Vodacom Blue Bulls fitness report - presented by Medihelp

Vodacom Blue Bulls fitness report - presented by Medihelp

articles.comments (31)

Du Plessis back, Mellett out

Vodacom Blue Bulls loose forward Jacques du Plessis has recovered from his broken jaw and will be available for selection for the remainder of the Absa Currie Cup. Du Plessis trained on Monday, as a small numbers of players sat out with minor ailments.
Sampie Mastriet (hip contusion) and JJ Engelbrecht (rib contusion) will again train on Tuesday, but prop Dean Greyling will have to pass a fitness test on Thursday is he is to play against DHL Western Province on Saturday in Cape Town.
He is suffering from a calf strain. His regular back-up, Mornè Mellett is having a scope on his knee today and will be out of action for at least four weeks.
Bjorn Basson (ankle) is also close to full fitness, team doctor Org Strauss confirmed and should be ready to play in the next two weeks. Tian Schoeman is another who is recovering well from an ankle injury and could train next week.
Pierre Spies, Arno Botha, Frik Kirsten, Jaco Visagie and Flip van der Merwe remain on the long-term injury list.

Pin It

Aug 11, 2014

(31) Vodacom Blue Bulls fitness report - presented by Medihelp

  1. gravatar LBBFA says:
    Kom ons dink. Wie was in beheer van die Bulle in die tyd 1999 tot 2001? Ene Mnr Van Graan. Die tweede keer wat hy ons so laat vernietig. Kom ons kyk na die ooreenkomste.
    Jaag die spelers weg.
    Verneder die toeskouers.
    Vernietig die strukture en bou geboue op loftus te grond.
    Kom aan!!!! Dis tyd om te gaan Mnr Van Graan.
    Ons weet Frans Ludeke kan ons laat wen. Hy het ten minste 2 Super titels gewen. Ons wee nou Mnr van Graan sal ons laat ondergaan. Hy het dit 2 keer gedoen.
  2. gravatar LBBFA says:
    Kom ons dink. Wie was in beheer van die Bulle in die tyd 1999 tot 2001? Ene Mnr Van Graan. Die tweede keer wat hy ons so vernietig. Kom ons kyk na die ooreenkomste.
    Jaag die spelers weg.
    Verneder die toeskouers.
    Vernietig die strukture en bou geboue op loftus te grond.
    Kom aan!!!! Dis tyd om te gaan Mnr Van Graan.
    Ons weet Frans Ludeke kan ons laat wen. Hy het ten minste 2 Super titels gewen.
    Ons weet nou Mnr van Graan sal ons laat ondergaan. Hy het dit 2 keer gedoen.
  3. gravatar Chris says:
    LBBFA, persoonlik dink ek die HELE bestuur moet toer.
  4. gravatar Chris says:
    Ons het die spelers, ons kort n coach en bestuur wat weet wat hulle doen!
  5. gravatar Kathubul says:
    Vrydagaand vat ek en my gesin toe die lang pad Johannesgurg toe om ons geliefde Bulle te gaan ondersteun.Sondagnamiddag terug in Kathu,moeg en vernederd.N trippie wat my hier by die R6000 gekos het.Nooit weer nie.nooit weer nie,Frans nie solank jy aan die stuur van sake is nie.Nooit weer nie....
  6. gravatar Bullebakkies says:
    Spaar julle trane vir Saterdag. Ons gaan nog verder verloor teen die WP!

    Ek se ook al lankal Ludeke moet gaan...maar wie dink julle is tans beskikbaar om sy pos oor te neem?

    Dawie Theron is my keuse...SARU skuld BBRU!

    Matfield en Du Preez is ook groot voorstaanders van die skop en jaag plan...so hoop nie hulle kom rig af nie!!
  7. gravatar Brett Bull says:
    Nie meer so seker of ons die ouens het om die ding te doen nie. Van Graan en sy trawante het hulle almal deur sy vingers laat glip. Ons het nou ouens soos jaques Potgieter nodig wat die vuur voorlangs kan aansteek, hoe ons hom ooit laat gaan het sal net hulle weet. Wat het van WSS geword, hy is beslis beter as JJ op buite senter. Het ons nie `n beter skrumskakel as die twee wat Saterdag gespeel het nie? Ons soek ook `n ander slot in Hatting se plek, hy is heeltemal te sag vir hierdie game. EN dan die ou storie, Jono Ross, hoop Jaques Dup kan hom vervang want hy het darem sleg afgesteek teen ouens soos Kriel, Minnie eeeeeeeeeen Tackelenburg wat ons ook laat gaan het. Self Stegman het nie die mas opgekom nie en Engelberg het ons skaars gesien. Nee wat, huidiglik het ons nie meer die voorspelers om die ding te doen nie tensy hulle net aan die slaap was. Probleem is dat ons, die ondersteuners, nie meer so `n span sal kan ondersteun nie.
  8. gravatar LBBFA says:
    Ons skrums sukkel nou al 3 jaar maar ons kies nog elke week dieselfde stutte. Dis mos gekkigheid.
  9. gravatar Chris says:
    Ja, die waarheid, die WP gaan ons n HELSE pakslae gee!!
  10. Ons praat al drie jaar oor Greyling en Kruger. Vodacom Cup is hulle plafon, niks meer nie. Wat het ons oor? Mellet en Kirsten is beseer. Marcel is 'n vaskop en Kruger is is vaskop. Die enigste loskop is Juan Schoeman. Hoe het die Bulle dit reggekry om Vincent Koch en Corne Fourie te laat gaan? Het FL en kie werklik gedink Greyling is beter as hulle? Nog nooit het ek vir Kruger gesien dat hy 'n loskop oorheers nie. Nie eers in sy dae as junior nie.

    Die Bulle se spankeuses stink en dit lyk werklik of die spelers nie fiks is nie en hulle toon geen commitment nie. Met alle respek, daar is geen behoorlike afrigters oor in PTA nie. Hulle sal buite PTA moet kyk. Die CB is in sy maai, maar hopelik kan hulle Stonehouse of Theron kry vir die S15.

    Die einste Bulle se bestuur het ook hulle rug op Nico Serfontein en Ashleigh Evert gedraai. Twee jong afrigters wat suksesvol was, maar toe stel hulle FL aan, ten spyte van sy rekord wat hy by die Leeus gehad het. Dit is 'n blêrie skande!
  11. gravatar kznbul says:
    Wat n hartseer naweek. Ek dink ons het drungend n raads vergadering nodig waar die bestuur, oud spelers, en ondersteuners en borge bymekaar kom sodat almal hul se kan se. So kan die BLOU BULLE nie meer aan ploeter nie
    HOU BY DIE BLOU
  12. gravatar David says:
    Ek se Jimmy Stonehouse moet bulle toe kom!!!!!!
  13. gravatar kuvuki says:
    Eks bly dup is terug.. Darem nog een rugbyspeler by
  14. gravatar marisa says:
    Ek lees op supersport dat Frans Ludeke al die spelers ingeroep het vir 'n meeting gisteraand en dat daar paar harde woorde geval het. Ludeke het vanaand 'n meeting met die raad. Ek dink die probleem le verder as net by die spelers. Die spelers sal nie floreer onder 'n wedstrydplan wat op hulle afgedwing word nie, ek voel afrigting moet die wedstrydplan by die spelers se sterkpunte aanpas. Die huidige "kick and chase" wedstrydplan het 4 jaar terug gewerk met die groep spelers wat ons gehad het, huideglik het ons 'n hele nuwe groep spelers, daar kort nuwe idees! Die bulle speel nie meer met passie en trots nie. Di wp moes erenstige besluite neem in super rugby en met die aanstelling van Gert Smal speel hulle weer met baie passie en trots. Die bulle kort 'n behoorlike direkteur van afrigting! Xander moet gaan want hy skep meer moeilikheid as enige iets anders met sy swak kontraktering! Spelers op vorm moet gekies word en nie Ludeke se maaitjies Ross, Hattingh, Greyling en Kruger nie . My span teen wp. 15. Kriel 14. Ndungane 13. Small smith 12. Odendaal 11. Engelbrecht 10. Potgieter 9. Van Zyl 8. Liebenberg 7. Jacques du plessis 6. Steggies 5. Janse van Rensburg 4. Willemse 3. Marcel van der Merwe 2. Mbonambi 1. Schoeman. 16. Maku 17. Hencus van wyk? 18. Orie 19. Roelof Smit 20. Lohan Jacobs 21. Visser 22. Dan kriel.
  15. gravatar Chris says:
    Ek stem Marisa, Gert Smal maak n helse verskil by die WP, so iets moet hier ook gebeur. Either way, vandag oppad huis toe sien ek n bord langs die pad, 'remove bad luck, one day guaranteed'. En 'lost lover sameday result', moet nie worry nie Fransie, ek kry daai sel nommer more middag vir jou, hierrie sangoma gaat ons help!!
  16. gravatar Franscois says:
    My span vir saterdag sal so lyk:

    J kriel
    Akona
    Wss
    D Kriel
    Jj
    Jlp
    Piet
    Jdup
    Wiaan
    Steggies
    Vleis
    Willemse
    Marcel
    Bongi
    Greyling

    Visagie
    Kruger
    Janse van rensburg
    Roelof
    Jp smith
    Visser
    Mastriet
  17. gravatar marisa says:
    Edition:   International  Nigeria  Kenya    

    Menu

    "" style="border:

    Bulls already in crisis mode

    By: Brenden Nel | 11 Aug | 07:00
    © supersport.com

    Blue Bulls © Gallo Images

    The Vodacom Blue Bulls are already in crisis mode – and it’s only the first round of the Absa Currie Cup season.

    Coach Frans Ludeke called in the players to Loftus Versfeld on Sunday night for an emergency meeting – following their humiliating 41-13 opening loss to the Xerox Golden Lions at Ellis Park on Saturday – where players were read the riot act.

    Following a disappointing Vodacom Super Rugby season, and this start to a much-vaunted Currie Cup campaign, the players were told to either shape up or ship out as Ludeke vented his anger after the loss.

    The meeting – extremely rare in Ludeke’s time as head coach – comes after fears the union may be on a downward spiral and much soul-searching will need to take place this week ahead of their next fixture against Western Province at Newlands on Saturday.

    Should the Bulls also lose that game against the old enemy, it will mean they are zero from two and just like their Super Rugby campaign will have to play catch up.

    This all a week after Ludeke was saying he was satisfied with the continuity as only one player – debutant Burger Odendaal – was not involved in the previous Currie Cup campaign.

    And the pressure will continue to mount, given Ludeke has been summoned to explain to the Blue Bulls board of directors Monday night as to the result, and just what is happening behind the scenes at the union.

    In the game against the Lions however, it was the same problems that beset the Super Rugby campaign that came back to haunt the Bulls.

    While Ludeke said afterward his side had given the Lions too much broken field ball, and had not executed well when they had possession, the problem lies deeper than this.

    As long as the Bulls continue on their current path they are unlikely to see the sort of success that brought two Super Rugby titles in 2009 and 2010, and made Ludeke the most successful South African coach in this regard.

    BADLY HANDLED NEGOTIATIONS

    Unhappiness in the changeroom has been mounting all season, especially with some of the decisions that have been made.

    Consistent negativity at the role of the contracting process – under the guidance of High Performance Manager Xander Janse van Rensburg – has seen a host of players leave over the past two seasons. While many of them were lured by the strength of the Euro and Yen, there are a number who have confided they would have stayed if only the negotiations weren’t handled so badly.

    One such situation is that of outgoing hooker Bongi Mbonambi, who was repeatedly told in his negotiations the Bulls weren’t negotiating with another hooker, only to see Springbok Adriaan Strauss sign for the union. Mbonambi made his decision as a result of that, and had the Bulls played open cards with him things may have been different.

    The problems lie deeper than that though, as on Saturday the Blue Bulls much vaunted under-21 side – made up of the core of players from the SA under-20 side – also lost against their Lions age-group counterparts.

    Couple this with selection headaches that have plagued management and an over-reliance on players who simply haven’t performed, it has made gaining any momentum difficult for the side.

    It isn’t a surprise then that, when players such as Handre Pollard and Marcel van der Merwe are given their Springbok caps while Ludeke prefers other players in their positions, that somewhere something isn’t right.

    Callie Visagie’s continued presence in the front row was apparently for his scrumming prowess, while Ludeke continues to believe that Werner Kruger and Dean Greyling are the way to go in the front row. This despite them being the most penalised front row in Super Rugby over the last two seasons and again receiving a lesson at the hands of the Lions on Saturday.

    And then there was the ineffective loose trio on Saturday – virtually the same one that hasn’t fired all season as a unit – and who were beaten on several occasions at the breakdown by the Lions once again.

    Ludeke, being a positive coach, has not thrown in the towel yet. It can be expected however, that since he was ordered by the board to coach the Currie Cup side again after three seasons without a trophy, the pressure will be on him and his team.

    But it is clear that he may have to take some big decisions this coming week if the team is to return to winning ways.

    Decisions that have not been taken all season long.


  18. gravatar Bloukaap says:
    # Francois, ek dink die enigste verskil aan die span gaan moontlik in die voorry kom. Beide Dean en Werner was swak. En dan op 7. As J duplessis nie 80 min fiks is nie sal FL hom op bench sit. Wat beteken dis koebaai vir Liebenberg vir eers.
  19. gravatar Bloukaap says:
    Ek sien die Cheetah direksie gaan ope gespreksgeleenyheid met hul oudspelers, aandeelhouers en ondersteunersklub belê.

    As die Bulle weer begrawe word Saterdag sal die manne van main nie meer lank kan stilbly nie.
  20. gravatar Victoriabok says:
    > David
    > Ek se Jimmy Stonehouse moet bulle toe kom!!!!!!


    Ja, ons sal vir Frans Ludeke, Pine Pienaar en Pieter Rossouw vir hulle stuur, free of charge


    Maar Jimmy Stonehouse is nie goed genoeg nie

    Jy moet 'n Broeder wees en van Affies of Tukkies af kom

    Maak nie saak wat jy op die veld uitrig nie



    Net soos Marnitz Boshoff nie goed genoeg was nie (Wonder hoe regverdig hulle die besluit nou dat Heyneke hom 'n Bok gemaak het?)

    En Tecklenburg

    En selfs Sadie lyk baie beter by die Vrystaat

    En hoeveel ander spelers wat nie goed genoeg vir die Bulle is nie, maar dan die spelers wat sogenaamd beter is en vir ons stukkend speel by hulle nuwe spanne

    En hordes ander soos Jacques Potgieter


    Ek kan nie verstaan hoe 'n goeie speler skielik stagneer na nikswerd as hy by die Bulle is nie?

    Wat is fout?



    Ek hoop die bestuur stel vanaand 'n ultimatum aan Ludeke

    Dan gaan ons almal hard vir die WP skree die naweek

    WP se 50 punte teen ons sal die laaste van Ludeke beteken
  21. gravatar Chris says:
    @Victoriabok, baie goed gestel, dis nie lekker om te se nie, maar ek hoop die WP sit hierdie naweek 50+ teen ons op, persoonlik soek ek nog erger druk op die hele afrigting span.
  22. gravatar Johannes says:
    Bloukaap -
    jy weet weer vroeg wat in die binnekringe gebeur.
    Ek dink ook jy is reg. Behalwe vir JP op die bank - en miskien in die voorry - geen veranderinge tensy daar beserings is.
    EK dink ook Ulrich sal miskien op die bank wees ipv Jesse.
    Hy is dit belowe toe FL hom oortuig het om te bly.
    Of miskien in Galoopie Jantjies se plek op die bank.
    Maar as ons dink daar sal grootskaalse veranderinge wees leef ons in n droomwereld.
  23. gravatar Lourens says:
    I for one can never hope for my team to lose, no matter what the circumstances. My blood is to blue not to care and it hurts seeing them struggle like they are at this stage. This however does not mean that i like what is going on behind the curtains, especially with the underlining ground rules and culture being grown by our management, couches and the X-factor. I still support the blue team and every player dawning that suit should be proud to be there and i feel that is a massive issue at this stage.
    No passion, no pride,no spirit ......this is what makes the Lions,Pumas better then us.

    Think back to the 2007 team, we did not have the best players, we had the best team. even lesser known player that come on form the bench performed and looked good,,,,now we have superstars in the making but we cant seem to get them to play together and focused on a common goal.

    We are the modern day ENRON we known what our goals are but our team does not believe in them or live them like management thinks they do.

    That all said, i will still be in the trenches with the team this weekend, facing all the WP fans with my blue's strapped and stretched onto my proud bulls body.(Bier pens)
  24. gravatar Bloukaap says:
    # Johannes, ek het nie kontak met die binnekringe nie, maar ek dink nogal ek weet iets van hoe mense se koppe kan werk. Mens kan verkeerd ook wees. Frans is nie baie moeilik om te voorspel nie! Hy het immers die hele seisoen volhard sonder 'n fetcher en met Kruger en Greyling. Onverstaanbaar as Marcel vir die Bokke gekies word!

    Ek dink du Plessis sal van volgende week af vol speel.

    Myns insiens moet Frans in sekere posisies die moed hê om aanmekaar te roteer en sy squads regtig opbou. So moet Kriel en Visser roteer word, asook WSS en JJ Engelbrecht en dieselfde met die voorrye. Heyneke het dit destyds met Danie en Bakkies reggekkry en in die proses hul loopbane verleng.


  25. gravatar Johannes says:
    Bloukaap - jy moet n sportsielkundige word!
    Ek dink ook rotasie is die volgende tendens by die BB.
    Ek dink ook JJ gaan die week weer speel en WSS volgende week vir 2 games.
    Dis nou as JJ nie te beseer is om te speel nie.
    Dit geld ook vis Visser en Jesse.
    Wat my wel interreseer is wat FL met Ulrich gaan maak.
    Hy is definitief beloftes gemaak om te bly.
    Tyd sal leer - ek is net moeg om te verloor agv swak spel, swak besluitneming en swak houding.
  26. gravatar Johannes says:
    Miskien moet hulle Xander ook roteer.....

    Terloops ek het weer die game gekyk en ek weet nou wat die grootste probleem is .
    FL se strategie is kick en chase
    Die spelers kick en kick maar chase nie meer nie.

    Sela
  27. gravatar Bloukaap says:
    Soos ek verstaan is Ulrich reeds aan die beweeg na die Leeus toe saam met Luhan Jacobs? Weetnie waar hulle wil plek maak vir Ulrich met twee buitesenters en twee helagters nie?
  28. gravatar Loftus says:
    Lol, Ulrich Beyers...die heelagter wat Ludeke vanjaar bo WSS op senter gespeel het in die S15!!! Vertel ons weer , Ludeke, hoe het daardie eksperiment van jou gevaar?
  29. gravatar Chris says:
    Lourens, I am beyond the point of hoping for something good to come, I'd rather have us losing every game from now on, and get rid of FL due to pressure, than hoping for FL to suddenly change his ways, I'm sick and tired of this rubbish we had to get used to the past 4 years.
  30. gravatar Blouland says:
    'n Sharks ondersteuner op rugby365.com skryf,

    I see that after and endless display of mediocre and failed performances Jurgen Visser is STILL preferred at fullback? I guess there's just no point in giving the super talented young Jesse Kriel a run while you have a hack like Visser at your disposal?

    Likewise the complete failure of an experiment that is JJ Engelbrecht is maintained in the midfield......while William Small-Smith is completely ignored? BRILLIANT selection policy by Ludeke.......

    Jono Ross.....another nothing player is still included in the starting line-up......I find it disturbing that in the whole of the Northern Transvaal or whatever it's called nowadays there is NOT another decent flank that can lift this mistake out of its position?

    The kid they played at inside center produced what can only be described as an awful performance last weekend. He looks awkward, clumsy and ungainly.....what on earth has Dries Swanepoel done for him to be ignored like he has......attempt to chat up Ludeke's wife?

    I sincerely hope all the young centers in the country are taking note.......that signing with the Bulls is a one way ticket to a midfield graveyard at a VERY young age!!

    Have to say that I've been super unimpressed with Piet van Zyl who showed so much promise at the Cheetahs and has been less than mediocre since joining the Bulls. Surely he should have adjusted by now? What the hell is going on with him?

    All in all I fear a long and unsuccessful Currie Cup season under the guidance of yet another failing coaching regime in SA rugby for the Bulls.

    You have my sympathies chaps.......quite honestly I would completely understand if you formed a lynch mob and went down to Loftus and strung up your entire management committee AND the coaching from the crossbars!!
  31. gravatar Blouland says:
    Loftus, watch oor so jaar of twee dan gaan Beyers en Jacobs staatmakers wees daar by Leeus, omdat daar goeie passievolle afrigters is. Dit is die verskil.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *