Greyling handed one-week suspension

Greyling handed one-week suspension

articles.comments (43)

Greyling handed one-week suspension

Vodacom Blue Bulls prop Dean Greyling was suspended for one week after he was found guilty of foul play in the Absa Currie Cup Premier Division match between the Vodacom Blue Bulls and the Xerox Golden Lions on Saturday 9 August in Johannesburg.

Greyling was charged with having committed an act of foul play, in contravention of rule 10.4(b), that states ‘a player must not stamp or trample on an opponent’. The incident in the 69th minute of the match at Ellis Park involved Golden Lions prop Jacques van Rooyen.

The hearing took place on Wednesday, 13 August in Cape Town and the Judicial Officer, advocate André Oosthuizen found Greyling guilty of contravening Rule 10.4(b) and imposed a one week suspension, commencing from the date of the hearing. Greyling is therefore available for selection this weekend.

Pin It

Aug 20, 2014

(43) Greyling handed one-week suspension

  1. Het gisteraand 'n droom gehad. Ons wen Saterdag en alle ander games en die CC. Toe word ek wakker en trek droë klere aan
  2. gravatar Blouland says:
    Gaan hy weer gekies word
  3. Ons stel rerig nie belang in jou bed natmaak stories nie Bloubefoeterd.
    Dit is goed dat Greyling beskikbaar is want hy is een van ons beter spelers. Vat gewoonlik drie spelers om hom plat te trek.
  4. gravatar Paarlbul says:
    Blou Karnallie, ek moet sê Dean het hard gewerk aan sy skrum tegniek.
    Dit vat nogal 'n ou of twee om plat te trek.
    Hy moet net partkykeer:
    - nie so regop hardloop nie
    - die spasie langs die verdediger aanval
    - konsentreer om nie so maklik die bal in kontak te verloor nie
    - die bal uit te gee net voor of met kontak
    - konsentreer om bal vinnig beskikbaar te maak as hy grond toe gaan

    Maar aan die anderkant is dit eintlik al die Bulspelers se probleem?
  5. gravatar Johannes says:
    PAARLBUL - jou lysie kort :

    - 3 tot 4 strafskoppe afstaan elke wedstryd
    - n gewaarborgde geel kaart per wedstryd dat hy 10 min kan rus en sy span dan soveel harder meer speel
    - die bal minder as 2 keer per wedstryd aanslaan

    Dit lyk my hy is omtrent die volledige rugbyspeler - ongelukkig vir die opposisie span.

    Hy laat my aan Luis Suarez dink - behalwe dat Suarez net nou en dan droogmaak.
  6. gravatar Paarlbul says:
    Ek weet dit beteken nie veel om span op papier te kies nie, want daar is te veel ander invloede, maar
    15. Visser
    14. Engelbrecht
    11 Mastriet
    13 WSS
    12 Rohan van Rensburg - net so goed soos Jan dus ou genoeg
    10 Tiaan Schoeman (Burger Odendaal is eintlik 'n #10 -as Tiaan nog nie reg is nie. Jammer die man met die skewe haarstyl werk nie lekker nie.
    9 Piet van Zyl - hy is nou skadu van toe hy nog bye Cheetahs was - wonder hoekom - moet minder skop
    8 J Engelbrecht - hy moet sy werk verrigting opstoot
    7 J du Plessis - 'n ou wat baie beter gebruik moet word
    6 Stegman - Liebenberg en Roelof Smit behoort nou by hom te begin oorneem.
    5 Dennis Visser - Nie so vinnig nie maar 'n goeie organiser in lynstane en sterk in skrum - Marvin Orrie backup
    4 Paul Willemse
    3 Marcel vander Merwe - (Hencus backup) vaskop anker jou skrum en Werner kon dit nog nooit doen nie
    2 Bongi - nou nog de don...r in dat hy weggaan
    1 Dean - Morne beseer - Juan Schoeman backup

  7. Johannes, ek stem saam met jou. Hy is nie goed genoeg vir CB of S15 nie. Hy is 'n verleentheid vir Blou Bul rugby.
  8. gravatar Blouland says:
    Gehoop Dean word ons volgende Richard Bands, maar ongelukkig het sy kop nie gehou nie. Om 'n goeie rugbyspeler te word vat baie meer as net brawl, jy kort brains ook.
  9. gravatar Blouland says:
    As Bulle gered wil word, stel ook voor:

    Wynand Claasen in Louis Nel se plek as BBRU se nuwe president.

    Naas in van Graan se plek.

    Nico Serfontein as hoofafrigter

    Vic as voorspeler afrigter

    FDP as agterspeler afrigter

    Enige iemand in Xander se plek wat 'n kontrak ordentlik kan opstel, dalk Johan Heunis?

    Almal pure Bul. Hou op om al die huursoldate van die kaap te kry, gebruik ons eie jongspelers wat nog passie het vir blou trui.

  10. gravatar Observer says:
    blykbaar skop die "roteerstelsel" die week in - so verwag om WSS, Bongi, Paige en Jantjies te sien. En Liebenberg op bank in Vleis se plek. Niemand roteer met Ross......
  11. Ag ou bloukarnallie. As mens ernstige tye n bietjie ligter wil maak en jy reageer soos 'n selfaangestelde sheriff laat dit my soms wonder oor my medebul ondersteuners...
  12. gravatar passdiebal says:
    OBSERVER - Jy kyk mooi!

    JL beseer - so nuwe 10 was nodig.
    Ek dink Paige het PvZ gelig - nie ge roteer!
    Bongi vir seker die beste haker.
    En Ross roteer met homself.
    Visser is blykbaar baie eina - miskien Beyers op standby.
    WSS en JJ - definitief rotasie .
  13. gravatar Anton says:
    Ek dik ons probleem le nogsteeds by 8,9 en 10.
    Ons speel te veel van 9 af en PvZ is te stadig agter ons pak hy hardloop twee tree voor hy uitgee wat druk op die buite speelers sit.
    Potgieter hardloop te skuins en druk die agterlyn vas.
    Ons 8 is te stadig agter en is hoopeloos.
    Ons moet meet van 10 af speel en die bal daar verspry, dan kan hy kies of hy dit vir die agterlyn gee of voorspelers.
  14. gravatar Theo says:
    @ Blouland. Uitstekende voorstel!!!!
  15. gravatar Blouland says:
    My droomspan, beserings in ag geneem:

    Kriel
    JJE
    WSS
    Rohan of Dries
    Mastriet
    Tian Schoeman
    Piet

    Vleis
    Wiaan
    Steggies
    JDP
    Willemse
    Marcel
    Bongi
    Pierre Schoeman

    Ek weet met huidige bestuur en afrigtingspan sal dit nooit gebeur nie, daarom 'n droomspan vir die toekoms onder nuwe bestuur en afrigters.
  16. gravatar Bullsrbest says:
    We should win this one this weekend but I am not putting all my hope into it with the way we are playing. I don't know where our Bulls are going - feeling very disillusioned at the moment. If we do win this one is this going to be the only match we are capable of winning ?? Something needs to be done urgently before it is too late. For this week GO BULLS !!
  17. gravatar Chris says:
    @Bullsrbest, we should win this weekend, we should win our home games, but no away games.
  18. gravatar Franscois says:
    Ek persoonlik dink dean is i baie goeie speler al wa na hy moet kyk is sy vuil spel enige unie sal hom vat want hy is goed word net nie reg afgerig nie!! Dan wil ek ook net by se vir almal wat akona sal yt die span los dat hy die beste speel van die agter lyn al is hy oud dink ek hy is stukke beter as mastriet wat niks beteken hy was ook nie eers i goeie seves speler nie waar is jumba gee hom i run kyk wat maak kwagga by leeus en sebelo by wp hulle blink yt!!! Ek sal veel eerder murray i kans gee bo odendaal hy is nu i kak speler!!!
  19. gravatar Blouland says:
    Hoekom is die span nog nie bekend nie ?

    Sukkel hulle om 15 volunteers te kry in Pta om onder Ludeke te speel ?
  20. gravatar marisa says:
    Sal daarvan hou om die volgende span te sien die naweek, dit sal egter ook net 'n droom bly. 15. Jesse Kriel 14. Ndungane 13. Small Smith 12. Dan Kriel 11. Jambo Ulengo 10. Tiaan Schoeman 9. PVZ 8. Wiaan Liebenberg 7. Sheep 6. Steggies 5. Janse van Rensburg 4. Willemse 3. Kruger 2. Mbonambi 1. Van der Merwe 16. Maku 17. Greylingh 18. Hattingh 19. Roelof Smit 20. Jacobs 21. Visser 22. JJ. Die kanse dat Visagie, Ross en Hattingh uit die beginspan uit gehaal sal word is 'n vet ronde nul!
  21. gravatar Jimmy says:
    As ek so al die “oplossings” van bloggers lees dan dink ek aan ‘n stokou boek oor boererate wat ek iewers geërf het. Kyk, party maak nogals sin. Ander lyk so bietjie dodgy en party sal geen mens by sy volle verstand ooit probeer nie.
  22. gravatar sakkie6yster says:
    Goed gestel Jimmy!! Ek hou ook van die F du Preez en V Matfield as afrigters voorstel.. dit sal tog lekker wees om bietjie nuwe vars bloed en idees by die Bulle se afrigting te sien... Alles van die beste vir die naweek Bulle!
  23. gravatar bloukaap says:
    Weet nie of Dean Greyling enigsins moet terugwees op die veld nie. Hy lyk meer oorgewig as in die Superreeks en ons staan magdom strafskoppe af met hom daar. Skrums het verander in wapen om punte te kry maar met Dean daar voel dit vir my of dit verander in wapen om punte teen ons te kry. Hy kos ons momentum wanneer ons aanvallende skrums het.En dit ten koste van Marcel vd Merwe! Hencus van Wyk moet nou sy hand opsteek as reserwe.

    OP bring ervare manne in hul pak vir Saterdag. Sykes en Darron Nel en Puke is in.


  24. gravatar victoriabok says:
    > JIMMY
    > As ek so al die “oplossings” van bloggers lees dan dink ek aan ‘n stokou boek oor boererate wat ek iewers geërf het. Kyk, party maak nogals sin.

    Jimmy op hierdie stadium sal enigiets anders sal beter wees as die status quo van oor en oor dieselfde wedstrydplan te probeer, met logge, lompe, stadige "losvoorspelers" oor die voordellyn te kom net om die bal te verloor teen die ander span se fetchers. En as ons met 'n bietjie geluk nie die bal verloor, dan skop ons hom direk terug vir hulle

    As die Bulle se agterspelers die meeste turnovers maak wedstryd na wedstryd wys dit vir jou daar's fout, selfs in die jaar se Super Rugby het Ndugane en Hougaard gewoonlik die meeste turnovers gehad

    Maar Frans voeter voort en hoop dit sal werk as dit aanhou probeer

    Einstein het hoeka gesê " Insanity is doing the same thing over and over again and expecting different results"

  25. gravatar victoriabok says:
    http://www.sarugbymag.co.za/blog/details/currie-cup-stats-round-2


    Gaan kyk bietjie na die stats


    Ons het nie een turnover sover gehad nie, nie eers een in twee wedstryde nie, maar ons skop die meeste balle weg

    G'n wonder ons kom nêrens nie


    Heyneke het spesiaal vir Ritchie Gray gekry om die hele span te leer om turnovers te maak, so belangrik is dit deesdae





  26. gravatar kabous 23 says:
    Ek dink ons moet vir Luke Watson koop as 8 en Ross vir OP gee. Luke is sterker, vinniger, meer leierseienskappe, meer ervare, en kan balle steel. Ek sal ook eerder met Maku speel as Bongi of Visagie. Maku is immers nog volgende jaar met ons. en Visagie shape nie so goed as gehoop is. Ons kort nogsteeld 'n Slot wat kan help in die skrums. Hatting is te lig.
  27. gravatar Max says:
    Kabous 23 ek sal liewer met Ross sit voor ons gemors soos luke watson koop. dan verloor ek met n smile!!!!!

    My boodskap is gerig op alle Blou Bull Spelers en nie die coach nie.

    Daar is miljoene fans wat julle ondersteun, en wat will he julle moet elke game wen. speel die naweek vir ons as fans en nie vir die coach nie. Elke ou wat hier blog will elke game daar wees en julle ondersteun, maar op die oomblik is almal ONDER. Vat klein stappe doen die basise goed hou bal in hand en skop die bal uit jou gebied as jy onder druk is, maar
    moet nie net weg slkop nie skop uit!!!!.

    Al raak almal kwaad en se julle sleg, in ons harte will ons net het julle moet speel vermekaar en wen!!!! Al verloor ons elke game tot en met ek ses voet onder is skreeu ek nie WP, Shark, Cheetahs, Leeu, Griqaus, king en Pumas nie.

    EK BLY 'N BULL!!!!!!!!!!
  28. gravatar Max says:
    Almal wat die BULLE moet wen sit jou naam onder en waar jy bly.

    1.Max Vanderbijlpark
  29. gravatar Johan says:
    1.Max Vanderbijlpark
    2.Johan PTA
  30. gravatar deon says:
    Lyk my Frans is net so bang om sy span aan te kondig soos ek is
  31. 1.Max Vanderbijlpark
    2.Johan PTA
    3.bloubefoeterd :PTA
  32. gravatar rob says:
    1.Max Vanderbijlpark
    2.Johan PTA
    3.bloubefoeterd :PTA
    4. Rob Benoni
  33. gravatar Johannes says:
    DIe aankondiging van die span is weer n donnerse geheim.
    Waarvoor wag hulle?
  34. gravatar kabous 23 says:
    Max. Ek dink FL het dieselfde benadering as jy. Sal eerder ondergemidelde spelers as regtig goeie spelers kies. Dis tyd dat die bulle ophou " nice " spelers en aftigters kies en eerder kyk na wenners. Om te verweer jy sal eerder verloor as die beste spelers kies is verregaande.
  35. gravatar Max says:
    Kabous 23, daar is by beter speler as luke watson, dis wat ek bedoen, luke is plane .k....k. Warren whitley Leeu, Arno Botha die beste bo almal!!! Die coach is ons problem nie die speler nie, Speler kan nie goed wees en dan die volgende oomblik is hulle k....k nie. Ons ou speler perfom by ander unies. hoekom??????? dis die coach wat die beste uit die spelers kry.
  36. gravatar Blouland says:
    Span nog nie gekies nie want bestuur en afrigters is glo erg verdeeld of Ross heelagter, losskakel of stut moet speel Saterdag....
  37. gravatar Blouland says:
    As ek so na die foto kyk, lyk dit of Ross stut speel Saterdag. Gaan glo pale toe skop en kaptein wees ook.
  38. gravatar Blouland says:
    Victoriabok, dankie vir jou baie sinvolle opmerkings hierbo.

    Bly daar is nog ondersteuners wat nie vasgevang is in blinde lojaliteit nie, maar werklik omgee oor ons eens trotse unie wat so verneder word.

    Enige nuwe afrigters en bestuur sal nou dadelik 'n verbetering wees, al is dit net tydelik vir CB. Dit sal lei ten minste tot nuwe spankeuses en nuwe wedstrydplan.

    Dan sal ons geduldig wees met resultate, en kan vir volgende jaar beplan word vir goeie bestuur en afrigtingspan wat ons rugby in 'n beter toekoms kan vat volgende jaar.

    Dit is 'n groot groot skande dat ons 2 huidige beste voorspelers, Bongi en Paul weggaan. Net daarvoor moet Xander en bestuur gefire word.

    Ja, en selfs al wen ons met 50 teen Kings, wat nie gaan gebeur nie, die kanse is beter om te verloor, gaan dit nie die langtermyn probleme oplos nie.

    Nuwe blou bul era moet NOU begin, elke naweek wat ons uitstel is ons nog 'n maand agter in ons voorbereiding vir volgende jaar.
  39. gravatar victoriabok says:
    Blouland, dankie man, ek's bly jy dink ook soos ek

    Ek dink Barend wil net geld maak met Loftus met sokker en Motocross en konserte, die Bulle en rugby is 'n bysaak. Solank hulle net af en toe 'n tuiswedsryd of twee wen is dit alles hunkie dorie, selfs al is dit net die Kings


    Ek bly 'n Bul maar daar's groot fout by die Bulle

    Ek weet ons het baie spelers verloor maar ons koop nogsteeds baie jong spelers elke jaar, en die meeste van hulle is die beste in hulle posisie in die land

    Die afrigter kry hulle nie sover om te presteer nie of speel hulle glad nie

    Ander kleiner unies soos Griewas en Pumas moet tevrede wees met die leftover spelers, maar hulle presteer nogsteeds

    Ek praat nie eers van die Leeus nie

    En gaan kyk 'n bietjie, Ackermann se span met sy klein spelersbegroting en min Springbokke het net soos ons ook sewe wedstryde gewen in die jaar se Super Rugby
  40. EP are the weakest team in this competition. There can be no greater humiliation for the Bulls than a loss to EP at Loftus at this stage. Doubt it will happen though. Bulls to win by 10 to 15. Good luck Bulls.
  41. gravatar Tom Dino says:
    Sjoe maar julle paviljoen is vol.
  42. gravatar Tom Dino says:
    Frank ludeke, hoe voel dit om te weet jy weet boggerall van afrigting af en jy kry so vet pay tjek. Daar is so min toeskouers julle kan nie eers julle krag rekenning met die hek gelde betaal nie.
  43. gravatar Tom Dino says:
    Pumas wag vir julle, kak gaan julle kak.lol

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *