Vodacom Blue Bulls bring back Du Plessis for Cape trip

Vodacom Blue Bulls bring back Du Plessis for Cape trip

articles.comments (50)

Vodacom Blue Bulls bring back Du Plessis for Cape trip
Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke named fit-again flanker Jacques du Plessis in his starting line-up to face DHL Western Province at DHL Newlands on Saturday.


This round two match in the Absa Currie Cup Premier Division will see two new faces in the Blue Bulls starting pack that lost their season opener against the Xerox Golden Lions in Johannesburg last weekend.


Du Plessis comes in at flank after recovering from a broken jaw sustained in a pre-season match, with Jono Ross moving to no 8 and replacing Jacques Engelbrecht, who moves to the bench with Wiaan Liebenberg dropping out of the match 22.


In the front row, Marcel van der Merwe will start at loosehead in place of injured Dean Greyling, who is suffering from a calf strain.


Van der Merwe's place on the bench will be taken by Hencus van Wyk.
Ludeke admitted that his team will face an uphill battle at Newlands, but is adamant they will be seeking victory in Cape Town.


"We identified the first two away matches of the campaign as huge obstacles in our way and last week was indeed that. We've buried last week's performance and now focus on what we can deliver against a very competent Western Province side. We know only too well that this is a massive opportunity for us to show our character and drive for success."


Vodacom Blue Bulls captain Deon Stegmann was pleased to see Du Plessis back in the fray. "He is a great lineout option for us and has shown himself to be a devastating ball-carrier, so he could not have returned to the side at a more appropriate time. We will have to show who we are in this match and it is good to have Jacques’ size and speed to help us in this regard.”


The Vodacom Blue Bulls team to play WP is:
Jurgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Burger Odendaal, Sampie Mastriet, Jacques-Louis Potgieter, Piet van Zyl, Jono Ross, Jacques du Plessis, Deon Stegmann, Grant Hattingh, Paul Willemse, Werner Kruger, Callie Visagie, Marcel van der Merwe. Replacements: Bongi Mbonambi, Hencus Van Wyk, Nicolaas Janse van Rensburg, Jacques Engelbrecht, Rudy Paige, Tony Jantjies, Jesse Kriel.

Pin It

Aug 13, 2014

(50) Vodacom Blue Bulls bring back Du Plessis for Cape trip

  1. gravatar Nguni says:
    Mnr Ludeke... ek wil nou nie snaaks klink of iets, maar wragtig - is Jono Ross iemand se kind van die unie? Het hy dalk 'n "foto" van jou iewers geneem wat hy nie moes nie? Want daai man lyk my SAL elke liewe wedstryd speel wat jy die span kies!!

    Word asb wakker!! Hy sal nie in enige ander span gekies word nie!!
  2. gravatar Bullebakkies says:
    WSS moes iets gedoen het wat Ludeke baie afgep!s het!!

    WP gaan baie maklik wen!

  3. gravatar bloukaap says:
    I was Almost spot on.

    Welkom aan Hencus. Bly Marcel is in. Voel regtig jammer vir WSS maar het dit verwag.

    Wie ook al in die span is moet sy kant bring en vir mekaar speel. Mens kan verloor, maar sit minstens 'n goeie fight op. Ons kan nie so geboelie word by fisieke kontak nie. Dis in die spelers se hande om die gety te draai.
  4. gravatar Oom Koos says:
    Nou se ek niks meer nie. JJ nog steeds op senter. Niks WSS. Ons gaan hom ook verloor. Tony Jantjies op die bank. Ross nog n die span en Liebenberg ook uit. Dit is 'n grap.

    My rug is krom maar ek soek 50 tuine wat ek Saterdag middag kan doen.
    Ek dink ek moet by FL en Van Graan se tuine begin. Daar sal F-L oor wees as ek daarmee klaar is ne. Sommer dorings plant in die gras se plek wat ek uitgehaal het

    Nou so kwaad ek kan my agterent met 'n geelslang afvee
  5. gravatar kabous 23 says:
    EK dink Jaques gaan vir ons 'n bietjie spoed in die lostrio inbring. Jono se beste posisie is 8, by die ander 2 is hy middelmatig. Ek persoonlik hou van die Kombinasie. Marchell is 'n verbetering in die scrums maar ek dink steeds hatting is te lig in die broek, en ons het meer support in die 2de ry in die scrums nodig.

    Die bulle gaan deur dieselfde situasie as Manchester united met Alex Fergeson se aftrede. 'n wenspan met 'n goeie record wat die heineken cup gewen het, het met 'n redilikke goeie afrigter hul plek in die heinecken cup verloor en amper ook plek op die premier liga verloor.
    Hulle het egter daaruit geleer, en na slegs 2 jaar nou 'n nuwe afrigter, 'n ervare speler as kaptein en 'n paar nuwe strukture. Ek is seker dit gaan 'n groot verskil maak.

    Wonder wanneer die bulle gaan leer en 'n paar veranderinge maak. Miskien ook eers as ons uit superrugby is en promosie/relegasie wedstryde moet speel. As 'n bul ondersteuner hoop ek egter dis gouer en vernuwing gebeur so gou as moontlik.
  6. gravatar Werner says:
    Ek weet FL lees nie die kommentaar van ondersteuners nie maar ek verstaan nie hoe Jono Ross in die span bly nie - hy is seker n huis vriend of FL skuld hom iets sodra Arno terug is sal Jono seker losskakel speel !!!!dit is pateties! Ek voorspel nog n pakslae die naweek?
  7. gravatar nitronic says:
    Pakslae wag!!!

    Skop die Bulle uit Super en Currie Cup Rugby!!!!!!!!!!
  8. gravatar jong bulle says:
    Kyk na die 2 spanne van 2011 se U21 finaal en dink waar is ons spelers tans en waar is die Sharks se spelers. Die goeies, behalwe vir 1 ou verloor ons en ons behou die swakste spelers. Teenoor die Sharks waar van hul beste spelers tans hier gespeel het.

    Blue Bulls U21: 15 Clayton Blommetjies, 14 Sampie Mastriet, 13 Ulrich Beyers, 12 Francois Venter, 11 Courtnall Skosan, 10 Louis Fouché, 9 Lohan Jacobs, 8 CJ Stander, 7 Jono Ross (captain), 6 Arno Botha, 5 Franco Mostert, 4 Gerno Eksteen, 3 Gerhard Engelbrecht, 2 Bongi Mbonambi, 1 Juan Schoeman. Replacements: 16 Jacques Momberg, 17 Basil Short, 18 JJ Breet, 19 Dalton Davis,20 Xander Redelinghuys, 21 Willie du Plessis, 22 Adri Jacobs.

    Sharks U21: 15 Gouws Prinsloo, 14 Jaco van Tonder, 13 Piet Lindeque, 12 Heimar Williams, 11 Sbura Sithole, 10 Paul Jordaan, 9 Cobus Reinach, 8 Lubabalo Mtembu, 7 Brynard Stander, 6 Siseko Jafta, 5 Peet Marais, 4 Pieter-Steph du Toit, 3 Nick Schonert, 2 Monde Hadebe (captain), 1 Danie Mienie. Replacements: 16 Shaun Malton, 17 Njabulo Mkize, 18 Mike Williams, 19 Chris Cloete, 20 Francois Kleinhans, 21 Fred Zeilinga, 22 Jared Meyer.

    Ons het hierdie wedstryd met 46-30 gewen en telling was op 'n stadium 36-13. Spelers se ontwikkeling is die enkele grootste probleem by die Bulle. En wat die ergste is, dit filter deur na die bokke. Iemand soos Francois Venter moes al bok geword het, maar 'n binnesenter moet mos net crash ball by die bulle. Die sterre van daardie span was Venter, Fouche, CJ, Botha, Mostert, Mbonambi en Schoeman. Waar is hulle nou?
  9. gravatar hansbull says:
    Dieselfde spelers,spelpatroon,afrigter ens. ens,niks gaan verander teen die WP nie!!!!

    Stel lankal nie meer belang om my geld te mors op hierdie derderangse Flou Bul span nie.Ons kort spelers van formaat soos Johan Marais,Pote Fourie,Burger G,Adolf,Louis M,Johan Heunis ens. ens. ens.

    Wat my bekommer is dat geeneen van die ou Blou Bulle hulle stem dik maak nie - sekerlik het hulle die kennis en invloed om die huidige GEMORS skoon te maak!!

    Ek stem saam met van die vorige skrywers - boikot Loftus totdat die nodige omswaai bewerkstellig is,noem dit die LLL projek - Loftus Loop Leeg
  10. gravatar Chris says:
    Frams, dit is great dat jy sommer voor die game reeds omverskoning vra vir die verloor, thanks man. Ky weet sommer ons gaan pakslae kry.
  11. gravatar Johannes says:
    OOM KOOS en PAARLBUL,
    Gaan julle Nuweland toe Saterdag?
  12. gravatar Will-Bul says:
    Blou Bul rugby se toekoms is nie meer in die afrigter of die spelers se hande nie..... of liewers, dit behoort nie te wees nie. Wen of verloor, as ONS, die ondersteuners weg bly MOET verandering kom.
    Boikot die Blikskottels totdat die borge wegloop en vernuwing kom. Laat ons eerder hierdie jaar die prys betaal en ons Unie red as om voort te strompel tot dat die hele ding vrek is.
  13. gravatar Franscois says:
    Die span lyk nie vir my te sleg voorlangs kon hulle nie dan wss op 12 speel dink hy brand om te speel sal some stut ook speel as hy kan want odendaal regtig kak!!! Mastriet dink ek persoonlik ook nie veel van sou jesse in dai posisie st en die res van die span so los sal net laik om te sien hulle jantjies in die plek van kruger laat speel het want hy lyk nogal baie soos i stut!!! Paige wens ek die wp breek sy been dat ons hom nie gou weer sien op i rugby veld nie!! Mense al wai om lyk m ontslae te raak van ross is om i goeie hitman te soek!!!
  14. gravatar Bullebakkies says:
    Net soos Ludeke nooit van Ross, Visser, JJ, Hattingh, Greyling ontslae sal raak nie sal die BBRU ook nooit van Ludeke en PR ontslae raak nie!

    Hier kom nog n hele paar bekerlose jare!

    Man U ondersteuners het n vliegtuig gehuur met n banier om ontslae te raak van David Moyes. Het een van die bloggers nie dalk n vliegtuig nie?
  15. gravatar Brett Bull says:
    Op hierdie vlak en voor `n groot GAME soos Saterdag kan jy nie meer die spelers nuwe truuks leer nie, dit is dan belangrik om die regte gameplan te implementeer die regte spelers te kies en die spelers se koppe reg te kry om 110% vir die span te gee. Dis net hier waar ek `n groot probleem het. 1. Het ons die regte gameplan gekies of gaan ons maar weer voort ploeter soos in die verlede en nie individue se sterk punte gebruik nie? 2. Het ons die regte spelers gekies? 3. Kan ons die spelers kry om 110% te gee as hulle self nie glo hulle is op die regte pad nie?

    GAMEPLAN. As ons nie geleer het om jaloers te wees met balbesit nie (geen balle wegskop nie) en meer ondersteunend te hardloop met aanvalle nie gaan ons nerens kom nie. Odendaal moet lyn reguit trek en UITGEE.

    SPELERS. Ross???? JJ op senter???? Visser?? Hatting???? Waar is WSS? Dis `n talentvolle speler wat ons gaan verloor as ons nie hom gebruik nie. Kriel verdien `n kans. JJ op vleuel kan baie beter gebruik word met taktiese spel vanaf die lynstane, skrums en losskrums, hy is goed gebruik hom net reg. Op hierdie stadium kort ons inklimspel en daaroor sal ek Bongi Monambi bo Visagie kies. Hatting kan nie skrum nie, kry iemand wat daar vir die voorry beter kan ondersteun. Ek sou selfs vir J Dup op slot kies en Liebenberg op flank.

    110% MOTIVERING. Dink julle die spelers glo hulle kan beter doen met dieselfde gisigte elke keer? Ek glo nie hulle is so dom nie.

    Na alles wat ek gesê het is al hoop dat ons moet duimvashou en hoop ons maak nie weer skande nie. Kan nie glo dat `n mens al begin duimvashou vir nie `n te groot telling teen ons nie.
  16. gravatar Johann says:
    Ludeke maak elke week plek vir Ross in die span. Volgende week speel hy dalk loskakel of senter. Ek hoop Ludeke en kie het hierdie week 'n GAMEPLAN???????
  17. gravatar Paarlbul says:
    Johannes - in die 1980's was dit 'n groot plesier om Nuweland toe te gaan want toe het Noord Transvaal gereeld vir WP gewys hoe.
    Deesdae, behalwe vir die Frans sirkus staan die Nuweland skare my gladnie aan nie so dit moet 'n baie baie goeie motivering wees om te gaan kyk. Ek is bevrees Saterdag gaan die Nuweland skare nog meer rede hê om hulle nog swakker te gedra. So terwille van 'n ou se gesondheid bly ek maar liwer weg van daai plek.
  18. gravatar Paarlbul says:
    Wow, al wat 'n ou nou kan sê is - Ag foeitog, Frans, maar gaan maar voort!!!!!!
  19. gravatar BillyO says:
    Ai Paarlbul, ek hoop jys verkeerd, maar die realiteit is onglukkig so dat jy die waarheid praat. Hopelik gaan ons kaptein ten minste 80 minute speel in die game?? Ek sien meeste bloggers reken Dean Greyling skrum baie swak, wag tot Trevor Nyakane by ons aanland, dan sal julle sien wat werklike swak skrumwerk is. Hy is maar net n tweede Laurens Sepaka.
  20. gravatar Blouland says:
    Go WP, maak dit 'n groot 50tal teen ons, help ons om ons spelers te bevry van van Graan en Ludeke met hul breindood spankeuses en wedstrydplan. Waar is WSS en Wiaan en Roelof Smit en ons jong Bokkie stutte ?

    Sterkte aan ons arme seuns wat onder hierdie regime nog moet probeer rugby speel, hopelik sal die ware ondersteuners Loftus boikot totdat hierdie tweemanskap bedank.

    Laat die 'Free the Bulls' konserte begin !
  21. gravatar Bloukaap says:
    Ek gaan die pyn en lyding aan myself doen om Saterdag te gaan kyk. Bou asb. vir my monument van erkenning as 'n bittereinder.

    As hierdie span nie die breakdowns gaan domineer nie, en nie suinig is met balbesit nie, gaan hulle nie regtig a s'n span vorentoe kan gaan nie. Breakdowns is almal se verantwoordelikheid. Dis waar die Leeus ons hoofsaaklik behoorlik ore anagesit het. Gelukkig vir ons speel Deon Fourie nie mee rnie - hy he tons altyd op Nuweland gelooi. maar Elstadt, Kolisi en Carr is baie moeilike manne. Bulle sal eenvoudig net meer fisiek moet speel en hieride week en lke week wat kom vir Sunlight Seep vr aom rugbyballe te borg om mee te oefen.

    Oor Odendaal - ek dink julle moet wee rdie game gaan kyk. Hy het vier keer die lyn baie goed gebreek Saterdag en twee keer die bal verloor waarvan een indirek op drie uitgeloop het. maar hy het beslis die vermoe om gaps te vat en sy span op voorvoet te kry. Sy workrate in die los was wat my aan betref die beste van al die agterspelers Saterdag. Elke speler wat veld wen moet beter ondersteun word. Dis 'n area waarin die Bulle die laaste 3-4 jaar nie goed is nie.
  22. gravatar Blouland says:
    Die gesigte op die foto sê alles

    Steggies: ons gaan ons gatte solid sien terwyl hierdie ou afrig.

    Ludeke: 'n lekker vet ou toffie en brown eye vir al die Bulle ondersteuners.
  23. gravatar Paarlsebul says:
    Ja,nee,wp sukkel ook maar om van A.C ontslae te raak.el hoop maar ons speel beter Saterdag teen W.P
  24. gravatar Blouland says:
    Hoekom word boodskappe uitgevee ?
  25. gravatar Chris says:
    Dit is net soos op die Facebook page, net boodskappe ter ondersteuning word behou, enige kritiek word uitgevee, sodat dit lyk asof dit goed gaan.
  26. gravatar Cala says:
    Manne...

    Kom ons wees eerlik...

    Doen eerder enige iets behalwe om vir die Bulle te kyk.
    Dit help nie ons wil Loftus boycott nie.. ons moet die website ook boycott.

    Geen meer comments nie..

    Ek sal binne kort vir ons n forum stig waar ons almal kan registreur en daar die comments los en ook sommer dit vir We talk rugby aangee.

    Wat dink julle
  27. gravatar Rian Malan says:
    Ek kan dit nie glo nie,hier kom n moerse pak.Is FL net plain stupid en arogant of wil hy net die Bulle verder die afgrond in vat
    Skokkend,skokkend
  28. gravatar Cornelius says:
    Kyk net na Frans se foto hier bo, die gesig wys ons gaan verloor
  29. gravatar Cornelius says:
    Kyk net na Frans se foto hier bo, die gesig wys ons gaan verloor
  30. gravatar Jan Venter says:
    Stem saam Cala ons boikot alles want hulle lees tog nie ons kommetaar nie meen Ross, JJ steeds daar wat moet n mens meer se WSS een van die belowendste centers nie eers op die bench nie Van Graan het in 99 tot 2001 amper die Bulle ten gronde laat gaan wat soek hy nog steed daar het hy maatjies in politieke kringe wonder as ons gaan skop rugby speel bly sommer nou al weg van die TV of Nuweland af
  31. gravatar Theo says:
    Bloukaap jy's reg. Odendaal is nie so bad nie. Ek het nogal tydens die wedstryd gese dat hy nie sleg is nie. Dit was die eerste keer wat ek hom sien speel en hy het my beindruk. Saam met WSS sal hy bae goed doen. Ons kan hom nie na een wedstryd oordeel nie. Ross aan die ander kant het genoeg kanse gehad. In een wedstryd vanjaar was hy verantwoordelik vir 2 driee wat ons afgestaan het. Hy is ook te stadig. Kan hom nie met die Leeus se losmanne of selfs Nizaan Carr vergelyk nie. Die mense wat so moan oor Trevor Nyakane moet besef dat ons spelers van kleur moet he. Dit is nou maar so
  32. gravatar Chris says:
    @Cala, begin daai page, ons wag vir jou om die link te post, ek is in. Die moere moet nou styf gedraai word!
  33. gravatar theo says:
    Theo

    Ross is nie net stadig nie, maar oneffektief as baldraer ook. Ons gaan verder kom deur die 0'21's da te sit soos Roelof Smit en Nardus. En nou is Wiaan Liebenberg weer uitgeskuif. Maw as Steggies seerkry na 10 min sit Frans sonder Fetcher vr 70 minute. ....Diep sug.
  34. gravatar bloukaap says:
    Skuus Theo ek het jou naam ydelik gebruik!
  35. gravatar kuvuki says:
    What a disgrace; what a mediocre... For the first time in my bulls supporting years will I not watch the match... I am just sick and tired of the Ludekes; Rossouws; van Graans' ndunganes; Ross's Greylings en Visssers of this world... That team is weak and phatetic............ What a sad story to support the Bulls
  36. gravatar Christo says:
    Die probleem begin by 'n ene zander wat nie spelers kan werf nie en ook die bietjie goeies wat ons het weg te jaag. Ek persoonlik dink hy is die wortel van al ons nederlae en dan kring alles net uit van swak span keuses, wedstrydplan en afrigting.
  37. gravatar Loftus says:
    Dit is egter die bestuur wat vir Xander aangestel het en ook blykbaar tevrede is met hom. So dit is alles die bestuur se skuld...
  38. gravatar Cala says:
    More manne,

    Ek is in die process om die Blog op te stel.
    Die idea is om soos WE TALK RUGBY n website te begin..
    As iemand wil help is hulle welkom.
    Kontak my op carelbez@outlook.com

    Dankie
  39. gravatar bluedog says:
    Ek verstaan dat deesdae word daar nie meer parkeer en spoedkaartjes uitgereik in Pretoria nie maar seisoen kaartjies vir die bulls games. Dit is hul straf om die games te gaan kyk.
    Dit is hoe dit in Kaapstad gaan deesdae. Die bulle word behoorlik die spot mee gedryf deur die kapenaars. Ek wil hulle nie hoor as die wp ons moet klop saterdag nie. Steeds leer en luister ludeke nie. JJE moet vleuel toe en WSS op senter.
  40. gravatar Coachie says:
    I have been told that Frans gave his word of honour to WSS that he will start him against the Kings and WP at home and that Frans has told both WSS and JJE that they will rotate and have equal playing time this Currie Cup. I have known Frans for many years and coaches with him as well. He is an honourable man and always keeps his word. So calm down bloggers............
  41. gravatar Bloukaap says:
    "Ek weet ook nie hoekom die Bulls so moet suffer nie." - Antie Stienie
  42. gravatar Bloukaap says:
    Good to hear that coachie. unfortunately the team just have to up their game quickly otherwise I predict a very empty and lonely Bulls side at Loftus and more angry tirades from supporters against FL.
  43. gravatar Chris says:
    Coachie, unfortunately, being honourable won't keep the pot boiling, wholesale changes have become necessary at the BBRU, most supporters in Pretoria now demand a change in top structure.
  44. gravatar Cala says:
    @Coachie --

    Ek moet net een ding se en by die ander comments van @Chris.
    Ons verstaan dat die Man eerlik is en dat hy wel so gesels met en oor sy spelers. Maar een ding moet onthou word dat ons het lanklaas wen rugby gesien. En naweek na naweek doen mens dieselfde en niks kom daarvan nie.

    Die verskil moet gesien word en nie gepraat word nie. Maar @Coachie, ons is besig om ons eie Blog/Website te skep en dan sal ons jou nie weer ontstel nie.

    Rugby gan oor die supporters en rugby gan oor die game, Ons gevoel is dat dit nie na gekyk word nie.

    Ek daag hulle uit om vir ons n verslag te skryf oor wat aangaan in Bul rugby.

  45. gravatar David says:
    Maybe FL can give us every week his opinion on how far he expect the bulls will lose
  46. gravatar Brett Bull says:
    Stem saam met wat bo gesê word, as FL net bietjie oop kaarte met ons wil speel en sy keuses verduidelik sal ons miskien minder kla. Ons weet almal dit is onnosel om elke Saterdag dieselfde resep te probeer en `n ander uitslag te verwag.

    Miskien sien ons Saterdag `n ander Gameplan (wat is die kans LOL).
  47. gravatar Passiebal says:
    Coachie - I also heard that there will be rotation at 13 and a few other positions as well.

    I pity WSS with the huge expectation created - he has played a total of 120 minutes in the Super 15 - that is less than 1/1/2 game and has played in the friendly against Namibia. And this was not due to injury.
    Like any player he needs game time to get back to his best.
    Time will tell.
  48. gravatar Mark Kruger says:
    Jippie, ons kan more gaan skiet of visvang of motorfiets ry of fliek of kuier. Rugby hoef ons nie te kyk.
    WP gaan wen FL vat asb jou goed en loop saam met BvG. Sit volgende week vir JR op 12 asseblief dan kan jul crashball in jul moer in!!!
  49. gravatar bluedog says:
    As jy so luister na die kapenaars is dit net n kwessie van opdaag en die bulle n pakslae gee. Easypayday. Bbru, ludeke en kie is dit vir julke lekker om hierdie dinge te hoor. Geen trots meer by die bulle nie. Geen vrees meer vir die bulle nie. Snaaks hoe vol bravade die opposisie raak as die bulle swak speel. Dit motiveer hulle dat hulle n kans kry om ons te klop en ons kan niks daaraan doen nie. Hulle vertel hier van die man met die balaclava op sy kop wat die vrou aangeval het in Pretoria. Die mense snel haar ten hulp en die man hardloop weg. Hulle vra toe die vrou of sy oukei is. Ja, sê sy. Hy het egter iets in my sak gedruk. Sy haal dit uit en sien dis n kaartjie na die volgende bulls wedstryd. So gaan dit aan en aan in die kaap. Vanmiddag sal Nuweland seker gepak wees om die slagting van die bulle te aanskou. Dan weer die lions en wp en sharks in Pretoria. Seker nog pak slaes totdat die bbru, lees bb23 en sy sirkus van die afgelope vier jaar wakker skrik en besef dat hulle eerste liga saam met boland en grens speel. Hopelik sal ons daar weer n trofee kan wen. Ek woon in Kaapstad dis hoekom ek vertel wat hier aangaan. Voorspellings vir vandag hardloop op n wen vir wp met tot 30 punte. Sterkte bulke. Julle gaan dit nodig hê. Ek bly egter n bul en sal nooit ophou glo in my span nie. Ek glo hulle kan die kaap stil speel vandag. Bullsforever.
  50. gravatar Mark Kruger says:
    Ha Fokken Ha. Frans fok nou sommer heeltemal BlouBul rugby op en kies vir volgende Saterdag die span: Visser, Basson, JJ, Stampkar, Mastriet, Jantjies, Page, Ross(kaptein), Sheep, Vleis, Hatting, Breindood, Kruger, Visagie, Greyling. Dan kan ons nog verder verloor!!!!!!!!!! Deon ek dink jy moet nes Bongi vir jou ,n ander Provinsie gaan soek en vat vir WSS ook saam want Ludeke en Van Graan mors jul rugby op. Blou Bulle laaste op CC log???????????

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *