Vodacom Blou Bulle maak junior spanne bekend

Vodacom Blou Bulle maak junior spanne bekend

articles.comments (4)

Vodacom Blue Bulls name junior teams for weekend


Vodacom Blue Bulls Under-21 coach Nollis Marais made a number of changes to his forward pack for their Absa Under-21 Provincial Championship match against Toyota Free State in Pretoria on Friday.


The coach rotated his whole front row and also drafted in a number of new faces on the replacement bench, as more players became available following a bye last week.


Marais is wary of the visitors, as the Free State posted a century past Border last weekend.
"We had a week off and although it gave us an opportunity to fine-tune a couple of things and get some guys back to full fitness, there is always the danger of being rusty. So we will need a good start against a team that is known for their attacking ability."


The match will start at 15h30 at Loftus B.
The team is: Kefentse Mahlo, Duhan van der Merwe, Marquit September, Dan Kriel, Jade Stighling, Joshua Stander, JP Smith, Jannes Kirsten, Christiaan de Bruin, Ruan Steenkamp (c), Marvin Orie, Irne Herbst, Andrew Beerwinkel, Jan Enslin, Justin Forwood. Replacements: Arno van Wyk, Johann Bannink, Dennis Visser, Corne Cooper, Carlo Engelbrecht, Kobus Marais, Rohan Janse van Rensburg.


•The defending Absa Under-19 champions, the Vodacom Blue Bulls, will face the Toyota Free State at 13h45 on Loftus B. The team has won all three their matches this far and look set for another good season. They will be captained by no 8, Hanro Liebenberg.
The team is: Philip Orffer, Nkosinathi Molapo, Jurie Linde, Adrian Maebane, Keanan van Wyk, Dewald Human, Ivan van Zyl, Hanro Liebenberg (c), Menzi Nhlabathi, Martin Groenewald, RG Snyman, Jason Jenkins, Matthys Basson, Francois Steyn, Njabula Gumede. Replacements: Jan van der Merwe, Xander van Wyk, Stefaan Grundelingh, Calvonn Allison, Denzel Hill, Theo Maree, Peet Schoeman, Simon Bolze.

 

Vodacom Blou Bulle maak junior spanne bekend


Die afrigter van die Vodacom Blou Bulle Onder-21 span, Nollis Marais, het sy hele voorry roteer vir Vrydag se wedstryd in Absa Onder-21 Provinsiale Kampioenskap teen die Toyota Vrystaat in Pretoria en nog 'n handvol nuwe spelers in sy groep ingesluit. 'n Loslootjie verlede week het aan 'n getal spelers kans gegee om hul fiksheid te bewys en word deur Marais ingespan.


"Die Vrystaat is bekend vir hul aanvallende benadering en het verlede week die Grens met meer as 100 punte geklop. Ons kon goeie werk insit in die week af, maar daar is altyd die gevaar dat mens verroes kan wees. 'n Goeie begin gaan dus belangrik wees," het Marais gemaan.


Die wedstryd begin om 15h30 op Loftus B.


Die span is: Kefentse Mahlo, Duhan van der Merwe, Marquit September, Dan Kriel, Jade Stighling, Joshua Stander, JP Smith, Jannes Kirsten, Christiaan de Bruin, Ruan Steenkamp (k), Marvin Orie, Irne Herbst, Andrew Beerwinkel, Jan Enslin, Justin Forwood. Plaasvervangers: Arno van Wyk, Johann Bannink, Dennis Visser, Corne Cooper, Carlo Engelbrecht, Kobus Marais, Rohan Janse van Rensburg.


•Die verdedigende kampioene in die Absa Onder-19 Provinsiale Kampioenskap, die Vodacom Blou Bulle, speel om 13h45 op Loftus B teen die Toyota Vrystaat. Die Blou Bul-span is steeds onoorwonne en word aangevoer deur agtsteman Hanro Liebenberg.
Die span is: Philip Orffer, Nkosinathi Molapo, Jurie Linde, Adrian Maebane, Keanan van Wyk, Dewald Human, Ivan van Zyl, Hanro Liebenberg (k), Menzi Nhlabathi, Martin Groenewald, RG Snyman, Jason Jenkins, Matthys Basson, Francois Steyn, Njabula Gumede. Plaasvervangers: Jan van der Merwe, Xander van Wyk, Stefaan Grundelingh, Calvonn Allison, Denzel Hill, Theo Maree, Peet Schoeman, Simon Bolze.

Pin It

Jul 31, 2014

(4) Vodacom Blou Bulle maak junior spanne bekend

  1. gravatar Oom Koos says:
    Lyk of die ou op die foto homself gaan side-step of dalk Zane se goose step probeer
  2. Baie geluk Keenan... Namibia is baie trots op jou. Gaan groot!
  3. gravatar Paarlbul says:
    Ja nee Gavin, dit maak 'n ou trots as jy sien Namibiërs kom deur!
  4. gravatar Honibal says:
    Geluk aan al die seuns wat die SA Skole groep gehaal het.


    Ek sal nooit weer kritiek lewer op sommige spelers/keuses nie, want dit is duidelik dat ek niks van rugby af weet nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *