Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

articles.comments (29)

Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp
Die Vodacom Blou Bulls sal sonder Mornè Mellett en Bjorn Basson moet klaarkom vir Saterdag se openingswedstryd in die Absa Curriebekerkompetisie teen die Xerox Goue Leeus op Ellispark.


Basson (enkel) sal nog minstens twee weke buite aksie wees, maar Mellett (knie) behoort volgende week oorweeg te kan word.
Enkele spelers soos Grant Hattingh (enkel), Tony Jantjies (gastro), Jono Ross (heup) het nie Maandag geoefen nie, maar sal Dinsdag weer op hul pos wees, het die Vodacom Blou Bulle-spandokter, Org Strauss, bevestig.
Ander spelers wat skete gehad het soos Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit en Ryan Nell, is fiks verklaar.


Fitness update - presented by Medihelp
The Vodacom Blue Bulls will be without Bjorn Basson and Mornè Mellett for the opening weekend of the Absa Currie Cup competition. Basson (two weeks, ankle) and Mellett (one week, knee) will not be available to face the Golden Lions at Ellis Park on Saturday, team doctor, Org Strauss, confirmed.


Some players did not train on Monday, but will be fit for selection. This includes Grant Hattingh (ankle), Tony Jantjies (gastro) and Jono Ross (hip), but all three will be back on the training ground on Tuesday.
Callie Visagie, Marcel van der Merwe, Basil Short, Roelof Smit and Ryan Nell, who had niggles last week, were declared fit.

Pin It

Aug 04, 2014

(29) Fiksheidsverslag - aangebied deur Medihelp

  1. gravatar bloukaap says:
    Waar is die nuwe sewes speler oor wie geskryf is dat hy reeds saam met die Bulle begin oefen het? Weet iemand?
  2. gravatar Franscois says:
    Ek wens regtig al die supporters wat so moan oor ludeke wil eerder i ander span gan support want regtig een swak seisoen en almal wil ontslae raak van die coach hy kan kies wie hy wil en coach soos hy wil as die spelers nie perform nie kan hy niks doen!!! En asb los vi jj yt laat hy rugby speel asb as jy beter was sou jy in dai posisie gspeel het hy is i groot talent op enige posisie maar met die supporters sal ek ook kak rugby speel!!!
  3. gravatar bluedog says:
    Francois, ons hoor jou. Die bulle is vier jaar sonder enige trofees. Bly dit maak jou en ludeke gelukkig. JJE is n vleuel en nie n senter nie. Wat verstaan ludeke nie.
  4. gravatar Franscois says:
    Die leeus was hoeveel jaar sonder i trofee en hulle ondersteuners was nie so nie!! Jj het hoevl games vi die bokke baie goed gspeel op senter ek persoonlik dink hy gan net deur i swak fase gan kyk die bokke se games wa hy op senter was was hy briljant
  5. gravatar KAREL says:
    FRANCOIS ONS IS NIE DIE MINDERWAARDIGE LEEUS NIE WAT VERSTAAN JU NIE FL HET MET HEYNEKE SE KALWERS GEPLOEG NOU IS HULLE WEG EN HY KAN NIE AFRIG SPEL
  6. gravatar Chris says:
    Francois, die afrigter maak AL die verskil, ek staan saam almal wat vir FL weg wil he.
  7. gravatar Franscois says:
    Ongelukkig in die land gan rugby soos alle sport oor politiek so geen afrigter gan i span kan kies soos hy wil nie!! En watter afrigter van SA kon die superrugby titel wen soos ludeke dt gwen het met die bulle nog geen!!
  8. gravatar Brakkies says:
    Franscois is jou van nie dalk Ludeke nie
  9. gravatar Franscois says:
    Haha Brakkies nee darm nie!! Ek kan net nie dink wie almal graag sal wil he mut die bulle kom afrig nie want daar is nie regtig imand wat al kom bereik wat ludeke het nie
  10. gravatar Cala says:
    #Franscois;


    Wat weet n Mol van kaas??



  11. gravatar Franscois says:
    Haha cala dt weet ek nou nie!! My span vir volgende jaar se superrugby lyk so:

    Trevor
    Adriaan
    Marcel
    Flip/jdup
    Vic
    Steggies
    Botha
    Lappies
    Piet
    Pollard
    Hougie
    Jan
    Jj
    Basson/jamba
    Kriel

  12. gravatar Nici says:
    @Franscois, FL het die Superugby gewen omdat hy baie goeie spelers by HM gekry het, en net aangegaan het waar hy op gehou het. Nou dat amper 95% van di spelers weg is, kry FL en Slap Chips niks reg nie. So dit is hoekom almal hulle wil weg he.

    Ons kort iemand soos Mallet om ons te kom afrig, iemand met nuwe idees. Want hierdie ou selfde tiepe van rugby wat ons nou al speel vir die laaste paar jaar is so vooorspelbaar en ons is besig om baie baie belowende spelers se talente te mors, deur hulle in 'n spelpatroon in te druk.

    Kyk maar na spelers wat vol natuurlike talent was soos Hougaard, ens. Hulle is nou maar normal en niks wow meer nie. Ek sien dit gaan met Jan/ Pollard ook gebeer.

    So moet nou nie vir FL kom verdedeig nie, want as jy nie kan sien dat ons nie die beste kan doen met die spelers wat ons het nie. Moet jy asb weer kyk.
  13. gravatar Franscois says:
    As jy praat van i ander spel patroon gan mallet nie die antw wees kyk wat het die bokke met sy wereld 15 span gmaak en as mens kyk na hardloop rugby dt wen ju nie games kyk wa het die leeus en cheethas gle en hulle skop nie i bal!! Ek stem saam daar is i paar spelers met groot talent wat mut kans kry en ross hoort nie da
  14. gravatar Cobus says:
    Ek is met Francois in hierdie een. Frans Ludeke is 'n yster. Voor Heyneke Meyer 'n beker kon wen het hy ons HEEL LAASTE op 'n Super log laat eindig. Die prima donnas op die veld moet hul kant begin bring. Die blou trui gaan oor TROTS. Los Frans en Slaptjips maar uit. Zero fout met hulle.
  15. gravatar Franscois says:
    Dankie Cobus ons darm 2 ware bulle supporters
  16. gravatar Bullperd says:
    Al wat ek weet die Lions het ons nou die dag vermorsel met al the springboke in the span. Guess wat gaan Saterdag gebeur want hulle het nog die selde span
  17. gravatar Chris says:
    My telling vir die naweek, 70-6, Leeus. Ons kort verseker iemand soos Mallet, nuwe planne, nuwe gameplan, ek is fedup vir die Ludeke sirkus, en ons sal NOOIT weer iets wen nie! Nie onder Frans nie.
  18. gravatar kuvuki says:
    Dear Chris the Bulls could be how phatetic they will never lost 70 vs 6 .. Give the team a chance and they will produce the goods for sure : 15. Kriel 14. Ndangane 13.WSS 12.swanepoel 11. Ulenge 10. JLP 9.piet 8. Vleis 7. Roelof 6. Steggies 5. Hattingh 4. Willemse 3. Mellet 2 visagie 1. Marcell 16. Mbonambi 17. Greyling 18. Kruger 19. Orie 20Ross 21. Paige 22. JJE 23. Tony jantjies
  19. gravatar Franscois says:
    My span vi saterdag sal so lyk:

    Visser
    Jje
    Wss
    Kriel
    Akona
    Jlp
    Piet
    Rolof
    Wiaan
    Steggies
    Vleis
    Willemse
    Marcel
    Visagie
    Greyling

    Bench maak nie saak solank ross nie da is
  20. gravatar bloukaap says:
    Francois

    Hier is my sikspens oor hoe hy gaan lyk

    Visser
    Mastriet
    Engelbrecht
    Odendaal
    Ndugane
    Potgieter
    Van Zyl
    Engelbrecht
    Ross
    Stegman, k
    Hatting
    Willemse
    Kruger
    Visagie
    Greyling

    Liebenberg
    Maku
    Vd Merwe
    Hencus van Wyk
    Nicolaas Janse van Rensburg/ Ori
    Page
    Jantjes
    Kriel
  21. gravatar passdiebal says:
    Bloukaap - jy is reg. Kriel op die bank as veelsydige agterspeler.
  22. gravatar bloukaap says:
    Paas die bal

    Jip. Ons het weer 'n x faktor nodig agter. Kriel bied selfs meer talent as 'n Willie Le Roux, maar sy afrigters sal hom moet toelaat om dit te kan doen, soos Dawie Theron gedoen het by die IRB u20. JJ het dit ook maar sy spel het knou weg vanjaar en die Bulle gebruik hom verkeerd. Hy moet in spel gebring word en van skrum of losskakel af speel- soos bv. Op vleuel. Binne die Bulle se patroon gaan ons verder kom met wat WSS bied op buitesenter as JJ. Maar ek dink nie FL sal daardie skuif sommer nou maak nie. Die enigste manier wat ons vir WSS gaan sien is as FL net een voorry kies of as JJ seerkry of regtig droogmaak na paar wedstryde.
  23. gravatar Bloukaap says:
    Ek hou baie van Jesse maar hy is ook lief om met die bal dood te gaan en baie min te pass - miskien die tydjie by BB wat dit hom leer.

    EK dink ook hy kan n faktor van agter wees soos WLR - maar Le Roux vind altyd aansluiting na ander spelers as hy die bal dra.

    Die WSS JJ kwessie sal seker deur die seisoen opgelos word.
    JJ kan nie meer droogmaak as wat hy in die Super 15 gedoen het nie. Hy het skokkende stats.
    Maar in hulle wysheid het SARU hom n Springbok kontrak gegee - alhoewel dit blyk dat Meyer hom heeltemal afgeskryf het.
    As jy kyk na al die addisionele senters wat in die Bokkamp was - is dit duidelik dat HM hom nie gou gaan gebruik nie.
    Ek glo vas hy is n vleuel - groot sterk wat reguit kan hardloop.
    Ek vermoed dat Frans hom gaan speelkans gee in die volgende paar weke.

    Anders is dit sinneloos dat WSS by BB bly.

    WSS se probleem is hy is n klasieke 13 - verdegig uitstekend maak lyne reguit en versprei die bal baie goed. Nie n groot crash en basher nie.

    Maar dit is nie BB spelpatroon tot dusver nie.
    Amper n geval van vleuels druk nie driee nie - voorrye wel.

    Tyd sal leer. Ek hoop ons trek die knoop deur Saterdag teen die Leeus.
  24. gravatar Rian Malan says:
    My span

    15 J Kriel
    14 JJ
    13 WSS
    12 D Swanepoel
    11Swart vleuel
    10 Potgieter
    9 van Zyl
    1 Dean
    2 Callie
    3 Marcel
    6 Stegman
    5 Hattingh
    4 Willemse
    7 du Plessis
    8 Engelbrecht
  25. gravatar Jimmy says:
    70 - 6 vir die Leeus? Chris jou beheptheid met Frans Ludeke is besig om jou gesonde verstand aan te tas.
  26. gravatar Bloukaap says:
    Iemand skryf in my Blog naam!!!!
  27. gravatar Chris says:
    Geagte Jimmy, kyk asb na 2013 se CB score, Leeus teen BB op Loftus. 70-6, Leeus komende Saterdag. Ja my beheptheid met Frans moet nou end kry, Frans en Pine en Pieter moet tjaila!
  28. gravatar Johannes says:
    Bloukaap - Ekskuus man - ek wou vir jou skryf toe sit ek jou naam bo in die blokkie!
    Hoop nie ek het te veel strooi geskryf onder jou skuilnaam.
    Groete
  29. gravatar bloukaap says:
    Reg so Johannes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *