Vodacom Blue Bulls edge out Steval Pumas

Vodacom Blue Bulls edge out Steval Pumas

articles.comments (12)

The Vodacom Blue Bulls edged out the Steval Pumas 46-38 in a rather nail biting warmup match played at the Mbombela stadium in Nelspruit on Friday (1 August). 

Both teams used this opportunity to get momentum for their Absa Currie Cup campaigns, and ran out firing at high intensity with the difference in score always being close. The lead changed a few times with the men in blue proving to be the better team on the night.

 

Match summary:

Vodacom Blue Bulls

Tries: Dean Greyling (3), Jacques Engelbrecht, Akona Ndungane, Wiaan Liebenberg

Conversions: Jacque Louise Potgieter 4, Tony Jantjies 1

Penalties: Jacque Louise Potgieter 1, Tony Jantjies 1

 

Steval Pumas

Tries: Ruwellyn Isbel (2), Justin van Staden, Vincent Kok, Renaldo Bothma

Conversions: Rosko Speckman 5

Penalties: Rosko Speckman 1

Pin It

Aug 01, 2014
Steval Pumas

(12) Vodacom Blue Bulls edge out Steval Pumas

  1. gravatar Johannes says:
    Paarlbul - ek was reg. JJ het begin en WSS het hom vervang op 55 minute. Ek was ongelukkig nie daar nie - sal terugvoering kry van mense wat wel daar was.
    Ek wag om te sien wat maak FL met die span teen die Leeus.
    Ek sien ook alle gekontrakteerde Springbokke mag nie CB speel nie. JJ is gekontrakteer - maar ek het n vermoede HM wil hom nie he nie - sal maar sien wat die volgende paar maande inhou.
  2. gravatar jimmy says:
    Berns, ter wille van broederliefde verdra maar vir Chris..

    'n Goeie begin deur die Bulle, die Pumas in Nelspruit is nooit maklik nie.

    Die Curriebeker is ononderhandelbaar, demmit die Bulle is beter as om elke paar jaar 'n beker te wen.

    GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!!!
  3. gravatar kznbul says:
    More almal
    Soos ek die game op facebook gevolg het het dit vir my geklink of ons baie meer aanvallend gespeel het as wat die geval was in die super rugby wat baie positief is maar ons verdediging was maar skraps die leeus sal sulke swak defense uitbuit. Ek hou nie van hoe die cc die jaar gespeel word nie ons moet al die spanne home and away speel maar nou ja die ringkoppe het dit maar so goed gedink. Aan die span en afrigters geluk met die wen sterkte met jul voorberuiding vir die game teen die lions
    HOU BY DIE BLOU
  4. gravatar JP says:
    Het die wedstryd gaan kyk , lekker om die bulle so te sien hardloop was baie goeie rugby die no 12 senter was baie goed van die bulle , die pumas weet nou curriebeker is nie vodacom cup nie , ek dink die pumas gaan swaar trek die seisoen veral as hulle beserings kry het dalk nie die diepte nie
  5. gravatar bluedog says:
    Die wedstryd teen die Pumas was seker niks meer as n opwarmings wedstryd nie. Daarom is kritiek nie regverdig nie. Dit was egter lekker om n blou team te sien wat ses driee inryg en n Dean Greyling wat in sy laaste twee wedstryde 5 driee gedruk het. Dit klink na die perfekte verhaal vir 2014. Greyling wil duidelik sy kritiek verkeerd bewys. Soos ek gesê het was dit n opwarming game maar dat daar een probleem duidelik sigbaar is kan nie weg geredeneer word nie. Dit is ons verdediging. Al hierdie spelers ken seker die woord verdedig. Dis goed en wel om 6 driee te druk maar om 5 af te staan teen die Pumas laat baie gevaarligte flikker. Hierdie is darem nie die spelers se eerste wedstryd van die jaar nie. Kan iemand my sê wie is die persoon verantwoordelik vir die bulle se verdediging. Dit is nou buiten ludeke wat moet pa staan. Die leeus nou komende saterdag is nie die Pumas nie en het ons Super span afgeransel vroeer. Nou is ons span swakker terwyl die leeus geen bokke afgestaan het nie en defnitief gaan brul. Ons kan hulle aanvat maar met die Puma styl verdediging sien ek swarigheid.Wat JJE aanbetref die volgende. Heynecke het nou uiteindelik besef dat die man nie n senter is nie. Indien JJE wil wereldbeker toe gaan moet hy begin aandring by ludeke en kie om vleuel te speel wat sybeste posisie is of vra dat hulle sy kontrak beeindig en n unie gaan soek wat hom reg sal aanwend. WSS en die nuwe Odendaal mannetjie moet op senter speel. Ek sien n moeilike cb vir die bulle mits hulle gemotiveerd is en die spelers reg gekies word. Ek sukkel om aan twee wen beginne teen die leeus en wp te dink. Wedstryde wat ons weer later kan byt soos die weg wedstryde wat ons nie kon of wou wen in die Superreeks vanjaar ons gebyt het. Ek bly egter n bul en staan agter hulle deur dik en dun. Ons diepte sal behoorlik getoets word in hierdie cb.
  6. gravatar Bully says:
    FL, ons vra groot asseblief, haal die oogklappe van die resies perde af, gee die maer hond wind, span die seile, maak die windpomp briek los, trek die throttle oop, vat hom flaffie, loop oop soos 'n haai op 'n houtkatrol!!!
    Los net die staan, stoei en skop rugby.
    Ons het baaaiee jong talent wat baaaiiieee aanskoulike en wenrugby kan speel.
    Loftus is moeg verloor!!!!!!
    Moet nou nie weer 'n lat vir jou eie gat pluk nie.
  7. gravatar bloukaap says:
    Nice result. Dit lyk vir my JJ en Marcel sal op standbye wees by die bokke. Daar sal verseker beserings kom. Ek viel net jammer vir WSS.



    Goeie kans vir Piet van Zyl om vorm te herwin.

    Ek sien Jurgens Visser was al vroeg af in die 2e ehlfde en deur Kriel vervang. Is Jurgens beseer?

    Wie weet wat het van Dries Swanepoel geword? Ekk sien glad nie meer sy naam by 0'21's nie.
  8. gravatar Leon says:
    @ bluedog. Verdedigings afrigter is nog steeds. Pine. En Blpukaap jesie is maar net beter as Jurgens maar nog jonk. Ek hoop en vertrou saam al ons mede bulsteuners dat hy binne die volgende twee jaar die eerste keuse heelagyer sal word. Die dat Jurgens so sleg is nie maar Jessie is sommer n doring.........
    Ek voel ook vir WSS want hy is tans beter as JJ. Maar verloor kan ons hom nie. Ek sien hom ook as ons volgende kaptein in die nabye toekoms.

    Menigde van ons juniors is darm wragtig top spelers en sou verseker in enigge andee unie al groot rugby gespeel het, maar ek voel die BBRU is ook reg deur nie die oukies te fastttack nie. Dit belemer meeste van die tyd hulle selfvertroue.

    Ek vertrou ons gaan goed doen in die CC

    Go Bulls!!!!
  9. gravatar Piet says:


    @bloukaap Dries swanepoel is injured.
    the u21 side is a very strong this year..
    Kefentse mahlo has been their best backline player in all three games they have played this year. He should get a run in with the senior currie cup side before the end of the season.
  10. gravatar Dave says:
    Ek stem saam @Piet
    Kefentse Mahlo has been outstanding
  11. gravatar Bloukaap says:
    #Piet

    Tx Piet, for the update on Swanepoel. Brilliant player who just doesn't seem to get his career flowing because of injuries.

    #Leon

    Ek dink ook Visser se ervaring het baie gegroei. Hy het glad nie slegte sesieon geha dnie. My voorgevoel is egter dat Jessie moontlik as buitesenter of impakspeler ingespan sal word. Dit gaan natuurlik beteken dat WSS moontlik nie die topgroep salhaal nie. Ons gaan ongelukkig nie al die belowende jong senters kan behou nie, al wil ons. Dan is daar nog die Jurie Lindes en dan Kriel ook wat hul opgang maak.
  12. gravatar Rian Malan says:
    @Leon,jonk se alie fasttrack hulle,waarom is die All Blacks so goed asook hulle prov spanne,hulle is nie bang om jong manne in te span nie.Ek is so gatvol as daar van spanbou en jonk gepraat word want hoelank wil n mens bou.Soos ons tans bou is ons al by die 50ste verdieping.Ek is n baie groot Bul ondersteuner maar ons sal moet begin wen,geen game gaan maklik wees nie.Up The BLOU

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *