Under-19 Vodacom Blue Bulls outclass Golden Lions

Under-19 Vodacom Blue Bulls outclass Golden Lions

articles.comments (7)

The Vodacom Blue Bulls Under-19 side returned to winning ways in the Absa Under-19 Provincial Championship's A-Division, scoring a good 36-11 away win over the Xerox Golden Lions at Ellis Park on Saturday.

Toyota Free State extended their winning run by beating the Leopards 26-18 at Olënpark in Potchefstroom. The DHL Western Province on Friday kept their perfect season intact by beating the EP Kings in Port Elizabeth, scoring four tries in the process. The Free State side, which last week scored an upset win in Pretoria, has now moved to third on the log, just one point behind the Blue Bulls and four behind WP.

Xerox Golden Lions 11 (6), Vodacom Blue Bulls 36 (22)

In Johannesburg, the Vodacom Blue Bulls regrouped well by beating the home side in a commanding performance. They showed much more enterprise on attack that last week, with flyhalf Dewald Human in fine form.

The Outeniqua-schooled back scored two tries in the win and ran the cutter with great authority, enjoying the platform laid by his hard-working forwards.

The five tries to one scored by the visitors reflected their dominance, especially in the first half. They scored three times in the opening 20 minutes and never really looked back after that.

Scorers:

Golden Lions (Under-19) 11 (6). Try: Gerdus van der Walt. Penalties: Kobus Engelbrecht (2).
Blue Bulls (Under-19). Tries: Dewald Human (2), Hanro Liebenberg, Matjikinyane Molapo (2). Conversions: Human (4). Penalty: Human.

Pin It

Aug 10, 2014

(7) Under-19 Vodacom Blue Bulls outclass Golden Lions

  1. gravatar Bully says:
    Wat de fok help dit, volgende stap moet hulle deur FL 'afgerig' word?????
  2. Wat meer kan mens nog se wat nie alreeds gese is nie.

    Al wat ek weet is dat wêreld rugby aanbeweeg het. Die idee is 'n gameplan van balbesit en kontinuiteit en om kreatiwiteit aan te moedig.Dis die 2014 resep van Tahs Crusaders en meeste NZ en Aus en SA CC spanne. Maar nee nie die BULLE s'n nie want die Bulle se afrigters weet beter as die Blackadders Whites Stonehouses van die wêreld.

    Almal is verkeeerd en net ons is reg met ons 2002 gameplan.

    En o ja voor ek vergeet die maan is seker van kaas gemaak en die paashaas bestaan regtig.

    Die spelers het talent maar die coaches leef in die "dark ages" van rugby spelpatrone.

    Kan ons wragtag nie ons hande op 'n Stonehouse of 'n Mallet kry nie. Kyk wat het Shiner Stonehouse met daai Pumas gedoen wat regtig nie baie top top spelers het nie maar blixem hulle is lus vir speel en weet presies wat om te doen...

    Die ou aardoptimiste is ook maar skaars na saterdag. hulle wonder seker nog hoe om te vertel dat dit nie so erg was nie, dat die springbokke 'n verskil sou maak dat die span gebou word dat hulle jonk en onervare is en blah blah blah.

    Stront.

    Die BULLE is vrot.

    Geen trots

    Geen passie

    Selfs met VM en ander daar sou 'daai begeeesterde no-name brand maar goed gecoachde leeus ons opgemoer het.

    Jammer om te erken maar ek is bang, moer bang vir wat gaan volg. Dit gaan nie mooi wees nie want die WP OP tjeetas kings en Griekwas gaan ons eet soos 'n mielie.

    Met 14 spelers piets hulle byna die sjaarks.

    Daai is passie en commitment. Ons is die laughing stock van SA rugby en ek het nou genoeg gehad.
  3. gravatar Paarlbul says:
    Mooi Bulletjies! Julle het vorige game afgevat of hoe, net soos wat die o/21's hierdie naweek gemaak - jammer dit is deesdae lyk my deel van Bul kultuur, want daar is nie 'n ander unie in SA met so baie talent nie.

    Maar die voorbeeld kom sekerlik van die senior afrigtings korps af - waar dit nou skandalig is - iets wat baie al 'n lang pad sien kom.

    Franscois op ander draad jy is baie reg - behalwe vir een of 2 (Stonehouse, Ackerman) sit die meeste SA afrigters die pot heeltemal mis (Die Bulle sin weet nie eers daar is 'n pot nie!). Dit is hoekom ek glo John Mitchel gaan die regte ou wees, want Ackerman het by hom geleer - iemand met baie tegniese kennis en iemand wat nie nonsense opvreet nie (soos Oom Buurman). Nic Mallett sal NOOIT intstem om die Bulle af te rig nie want hy is te veel WP.
  4. gravatar Duane says:
    Wel wel toe "Shine" Ludeke se sterre weer naamlik Hattingh, Ross, Visser en Visagie. Pateties!!!


    Die Leeus speel met al die spanne se weg gooi spelers (halfte van ons af0 en hulle klap ons so.

    Paar groot probleme volgens my.

    - Begin met Marcelle
    - Jaag Visagie, Hattingh, Ross, Jantjies, Page en Visser weg
    - Jacques Engelbrecht nog nooit so swak sien speel nie. Baie een dementioneel
    - JJ se selfvertroue is onder die mat op oomblik.
    -Mastriet te klein en te bang op die vlak.
    -Die ouens lyk moeg of onfiks.
  5. gravatar Franscois says:
    Moet asb nie vergeet van dai odendaal seun nie pos hom saam die res asb ons vat hom van die leeus af weg maar hy is kak en dan gee ons so baie goeie tukkies spelers weg!!!! Ek sien op supersport praat hulle ook vanoggend oor al die foute by die bulle en ek persoonlik dink ons probleme begin voor langs in die pak voor spelers die hele voor ry is kak net so is hatting en ross en vleis beteken niks was i slegte koop!!!! Agter langs dink ek dat die spelers bang is want die bal word op tye so vinnig versprei nimand kan i man trek dan pass soos die leeus nie en op verdediging le al die agterspelers in die ruck en os sit met manne soos ross wat mut tackle en hy kan nie dan wil ek nie eers praat van manne soos paige en jantjies nie ek dink hulle is kwota spelers!!!
  6. So toe word die spelers gisteraand gesummons vir 'n uitdinges parade ter voorbereiding vir FL se uitdinges parade voor die Raad vanaand.

    Gelukkig lyk dit of die konstante geploeter nou ook die raad begin irriteer. Dis 'n goeie ding. Shape-up of toer maar gee die spelers ten minste 'n kans met 'n ordentlike gameplan.

    Xander moet ook maar verduidelik want as dit wat in die berig staan waar is, is die spelers gedemoraliseerd en onseker en dit is duidelik sigbaar op die veld.

    Wees ferm maar regverdig en deursigtig. Dis al wat die spelers wil hê
  7. gravatar Loftus says:
    Die ironie is dat dit juis die "Raad" se skuld is dat ons sit waar ons sit. Dit is die "Raad" wat al hierdie afrigters aangestel het, wat ons hele afrigtersspan saam met Meyer laat gaan het, wat gelukkig was om senior spelers se salarisse te halveer, wat gelukkig is met ou spelpatrone, ens. Alles wat verkeerd geloop het by die Bulle, het onder die "Raad" se toesig gebeur...hulle is amateurs en dink mens kan nog n professionele sportspan bestuur soos n skool snoepie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *