UP-Tuks win Carlton Cup again

UP-Tuks win Carlton Cup again

articles.comments (7)

UP Tuks are the 2014 Carlton Cup winners. They overcame Pretoria Police 35-13 in the final played at Loftus B on Saturday, reports Johanna de Vos.


Tuks lost their fiery number seven flanker Pieter Griesel within minutes of the game. He was given a red card by the referee Stefan Geldenhuys for a high and dangerous tackle. This incident motivated the students so much that they ran havoc among the Bobbies.

With only 14 players for the rest of the game they played with so much fire that the spectators soon forgot there was one Tukkie missing. They were constantly on the attack and quickly defused any plans or moves the Bobbies would make.

At half-time the students had already scored two tries (13-3). They were in charge the whole 80 minutes and never looked like losing this final.

Strangely on the day both fly-halves and other relacement kickers missed several kicks to the goal-posts. Police missed 5 kicks and Tuks missed 6 kicks. Must have been nerves.

Tuks’ scrum-half Emile Temperman is worth mentioning. He was a real general and had a very big influence on the game. He will be an asset to any Provincial team.

The last minute try by Tuks’ left winger Andries Kruger was a jewel as he sprinted nearly 100 metres from one try-line to the other. He side-stepped and swerved as he out-ran the would-be tacklers.

Points scorers:

Tuks 35 (13), Police 13 (3).
TUKS: 5 Tries: Sidney Tobias (2), Theuns Kruger, Andries Kruger, Clinton Swart.
Conversions: Clinton Swart (2). Penalties: Clinton Swart (2).
POLICE: 2 Tries: Wynand Bezuidenhout, Divan Prinsloo. Penalty: Dillon Laubscher.

Other Carlton Cup Finals:
Seconds: Tuks-Fezelas 30 (13), Oostelike Eagles 5 (5).
Thirds: Naka Bulls 22, Centurion 20.
u.21: Tuks-Jongspan 39, Centurion 18.
u.19: Tuks 25, Naka Bulls 9.

The 2014 Carlton Shield winners are Centurion who thumped Harlequins 38-5 full-time.
Quins were out-matched and out-scored. Centurion scored 5 tries to the single one of Quins.

The man of the match must surely have been their fly-half Steven Moir who definitely did not forget his boots at home.
He scored two tries of his own, converted all five tries and added one penallty. 23 Points in total.

Centurion 38 (24), Harlequins 5 (0).
CENTURION: 5 Tries: Wilmar Keyter (2), Steven Moir (2), Giepie Burger.
Conversions: Steven Moir (5). Penalty: Steven Moir.
HARLEQUINS: Try Ruan Bezuidenhout.

Other Carlton Shield Finals:
Seconds: Naka Bulls 39, Harlequins 19.
Thirds: Harlequins 24, Oostelike Eagles 16.
u.21: Harlequins 43, Naka Bulls 0.
u.19: Centurion 21, Harlequins 6.

2014 Most tries scored:
Enver Brandt (Tuks) 10 Tries.

2014 Most points scored:
Dillon Laubscher (Police) 103 points – 1 Try, 25 conversions, 16 penalties.

Pin It

Aug 12, 2014

(7) UP-Tuks win Carlton Cup again

  1. gravatar LBBFA says:
    Nog iets om oor bekommerd te wees!!!! Tukkies was so wisselvallig, maar meestal swak, swak afgerig en ongemotifeerd tydens die Varsity Cup maar hulle kry dit nog steeds reg om die Carltonbeker. Tukkies het nog altyd buite die Carlton liga net met rukke en stote goed gespeel. Daar is ook groot fout.
    Ek dink die Tukkies moet maar 'n graad in dom Blou Bul Bestuur aanbied. Daar is reeds baie wat daarin gekwallifiseer het.
  2. gravatar Oom Koos says:
    "Tuks’ scrum-half Emile Temperman is worth mentioning. He was a real general and had a very big influence on the game. He will be an asset to any Provincial team."

    Ek hoop nou net nie 'n ander provinsie koop hom nie. Ons 2 skrummies het Saterdag nie goed gedoen nie. Is hulle beter as Temperman?


    Hoop daar is hard en reguit gepraat gisteraand.
  3. gravatar Oom Koos says:
    Ek is 'n Bobbies fan maar moet vir Tuks se baie geluk.
    Lyk my hulle het omtrent die hele wedstryd met 14 man gespeel. Wys jou net wat kan gedoen word as jy met passie speel en 110% gee. Hoop die Bulle kan by hulle aansteek
  4. gravatar LBBFA says:
    Ek hoor Frans Ludeke is voor die direksie gedaag. Die direksie moes eintlik voor die ondersteuners gedaag word. Dit is die topbestuur en indirek die direksie wat die aanstellings maak en en uitendelik verantwoordelik is vir die hopelose kontraktering.

    Dit is die topbestuur en direksie se skuld dat onbeholpe afrigters aangestel is soos Pine Pienaar. Dit is hull wat verantwoordelik dat ons strukture in duie gestort het, nie die coach nie. Wat het byvoorbeeld van die juniors geword nadat Anthony weg is. Wie is in Vlok Cilliers se plek aangestel. Hoekom het julle sulke tallent soos Vlok Cillier verdryf.

    Verder weet julle al dat julle website belaglik is. (En wys ook nog steeds dat Vlok Cillier deel van die span is).

    Dit is die topbestuur en direksie se skuld dat die spelers so negatief speel en dat die spelers deur swak bestuur weg gejaag word.


    Ons weet Frans kan wenspanne afrig. Hy het 2 Super wenspanne afgerig al het hy ook onlangs foute gemaak. Hoe ondersteun julle hom? Vergelyk sy ondersteuningspan en spelerskorps wat julle vir hom gegee het nou met die een van 2010. Of is hy nou die een wat deur julle gekruisig gaan word vir julle swak besluite.

    Julle kan al twee seisoene sien dat die ondersteuners by wedstryde minder word. Dit was selfs laasjaar so toe ons nog na die Super halfeindstryd deurgedring het. Die ondersteuners koop nie in in wat bestuur doen nie.

    Ek onthou toe daar op Loftus afgekondig is dat ons nie die ref mag "boo" nie.
    Wel, Mnr Van Graan ek "boo" vir u.
    Die skrif was twee seisoene gelede aan die muur. U moes jare gelede optree. Maar nee u wou geboue bou.
  5. gravatar Brett Bull says:
    Het iemand al gehoor wat die uitkoms van FL se vergadering met die direksie was? En ja, Van Graan is `n verleentheid vir `n baie trotse rugby unie. Ons, die ondersteuners betaal sy salaris en hy moet nou begin luister want so kan ons nie aangaan nie. Dit was vir my `n bitter pil om te sluk toe ons teen die Leeus verneder is en as dieselfde hierdie Saterdag teen WP gaan gebeur sny ek my polse.

    Dit lyk net vir my of die spelers nie meer trots is om vir die Bulle te speel nie, wanneer laas het `n pak voorspelers ons so verneder en dan is hulle `n klomp onbekende name. As jy kyk hoe klim spelers soos Minnie en Kriel in dan steek Ross en Engelbrecht baie af, tog was Engelbrecht by die Kings bekend vir sy inklimspel, wat is nou fout?

    Direksie, afrigters en spelers sal `n bosberaad moet hou en besluit wat is die pad vorentoe en as koppe moet waai dan moet dit maar so wees, ons kan nie weer wag tot aan die einde van die seisoen voor iets verander nie, dit moet nou gebeur. Ons is een van die rykste Unies in die wereld en dan het ons nie diepte nie, niemand om Arno Botha, Pierre Spies, Flip vd Merwe, Hougaardt, Serfontein ens. te vervang nie.

    Die afrigtingspan sal moet groot besluite neem, speel spelers wat lus is om te speel, bring meer jonges in, hulle kan nie swakker wees as die wat Saterdag gespeel het nie, Ross, Visser, Van Zyl, Hatting, Engelbrecgt,JJ op senter, Odendaal, Kruger en Greyling hoort nie hier nie tensy hulle hul spel drasties verbeter en spelers soos Ross en Hatting kan nie beter nie. JJ op vleuel hoort nog in hierdie geselskap.

    Waar is WSS?
  6. gravatar Cornelius says:
    Ek wonder wat F.L beplan vir saterdag, hoe ver hy wil he ons moet teen WP verloor, want wen sal ons nie, kom ek gee vir hom n paar tellings, dan kan hy beplan
    Wp 100 Bulle 3
    WP 64 Bulle 10
    WP 43 Bulle 0
    Want wen sal ons nie wen, Wanneer speel ons weer hardloop rugby, almal weet ons skop die bal gedurig en ons jaag nie eers meer die bal, so nou speel ons net verloor rugby
    Die tyd het gekom dat Van Graan en die hele lot moet waaikry vir Naas en Mellet in en kry vir Jimmy Stonehouse as afrigter dan sal julle sien Pretoria is weer trots as dit so aangaan koop ons geen seisoen kaartjies en kaartjies vir volgende jaar
    Ons verloor al die goeie mense soos Wynie Strydom, Vlok Cilliers, maar die ander gemors bly agter, Dit laat mens dink ne
    Hulle moet ook weet, ons was so passie vol saterdag , kon nie wag vir die curriebeker om te begin en wat kry ons
    43 teen 13 vir ons is dit n skande maar die bestuur is natuurlik baie trots daarop
    So Baie dankie aan die bestuur/
  7. gravatar Bly n Bull says:
    Die feit is n bly dat die direksie en die afrigter FL is besig om agteruit te boer met die span. Hulle doen elke jaar slegter, nou in enige ander besigheid sal hulle gefire word.

    Ek dink dit is tyd dat ons (die fans) bietjie ons stem dik maak met n petisie of n stay away aksie, want so kan dit nie aangaan nie.

    Die rede dat FL Goed gedoen het aan die begin is omdat hy met Heyneke se troepe gewerk het. Die senior spelers het meeste van die taktiese besluite gemaak afrigting ens. en natuurlike was die strukture in plek.

    Nou is die senior spelers nie meer daar nie en sodra FL moes gegin COACH het dit net aftrande gegaan. Hy speel nog die selfde patroon as wat Heymeke gespeel en maar kyk by die springbokke Heyneke het aan gepas by die tyd maar FL weet nie wat om te doen nie.

    Dit is onaanvaarbaar en ek dink dit is tyd vir aksie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *