Odendaal to make Vodacom Blue Bulls debut

Odendaal to make Vodacom Blue Bulls debut

articles.comments (37)

Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke named 21-year old Burger Odendaal at inside centre for his side's opening match of the 2014 Absa Currie Cup season against the Xerox Golden Lions in Johannesburg on Saturday.
Odendaal, who was schooled at Monument High in Krugersdorp and represented Golden Lions at the Coca-Cola Under-18 Craven Week in 2011, will make his Absa Currie Cup debut for the team, having already played for the Vodacom Blue Bulls at Under-19, Under-21 and Vodacom Cup level from 2012.
Ludeke named an experienced starting team with all but Odendaal, newly named captain Deon Stegmann and flyhalf Jacques-Louis Potgieter having played for the Vodacom Blue Bulls in the 2013 Absa Currie Cup season.
Stegmann missed last season's campaign due to injury and last played in 2012. Potgieter was still playing in France in 2013, but has represented the Vodacom Blue Bulls at this level in 2005-07 and 2010.
Ludeke named two newcomers on the bench as well, with 20-year olds Nicolaas Janse van Rensburg and Jesse Kriel set to make their Currie Cup debuts if they take to the field.
"We are all very excited about this campaign, but could not have asked for a tougher start in away matches against the Golden Lions and Western Province," Ludeke said.
"This will mean that we will have to be at our best from the first minute of the first match. The Lions are a formidable outfit, especially at home. We will be focussing on our own game though. We know what worked for us in the past to be successful and we will have to execute that to the best of our ability."
Stegmann is also keen to get stuck in.
"We want to win the Currie Cup this year. It is as simple as that. We believe in ourselves and in each other, but the challenge for us will be to go out there and be competitive and consistent in our performances."
The Vodacom Blue Bulls team is: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Burger Odendaal, 11 Sampie Mastriet, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Piet van Zyl, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Jono Ross, 6 Deon Stegmann (c), 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling. Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Marcel van der Merwe, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Rudy Paige, 21Tony Jantjies, 22 Jesse Kriel.
Milestones:
Burger Odendaal will make his Absa Currie Cup debut and if they take the field, so will Nicolaas Janse van Rensburg and Jesse Kriel.

Pin It

Aug 07, 2014
Deon Stegmann

(37) Odendaal to make Vodacom Blue Bulls debut

  1. gravatar Bulperd says:
    William Small gaan een van die dae waai. Hy moet terug staan vir JJ wat n vleuel is. Sorry to say but Lions met 15 punte
  2. gravatar BlueMachine says:
    I simply can't believe this gemors...William Small Smith deserves a fair chance at outside centre...mark my words he'll pack his bags and leave for good!!!....when will FL learn?!?! JJ will NEVER be a success at 13...he's a WING!
    15.Jesse
    14.JJ
    13.WSS
    12.Odendaal
    11.Sampie
    10.JLP
    9.Van Zyl......is the Bulls best backline on merit!

  3. gravatar Franscois says:
    Ek voel dat jj in mastriet se plek moes speel en wss saam met kriel op senter maar kom ons gee odendaal i kans om te sien wat hy bied!! Kan ons nie dalk ross en paige ruil vir een of ander span se waterboy nie want hulle hoort nie daar!! Weet julle dalk op jdup ng beseer is of ook net ytglos word soos wss
  4. gravatar Dylan says:
    Why Jono Ross??? and where is small-smith JEEZ THIS COACH LACKS VISION
  5. gravatar Bullebakkies says:
    WTF!!!!!! Waar is WSS?

    Ludeke hou nie van WSS en klaar.

    Ross, Hattingh, JJ, Jurgen is sy boys! Roelof Smit het in die paar minute wat hy S15 gespeel het vir my beter gelyk as Ross die hele jaar!

    Aan die van julle wat ja en amen op alles wat Ludeke doen, sterkte!!

  6. Die meeste stutte in die land sal vir die lostrio van die Bulle weghardloop. Whitely en Kriel gaan te veel spoed hê vir die Bulle. Greyling het twee wedstryde teen die blindes baie goed gelyk. Saterdag gaan hy die Bulle weer kos teen behoorlike oposisie. JJ, daar is nie pille vir dom mense nie!
  7. gravatar Franscois says:
    As ek ons span so kyk en ek kyk na die sharks wp pumas en griquas gaan dt i lang seisoen wees want ons span lyk pateties teen die talent wat hulle in het
  8. gravatar Blouland says:
    Ai, ai, ai Wat kan mens sê. As jy eenmaal hardegat is en nie na kritiek wil luister nie en nie bereid is om uit jou foute te leer nie .....

    Na die rampspoedige super15 reeks, het mens regtig gehoop daar sal geleer word, dat veranderinge kom, maar helaas die hoop beskaam totaal.

    Ons voorstelle in lyn met wat die meeste kenners in rugby ook sê, was: Kriel in Visser se plek, WSS op buitesenter, JJE op vleuel, Smit of Wiaan in Ross se plek, Marcel in Kruger se plek, Bongi in Visagie se plek. Maar daar het niks van gekom nie.

    Die enigste verskil is Steggies as kaptein in Ross se plek, maar as hy beseer was, weet ons wie kaptein kaptein sou wees.

    Sal WSS nie kwalik neem as hy wil loop nie, dit is totaal belaglik dat sy Bokke 0/20 spanmaat al paar toetse gespeel het, en 'n klas speler soos hy kry nie eers plek in 'n afgewaterde CB Bulle span nie ?

    Sal nooit vir 'n ander span skree nie, maar terwyl Ludeke en sy keurders voortploeter sal dit my ook nie veel pla as hul verloor deur hul eie hardkoppigheid nie. Hopelik sal daar iewers in die toekoms 'n liggie aangaan.

    Hier is hoe die span behoort te lyk - Kriel JJE WSS Odendaal Mastriet JLP Piet Vleis Wiaan Steggies Hattingh Willemse Marcel Bongi

    Kan werklik nie glo dat selfs na HM opgegee het met JJE as senter, Ludeke daarmee aangaan nie, kan een jongman se loopbaan so aanhou vernietig word, en 'n ander se loopbaan deur hierdie domgeit teruggehou word ?
  9. gravatar platberg Bul says:
    Waar is WSS???
  10. gravatar jong bulle says:
    Ludeke verwys na die verlede en die sukses wat hulle behaal het. Mens kan dit sien in sy spankeuses. Greyling en Kruger staan sekerlik die meeste strafskoppe af al vir 'n hele paar jaar tog word hulle NOGSTEEDS gekies. JJ het teen Leeus op Ellis Park, waar ons soveel "sukses" behaal het, die swakste wedstryd ooit gehad tog word hy NOGSTEEDS gekies, ens ens...

    Ons het miskien nie 'n goeie geheue nie maar die laaste sukses wat die Bulle in CC behaal het is nou al 5 jaar terug. Die Leeus, Sharks en WP het sedertdien sukses behaal.

    Interessant dat Paul Jordaan verwys na die hardloop rugby wat hulle gaan speel, want hulle het klomp voorspelers verloor. Die verandering doen hulle binne 2 weke. Bakkies, Danie, Guthro, Pedrie, Gary, ens speel nou al jare nie meer vir ons nie maar tog speel die Bulle met presies dieselfde patroon, want volgens hulle is dit die enigste manier om sukses te behaal.

    Frans Ludeke het net glad nie visie nie. Kan nie glo ons almal sien dit raak (selfs ouens soos Naas en Mallet) maar nie die BB bestuur nie,
  11. gravatar Bullebakkies says:
    Senters in Ludeke se spelpatroon mag net crashballs vat en skoppe jaag. Hulle durf nie kreatief wees of in gapings in hardloop nie.

    Mens moet maar net vir WSS en Bokrugby se onthalwe hoop hy gaan na die Leeus toe. Hy gaan nog n Marnitz Boshoff geval word, of ek hoop so!!

    Marnitz het Ludeke/PR/Pine se name lekker gat gemaak!
  12. gravatar Rian Malan says:
    Hel ek kan dit nie glo nie kan FL nie sien wat het in die S15 gebeur nie,hier kom n lang CC seisoen.Ons loosies is die stadigste in die kompetisie

    WP: Kolisi,Carr,Rodes
    Lions:Whitley,Tecklenberg,Kriel of Minnie
    Sharks: Kanko,Botes ,Thembu
    GW Schoeman.Lobberts,Greef

    Net om n paar te noem,wat het van die magtige Bulle geword,Lions 34--Bulle 19.MAAR ek bly n groot BUL
  13. gravatar Theo says:
    Ai jai jai. JJE weer op buite senter. Hoekom is WSS nie ten minste op die bank nie.. Indien JLP seerkry, kan Visser op 10 uithelp en Jessie kan 15 gaan speel. Ek dink WSS is so vol rugby dat hy sommer 10, 12 en 13 kan dek indien nodig. Jantjies is mos nou nie die oplossng daar nie.
    Ek dink regtig daar gaan iets agter die skerms aan wat ons nie van weet nie. Of FL het nie verstand nie of hy het nie ooghare vir WSS nie maar iets is nie lekker nie. Het die hulp afrigters ook nie 'n se nie of is hulle hande afgekap. Kan FL vir ons kom verduidelik hoekom WSS nie speel of op die bank is nie en Jantjies wel daar is. As die CC seisoen so begin, sien ek moeilikheid.
    Met al die Leeus se beserings behoort ons te wen. Indien nie is daar GROOOOOOOT fout.
    Ek stem nie saam met FL se keuses nie maar sal nog steeds die Bulle support.
  14. gravatar ayms says:
    Insanity is doing the same thing over and over again and expecting diffrent results.ek hoop vir wss se part hy maak soes bongi en kom WP toe so ook jje daar sal plek vir hulle wees ini regte posisies maar ook net as Allister Coetzee weg is
  15. gravatar Bloukaap says:
    my prediction was spot - on. Ek verstaan nou al iets van FL se mindset. Hy is nie iemand wat sommer afwyk van sy spankeuses nie.

    Goeie span, behalwe op buitesenter skreeu ek saam oor WSS. My gevoel is Hyeneke soek weer JJ se selfvertroue terug en as daar beserings in die Bokkamp gaan kom in hierdie posisie sal JJ opgeroep word. JJ sal NIE vleuel speel nie, ons moet kwota spelers op die veld hê en in watter posisie gaan jy talentvolle swart spelers kan kies? maar ek het ook 'n gevoel dat hierdie JJ se cross roads is met homself. Dit kan na twee kante toe gaan...

    Vir die eerste keer vanjaar het ons fetchers in die span!!!!!! Woooohaaaa!

    So, wat nou? Nou vir die Blou!

  16. gravatar kznbul says:
    Sterkte vir die game teen die leeus. Ek hoop regtig nie wss gaan ons verlaat nie maar sal hom ook nie kwalik neem nie. Ek wonder hoe lank gaan die bestuur en afrigters nog hard koppig bly voordat die lig gesien word. Ek dink ons kort vir nick malllet om ons te kom reg ruk HOU BY DIE BLOU
  17. gravatar Johannes says:
    Bloukaap - die keer gebruik ek my eie naam! -

    Ek dink jy soos ek het die span al DInsdag gehoor.
    Ek stem saam met jou oor JJ - maar ek dink hy is ver onder op die lys vir Springbok speel na die swak seisoen.
    Maak nie saak watter Boksenter beseer is nie - HM sal op die stadium iemand anders intrek.
    JdJ, Paul J, JP op senter - ek twyfel sterk of JJ sal feature.

    Ek hoor dat FL se plan is om die 13 senters te roteer.
    Kom ons kyk na die einde van Augustus wat aangaan.
    Wat duidelik is, is dat WSS geweldige baie ondersteuning buite die keurders kry.
    As hy n kans kry, hoop ek hy gryp dit met albei hande.

    Die tragedie is as mens so min wedstryd rugby speel vat dit n tydjie om wedstryd fiks te word. Dis n mind set.
    Kyk hoe swak was Lambie vir die Sharks in die S15 semi.

    Sal graag vir Jesse op 15 wil sien WSS op 13 - maak nie saak wie die vleuls is nie.
    Odendaal is nie n tipiese crash en basher nie - die bal sal lug kry hoop ek...
    ( en toe woed ek wakker en my vrou se die koffie is al kous......)
  18. gravatar Loftus says:
    Ludeke en sy afrigters het nie n benul hoe om n rugbyspan te kies nie, dit is al vir 3 jaar lank n grap. Hy moes seker lank dink om n plek te soek vir sy gunsteling Ross. Swak plekke in die span is Visser, JJ, Odendaal (nog nooit gesien speel nie of niemand op hierie webwerf het nog ooit oor hom gepraat nie, )uhhhm... Ross, Greyling en Kruger (kan nie skrum nie) en Visagie (kan nie in lynstaan ingooi nie).
    Goeie keuses is: uiteindelik het Ludeke besef dat hy n backup fetcher by die unie het in Liebenberg. Waar is Smit?
    Daar is geen logiese verklarings hoekom WSS nie deur Ludeke gerate word nie. Al wat ek weet is dat Ludeke in die minderheid is want almal wat ek van weet dink WSS moet 13 speel vir die Bulls en JJ moet vleuel speel.
  19. gravatar Chris says:
    Jimmy, ek het my scoreline so n bietjie verander, 40-6 vir die Leeus, maar net omdat hulle bietjie uitgedun is. Die feit dat ek geen tot absoluut niks tyd vir Frans en kie het nie, dit staan nog. Aan almal wat teen FL en gabbas is, salute!
  20. gravatar Piet Loftus says:
    Jinne mense men's sal sweer WSS is ons land se volgende president. Hy het amper meer support as die DA in Pretoria. Iets hou hom tog by die Bulle al kies hulle hom nie. Ek wonder wat dit kan wees? Dalk wag hy maar dat Ludeke weggejaag word en Matfield en Fourie du Preez oorvat. My seun se vir my hy verstaan dat WSS dalk volgende jaar na graads oor see gaan swot, so lyk nie v my ons moet te veel op hom pyltrek nie. Ons eie Xander dink boggeroll van hom en as Xander sy sin kon kry was hy al lank terug weg by ons. Kom ons hoop eerder dat JJ weer sy vorm sal terugkry. Ek sien hom in die Bulle 13 trui tot dat Frans en Slaptjips die pad vat. Viva die gemiddelde Blou Bulle van die laaste 5 jaar viva. Viva n Klein snotkop wat die kontrakting doen viva. Ek hoor hy het vir Wian gese hy kan ook die pad vat sonder dat Frans daar van geweet het, en v Ulrich. Ulrich sou Saterdag al v Leeus gespeel het toe hoor Frans daarvan. Hoe kan die ouens wat kontraktering doen en die coach sulke goed toe laat?? Hoe kan die Bulle direksie dit toelaat? Barend, jy is mos nie n papgat nie!!!!!!! Wat se houvas het Xander op jou dat hy soos n primadona daar rondloop em spelers laat gaan sonder om dit mer Frans te check. Dit breek my hart.
  21. gravatar passdiebal says:
    Piet Loftus - WSS swot deeltyds regte op UNISA ( in sy derde jaar) - hy is n voltydse gekontrakteerde rugbyspeler by die Blou Bulle tot einde 2015.
    Ek weet want my seun en hy is baie goeie vriende.
    Miskien het hy die ondesteuning juis omdat hy so lojaal aan BB rugby is - en week na week oefen en week na week sien hoe JJ bo hom gekies word op vorm van 2jaar gelede.
    Hy het verlede jaar verskeie baie goeie aanbiedinge gehad - maar het gebly by BBR.
    Xander kies gelukkig nie span nie - en met Victor en FdP wat terug gaan kom BBR toe sal die hierargie n paar interresant skommeling he.
    So BBR kan op hom pyltrek tot einde 2015 - en ek glo as hy regverdig behandel word - baie jare verder.
    n Agterlyn met Jan Hanre en Piet/Hougaard met Jesse op 15 kan briljant wees.
  22. gravatar Mark Kruger says:
    Kan nie glo wat ek sien nie!!! Word FL betaal om Blou Bul rugby op te mors?? JJ hoort op vleuel, Mastriet en Visser op bank. Jesse Kriel en WSS op senter. Page en Ross in ander Provinsies!!!?????
  23. gravatar Jan Venter says:
    Ja FL will nie leer nog steed speel hy spelers uit posisie JJ is n wing Ross is 8 ste man hy hoort nie eers in die span damn kan die man nie flippen wakker word nei of gaan hy eers die Bulls op duiwel soos die Lions
  24. gravatar Coach says:
    After spending many years in Pretoria and having left Gauteng for greener pastures, and after having coached William I can safely say that he is a super talent but challenges the coaching staff with fresh ideas, brilliant strategies and novel ideas. Not everybody likes that. I loved it. Wish he was in my team this Saturday. Pity he stayed in Pretoria
  25. gravatar kuvuki says:
    Ludeke kon ten minstens vir WSS op 12 gespeel het aangesien hy so obses met JJE is... WSS het talent en hy is iemand vir die toekoms..... Jesse Kriel is myle beter as Visser.. Wat soek Ross dan nou nog ini team,,, hou by die blou maar man raak ook nou bietjie hardekwas omdat WSS nie speelkans kry nie....miskien speel hy volgende week hopelik.... Ons kan nie sulke talent verloor nie... Ek rank WSS en Jesse baie hoog
  26. gravatar Bloukaap says:
    In Marco Botha se nuwe boek, Coach, waarvan die helfde vd Boek oor die Bulls se strukture en visie gaan (iets wat ek nou al vir jaaaaaaaaare wou verstaan) sê Ian Schwartz, die vorige prestasie bestuurder en Heyneke se linkerbrein oor die fases van 'n sport span: (Gold Smith se high Performance teorie) waar is die Bulls nou?

    10:00 die span is honger vir sukses en wil graag nuwe dinge leer, is innoverend en kreatief.

    11:00die span is naby aan hul beste. Hulle bereik uitspeelrondtes en finale en speel konstant goeie rugby.

    12:00 span peak en wen groot kompetisies en bereik die toppunt van hul siklus.

    13:00 die span bereik 'n mindset van "ons weet wat bring sukses, ons het dit nig altyd so gedoen en gaan dit weer so doen. Daar is nie meer kreatiwiteit en innovering nie.

    14:00-15:00die span beland in verloor siklus. Die coach kom onder druk en word heel dikwels dan gefire. Die klub spandeer geld op nuwe senior spelers, tegnologie, ens. Maar die span hou aan met verloor en die gevaar van promosie relegasie begin opduik.

    16:00-17:00 die CEO en topbestuur word gefire. Die span en klub is in chaos.

    18:00-19:00 die span wen glad nie meer nie. Ondersteuners bly weg. Borge onttrek.

    20:00 iemand kom in en besluit iets moet verander. Hulle het 'n plan, kry geld en mense agter hulle en begin nuwe idees implementeer.

    21:00 mense glo dinge begin verander. Daar is nuwe bestuur. Nuwe idees, nuwe kreatiwiteit en innovasie. Nuwe wenkultuur begin weer vorm aanneem.

    22:00-23:00 siklus is voltooi en die span kan vorentoe kyk na nuwe sukses era.


    Die meeste spanne spandeer een of twee seisoene tussen 10:00-12:00 en dubbeld so lank tussen 13:00-18:00. Die era na 2010 het die Bulls topsiklus bereik. In 2009 het hulle reeds begin met nuwe strategie om beste jong spelers Pretoria toe te bring dmv Ian Schwartz se netwerke regoor die land. In 2011 het hulle nuwe visie aangekondig en toe.... Word Heyneke Bok Coach en neem amper die hele bestuurspan weg. Heyneke maak ook bekend dat oorsese Bokke gekies sal word, wat beteken dat meer senior spelers gaan nou waai, kontrakte met jonger spelers word skielik korter en die beste nie-bok senior spelers begin hul loopbane heroorweeg. Nuwe bestuur kom in en maak ooglopende foute met kontraktering. Dit lyk na benoude spronge.

    Wat die Bulls steeds regkry is die pyplyn van jong talent en sukses in die junior liga's. Die vraag is: kan die Bulls coaching management die propvol jong talent weer innoverend bestuur of gaan hulle bloot doen wat hulle nog altyd gedoen het? Kan FL daarin slaag om nuwe innovasie van onder na bo te bewerkstellig? Tyd sal nou leer.



  27. gravatar Johannes says:
    Great post Bloukaap.

    Daar is geen twyfel dat BBR van die beste juniors in die land gekontrakteer het vanaf 2009 nie.
    Gebruik hulle - maak nie saak of ons verloor nie - ons kan nie meer verloor as hierdie seisoen nie.

    Wat wel kommerwekkend is, is dat bestuur nie verander nie.
    Pine is n klassieke voorbeeld. Gemors met o21's yoe word ht CC coach - toe slaag hy nie daar nie ( ek stel dit sag) toe kry hy promosie Super 15 toe.
    Slaptjips se rol is onduidelik - want die agterlyn spel is onduidelik.

    Die vraag is soos jy tereg dit stel - kan FL verander en innoveer.
    Ek vrees die antwoord is nee.
    CC 2015 sal ons leer.
  28. gravatar Chris says:
    Ons het n dooie punt bereik.
  29. gravatar Bloukaap says:
    Chris waarom dink jy het ons dooie punt bereik?
  30. gravatar Chris says:
    Bloukaap, persoonlik dink ek nie FL gaan ons uit hierdie gat kan grawe nie, tyd vir verandering, FL nou te lank by die BBRU, sy verskonings raak afgesaag.
  31. gravatar Bloukaap says:
    Chris

    Ek dink nie noodwendig die Bulls is in 'n gat nie - ek dink net die span moet weer begin wen. maar as ons junior rugby baie swak was, dan was ek bekommerd, want dit sal wys daar is nie eendrag onder afriters nie. Ek dink die Bulls ondersteuners is net moeg vir verloor sedert verlede jaar se CC (dink ons het net 2 uit 10 gewen verlede jaar).

    Ek het al heelwat gelees oor verskseie spanne se taktiese benadering, en ek moet vir jou se die meeste suksesvolle spanne kan he tin die eerste plek nie noodwendig die beste startegie nie, maar die betse afrigters en spankultuur. Kultuur en werksetiek is alles.

    Suksesvolle spanne kan in twee groepe gedeel word: die wat op die korttermyn sukses koop net om weer in die wen-kultuur te kom en die stadions vol te kry, maar geen langtermynbeplanning en volhoubare groei onder juniiorstrukture toon nie - en die wat die beste jong spelers koop en oor lang termyn ontwikkel met top proffessionele afrigting.
  32. gravatar Deon says:
    Frans, waar is WSS , speel jy JJ onder opdrag van Heyneke ???
  33. gravatar Le Blues says:
    dit wat COACH hier sê is 100% reg. WSS het hope talent, is briljant, dinamies, innoverend, goeie leier, uitgesproke maar met baie respek en lojaliteit. Nie almal in Bloubul land hou noodwendig daarvan om gechallenge te word of om die waarheid te hoor nie.....

    ek bly by my punt dat WSS en Wiaan Liebenberg (ook briljant, talentvol en goeie leier) aanwinste is waaroor die Bulle nog lang trane gaan huil - hul verdien nie die behandeling wat hul toekom. Snaaks dat dit ook die enigste twee is wat volhard met studies en binnekort graad kry.


  34. gravatar Paarlbul says:
    Le Blues - mooi man ek stem.

    Terwyl 'n ou sukkel om by die Nuus blog uit te kom kom 'n ou mos baie op "Teams" uit, sien ek die foto van Nardus van der Walt - 'n BAIE beter prospect as Jono Ross. Daar is so baie junior talent mens kan nie glo wat in senior span aangaan nie.
    Soos Page, terwyl daar ouens is soos JP Smith van o/21. Soos Murray, terwyl daar WSS, Dries Swanepoel, Dan Kriel, Rohan is.

    Die o/21's het 'n voorry revolusie - daar is vrag wat wag om deur tekom - Nolllis kies omtrent elke wedtsryd ander voorrye. Is Werner Kruger regtig beter as Marcel? No way.

    Die ouens hierbo praat van Matfield en du Preez wat gaan kom? is dit werklikheid?

  35. gravatar Piet Lofttus says:
    Hierdie boodskap is aan Louis Nel en Willem Strauss; manne is julle papgat te of is julle manne. Kom ons kyk wat gaan julle aan dievolgende doen...............Luan Jacobs en Ulrich Beyers is albei deur Xander gesê hulle moet loop. Dit het laasweekgebeur. Beide is toe kontrakteer deur Leeus. Toe hulle v Frans gaan groet toe weet hy van niks. Nou vra ek die Bul be stuur...........hoe kan die hoof coach nie weet wat die snotkop kontrakmannetjie doen nie!!!!!!!!!! Laasjaar het Xander vir WSS gesê hy kan ook gly want Xander wil Tyler Fischer vir Bulle kontrakteer. Toe Frans uitvind was WSS al anderkant Harrismith op pad Sharks toe. Toe weet Frans van niks. Hoe kan n besigheid soos die Bulle sulke skokkende kommunikasie he met mekaar? Louis, Willem, bel v Juandre Kruger, Morne Steyn, Jano Vermaak. Hoor hoe het Xander hulle hanteer. Hoor hoekom hulle weg is by ons. Ek wag en kyk of julle vir Xander en Frans gaan aanspreek oor hierdie slapgat kommunikasie tussen hulle. Wys ons of julle omgee of of julle net maar tag alongs is. Louis. Met daai selfie aggressie wat jy in die kleedkamer instap na n game en die spelers uitkak as hulle verhoor het, vat Nou bietjie jou werknemers ook vas. Ek sal op die blog rapporteur volgende week of julle twee iets hier aan gedoen het.
  36. gravatar bluedog says:
    Nou kan mens verstaan hoekom die bulls rugby gegly het na 2010. Absolute swak bestuur en mense wat dink hulle is groter as die game. Hoe gouer die bloubul bestuur gly en met verantwoordelike persone vervang word sal bulls rugby weer n krag raak.
  37. gravatar BarryBuk says:
    Wat 'n patetiese klomp tjol, ek sal iets anders moet soek om te kyk hierdie seisoen, skop. skop en nogmaals skop;. plaas die BBRU Ludekris en sy tjommies onder hul gate skop, selfde strop as die S15

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *