Ludeke rings the changes

Ludeke rings the changes

articles.comments (43)

Injuries, rotational policy and the availability of players from suspension all played a role in Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke's decision to make seven changes to his starting team to face the EP Kings at Loftus Versfeld on Saturday. This will be the Vodacom Blue Bulls first home match in the Absa Currie Cup following two away defeats against the Golden Lions and Western Province.


Ludeke decided on first-time starts for Jesse Kriel, William Small-Smith, Tony Jantjies, Rudi Paige and Bongo Mbonambi, while Marcel van der Merwe is moved from loosehead to tighthead with Dean Greyling returning after suspension.


Callie Visagie, JJ Engelbrecht, Jacques Engelbrecht and Jurgen Visser are all rested, while Jacques-Louis Potgieter is injured.


Kriel will start at fullback, Small-Smith at outside centre, Jantjies and Paige will be the new halfback pairing and Mbonambi will wear the number two jersey.


Regular Under-21 pivot Joshua Stander will be amongst the reserves and if called upon, will make his Currie Cup debut.


"We are under pressure following our opening two defeats and that is not the ideal position after only three weeks into a competition," Ludeke admitted.


"This is an experienced squad that have responded under pressure in the past, so I am confident we will deliver a better performance this week. We have been under-achieving away from Loftus and we welcome the chance to have home ground advantage again," the coach said.


Vodacom Blue Bulls captain, Deon Stegmann, is expecting a good effort from the new starters.
"They will bring their own energy and enthusiasm, which is important for the team. The Kings will try to get us off our game and run us off our feet, so it will be important for us to keep our composure, use the ball better and to defend very well. I am confident that we can do that," Stegmann said.


The Vodacom Blue Bulls team is: Jesse Kriel, Akona Ndungane, William Small-Smith, Burger Odendaal, Sampie Mastriet, Tony Jantjies, Rudi Paige, Jono Ross, Jacques du Plessis, Deon Stegmann (c), Grant Hattingh, Paul Willemse, Marcel van der Merwe, Bongi Mbonambi, Dean Greyling. Replacements: Bandise Maku, Werner Kruger, Nicolaas Janse van Rensburg, Wiaan Liebenburg, Piet van Zyl, Joshua Stander, Ulrich Beyers

 

Pin It

Aug 21, 2014

(43) Ludeke rings the changes

  1. gravatar Deon says:
    Stadig maar seker in regte rigting,

    Ek hoop Dean het nou sy les geleer, skrum en speel rugby los die fights vir die kroeg

    Nog net Grant en Ross
  2. gravatar Franscois says:
    Sou nooit mastriet bo jj kies nie en ek persoonlik sou nie paige speel nie so ook nie jantjies speel piet en eerder visser op flyhalf maar nou ja ons speel die kings!!
  3. gravatar Nguni says:
    Span lyk al beter. Maar kyk .... Jono Ross se pa moet seke baie geld in die Unie insit!!!
  4. gravatar Honibal says:
    Ek sal ook graag vir Rohan Janse van Rensburg iewers wil plek maak.


    Sterkte Bulle en welkom Jantjes. Nou kan jy 'n slag jou pond vleis begin verdien.
  5. gravatar Hennie says:
    Dink steeds ons kan verbeter op Grant Hattingh.
  6. gravatar derkaiser3 says:
    One big problem with this team..

    Ludeke announced the team, he shouldn't be there..

    We will beat the EP Kings at a very empty Loftus...
  7. gravatar Dylan says:
    Looks a bit better not sure about paige, janjties and jono ross (sigh), why jono why he does not improve at all
  8. gravatar Bloukaap says:
    Baie gaan afhang van Tony Jantjies. Om die waarheid te sê - hy hou sleutel in vir die res van ons seisoen.


    Ok, so Jurgens is beseer. Maar baie bly Jessie kry kans.
    WSS en JJ gaan elkeen twee games om die beurt speel en weer roteer.
    Dink Frans is geheel en al te sga op DEAN Greyling. Soos Callie Visagie moes hy nie hierdie naweek speel nie.
    Bly Page is in - van Zyl stel my teleur, soveel talent maa rhy het nog nie gefire by die Bulls nie.
    Voorlangs gaan dit tawwe game wees. OP he thul ervare harde spelers teruggebring vir heirdie een. Sykes, Nel en Watson.
  9. gravatar Anton says:
    Dink toe Tony Jantjiesen Rudi Paige opgekom het het hulle meer dierek gespeel Paige was verseker vinneger agter die skrum as wat Piet van Zyl was en hulle het meer van 10 af gespeel . Dink dit kan beter gaan as hulle twee weer so speel.
    Bulle moet net minder van 9 af speel en 10 die kans gee om die bal te verspry.

    Hoop die bulle doen better.
    Go Bulle
  10. gravatar Ek says:
    Julle moet mooi lees. Spelers wat nie presteer nie word gerus, nie gedrop nie. Teen beter spanne is die under performers van die laaste 3 jaar terug. So niks het eintlik verander nie.

    Ross en Hattingh nog daar, Kings voorspelers gaan met ons mors.

    Die dag as Paige en Jantjes jou CB skakelpaar is, en daar nie veel beter is nie, dan weet jy hoe beroerd dit gaan.

    Dink die oukie van Waterkloof, Thinus de Beer, is tans ons derde beste losskakel in Pta, sou hom gespeel het. Wonder of ons hom ook gaan verloor vir nog 'n useless kaapse aankopie volgende jaar?
  11. gravatar Anton says:
    Ek se nie Tony Jantjiesen Rudi Paige is die beste nie wat ek wel weet is toe hulle opgekom het het dit vir my better gegaan.
    Ek dink wel dat die Bulle se probleme begin by die skakelpaar.Hulle maak nie goeie besluite nie en dit sit die span onder druk.
  12. gravatar nitronic says:
    Go Luke en Go Kings trap die patetiese koeie
  13. gravatar Oom Koos says:
    Bly Jessie Kriel is daar. Sou vir JJ op vleuel 'n kans gegee het en vir Wiaan Liebenberg begin met Roeloff Smit op die bank.
    Moenie so seker wees dat ons gaan wen nie. Die Kings se eerste helfte teen die WP was vir my baie goed. Met Carlos Spencer hul afrigter gaan hulle verseker baie hardloop en die bal so lank as moontlik lewendig hou.
    Wens net ons spelers kan vir 'n slag in die gate in hardloop en die bal betyds off-load of die bal uitgee en lewendig hou want ons gaan te maklik grond toe en dan vat dit weer 4-5 sekondes voordat die skrummie die bal speel. Sal maar sien hoe ons skakelpaar gaan vaar. Paige moet net vinnig skoonmaak en Jantijes ..........ooooooooooo Jantjies. Wat kan ek meer se. Gelukkig is Ross nie op 10 gekies nie(net 'n grappie julle)
  14. gravatar JP says:
    Moet nie te veel verwag van die bulle nie Frans is nog steeds daar die spelers is ongelukig met die afrigting span daarom presteer hulle nie enige persoon kan dit tog sien , totsiens Loftus dit was lekker om daar te gaan rugby kyk julle sien my weer waneer Frans die dag weg is daar.
  15. gravatar Werner says:
    Ross nog daar sekerlik is hier n slang in die gras????? ek voorspel eerste tuis verloor van seisoen die naweek was laas naweek reg met pakslae teen WP !
  16. gravatar victoriabok says:
    Ek hou ook nie van Ross nie, maar ek weet nou hoekom ons nie van hom ontslae kan raak nie

    Gaan kyk na die Curriebekker stats, hy dra die bal die meeste, dis hoekom Frans hom bly kies

    Wat hy met al die balle uitrig is weer 'n ander storie


    http://www.sarugbymag.co.za/blog/details/currie-cup-stats-round-2


    CARRIES

    Round 2

    17: Jono Ross (Blue Bulls)
    16: Paul Willemse (Blue Bulls)
    15: Marcel van der Merwe (Blue Bulls)
    11: Burger Odendaal (Blue Bulls)
    10: Bongi Mbonambi (Blue Bulls)
    10: Grant Hattingh (Blue Bulls)
    10: Jacques du Plessis (Blue Bulls)
    10: Kyle Cooper (Sharks)
    9: Hendrik Venter (Free State Cheetahs)
    9: JJ Engelbrecht (Blue Bulls)

    Season so far

    27: Jono Ross (Blue Bulls)
    22: Paul Willemse (Blue Bulls)
    21: Carel Greeff (Griquas)
    20: Burgen Odendaal (Blue Bulls)
    18: Kyle Cooper (Sharks)
    17: Renaldo Bothma (Pumas)
    17: Tian Meyer (Griquas)
    15: Marcel van der Merwe (Blue Bulls)
    14: Grant Hattingh (Blue Bulls)
    14: JJ Engelbrecht (Blue Bulls)
    13: AJ Coertzen (Free State Cheetahs)
    13: Nizaam Carr (Western Province)
    13: Jürgen Visser (Blue Bulls)
    13: Siviwe Soyizwapi (EP Kings)

  17. gravatar Will says:
    Aan al die getroue ondersteuners van ons eens trotse unie hier is jul kans om met jul voete te stem, Boikot die Bestuur en bly weg van loftus tot dat die borge die bestuur opdrag gee om hul geld terug te betaal agv wan bestuur. Glo my, die spelers sal ons bedank as ons dit kan reg kry om Ludeke en die hele spul onder presteerders uit te dwing. Wees vir eens eerlik met julle self Bul ondersteuners en erken dat dinge te ver gegaan het en dat ons, die toeskouers iets daaraan kan doen. In elk geval Pa's en oupas,, wil julle regtig julle kinders aan hierdie gemors laat bloot stel?? BLY weg!!!! dit kan spoedig oor wees dan is ons oudergewoonte weer op ons plek met nuwe trots.
  18. gravatar Chris says:
    Ek stem saam Will, bly weg van Loftus!
  19. gravatar Mark Kruger says:
    Hatting, Ross, Paige en Jantjies nog steeds daar!!!! Stem saam met Will en Chris. Bekyk sommer selfoonkontrakte ook.
  20. gravatar Mark Kruger says:
    Solank as Van Graan en Ludeke daar is sal die agteruitgang voortgaan.
  21. gravatar flip cowley says:
    wel dit lyk my almal is dit eens dat Ross nie in die span hoort nie,maar nie Frans en sy slim mense nie. ons gaan weer jj en vleis engelbrecht verloor en later as hul weer by ander spanne die kans gegee word en deur goeie afrigting top rugby speel wil ons hul ten duurste terug koop. kyk maar na potgieter by die warathas en Franco Mostert by Leeus.
    maar nou ja wat sal ons passievolle mense wat die blou bulle ondersteun vir die afgelope 40 jaar weet? .
  22. gravatar Lourens says:
    Gents

    What scares me is that the bulls lead(dominate) all the stats in the two rounds except, Offloads, Tackles made(Michael Rhodes leads this by 23 tackles in round two alone and we don't have a player in two rounds that made 20 tackles) turnovers won,,,,We are not on the list? In saying this we also lead two that I don't want us to lead; Tackles missed ( Burger Odendaal 5) and handling errors (Burger Odendaal 6) also on both lists are Ross and Grant.

    I don't say drop Burger Odendaal and all will be well, as he also features prominently in running meters/ caries, all i am saying is that we play the same way over and over so it is easy to see why Michael Rhodes made 23 tackles as he just has to mark one player and then line him up, tackle him out of the ball and Shela-ka-zam ,,,, the states makes sense. FL trains his team to be the best in caries,running meters,line-outs stolen and so forth not to score tries and be innovative or unpredictable.

    Clear instruction at half time is probably; "boys stick to the game plan, we will wear them down and ooja, Jurgen as jy weer so counter dan speel jy nie wee vi my nie.....ok!!!!!! skop die ball hoog en dan jaag julle outjies. If he lets this team loss and lets them play what they see we will once again be the best.

    When JLP joined us in Super Rugby, he brought something(a spark) with him for the first 5 matches he played.. that has been couched out of him now and he looks ordinary again. Piet at the OFS was a force to be reckoned with he now is amongst the highest kickers in the competition and has not made one line brake that i can recall this year.

    We have the players, we need a couch and a manager that installs the pride into our team again.

    If we win this weekend,,, he will say to the management and fans,, see i told you we will be better, if we lose we all will fall deeper into despair and we will not go to Loftus, this will eventually have a knock on effect that we will not have funds to retain players, not that this will make any difference as we tend not to try and retain good player anyway. Ether way we as Bulls supporter loss and will continue to loss as long as he stays in charge of our team.
  23. gravatar bloukaap says:
    Victoria

    Ek weet hy dra die bal baie, maar dra hy dit effektief? Wie dra die bal die verste?

    Wp het saterdag oor die 250 tackles gemaak teenoor die Bulle se 87. Telling 17-41. Ons oneffektiwiteit op die aanval wys duidelik hierin.
  24. gravatar passdiebal says:
    Hierdie bal dra stats is juis my hele ongelukkigheid met BB spelpatroon.

    27: Jono Ross (Blue Bulls)
    22: Paul Willemse (Blue Bulls)
    20: Burgen Odendaal (Blue Bulls)
    15: Marcel van der Merwe (Blue Bulls)( hy is die ergste!!! onthou tot dusver net as vervanging opgekom)
    14: Grant Hattingh (Blue Bulls)
    14: JJ Engelbrecht (Blue Bulls)

    Ons 4 loosies het nie een keer die bal gepass teen die WP nie - dis CRAZY.
    Van hierdie 110 keer wat ons die bal gedra het , het ons nie tien keer die bal gepass nie.
    Elkeen wat dra klou aan die damn ding soos die spreekwoordelike k*k aan n wolkombers.
    Maw - ons gaan grond toe met die bal, wen die ball, gaan grond toe met die bal ens tot ons dit verloor.
    So die opposisie kan presies plan en hoef nie verder te verdedig as channel 1 nie.

    DIT reflekteer skokkende afrigting - niks anders nie.
    Swak game plan tot die ergste graad.




  25. gravatar flip cowley says:
    dit wil vir my voorkom of statitieke die grootste rol speel in ons spankeuse en spel patroon. in die ou dae sonder al die rekenaars was dit die score board wat moes reg lees nou is dit wag en kyk die stats wys ons is oppad, weet net nie waarheen nie!
    kom ons kyk na stats toe die Leeus heel onder aan alle kompitisies was wie was hul afrigter???? die Bulls is nou op die ongewone en ongewenste posisie, en wie is hul afrigter?????
    gemeenskaplike faktor is Frans .!!!
  26. gravatar Cornelius says:
    En met geen game plan verloor ons nog môre teen Kings
  27. gravatar Brian says:
    Ja nee kyk. Frans gaan dit nooit regkry nie. Hy het geen idee hoe om af te rig, of 'n span te kies nie. JJ moes gekies gewees het op die vleuel. Hoekom het hy rus nodig. hy het baie rus gekry na die Superrugby toernooi.

    Solank as wat Jono Ross gekies word, is daar probleme in bloubul land.
  28. gravatar Kiboko says:
    I think Frans is a good coach ... when he works with established players within a settled framework.


    However, I think his biggest problems are:


    (1) the development of players - can we really say any of the youngsters, or even more established players, at the Bulls have grown under his tutelage in the past 2 years? Our players simply seem unable to make the step up, physically but even more so mentally. As an example, what would have happened to Morne Steyn had he joined the Bulls today?


    (2) Which is exacerbated by his selections. In the Super 15, we heard how Marcell Coetzee developed into an open-sider over time in reference to the choice of Ross in the position. How has this worked out for us (and for Ross) with him now playing 7 or 8? And this week, with the team we have for the EP Kings, you've got one experienced leader in the backline in Akona. An exciting backline perhaps, but if the chips are down, who does for example Tony Jantjies turn to immediately next to him?


    (3) From the outside, there appears to be a lot of left-brain thinking at the Bulls (e.g. reliance on stats) and too little right-brain thinking (e.g. creativity and flair) among management. Your team needs both. When last did we see anything really inspiring (wow) from the Bulls management? Something that excites, and something that wants players to work with a certain coach or coaching team.


    And this brings us to another issue and that is the management of any sporting team's greatest assets: it's players.


    Here, alongside Heyneke himself the loss of Ian Schwartz was perhaps the biggest of all when Heyneke ripped the heart out of the Bulls' established player management/coaching team.


    I cannot help but question the thinking of the current management team.


    On the one hand, signing young talent only works if you have a coaching team with the ability to bring youngsters through, mixing and matching the opportunities to play with top, established players (e.g. remember when Heyneke got a guy like Warren Brosnihan in?). And conversely, we have also seen before signing top stars in the hope they'll change your fortunes is not the answer: remember Jannie de Beer, Os and Naka?


    So you need a all-round, balanced plan.


    I don't get a sense that we have that balanced, well-thought through approach taking into account needs such as the continuous development and re-introduction of assets, to ensure a balanced, hungry and excited team ... and results.

    It's as if there is no clear plan of action at the Bulls throughout every single level (management included), creating an environment where the sum of the parts are bigger than the whole. The flair has gone.

    PS:

    I see some people talk about the Bulls' CC start to the season with two tough away matches ... We should never use that as an excuse for drubbings with 20+ points. That's unacceptable.


  29. gravatar Myler7 says:
    Spelers speel puik terwyl hulle by ander provinsies is en dan koop die Bul bestuur hulle, dan vir die Bulle luk hulle swak, Piet van Zyl en Vleis Engelbrecht om name te noem. Hoekom? Maklik, K-k afrigting want ons speel met 'n patron wat nie werk nie en onder afrigters wat NOG NOOIT iets bereik het op hulle eie nie.
  30. gravatar victoriabok says:
    > bloukaap
    > Ek weet hy dra die bal baie, maar dra hy dit effektief? Wie dra die bal die verste?


    Frans kyk na die stats, dis hoekom hy Ross in die span hou

    Die problem is sodra die groot baldraers oor die voordeellyn kom steel die nader spa die bal op die grond

    Ons speel nie genoeg ouens wat na die bal op die grond toe speel nie

    Stegmann was te lank uit, hy's nie wedstrydfiks genoeg om 'n effektiewe fetcher te wees nie. Hy moes eerder kllubrugby gespeel het totdat hy reg is


  31. gravatar victoriabok says:
    > bloukaap
    > Wp het saterdag oor die 250 tackles gemaak teenoor die Bulle se 87. Telling 17-41. Ons oneffektiwiteit op die aanval wys duidelik hierin.

    Die tendens is deesdae om eerder sonder die bal te speel, dis makliker on te verdedig as om aan te val

    'n Slim afrigter soos Brendan Venter sê

    "Furthermore, contrary to public opinion, more energy and personnel are expended on attack than defence. A team normally needs a ball carrier plus three players on attack, taking four players off their feet. Whereas, defensive teams utilise a maximum of two players in the collision situations.

    The above scenario which I’ve sketched out is fundamentally why teams that employ a ball-in-hand, possession-centred approach need to be fitter than those that make use of a variant game strategy."


    Lees hierdie artikel van Brendan Venter by die link

    http://www.supersport.com/rugby/blogs/brendan-venter/The_purpose_of_possession


  32. gravatar victoriabok says:
    Kyk bietjie na die punte vir en punte teen op die log na al die spanne twee wedstryde gespeel het

    Selfs die Kings het meer punte as ons aangeteken


    1 Golden Lions 101 32
    2 Western Province 76 33
    3 Sharks 65 41
    4 Free State Cheetahs 55 55
    5 Pumas 45 55
    6 Griquas 51 65
    7 Blue Bulls 30 82
    8 Eastern Province Kings 35 95
  33. gravatar bloukaap says:
    Victoria

    Brendan se teorie is reg. En ons stats wys dit goed. Maar hy sê ook in die artikel dat die All Blacks bv fiks genoeg is om die bal id hand game voluit.te speel.

    Wat die Bulls se bldraers aan betref: Ons wen nie meters nie en die support play is te stadig by. Dan hou ons die bal op die grond vas en word baie so geblaaas. Ons het die game teen die WP minder geskop want ons was bang vir Kolbe. Ons skon vir fase na fase geen momentum bou nie. Dus- of Frans se personeel is nie fiks genieg soos jy sê nie, of die personeel.is net nie effektief en sterk goenoeg om die game plan uit te voer nie. Dit is immers legacy van Danie Rossouw, Pedrie en Guhtro. Ek dink Frans hoop dat WSS en Kriel hierdie naweek iets spesiaal sal saambring.

    Dit bring my by defense: soos jy tereg sê ons sukkel met turnovers. Maar WP en die Leeus het rurnovers teen ons bewerk bloot deur meer fisiek te wees by afbreekpunte. Deon Fourie is nie meer daar gewees om bakle te steel nie. Ons vertoon net te lig by die rucksituasies.


    Jono is nie effektiewe baldraer nie. In die eerste plek te hoog, te geisoleerd en nie sterk genoeg nie.
  34. gravatar Blouland says:
    Nee kyk, as Ross jou hoof baldraer is vir wie jy bal gee, dan is dit nag, donker donker nag.

    Om nou te verwag 'n nuwe jong agterlyn moet skielik spark, wys jou net hoe die afrigters en keurders totaal die kluts kwyt is.

    Dit is die voorspelers wat die meeste gemors veroorsaak, maar daar word volhard met Greyling, Hattingh en Ross ?

    Die beste ding wat kan gebeur vir ons rugby is 'n groot pakslae en dat Watson 3 drieë druk sodat iemand kan wakker word daar op Loftus, en vra vir nuwe bestuur en afrigters.

    Geluk aan die Titans wat ook choke soos hul rugbyspan, speel met iets soos 5 Proteas teen 'n no name Lions span met geen Proteas nie, en ja, verloor al weer of is dit nog steeds.

    Lyk my daar is geen meer guts en passie oor in Pretoria nie, ons weet en word nou gewoond daaraan om te verloor ?
  35. gravatar Chris says:
    Vat die knock, betaal die miljoene en raak ontslae van Frans en gespuis!
  36. gravatar victoriabok says:
    > bloukaap
    > Wat die Bulls se bldraers aan betref: Ons wen nie meters nie en die support play is te stadig by. .

    Ons loosies is te stadig, hulle is groot maar met die spoed van slotte


    > Frans se personeel is nie fiks genieg soos jy sê nie, of die personeel.is net nie effektief en sterk goenoeg om die game plan uit te voer nie. Dit is immers legacy van Danie Rossouw, Pedrie en Guhtro.


    Ek dink hulle gym te veel en hardloop te min en is nie fiks genoeg nie

    Die span het ook nie harde manne soos Danie en Bakkies nie en word geintimideer

    Daar is geen Mongrel in die span nie


    > Dit bring my by defense: soos jy tereg sê ons sukkel met turnovers. Maar WP en die Leeus het rurnovers teen ons bewerk bloot deur meer fisiek te wees by afbreekpunte. Deon Fourie is nie meer daar gewees om bakle te steel nie. Ons vertoon net te lig by die rucksituasies.

    Ons het nie spoed onder die loosies nie

    Die verskil tussen 'n slot en 'n flank is spoed, ons kies slotte op flank (en 'n onfikse fetcher) en daarom verloor ons die bal by die rucks. Hulle is te stadig en kom te laat daar aan om die speller op die grond te ondersteun
  37. gravatar victoriabok says:
    > Chris
    > Vat die knock, betaal die miljoene en raak ontslae van Frans en gespuis!

    Ek stem saam

    Heyneke het ook skoongemaak toe hy ingekom het en 'n klomp Springbokke laat gaan wat passasiers was.
    Ek dink Naka was ook een van hulle

    En hy het sy vertroue in jong spelers gesit
    Hy was slim genoeg om 'n goeie senior speler in te bring om die jonges te help vir die Curriebeker soos Warren Brosnihan en Wikus van Heerden

  38. gravatar Blouland says:
    Maak 'n klomp DVD's van die game tussen Pumas en Griekwas en wys dit vir Ludeke en sy afrigtingspan. Dit is hoe rugby gespeel word, bal in hand, offloads en nie doef-doef stampkar rugby nie. Het een van ons loosies al ooit probeer in 'n gap in hardloop of offload ?

    Ons het die talent maar nie die afrigtingspan wat balvaardighede leer nie.

    Stem volkome saam met Chris en VicBok, spandeer die mijloene om Ludeke en die res los te koop van hul kontrakte, begin nou dadelik met nuwe bestuur en afrigtingspan.

    Daardie miljoene sal weer opgemaak word as ons jongspan met nuwe afrigters ondersteun, solank ons net beter spankeuses en weer rugby kan sien, wen of verloor.
  39. gravatar jong bulle says:
    Die wiel het wraggies gedraai. In 2001 voor Heyneke in die CC begin het was die Pumas beter as die Bulle. Na vanaand se wedstryd is ek oortuig dat die Pumas die Bulle op Loftus en in Nelspruit sal pak gee. Albei speel met ou junior Bulle, die verskil is dat die een met toewyding, spoed en tempo speel en die ander met niks nie.
  40. gravatar Jp says:
    Weet enige persoon wat die koste sal wees om Frans en sy span te betaal om te loop of hoe gaan ek dit eitvind is bereid om die koste te dra om hulle te betaal om te loop maar op voorwaarde Baren loop saam met die persoon wat die spelers werf hulle het genoeg geld gemaak uit ons die toeskouers , ek is nie bereid om hulle te betaal nie
  41. gravatar bluedog says:
    Ek persoonlik dink die skade by die bulle is te groot. Die veranderings wat gemaak is, is vir rotering beloftes. Van graan en ludeke moet blameer word vir al die top spelers wat geloop het oor die afgelope drie jaar. Hoe herstel ons dit? Pakslae week na week tot daar genoeg ervaring is? Intussen bly spelers loop en speel top rugby by ander unies. Ek sien groot probleme, en ek hoop ek is verkeerd oor die volgende drie weke teen wp, leeus en sards. Daardie spanne speel om te wen terwyl die bulle veg vir die onderpunt van die log. Van Graan het nie eers die guts vir n vraag en antwoord sessie op hierdie blog nie. Ek daag hom as hy n man is om dit te doen. Ek twyfel egter. Ek weet hy lees wat ons skryf. Totsiens van graan. Jy het die bulle uitverkoop.
  42. gravatar Chris says:
    Ons weet wat gaan vandag gebeur, ons gaan heel moontlik wen teen die Kings, dalk goed, dalk nie, maar dan gaan die meeste supporters weer happy wees! Dan lyk Fransie weer goed, en asof daar nie probleme is nie. Skryf maar neer, die Leeus, Wp en Sharks gaan ons op Loftus kom verniel. Vat die knock soos die GLRU gemaak het, en begin oor, die skade wat Ludeke daar gedoen het, het lank gehou, en hy dril daardie einste verloor kultuur nou by die Bulle ook in!
  43. gravatar RuggaFanToo says:
    Patetiese Jono Ross :( Kan nie bal raakvat met oop doellyn voor hom nie. Eindig op met drie vir Kings onder die pale.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *