NEW VODACOM BLUE BULLS ABSA CURRIE CUP KIT

NEW VODACOM BLUE BULLS ABSA CURRIE CUP KIT

articles.comments (36)

Cape Town, South Africa, July 2014 – PUMA the official technical and apparel sponsor of the Blue Bulls has unveiled a new ABSA Currie Cup rugby kit inspired by heritage and tradition – with no pink colourways or camo designs in sight.

The jersey in the Blue Bulls’ customary blue is also embroidered with both the PUMA logo and the Blue Bulls’ Daisy on the shirt. Part of PUMA’s evoPOWER Rugby apparel design, the jersey uses a polyester tight fit material which is lightweight, comfortable and robust.

"The ABSA Currie Cup symbolises the long and proud heritage of South African Rugby, so it was important for us not to break away from the traditional look of our ABSA Currie Cup jersey for that very reason. We firmly believe that the simplicity, yet elegance of the design makes a bold statement," said Barend van Graan, CEO of the Blue Bulls Company. 

“This is the second Vodacom Blue Bulls Currie Cup kit we have launched and marks a return to a classic, clean and simple design. It will be used by the team for two seasons and we wish the management and Blue Bulls all the best for the Currie Cup tournament,” said PUMA South Africa’s Marketing Director Brett Bellinger. 

The new Currie Cup shirt has a recommended retail price of R649 and will be in-store from 1 August 2014. Available at PUMA Retail as well as select retailers nationwide. Call PUMA on 021 551 0832 for more information. Follow @PUMASouthAfrica to join the Blue Bulls conversation.

Pin It

Jul 25, 2014
Absa Currie Cup, Puma, The Vodacom Blue Bulls

(36) NEW VODACOM BLUE BULLS ABSA CURRIE CUP KIT

  1. gravatar Monster_Bull says:
    If the Absa logo on the shirt is a sticker you can forget about me buying one, if I wanted that I could buy a shirt from a hawker.
    It looks tacky and cheap
  2. gravatar Oom Koos says:
    Ek verskil van Monster Bull oor die trui. Ek hou daarvan. Niks se gepienk of camouflage. Lekker plain en herinner my aan ons geliefde BLOU TRUI. Maak nie saak wen of verloor. Die trui dra ek met trots. Net jammer die Vodacom is so groot maar dit is mos maar deel van die geld era. Mooi trui.
  3. gravatar max says:
    Thank you for signing a proper HOOKER, we need some one that stands out!!!!!! finially we can look forwards to win the super 15 next year, we have great players in key positions. Welcome Strauss!!!
  4. gravatar kabous 23 says:
    Dink ook die trui lyk goed. Bly on te sien die bulle hou by tradisie.

    Nou net gelees straus het finaal by bulle geteken. Beste nuus in 'n lang tyd. Ek het gedink die Visagie/Maku kombinasie lyk goed, maar die Straus/Maku met visagie indien beserings opduik lyk beter.

    Met straus wat balle steel, kan Ross maar speel. Ons gaan nie pak kry op die vloer nie
  5. gravatar s says:
    Ek reken daar is 'n paar bloggers wat die BBM 'n verskoning skuld.
  6. gravatar Paarlbul says:
    Die ligblou trui van die Bulle bly maar net die beste!
    Net jammer..........Frans

    Ek het anderdag vergeet van Juan Schoeman - oor Trevor se koms na Bulle - nog 'n ou wat seker nou die pad moet vat?
  7. gravatar Rian Malan says:
    'S" watse verskoning praat jy van,hy skuld al die ondersteuners eerder n verskoning oor hulle blou Bul rugby so opmors
  8. gravatar Bullebakkies says:
    Ons span gaan swaarkry vanjaar in die CC. Ludeke gaan verkeerde spelers kies en ons het verkeerde gameplan! Ons gaan maar erg sukkel in ons eerste 2 games!

    Hoop Ludeke en sy span speel my mond toe!!

  9. gravatar BB1 says:
    Hoop nie straus gaan soos os en naka ons geld kom steel en weer loop nie
  10. gravatar Eugene says:
    Ek lees die kommentaar en stem saam met meeste klagtes, maar ek dink ten spyte van party verkeerde keuses kan hierdie groep spelers tog die regte tipe wedstryd speel soos hulle het hierdie jaar teen die Brumbies en 70min lank teen die Chiefs - en dit met baie van die sogenaamde verkeerde ouens. Beserings is op die einde van die dag deurslagewend in vandag se rugby.
    Ek dink ons Currie Cup span kan so uitsien as in ag geneem NET die volgende spelers is langtermyn beseer, Arno Botha,Pierre Spies, Frik Kirsten, Jaco Visagie, Flip van der Merwe, die waarskynlike Springbokke gaan wees Handre Pollard, Jan Serfontein, Francois Hougaard, Victor Matfield en Marcell v/d Merwe en die volgende is nie meer beskikbaar nie David Bulbring, Wimpie van der Walt, Louis Fouche, Clayton Blommetjies, Schalk van Heerden, Rudi van Rooyen. So dan:

    15 Jurgen Visser
    14 Akona Ndungane
    13 JJ Engelbrecht
    12 William Small-Smith
    11 Bjorn Basson
    10 Jacques-Louis Potgieter
    09 Piet van Zyl
    08 Jono Ross
    07 Jacques Du Plessis
    06 Deon Stegman
    05 Grant Hattingh
    04 Paul Willemse
    03 Werner Kruger
    02 Callie Visagie
    01 Morne Mellet

    16 Bongi Mbonambi
    17 Dean Greyling
    18 Hencus van Wyk
    19 Marvin Orie
    20 Jacques Engelbrecht
    21 Rudy Paige
    22 Tony Jantjies
    23 Jesse Kriel

    EN vir volgende Superrugby as al die berigte geglo kan word:
    Jesse Kriel
    JJ Engelbrecht
    William Small-Smith
    Jan Serfontein
    Bjorn Basson
    Handre Pollard
    Piet van Zyl
    Pierre Spies
    Arno Botha
    Deon Stegman
    Victor Matfield
    Flip van der Merwe
    Frik Kirsten
    Adriaan Strauss
    Morne Mellet

    Bandise Maku
    Dean Greyling
    Marcell v/d Merwe
    Jacques Du Plessis
    Roelof Smit
    Francois Hougaard
    Jacques-Louis Potgieter
    Sampie Mastriet

    Met "back-up" spelers
    Jurgen Visser
    Jamba Ulengo
    Rohan J v Rensburg
    Burger Odendaal
    Travis Ismaiel
    Tian Schoeman
    Rudy Paige
    Jono Ross
    Lappies Labuschagne
    Wiaan Liebenberg
    Marvin Orie
    Jacques Engelbrecht
    Werner Kruger
    Callie Visagie
    Nico J v Rensburg
    Dries Swanepoel

  11. gravatar Stapper says:
    Op die Cheetahs se site BEVESTIG die Cheetahs se BESTUUR dis totsiens aan Adriaan Strauss. The deal is done. Full stop!
  12. gravatar Chris says:
    Maak nie saak wie hier teken nie, met FL aan die stuur van dinge, kan ons maar vergeet. S, die BBRU skuld sy ondersteuners n verskoning!
  13. gravatar BlueMachine says:
    I'd like to see this side in 2015....
    1.Trevor Nyakane
    2.Adriaan Strauss
    3.Marcel vD Merwe
    4.Flip vD Merwe
    5.Victor Matfield
    6.Deon Stegmann
    7.Arno Botha
    8.Pierre Spies
    9.Piet van Zyl
    10.Handre Pollard
    11.JJ Engelbrecht
    12.Jan Serfontein
    13.William Small Smith
    14.Francois Hougaard
    15.Jesse Kriel

    Subs:
    16.Callie Visagie 17.Morne Mellet 18.Neethling Fouche 19.Lappies Labuschagne 20.Jacques du Plessis 21.Jacques-Louis Potgieter 22.Bjorn Basson 23.Daniel Kriel
  14. gravatar koekeMOER says:
    Dit is regtig n mooi trui die ,ek hoop net die ouens gaan die trui met trots oor hulle koppe trek en met passie speel.Ja die currie cup gaan moeilik wees maar ons het lank genoeg gewag ons soek nou n goeie currie cup seisoen en bulle as julle hier lees ons glo julle kan ,al is loftus leeg wat ek weet nie lekker is nie en julle as spelers like dit nie gee vir die bietjie wat daar is n goeie game want daai bietjie wat daar is in die swaar tye is die werklike bulls supporters.

  15. gravatar jimmy says:
    BULLE!!!!!!!!!!!!!!

    'n Paar 80's vir die laatnag...

    Well we know where we’re goin’ but we don’t know where we’ve been and we know what we’re knowin’ but we can’t say what we’ve seen…. Road To Nowhere – Talking Heads
  16. gravatar jimmy says:
    When we all give the power we all give the best. Every minute of an hour don’t think about the rest. Then you all get the power you all get the best… Live Is Life – Opus
  17. gravatar jimmy says:
    I don’t know what you’ve got but it plays with my emotions I want you so much. Darling I want to hold you near want to whisper sweet and tender in your ear… Loverboy – Billy Ocean

  18. gravatar jimmy says:
    Once upon a time not so long ago, Tommy used to work on the docks. Union's been on strike he's down on his luck...it's tough, so tough. Gina works the diner all day working for her man; she brings home her pay… Livin’ On A Prayer – Bon Jovi

  19. gravatar jimmy says:
    When there's no-one else in sight in the crowded lonely night. We’ll wait so long for my love vibration and I'm dancing with myself…..Dancing with Myself – Billy Idol.
  20. gravatar jimmy says:
    GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!
  21. gravatar Blouland says:
    Goeie spanne wat jul hierbo kies.

    Baie bly oor Strauss wat kom, saam met JLP ons beste signings die jaar. Kort nog 'n paar om werklik 'n kans te staan in volgende jaar se super 15.

    Baie jammer ons verloor Willemse en Bongi, spelers vir die toekoms en vanoggend se Sharks pakslae wys weereens jy wen nie die titel sonder goeie diepte nie.

    Ons grootste probleem bly egter 'n afrigterskorps wat nie hul wedstrydplan kan aanpas nie en veral nie goeie spankeuses maak nie.

    Die kies van Steggies as CB kaptein is 'n besluit in die regte rigting, hopelik kan die spankeuses en wedstrydplan ook nou aangepas word sodat ons nou reeds met die CB die fondamente kan lê vir volgende jaar.

    Ons moet NOU in CB jongspelers deurbring.

    Hier is my CB span,

    Kriel
    Basson
    WSS
    Ruan JVR
    JJE
    JLP
    Piet

    Vleis
    JLP
    Steggies
    Hattingh
    Willemse
    Marcel
    Visagie
    Mellet

    Pierre Schoeman
    Bongi
    Wilco Louw
    Janse VR
    Smit
    Paige
    Schoeman
    Visser
  22. gravatar Theo says:
    En da sien die sjaarks ook hul gat sonder 'n spieel
  23. gravatar Stapper says:
    Die Sharks het met 'n spoed van afrigter verander.
    Bulle-bloggers het die Sharks se veranderings voorgehou as 'n reuse sukses.
    In Durban sal die Super-beker staan.
    Vir die Bulle was dit die voorbeeld, volg slegs die Sharks.

    Met 'n groter spoed het die Sharks geval.
    Waar is die Bulle-bloggers met woorde volg die Sharks.
  24. gravatar jimmy says:
    Ai ai ai, nog een Superrugby bekerdroom m@ertoe vir die Chokers. Deur al die jare van choke was hierdie sekerlik die absoluut laagtepunt vir die wit en swart gemors se ondersteuners. Die afvalliges onder ons het wyd en syd verkondig dat die Sharks op die regte pad is en nou? Is Jake White en John Smit nou ook useless? Ja Shannow maak my soms so de wetter in maar in alle billikheid snap hy baie goed dat daar seker niks fout met die wedstrydplan is nie, ons het doodeenvoudig nie die spelers om dit effektief uit te voer nie. Aan die ander kant twyfel ek oor die volhoubaarheid daarvan.. Feit is, dit is uiters hoë risiko rugby. En nog ‘n ding: 11 maer jare? Se m@er, sedert die magtige Crusaders laas ‘n beker gewen het, het die Bulle ‘n hele twee gewen..

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!
  25. gravatar bloukaap says:
    Jy moet jou play offs in SA kan speel asook die finaal as jy enigsins hond haar af wil maak. Persoonlik dink ek hulle het stoom verloor na die internasionale breek nadat hulle taamlik goed op dreef was.

    Die sharks speel "Bulls rugby". Hulle doen dit net beter. Met paar agterlynbewegings wat verskil. Maar die uitgangspunt is dieselfde. Probleem is as jou taktiese skopwerk af is op die dag, wat maak jy dan? NS spanne se vermoë om van plan te verander is 'n pluspunt.

    Wat die Bulls se seisoen aan betref is daar regtig niks om vinger te wys na iemand anders se gebrek aan prestasie nie. Steek hand in eie boesem. Ons het 9e geeindig. So much for our own game plan.
  26. gravatar bloukaap says:
    Baie verlig oor Adriaan Strauss wat uiteindelik geteken het. Hoop hy sal gelukkig wees in die Bulkraal. Well done Bulle.
  27. gravatar Stapper says:
    Die Sharks het stoom begin verloor die dag toe hulle op Loftus verloor het.

    Daar is niks verkeerd met verandering nie, dit is noodsaaklik om kompeterend te bly, in sport, besigheid en self jou eie lewe. Maar om lukraak te verander ter wille van verandering en hoop dit werk is 'n pad van mislukking. Jy moet die regte prosesse volg.

    Die Sharks se veranderings was te veel van lukraak. Dit het nie gewrk nie. Die meeste bloggers op hierdie site se voorstelle om te verander is verseker lukraak en gaan nie werk nie.

    Dat die Bulle moet verander is ooglopend. Daar is steeds nog baie sterkpunte by die Bulle om voort te bou.
  28. gravatar martin says:
    Ek wonder hoe moontlik is dat die unie n ranglys opstel van speleres in elke posisie. Van seniors regdeur tot juniors, almal wat aan di bb unie behoort. Dit sal di publiek help om te verstaan as daar n besering is en n spesifieke speler vervang hom sal mense dan na die ranglys kan kyk en sien hoekom hy gekies is en dt sal ook aan di spelers wys wat om te doen om bo di ander speler in te kom. Dit sal ook d publiek n kans gee om te sien wat het van sekere spelers geword, soos adendorff, dries swanepoel, en dan sal mens ook kan sien waar op di ranglys is spelers soos rohan janse van rensburg en di res voordat hulle in di senior soan kan kom. Asb lewer kommentaar op die.
  29. gravatar Bloukaap says:
    Goeie voorstel Martin



    Ek is verbaas dat ander franchises gekritiseer word oor lukrake bestuursbesluite. het die Bulle geen lukrake besluite geneem met kontraktering die afgelope twee seisoene nie? Watter nut het dit om jou te verlekker oor iemand anders se semi finaal misery as jy 9e op die punteleer lê? Asof iemand anders se mislukkings nou die Bulle darem beter laat lyk?

    Anyway, soos die Bulls sê, ons moet fokus op wat ons doen en nie oor wat die ander gaan doen nie. Prosesse of nie, feite is Loftus lyk deesdae leër as gewoonlik, en die span het laas in 2009 'n Curriebeker kon wen en die laaste keer in 2010 in finaal gespeel. Hoe mens ook al langtermyn beplan, jy moet wenkultuur bou met die ongelooflike talent wat daar by die Bulle is.
  30. gravatar FRANNABUL says:
    Arme Nitronic, nou het sy model span en franchise die Sharks ook verloor. Miskien moet hy maar Kaizer Chiefs support.....

    Ek weet dis nie reg om jou te verlekker in ander spanne se verlore nie maar met die arrogante Joke White daar kan ek nie help nie, ek het ook maar my foute.....
  31. gravatar Theo says:
    Ek verlekker my elke keer as die stormers en die sharks verloor. Ek kan jou waarborg ouBloukaap dat hulle supporters hulle netso verlekker as die Bulle verloor. Kan nie vir JW en JS hanteer nie.

    Hoop net dat Fl en sy afrigting span nou gesien het hoe rugby gespeel moet word. Bal in die hand en moet om hemelsnaam nie alles wegskop nie. Die sharks van so jaar of twee terug was 'n baie meer aanvallende span as die huidige span. Selfde spelers maar 'n ander patroon.

    Sal maar sien of die Bulle gaan afwyk van sy huidige spelpatroon in die CC
  32. gravatar Rian Malan says:
    My span vir 1ste wedstryd van die CC

    15 Jesse Kriel
    14 JJ
    13 W Small Smith
    12 Dries Swanepoel
    11 B Basson
    10 JPL
    9 Van Zyl
    1 Mellet
    2 Visagie
    3 Kruger
    6 Stegman
    5 Hattingh
    4 Willemse
    7 Jdu P
    8 Engelbrecht
  33. gravatar Bloukaap says:
    Theo

    Natuurlik verlekker ek my ook in die WP se misery, maar dis nie heeltemal die punt wat ek wou maak nie. Dit help nie die Bulle se saak om tong uit te steek as ons eie huis nie in orde is nie. Ek was nog nooit vir hire en fire rewolusies nie, maar mens kan ook nie aanhou bou en bou sonder dat jou rakke vol bekers word nie. Mense gaan vertroue verloor in die proses. Ek hoop regtig ons gaan vanjaar beter doen in die CC.

    Twyfel of die Bulle sal afwyk van hul patroon. Persoonlik dink ek dit werk vir ons, maar dan moe tons domineer voorlangs en by afbreekpunte. Ek sou wou sien dat ons spelers wat baie talent het se vaardighede minstens reg benut word, veral agterlangs. Die patroon is maar die manier van speel in Suid-Afrika. Dis in elk geval 'n mite dat dit 'n "BUlle" patroon is - eerder eg Suid-Afrikaans met hier en daar variasies tussen die spanne.
  34. gravatar kabous 23 says:
    **rian

    dink nie die span lyk sleg nie, maar sal wel 'n paar goed verander. Sal graag vir ross op 8 will sien. hy is ondergemideld op 6, stabiel op 7, en ek dink hy kan dalk goed wees op 8. Eerder vir Visser op 15 en Kriel op bench. kriel kan meer posisies cover en Visser speel al hoe beter hoe meer bloodstelling hy kry. Maku op 2, Callie het baie speeltyd in S15 gekry, dis tyd dat ons meer van die ander spelers sien voor Adriaan kom.

    Weet iemand of die bokke beskikbaar is vir die eerste wedstyd, as hul is sal hulle defnitief in die span wees.
  35. gravatar Rian Malan says:
    Kabous

    ek het vergeet van die kwotas wat moet begin,so my span sal moet verander.Geen Springbok mag speel nie ,die wat nou in HM se groep gaan wees
  36. gravatar Loftus says:
    Dit help nie om vir die Sharks te lag omdat hulle nie die S15 gewen het nie. Hulle het laas jaar 8ste geeindig en ons het 2de geeindig... Hierdie jaar het hulle baie veranderinge gemaak en 3de geeindig terwyl ons 9de geeindig het. Hulle is huidige Curriebeker kampioene en Konferensie kampioene...weet regtig nie hoe party mense op hierdie webwerf dink dat hulle veranderinge in hul strukture lagwekkend is nie of dat hulle op die verkeerde pad is nie. Of het ek iets gemis? Is ons op die regte pad?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *