Greyling to appear at disciplinary hearing

Greyling to appear at disciplinary hearing

articles.comments (25)

Vodacom Blue Bulls prop Dean Greyling was cited following the Absa Currie Cup Premier Division match between the Xerox Golden Lions and the Blue Bulls at Ellis Park on Saturday and will appear before a SARU disciplinary hearing on Wednesday.

Citing commissioner Freek Burger cited him under law 10.4 (b), that states ‘a player must not stamp or trample on an opponent’. Greyling is alleged to have committed the transgression in the 69th minute against Golden Lions prop Jacques van Rooyen.

Wednesday’s hearing will begin at 16h30 in Cape Town and advocate André Oosthuizen is the Judicial Officer.

Pin It

Aug 12, 2014

(25) Greyling to appear at disciplinary hearing

  1. gravatar Honibal says:
    Ek weet nie of ek moet lag en of ek moet huil nie.....
  2. gravatar nitronic says:
    Die plank moet sommer geskors word, een van die mees breindoodse spelers ooit
  3. gravatar Chris says:
    Die ou is n verdomde liability! Jaag hom sommer weg!
  4. gravatar Lourens says:
    And now he realize that he can't scrum against the Lions Prop so he gives him a boot in the face? They should give him and FL a boot to the but out of our once proud union. As if we have not suffered enough disappointment and humiliation for one week. thanks Wors you really did us a huge favor, hope it lasts for more then two weeks at least MVDM will get some playtime.
  5. gravatar Paarlbul says:
    Dean doen goeters wat mens nie altyd verstaan hoekom hy dit doen of hoekom hy nie reggehelp word nie bv storm met bal in hand - hoeveel keer verloor hy die bal in kontak - te regop etc maar niemand help hom reg nie. Kyk hoe het Jacques Potgieter reggekom by die Waratahs - hier by die Bulle het hy ook hierdie "plank" goeters gedoen wat eintlik nie baie effektief is nie.

    Dean het baie gewerk aan sy skrumwerk (beter as vorige jare) maar as ek so kyk na Vincent Koch en Corne Fourie van die Pumas wat by Bulle weg is. Dean is voor hulle gekeur - ek wonder hoe??
  6. Sewe gewese Tukkies in die Leeus se span. Mostert en Tecklenburg het omtrent beurte gemaak om die pienk broek te dra. Die Bulle het egter geen waarde geheg aan hulle en Tuks se prestasies nie. Dit is waarskynlik in Beyers en Jacobs se belang dat hulle na 'n ander unie gaan.

  7. Ek het die video van Saterdag se gemors weer gekyk. Dit is duidelik dat die Bulle is nie eers naastenby fiks is nie! Hulle is te vet en onfiks om skoon te maak by die losskrums en te moeg om in posisie te kom vir ondersteuning op die aanval en dit is hoekom hulle so min driee druk!
  8. gravatar Loftus says:
    Hierdie tipe ding is alles die gevolg van swak afrigting. Spelers wat dieselfde foute maak vir 4 jaar al. Dit is egter die bestuur se skuld dat hulle al ons afrigters saam met Meyer net laat gaan het en hulle toe nooit vervang het met ervare, erkende afrigters nie. Amateurs...
  9. gravatar Cornelius says:
    Ag jaag sommer die hele lot weg, ons beteken niks, en weer dit kom van die bestuur af, daarom raak die spellers so negatief
  10. gravatar Oom Koos says:
    Ek praat vuilspel glad nie goed nie en het nie die incident gesien nie. Kan dus nie kommentaar lewer of hy skuldig is of nie. Wat ek wel wil se is dit, kyk wie is die citing commissioner Freek "D@@s" Burger. Hy sal enige Bulls speler gun as hy kan. (My magtig dit rym nogal).

    Dan moet ek darem vir Visser opkom. Hier is soveel mense wat hom afkraak. Hy is verseker nie so sleg nie. Gaan kyk 'n bietjie hoeveel meters het hy Saterdag gehol met die bal - OORGENOEG. Ek stem saam dat Kriel ook moet speelkans kry maar ons kan nie vir Visser wegjaag nie. Julle sal sien hoe baljaar hy by 'n ander span wat meer aanvallend speel, bv die Leeus.
  11. gravatar Ras Dumisani says:
    Hoe lank gaan dit nog neem voordat daar 'n paleis revolusie gaan plaasvind by die Bulls? van Graan,Ludeke ens. het seker goeie werk gedoen in die verlede, maar die verlede is die verlede!!! Hoeveel goeie jong spelers gaan die Bulle nog verloor, hoe lank gaan ons aanhou met ons k@k spelpatroon? Bulls is presies waar hulle 14 jaar terug was!!! Kry n asb. tog 'n nuwe bestuur, afrigtingspan en kap al die dooie hout uit die span. Kies eerder 'n span met jong spelers wat hopelik oor 'n jaar of wat sal oorheers, soos in 2001 toe Bakkies,Victor,Danie,Pedrie,Gary,Danie Coetzee,Wessel Roux,Richard Bands ens begin deurkom het. Ackermann kom ontgin rowwe diamante in Pretoria, en maak van hulle YSTERS! Kies eerder spelers wat wil oefen, wat wil speel en wat wil wen, as ouens wat net opdraf en bloot maar net 'n salaris wil verdien. Come on, daar is baie talent in Pretoria, laat staan nou die ouens wat week in en week uit maar net average is!!!
  12. gravatar Jp says:
    Asb. Mr Ludeke en Mr. Van Graan doen die eerbare ding vir Blou Bul rugby en bedank nog vandag vat sommer julle maatjies wat kontrakteuring doen saam , en al die spelers wat julle so voortrek bo ander spelers.
  13. gravatar Chris says:
    Frans is nou 6 jaar hier, hy het sy tyd uitgedien, 6 jaar is lank genoeg, hy het die kluts heeltemal kwyt geraak. Dit is nou tyd vir iemand anders met nuwe planne, Frans moet sommer sy hele patetiese span saam met hom vat, hy kan sommer vir Pine eerste in sy tas pak, ek het niks tyd vir die ou nie! Ons weet wat hierdie naweek kom teen die WP, ek sidder klaar wanneer ek daaraan dink, met die WP manne wat vir my sit en wag.
  14. gravatar David says:
    Wat van die idee almal wat Loftus toe gaan moet banners wys waar FL gevra word om te loop am dit mooi te stel
  15. gravatar Johannes says:
    Ek voorspel die span vir Saterdag is PRESIES dieselfde as teen die Leeus.
    Kontinuteit!
    Wat dink my mede bloggers - is ek mal?
    My maat Paarlbul het dit amper reg gehad met sy span...
  16. gravatar Franscois says:
    Persoonlik dink ek beyers is nie i heelagter of senter dink nie hy is i rugby speler nie so hy kan ma gan voor hy die volgende ross word!!! Dit is wat ek nie kan in m kop kry ons skrum sukkel nou koop os trevor hy is net so i slegte skrummer soos greyling hkm kan os nie jong talent koop pf deur bring!!!
  17. gravatar Kaap'se Bul says:
    Almal het nou al tot vervelens toe gevra dat daar verandering kom, en nie die afrigters of bestuur steur hulle daaraan. So hoekom nog daaroor skryf op die blog, ons kan net sowel teen n muur praat.

    Ek stem vir twee dinge almal moet Saterdag op loftus plakate dra wat vra vir bestuur en afrigter se bedanking en
    tweede sluit die blog en website want dit geen doel nie.

    Wanneer laas het enige bestuurs lid of afrigter enige terugvoering vir hulle ondersteuners gegee, dit wys vir my wat hulle van ons dink en ek weerspieel dieselfde!
  18. gravatar David says:
    Weet iemand dalk wat was gese vir FL gisteraand? Of sal ons nooit weet nie dalk was jy geluk gewens met die spel patroon
  19. gravatar Piet Loftus says:
    Manne die span behoort presies dieselfde te wees! Dalk net Dean wat uit is agv dissipline. Maar ja, Kriel op bank ipv in span, Bjorn nog beseer, WSS heeltemal uit die span..Ulrich word om gepraat om nie Leeus toe te gaan one waar hy sou start teen Bulle, en hy is nowhere. En ek wag v Xander se CV, my learned friend..............asb!!
  20. Al die sneesdoekies in Pretoria is uitverkoop... Hoe kakker die span doen, hoe meer klim die kakker ondersteuners uit hul boks uit en kom braak op die internet.. Sodra dit weer goed gaan is die blog weer doodstil.
  21. gravatar Chris says:
    BLOU KARNALLIE, ek verstaan nie jou redenasie nie, ek dink die mense wat die hardste skree, is die mense wat die meeste omgee vir wat hier gebeur. Wanneer dit goed gaan, is almal noodwendig stil en geniet hulle die rugby, dan is daar nie rede om te kla nie. Dalk verstaan ek nie jou siening nie.
  22. gravatar Paarlbul says:
    Ek wonder ook wat is die uitkoms van die Frans inroep. Maandag se storie waar hy blykbaar die spelers bymekaar geroep het en vingers gewys het is eintlik 'n grap. In hierdie geval is daar defnitief 4 vingers wat terugwys.
    As dit waar is oor Xander wat ouens wegjaag (Ulrich/Lohan) en Frans weet sogenaamd nie daarvan nie, is dit vir my die duidelikste aanduiding nog hoe vas Frans Ludeke aan die slaap is. Hel dit kan mos nie wees nie!
    Kyk ek sou Saterdag nie so sleg gevoel as ons fair en square verloor het nie, maar om so te verloor maak my de m..r in en dit is net afrigting.

    Ek wil saamstem met Oom Koos oor Visser. Ek die game weer gekyk en Visser was een van die min Bulle wat effektief was, hy was baie keer ook alleen omdat support na die balspeler deesdae nie 'n Bul ding is nie en dit is een ding wat die Lions uitstekend doen.
    Die Bulle het 'n goeie squad. Behalwe vir die klomp passasiers, speel hulle nie eers 50% volgens hulle potensiaal nie.
    Dus op papier lyk hulle goed, maar as Frans se afrigting eers inskop gebeur daar niks.

    Ek is nie in Pretoria nie, maar om ander duidelike tekens op Loftus ons misnoë te wys is dalk die enigste manier om ons emosies oor te dra. Net jammer dit het so ver gegaan
  23. gravatar Oom Koos says:
    Dankie Paarlbul. Ek is naby jou. In Kuilsrivier. Miskien moet ons 'n lemonadietjie gaan drink en saam die Bulle se probleme probeer aanspreek. Dit gaan meer as net 'n lemonadietjie wees want ons het 'n hele week nodig om die probleme op te los - lol
  24. gravatar Johannes says:
    OOM KOOS en PAARLBUL,
    Gaan julle Nuweland toe Saterdag?
  25. gravatar Paarlbul says:
    Johannes - in die 1980's was dit 'n groot plesier om Nuweland toe te gaan want toe het Noord Transvaal gereeld vir WP gewys hoe.
    Deesdae, behalwe vir die Frans sirkus staan die Nuweland skare my gladnie aan nie so dit moet 'n baie baie goeie motivering wees om te gaan kyk. Ek is bevrees Saterdag gaan die Nuweland skare nog meer rede hê om hulle nog swakker te gedra. So terwille van 'n ou se gesondheid bly ek maar liwer weg van daai plek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *