriel gekies, word daar volhard met die arme JJE as buitesenter (en nie vleuel nie), word volhard met Ross op 6 of bo spelers soos Smit en Wiaan, word weereens balbesit doelloos weggeskop, dan sien ek nog swaarder tye voorlê.

    Hier is my span vir CB veldtog, afhangende natuurlik van beserings en bokke wat weg gaan wees -

    Kriel
    JJE
    WSS (o/k)
    Dan Kriel
    Mastriet
    JLP
    Piet

    Vleis
    JDP
    Steggies (k)
    Janse
    Willemse
    Marcel
    Bongi
    Mellet

    Schoeman
    Visagie
    Louw
    Orie
    Hattingh
    Paige
    Schoeman
    Basson
  13. gravatar Koos says:
    Ben ek hou van jou span. Ek sou vir Dries Swanepoel op binne-senter speelas hy nog by die Bulle is en vir Spies op 8 as hy reg is.
    Basson sal sy sokkies moet optrek. Kyk net na daai klein Cornal Hendriks van die Vrystaat. Hy wil mos speel.
  14. gravatar Ben says:
    En om te onderstreep dat Pretoria vergeet het hoe om te wen en nou jaar na jaar 'n verloor kultuur bou, verloor ons Cravenweek span teen die Kings van alle spanne.

    Was 19-6 voor en verloor 25-26. Wonder of dit ons beste skoolspelers was wat daar was ? Voorspelers was maar treurig, veral die lostrio. Dit het gelyk soos drie Ross'e wat saamgespeel het ! ;-)

    So hier is die stats vir die jaar tot dusver vir Pta -
    - eindig 6de in Varsity cup
    - 0/19 Tuks verloor in finaal
    - blou bulle verloor in VC semi
    - Bulle eindig 9de in super 15, haal nie uitspeel wedstryde nie
    - verloor laerskool Cravenweek
    - verloor 0/16 cravenweek finaal
    - haal nie 0/18 cravenweek finaal nie

    Lyk maar beroerd, daarom dat ons nuwe bestuur en nuwe afrigters nodig het om ons rugby weer op te tel waar dit moet wees, heelbo.
  15. gravatar Theo says:
    Blikskottel Ben, dit lyk maar sleg. Wonder of die groot menere hierna kyk en wat gaan hulle daaraan doen
  16. gravatar Garltvol bul says:
    Die bule kies spekers so. Size, taal, talent
  17. gravatar max says:
    How is that songs that goes, ek skree nie wp nie ek bly 'n BULL!!!!!!. IT's was a dissapointing season for my beloved BULL!!!!!!! some time you have to hit bottom to get back to the top. Every one working at the BULLS wants one thing and this is to win evertime. I read that the WP want to win the Currie cup and no one will give the BULLS chance. I say ek skree nie wp nie ek bly 'n BULL!!!!!!! Lets build for the superrugby by winning the Curriecup!!!!!! I know you can have all the talent in the world and with no game you will loose, i DISAGREE there is to much talent in the BULL to loose with or without a game plan.

    Every one is cross for the season, we have great players. Now BULLS show us as BULLS supporter way we should be happy!!!!!!


    GO BULLS!!!!! we still believe you can win everything!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  18. gravatar jimmy says:
    Ben, in Selborne College en Dale College het die Ooskaap van die beste rugby skole in Suid-Afrika. Aldrie my kinders het in die skoolvakansie IPT hokkie vir Suid-Gauteng gespeel, ek belowe jou hulle kan nie net rugby speel nie. Dis egter nie die punt nie, ne? Nie goed genoeg nie.
  19. gravatar bloukaap says:
    Skole id Oos Kaap is besig om baie goed te ontwikkel. Behalwe vir die twee skole deur Jimmy genoem is daar nog Grey High ook. Hoewel Selborne onder Grens sal val. Op Cravenweek vlak beboort die OP eintlik maklik onder die top 5 spanne te funksioneer.

    Ek het net die highlights gesien maar die laaste drie was bietjie geluk by die ongeluk.

    Ek dink nie mens moet te veel in Cravenweek uitslae lees nie. Dis eintlik maar groep seuns wat twee games kry om hul slag te wys. Daar is baie baie goeie seuns wat ook provinsiale spanne kan haal wat nie noodwendig hier feature nie. Daarom het scouting nou van 0.16 af toegeneem.dis eerder watter spelers deurlopend goed vertoon van daardie ouderdom af ( my kenisse in skolerugby vertel vir my dat scouting nou eintlik behoorlik grond vat van 0.13 af.)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *