Vodacom Blue Bulls name Absa Currie Cup squad

Vodacom Blue Bulls name Absa Currie Cup squad

articles.comments (76)

Vodacom Blue Bulls name Absa Currie Cup squad

New Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais named an exciting squad for the upcoming Absa Currie Cup competition, with a number of Springboks amongst the group that will try to win the coveted trophy for the first time in his tenure.

At the same time, the Blue Bulls Company (Pty) Ltd named a number of high class contract extensions, confirming the Vodacom Blue Bulls as preferred home for many of the country’s most promising players.

Marais named the likes of Jesse Kriel, Jan Serfontein, Handré Pollard, Rudy Paige, Victor Matfield, Marcel van der Merwe, Trevor Nyakane and Adriaan Strauss in his extended group, but most of them are likely to be involved with South Africa’s Castle Lager Rugby Championship and Rugby World Cup campaigns and could see very little if any Absa Currie Cup action.

Even in their absence, the squad is packed with proven players that have won the Currie Cup before, as well as a number of Springboks not part of national coach Heyneke Meyer’s squad for 2015.

More rejuvenating for the coach though, is the new breed of talent bursting through the senior ranks.
“This is exciting times for us,” Marais said when he announced the squad in Pretoria on Tuesday.

“We have some of the best young players in the country who won national titles at Under-19 and Under-21 level and excelled for the Junior Springboks on the world stage. Coupled with that, we have some classy internationals available for this campaign and I am pretty confident that we will be a very competitive outfit this year,” Marais said.

“We are working very hard already. We are keen to get going and our two warm-up matches (EP Kings in PE on July 17 and Canon, Japan on July 31) will be very important in our preparations. We are an inexperienced squad in that we have not played much together as a team, but all of these players are true blue in attitude, commitment and passion, so we just need to execute a game plan to complement their talent,” Marais said.

• The High Performance Manager at the Blue Bulls Company (Pty) Ltd, Xander Janse van Rensburg, at the same time confirmed a number of high profile contract extensions.

The headline signing is fullback Jesse Kriel, who extended his BBC contract till October 2018.
“We are very pleased to have Jesse highlighting the huge number of younger squad players extending their contracts,” Janse Van Rensburg said.

“There can be no doubt that we are continuously attracting the best talent in the country to Pretoria and it is very satisfying to see them wanting to stay on. This is a good indication that players are happy at the way they develop here and at the opportunities we provide to them to play at a very competitive level.”

The players who signed extensions are:
Current Junior Springboks RG Snyman, Hanro Liebenberg, Ivan van Zyl, Abongile Nonkontwana, Njabulo Gumede (all till October 2017) and Jason Jenkins till October 2018.
*Warrick Gelant and Tinus de Beer are contracted till October 2016 and JT Jackson till October 2017.
•The rest of the Vodacom Blue Bulls Absa Currie Cup management team has also been confirmed, with former Springbok and Vodacom Bulls hooker Gary Botha joining the fray as technical consultant (forwards).

The rest of the support staff are:
• John-William Meyer (Technical)
• Andre Volsteedt (Strength and Conditioning)
• Stephen Plummer (Rehab)
• Karabo Morokane (Physio)
• Pieter du Plessis (Physio)
• Elzanne van Coller (Masseuse)
• Dr Org Strauss (Team Doctor)
• Tim Dlulane (Team Manager)
• Elias Bennet (Kit Master)

The 2015 Absa Currie Cup squad is:
Fullback: Jesse Kriel (Springboks), Jurgen Visser, Jacques Rossouw, Warrick Gelant, Riaan Britz. Injured: Duncan Matthews, Ryan Nell (both September)
Wing: Travis Ismaiel, Kefentse Mahlo, Jamba Ulengo, Jade Stighling
Centre: Jan Serfontein (Springboks), William Small-Smith, Dries Swanepoel, Daniel Kriel, Burger Odendaal
Flyhalf: Handré Pollard (Springboks), Tian Schoeman, Marais Schmidt, Louis Fouché
Scrumhalf: Rudy Paige (Springboks), Francois Hougaard, Carlo Engelbrecht, André Warner, Ivan van Zyl. Injured: Piet van Zyl (till 2016)
Loose Forward: Pierre Spies*, Hanro Liebenberg, Clyde Davids, Arno Botha, Jannes Kirsten, Deon Stegmann, Lappies Labuschagne, Roelof Smit. Injured: Ruan Steenkamp (August).
Lock: Victor Matfield (Springboks), Marvin Orie, RG Snyman, Nicolaas Janse van Rensburg, Jacques du Plessis, Flip van der Merwe, Jason Jenkins. Injured: Irné Herbst (2016), Dennis Visser (Sept 2015).
Props: Marcel van der Merwe (Springboks), Werner Kruger, Andrew Beerwinkel, Nqoba Mxoli, Dayan van der Westhuizen, Trevor Nyakane (Springboks), Dean Greyling, Morné Mellett, Justin Forwood, Neethling Fouché. Injured: Pierre Schoeman (August)
Hooker: Adriaan Strauss (Springboks), Bandise Maku, Jaco Visagie, Corniel Els. Injured: Callie Visagie (middle August).
*Pierre Spies contracted till October 2015, indicated but not confirmed early release in order to go to Japan.
Janse Van Rensburg also confirmed the following:
•Record Absa Currie Cup try scorer in a season, Bjorn Basson, decided to execute his Japan option in his contract and will leave for the Far East shortly. He will be back for the Vodacom Super Rugby season in 2016.
• A final settlement with Pieter Rossouw has also been reached and the backline coach will join Namibia as part of their Rugby World Cup preparations with immediate effect.

 


Vodacom Blou Bulle maak Absa Currienbekergroep bekend
Die nuwe Vodacom Blou Bulle-afrigter, Nollis Marais, het ‘n opwindende groep spelers aangewys om in vanjaar se Absa Curriebekerkompetisie te speel en die gesogte beker in sy debuutjaar te probeer wen.
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk het terselfdertyd aangekondig dat ‘n groep jonger gekontrakteerde spelers hulle kontrakte met die BBM verleng het, ‘n bewys dat ‘n groot groep van die land se beste jong spelers steeds die Blou Bulle as hul tuiste sien.
Marais het spelers soos Jesse Kriel, Jan Serfontein, Handré Pollard, Rudy Paige, Victor Matfield, Marcel van der Merwe, Trevor Nyakane en Adriaan Strauss in sy groep ingesluit, hoewel almal tans Springbokverpligtinge het en dalk glad nie eens in die kompetisie sal speel nie.
Selfs sonder daardie name is daar steeds verskeie Springbokke wat nie tans deel is van afrigter Heyneke Meyer se Bokgroep nie, wat vir die Vodacom Blou Bulle sal uitdraf.
Marais sien uit na hul bydrae vanjaar, maar is ewe opgewonde oor die groep jonger spelers wat vanjaar kan deurbreek op hierdie vlak.
“Dit is opwindende tye,” het Marais erken.
“Ons het van die beste jong spelers in die land wat titels op junior vlak gewen en vir die Junior Springbokke uitgeblink het. Voeg daarby diegene wat alreeds toetsrugby gespeel het en ander wat al die Curriebeker gewen het en dit is duidelik dat ons vanjaar baie mededingend kan wees. Die verantwoordelikheid om daardie talente tot volle potensiaal te laat speel, rus by ons as afrigtingspan,” het Marais gesê.
Daar is twee opwarmingswedstryde (EP Kings in PE op 17 Julie en Canon in Japan op 31 Julie.) waar Marais hoop om die groep saam te snoer.
“Ons is onervare as ‘n span wat saamgepeel het, so daardie twee wedstryde sal baie belangrik wees om mekaar te vind en kombinasies te vestig,” meen Marais.
• Die Hoë Prestasiebestuurder van die BBM, Xander Janse van Rensburg, het ook aangekondig dat verskeie jonger spelers kontrakte verleng het.
Die groot nuus is dat Kriel tot einde Oktober 2018 in Pretoria sal aanbly.
“Dit is skitterende nuus vir ons dat Jesse deel is van die sterk groep spelers wat kontrakte verleng het. Ons is voortdurend besig om die beste talent in die land in Pretoria te ontwikkel en dit is goed om te weet dat die spelers steeds die Vodacom Blou Bulle as die beste span sien om hul talente en ambisies uit te leef.”
Die spelers wat kontrakte verleng het is:
Huidige Junior Springbokke RG Snyman, Hanro Liebenberg, Ivan van Zyl, Abongile Nonkontwana, Njabulo Gumede (almal tot Oktober 2017) en Jason Jenkins tot Oktober 2018.
*Warrick Gelant en Tinus de Beer is onder kontrak tot Oktober 2016 en JT Jackson tot Oktober 2017.
•Die res van die Vodacom Blou Bulle se Absa Curriebekerbestuurspan is bevestig, met die oud-Bok, Gary Botha wat as tegniese konsultant (voorspelers) ingebring word.
Die res is:
• John-William Meyer (Tegnies)
• Andre Volsteedt (Kondisionering)
• Stephen Plummer (Rehabilitasie)
• Karabo Morokane (Fisio)
• Pieter du Plessis (Fisio)
• Elzanne van Coller (Masseuse)
• Dr Org Strauss (Spandokter)
• Tim Dlulane (Spanbestuurder)
• Elias Bennet (Bagasiemeester)

Die 2015 Absa Curriebekergroep is:
Heelagter: Jesse Kriel (Springbokke), Jurgen Visser, Jacques Rossouw, Warrick Gelant, Riaan Britz. Beseer: Duncan Matthews, Ryan Nell (beide September)
Vleuel: Travis Ismaiel, Kefentse Mahlo, Jamba Ulengo, Jade Stighling
Senter: Jan Serfontein (Springbokke), William Small-Smith, Dries Swanepoel, Daniel Kriel, Burger Odendaal
Losskakel: Handré Pollard (Springbokke), Tian Schoeman, Marais Schmidt, Louis Fouché
Skrumskakel: Rudy Paige (Springbokke), Francois Hougaard, Carlo Engelbrecht, André Warner, Ivan van Zyl. Beseer: Piet van Zyl (tot 2016)
Losvoorspeler: Pierre Spies*, Hanro Liebenberg, Clyde Davids, Arno Botha, Jannes Kirsten, Deon Stegmann, Lappies Labuschagne, Roelof Smit. Beseer: Ruan Steenkamp (Augustus).
Slot: Victor Matfield (Springbokke), Marvin Orie, RG Snyman, Nicolaas Janse van Rensburg, Jacques du Plessis, Flip van der Merwe, Jason Jenkins. Beseer: Irné Herbst (2016), Dennis Visser (Sept 2015).
Stut: Marcel van der Merwe (Springbokke), Werner Kruger, Andrew Beerwinkel, Nqoba Mxoli, Dayan van der Westhuizen, Trevor Nyakane (Springbokke), Dean Greyling, Morné Mellett, Justin Forwood, Neethling Fouché. Beseer: Pierre Schoeman (Augustus)
Haker: Adriaan Strauss (Springbokke), Bandise Maku, Jaco Visagie, Corniel Els. Beseer: Callie Visagie (middel Augustus).
*Pierre Spies is gekontrakteer tot Oktober 2015, aangedui, maar nog nie bevestig om Japan-opsie uit te oefen.
Janse Van Rensburg het ook bevestig:
• Bjorn Basson gaan Japan-opsie uitoefen, terug Februarie 2016.
• Pieter Rossouw het finale skeidingspakket aanvaar, sluit by Namibië se Wêreldbekergroep aan met onmiddelike effek.

Pin It

Jun 30, 2015

(76) Vodacom Blue Bulls name Absa Currie Cup squad

  1. Ek hoop om die Bulle weer te sien in al hulle glorie.Sterkte aan die nuwe afrigter en sy ondersteuningspan.
  2. gravatar Passdiebal says:
    Wat n great squad. Wonder wie gaan Kaptein wees?
    Vir wat dit werd is - Hougaard op skrumskakel en J du Plessis op slot.
    Dit is hulle regte plek.
    Asseblief Pierre S gaan speel gou gou in Japan.
    Dis n hengse sterk span. Ek glo heelway van die spelers in die Bok oefen groep gaan beskikbaar wees vir die CC squad.
    Ek dink dis te laat om WSS se weggaan te stop. FL en sy blindelingse voorkeur aan JJ het te veel water onder die brug laat loop.
    Ek glo SS gaan alles gee vir die BB in die Currie beker seisoen. In my opinie is daar nog n enorme gaping in HM se Bokspan vir n 13 - en JdJong, F Venter en WSS kan met n baie goeie CB seisoen deure oopmaak.
    Blykbaar is Jacques Fourie net so fiks ( of onfiks) soos Danie Gerber op die oomblik!
  3. gravatar Blou Cape says:
    Glad to see Kefentse Mahlo in the mix.

    Top try scorer for the Vodacom Cup side with 6 tries this season. Hopefully he will get enough opportunities to show us what he can do.
  4. gravatar BULLE says:
    Ek stem saam Blou Cape.

    Kefentse Mahlo is qualiteit!
    Ek hoop om meer van hom te sien.
  5. Where is JJ Engelbrecht???
  6. gravatar Matador says:
    goeie spelers op papier - met korrekte en regverdige seleksie kan die span ver kom

    maar los eers die inhouse bestuursprobleme op anders sal resultate ons bly ontwyk

    http://www.supersport.com/rugby/blogs/brenden-nel/Ludicrous_to_blame_it_all_on_Frans
  7. gravatar Paarlbul says:
    As Nollis met hierdie ouens kan doen wat Johan Ackerman met die Lions kan doen dan lyk dinge rooskleurig, want hier is baie talent.

    Ander artikel praat van Vincent Koch by die Pumas. Indien dit wel so is, Bulle koop die man terug!!!!!! Daar moet tog at last iemand anders as Werner Kruger wees.
  8. gravatar Cornelius says:
    Bulle as ons die Curriebeker kan wen, dan het ons darem iets bereik die jaar
    Sterkte Bulle
  9. gravatar Muzi says:
    It’s an exciting squad, Nollis Marais is a good coach his promotion to the CC side should have happened a couple of years ago IMHO.
    I’ll be keeping my eye especially on youngsters like Dries Swanepoel, Kefentse Mahlo, Daniel Kriel, Warrick Gelant, RG Snyman, Jason Jenkins hopefully they’ll be given a bit of game time.
    Oi…..I think we might get eaten in the scrums, none of these props bar young Neethling Fouche, Dayan Van Der Westhuizen or the injured Pierre Schoeman have impressed me thus far.
    It’s a pity that talented wing Duhan Van Der Merwe didn’t make the cut honestly this bloke will be huge for SA rugby in the future, he’s going to rattle a few feathers in the Under 21 competition.
    A new era, A new dawn and New beginnings…Hou By Die Blou
  10. gravatar Muzi says:
    I'm skeptical about Marais Schmidt and Louis Fouché.....personally I've never been a fan of both players....both can kick a ball a mile away but when it comes to attacking rugby they fall a bit short....it's interesting to note the Bulls have decided to retain Joshua Stander and Kobus Marais in the Under 21 side good news for Hendré Marnitz...quality players his side will be packed with quality players.
  11. gravatar Muzi says:
    Our SA Under 20 scrumhalf JP Smith is a surprise exclusion for me....I think that cape lad form tygerberg Andre Warner will be back up for Hougaard at 9...Carlo is not yet match fit he was injured, Ivan will be playing for the Under 21 side...
  12. gravatar Muzi says:
    I forgot about Nqoba Mxoli he’s a very interesting project he impressed me a lot in the 2015 Varsity Cup….Jacques Rossouw, Clyde Davids, Marvin Orie, Andrew Beerwinkel and Jade Stighling players that really haven’t caught my attention…they just lack " that something"….
  13. gravatar Muzi says:
    Asseblief Gary Botha…..this is NOT dancing with the stars….our pack is powder puff these days…the scrum a shambles you have a lot of work to do pal….good luck!
  14. gravatar Bullebakkies says:
    Goeie groep! Hoop ook Spies en JJ waai so gou moontlik!!

    Hoop eintlik JJ kom nooit weer terug nie!!

    Jje n Pierre, vat asb vir Fouche saam!
  15. gravatar Duane says:
    A bit thin on quality hookers and wings. But I like the rest of the squad. Good to see a lot of the younger guys getting a chance.
  16. gravatar nitronic says:
    Sterkte Nollis.

    Man ek is bly om Dries se naam daar te sien. Great squad.
  17. gravatar nitronic says:
    Ek sien geen nut om spelers soos Spies, J Dup, Flip te dwing om CC te speel nie, glo hulle sal nie 100% als gee nie. Veral Spies wat openlik gese het die Bulle soek hom nie.

    Hougaard sal dalk maar ek dink ook hy is reg om die pad te vat.

    Ons vleuels lyk maar baie dun, hopelik gaan Basson in Japan bietjie leer om te begin werk soek as a vleuel.

    Goeie squad laat die bou werk begin
  18. gravatar Muzi says:
    @NITRONIC
    I think Nollis really rates Swanepoel I remember he scored that superb try two years ago in the Vodacom Cup Side...Marais doesn't want him to leave because he clearly believes in his talents...
  19. gravatar morne says:
    Dankie Nollis , ons staan agter julle manne
    hoop julle raak sommer superfiks , DRA
    Daai truie met trots,En wys die res
    Hoe word n currybeker gewen
  20. gravatar Blouland says:
    Hopelik die begin van goeie nuwe dinge.

    As Visser bo Galant, en Fouche bo Tian gekies word, dan het niks verander nie.

    Hopelik sal Nollis reg kies.

    Dink ook ons moet die spelers wat weggaan groet, want sulke spelers is geneig om nie alles te gee nie, want netnou word jy beseer en verloor al die oorsese geld. Hougaard het nog 'n bokplek om voor te speel, sal hom wel kies.

    Hier is my span sonder die bokspelers

    Galant Ismael WSS Burger Ulengo Tian Hougaard
    Hanro Arno Lappies RG Jenkins Dylan Maku Schoeman

    As WSS ook weggaan, sal ek hom uitskuif na vleuel met sy spoed, en solank 'n senter combo van Burger en Dries probeer.
  21. Manne ek dink nie almal besef watter groot slag Nollis geslaan het om Gary Botha te betrek nie. Selfs Frans Ludeke het 'n paar jaar gelede erken dat Gary soms vir Balie Swart in 'n hoek gedruk het as dit by skrumtegnieke kom.

    In Europa word 'n baie hoë premie op skrumwerk geplaas en toe Gary by Harlequins was is hy beskou as een van die beste skrumwerkers in die hakerposisie in die Heinekenbeker toernooi...

    Hier kom 'n ding, manne! Nou sal ons eindelik kan sien wat die Bulle se enorme talentpoel kan beteken as hulle aan ordentlike afrigting blootgestel word...
  22. Ek is baie opgewonde oor die toekoms van die gewese SA Skole kaptein, Pierre Schoeman. Daar was reeds sprake dat hy na vaskop sou skuif. Ek dink dis 'n briljante idee. Sy liggaamsbou laat my baie dink aan Julian Redelinghuys. Hy is gebou soos 'n goeie vaskop.

    Justin Forwood is in elk geval die sterkste loskop-skrumwerker in Pretoria. As Schoeman reg is, sal hy en Forwood 'n puik kombinasie uitmaak saam met 'n woelige haker soos Jaco Visagie.
  23. Hougie sal ook vleuel kan cover. WSS bly BUL! Dis goeie nuus. Dink nie hy sal padvat nie anders sou dit aangekondig gewees het. Goeie squad
  24. gravatar Oom Koos says:
    Die ou oom en tannie le in die bed. Die tannie lees n Cosmopolitan en vra vir die oom.
    "Ou Faan, wat dink jy van die klitoris?"
    Die oom dink so en antwoord : " Nee mamma ek weet nie, ek is eintlik n Toyota fan"
  25. gravatar Bully says:
    Moet se dis 'n indrukwekkende groep en het volle vertroue in Nollus, of sover.
    Die groot vraag nog steeds, wie gaan die Super span afrig????
    Dis die eintlike vraag.
  26. gravatar Bloukaap says:
    Daarsy Nollis. Oor die algemeen lyk dit maar behalwe vir die afwesigheid van Flup vd Merwe en Grant Hattingh en JJ E na die Super 15 squad.

    Ek hou nie baie vd reserqe losskakels nie. Was nog nooit 'n Louis Fouche fan nie. Ons is maar dunnerig op haker ook.

    Skrumskakels is die een.posisie wat interressant sal wees on te sien wie deur gaan kom.

    Oor die algemeen is hierdie Bulls span ons vaandeldraers vir 2016. Nollis se kop lyk reg en ek is baie dankbaar vir Gary Botha daarso.

    Net 'n vraag: Waar in die wêreld is Nardus vd Walt?

    Muzi I am surprised you havent picked it up!

  27. gravatar CR says:
    Ek hoor FL is oppad Fiji toe om daar te gaan help voorberei vir die worldcup.
  28. gravatar Paarlbul says:
    Bloukaap jy sal Nardus se naam in die Griekwas span sien.

    Daar is 'n paar name wat mens wonder oor. Jurie Linde was 'n uitstaande nr13 in die Bul cravenweek en Tuks en Bul O/19, maar nou hoor 'n ou niks. Die site het op 'n kol oefen fotos gepublish waar jy kon sien dit is Jurie.

    Die Bulle moet vir Jason Jenkins behou - hy is 'n volgende Bakkies met baie ball skills en saam met N Janse van Rensburg behoort hulle weer vir 'n tradisionele slotpaar te sorg. Irne Herbst en RG Snyman/Orrie as backup.

  29. Ek reken Steggies sal kaptein wees. Spies sal suksesvol wees met sy early release aansoek. Hierdie span kan goed doen in die CC en ek sien uit na wat Nollie met hulle kan uitrig.

    Dejadonnersevu. Elke keer voor die begin van 'n toernooi is ons so vol hoop. Net om teleurgestel te word. Mag dit hierdie keer anders wees. Kom Nollie en manne. Doen dit vir die ondersteuners!!
  30. gravatar Bulbefoeterd says:
    Bloukaap

    Nardus van der Walt is Griekwas toe en speel reeds vir hulle in die kwalifiserings wedstryde.

    Dis n uitstekende groep en is baie verbaas om die name Flip vd Merwe en Jacques du Plessis te sien. Ek dog hulle is klaar op pad Frankryk toe. Verligting dat Francois Hougaard daar is want ons is nog baie onervare wanneer dit by skrumskakels kom.

    Wat wonderlik is van die omswaai by die Bulle is die feit dat ons inligtingsbron veral wat betref junior spelers terug is op die blog nl. Muzi!!!

    Moet ook se was jare laas op die blog maar lees nog elke dag julle kommentaar. Het al van 2010 gese Frans Ludeke is op afdraande pad al het ons daai jaar die Super rugby gewen. Uiteindelik is daar weer iets nuuts in die lug en dit ruik positief!!
  31. gravatar Bloukaap says:
    Dankie mense vir die nuus oor Nardus. Ek het dit obviously gemis

    Maar Wat 'n teleurstelling vir my. Uitstekende nr. 7 of 8gsteman wat Hanro en Lappies mooi sou aanvul. Met Davids as kwota speler daar en Arno Botha moes iemand seker plek maak. Ek is net bekommerd dat ons vir Roelof Smit kan verloor want hy is klaar met 021 en sal nie meer in tou wil staan nie. Steggies hou hom nog uit.

    Jurie Linde se weggaan of een van ons top senters was te verwagte.
  32. gravatar Blue Bull says:
    Ok.

    I like Nollis approach. He is focusing on two things to start with:

    setting the right culture and doing away with ranking orders, and secondly he realises our skills levels in various departments (attacking play) needs to up. And he is realistic.

    Hopefully Hougaard's plan will work for him. I am a big fan of Hougie and I think he had a great season on the wing. He got his self confidence back. Just a pity that FL only gave him chance on the wing. That shut hin out of world Cup contension. But obviously he had a chat with Heyneke about a possible selection at 9 and decided to stay. With the rate that our scrumhalves get unjured we might just see Hougie turn out.

    Gosh, is there really no better flyhalves in Pretoria than Louis Fouche? One of the most inconsistent nr. 10's that ever played for us.

    I also see the name of Jurgen Visser with whom we did not renew his contract? Really hope Galant will get his chance. As well as Ulengo.

    Anyway, I just hope the Bulls can at elast succeed in getting the winning spirit back on track. This year the Lions, WP and Cheetahs will be strong contenders. For the Bulls it is a matter of sorting out the house and cleaning up.

    I also read roomers of Heyneke possibly getting back in the fray. Lets hold our thumbs.
  33. gravatar Blue Bull says:
    http://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/150630/Ludeke_has_no_regrets



    “I’ve always believed you need to close the door on wins and losses. You need to focus and get a new vision. And you need to foster relationships, that is one of the things I hammered home with the players. We need each other – it is like a lift, either you take someone up or you take them down. For me it was always important to take players forward. How can I better them as a person, as a father, a husband or a person. Those things have eternal value, the rest fades away.

    “The last thing is habits. If you don’t shed the habits that are bad for you – like the team not being able to keep the ball - then you aren’t going to win. You do need better habits as a person as well. I try and live these ideals, and try to close that door every week.

  34. gravatar nitronic says:
    Well it looks like Frans must surely look into being a life coach rather than a rugby coach.
  35. gravatar Johan says:
    Wat bedoel jy bloukaap?Arno Botha is stukke beter as Nardus so ja hy moes def plek maak....Arno Botha moes eintlik in Waren Whiteley/Oupa Mahoje se plekke in die bokspan gewees het....Maar eks bly hy is nou by ons vir die cc.Maak hom sommer kaptein eerder as Steggies.
  36. gravatar Bullebakkies says:
    Ek stem saam Johan.

    Arno is my keuse vir kapteinskap vir S15 ook!
  37. gravatar morne says:
    Kan iemand my se hoe besluit n coach
    Tussen Bv.2 spelers , watter een is better
    Is daar n systeem , ?

    ASB.
  38. gravatar nitronic says:
    Nee Johan Arno moet definitely nie vir Whiteley vervang nie. Arno het die talent maar sy besering het hom terug gesit. So die CC is die regte manier vir hom op weer sy beste te kom. Om te se Arno moet Warren vervang is om te se Visser moet Wille Le Roux vervang in die bok span.
  39. gravatar Honibal says:
    Ek reken die sal 'n flippen goeie CB span wees.

    Jesse Kriel (As Meyer hom nie kies nie) anders vir Warrick Gelant
    Travis Ismaiel,
    William Small-Smith
    Burger Odendaal
    Kefentse Mahlo
    Tian Schoeman
    Francois Hougaard
    Arno Botha
    Lappies Labuschagne
    Deon Stegmann (Kaptein)
    Flip van der Merwe indien die bokke dom genoieg is om hom nie te kies nie,. Indien hy wel gekies word, Nicolaas Janse van Rensburg
    RG Snyman
    Werner Kruger (Hy het nou genoeg gerus)
    Jaco Visagie
    Neetling Fouche / Dean Greyling
  40. gravatar Bloukaap says:
    Johan

    Arno het nog met post beseting gespeel vanjaar en was beslis nog nie naastenby op sy beste nie. Maar vir superrugby het jy eintlik 6 baie naby aan ewe goeie losvoorspelers nodig. Onthou dat du Plessis weggaan volgende jaar. Ons kort dus regtig mongrel daarso.
  41. gravatar nitronic says:
    goeie span Honibal

    Ek sal ook Jenkins nader trek.
  42. gravatar Blouland says:
    Ons keuse van CB kaptein sal ook wys of ons vorentoe of agtertoe beweeg.

    Kyk, ek was nog altyd 'n groot fan van Steggies, maar hy moet nou as backup dien vir Lappies en Smit.

    My CB kapteins is:

    Arno kaptein
    WSS onder kaptein

    Lank lewe die Blou Bul toekoms !
  43. gravatar Poliesman says:
    Blouland dis die regte keuse vir kaptein en o/kaptein.
    Baie bly dat Gary Botha betrek is. Hopelik sal daar nou iets met ons skrums gebeur.
    Ek sien in die koerant dat Vincent Koch nog volgende weer vir die Stormers gaan speel. Dis nogal n jammerte.
  44. gravatar jimmy says:
    Ek het lekker gelag vir Lourens wat vir Batman verwens het.. Ja nee, FL kan nou nie meer die skuld kry nie.

    Ek hoop wragtig dat hierdie die begin van ‘n herlewing van Bloubulrugby gaan wees. Ons is gatvol verloor! Mag Loftus weer vol loop soos in die gloriejare! Mag die Bloutrui weer gevrees word soos die pes! Mag ander ondersteuners ons soos nooit te vore vloek, verkleineer en verwens omdat hulle so jaloers is op ons Bulle wat nie van verloor af ken nie! Verdomp, die Bloubul eet nie van die vloer af nie! En, mag die Bulle weer die Bekers huistoe bring soos dit hoort! Kan nie wag nie…

    MY BLOED IS BLOU!!!!!!!
  45. gravatar Honibal says:
    Nitronic, ek stem saam met jou oor Jenkins. Hy is beslis deel van my 23tal.

    Dink net as daai man die 2de helfde los gelaat word en met sy kraglopies die manne aan flarde hardloop.
  46. gravatar nitronic says:
    Presies, en dan is hy glad nie so stadig nie.

  47. Ditto Jimmy! Dit%#$$@#to!!!
  48. gravatar Lourens says:
    I watched JdV's comeback story or documentary last night, what a man? I have never loved him as a player but always rated him as one of the best, however being as biased as I am, I have always liked our Bulls boys better.

    This story has the makings of a Hollywood block buster, if we win the world cup it'll be the comeback of all comebacks., very proud to be South African and for him to be our Captain.

    Jimmy,,, Batmans got nothing on Juan.

    Respect, JdV.
  49. gravatar bluebull says:
    There is a nice video of the team scrumming practise this week. If I look at that pack it looks like Flip vd Merwe and Jacques Du Plessis are the locks. gary Botha and Wessel Roux are coaching like hell.

    Lourens, I think de Villiers is a fantastic player and captain, but my honest opinion is, if I look at Pierre Spies, Matfield and Arno Botha's recovery process, that his injuries and time away from top level contact, will count against him.
  50. gravatar Blouland says:
    As Flip en JDP die CB slotte gaan wees, dan beteken dit heel waarskynlik dat RG en Jenkins 0/21 gaan speel ?

    Weet nie of dit 'n goeie ding is nie. Altwee die manne is weg volgende jaar, so ons sal dringend vir spelers soos RG, Janse en Jason moet genoeg speelkans gee in die CB, kan hul nie dadelik in die diepkant ingooi met superrugby volgende jaar nie.

    Kom ons hoop Nollis handhaaf 'n goeie balans en wissel die spelers af.

    4) Flip, Jenkins
    5) JDP, RG, Janse
  51. gravatar Bulbefoeterd says:
    Bluebull

    Where can we view that video?
  52. gravatar Bulbefoeterd says:
    Thanks Blue Bull

    It looks good. Just struggling to determine who is the hooker?
  53. gravatar Andre says:
    Haker is Cornel Els weet net wie is die blind side
  54. gravatar jimmy says:
    Was vandag in Petoorsdorp vir die Inter-provinsiale o/18 meisies hokkie toernooi by Affies. Mens kry sommer so ‘n warm gevoel net om naby die heilige grond van Loftus te wees. Suid-Gauteng beter WP later vandag opneuk in die finaal, die gemors wen niks naby Loftus nie.

  55. gravatar jimmy says:
    Rus in vrede Fredi Nest.
  56. gravatar jimmy says:
    Ons Vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang. Onder groot koelte bome kan ons lekker sit en droom. Met wurms soos slange en suntan op ons wange. My tjomma! ... hier kom 'n ding. Sê My
  57. gravatar jimmy says:
    Hey! DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my. Spring nou vorentoe en spring, spring. Spring nou agtertoe en spring, spring. Tiekiedraai, groot lawaai. Hey! DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my…. Hey DJ
  58. gravatar jimmy says:
    Het jy ‘n besem en ‘n hoed en ‘n kat gekry? Ek sê nie jy’s ‘n heks nie maar sê vir my. Hoe kon ek my hart sommer so verloor? Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor. Jy het my getoor… Getoor
  59. gravatar jimmy says:
    En waar kry jy ‘n ander Bloubul of waar kry jy ’n Lekker Ou Jan of ietsie met eish daarby? Ag sê my bietjie bietjie sê my, jy kry dit net in Afrikaans.. Net In Afrikaans
  60. gravatar jimmy says:
    GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!
  61. gravatar Blue Bull says:
    Wow, NZ rugby is really something to watch. I knew the Hurricanes would crash somewhere. Always hard when you dominate the season and then the fairy tale comes to an end on the big match day. Much like the Sharks in 2007 and the Blues in 1998. The more composed and structured Highlanders made less mistakes and showed no respect. Ben Smith must be nr. 1 full back in the world right now.
  62. gravatar Bloukaap says:
    Twee baie belangrike aspekte buite rugby maar wat ons plaaslike spanne direk raak:

    Kontraktering: Rudolph Strauli antwoord op die vraga waarom Faf de Klerck vir net 1 jaar gekontraktee ris by die Leeus: Talentvolle spelers wil naam maak en Europese kontrak losslaan. Hieride aspek raak al die spanne. Dit maak van die CC hoogstens 'n 0'23 liga met spelers wat nie Japan of Europese kontrakte kon lossalaan nie.

    Transformasie: In vanjaar se CC reeks moet alle Noordelike unies 30% Swart spelers (7 uit 23) en Suidleike Unies 35% Swart spelers in hul spanne he. 2 van die 7 spelers in jou 23 tal moet "Black African" wees en minstens 1 volle wedtsryd gespeel het.

    Wat meer is, is die Transformasie beleid bepaal dat teen 2019 jou management ook 50% swart sal moet wees, dit sluit verteenwoordiging in jou algehele management en board of directors in.

    http://images.supersport.com/content/SARUSTP.pdf

    Ek kan net dink watter ongelooflike druk daar op ons unies is en met feitlik geen top afrigters in ons strukture nie, is die leemte in SA rugby erg blootgele itv ontwikkeling van afrigters, wat nog te se swart afrigters.

    Ek kan vertsana waarom Hougaard nie oorweeg is vir die Bokke nie - dis die een posisie waar Heyneke 2 transformasie punte kan score.
  63. gravatar Andre says:
    Sien Hougaard gaan dalk vir Stomers speel in superrugby volgende jaar
  64. gravatar nitronic says:
    Blue Bull what a pleasure to watch the game played by two skillfull and brilliant teams. Ben Smith is nr 1 fullback, Aaron Smith is nr 1 scrumhalf and I would say TJ Perenara is probably nr 2 scrumhalf. I would also say Aaron Smith must be leading the nr1 player of the year selection up to now.

    I Said a good 8 weeks do not write these Highlanders off. Basically a pack with no stars but BIG HEARTS
  65. gravatar Blouland says:
    Bloukaap, dankie vir al daardie inligting.

    G'n wonder rugby is besig om dood te bloei en spelers gaan oorsee nie. Superrugby kry nog aandag, maar die res is politieke sport.

    Goeie nuus van die kwota sisteem is dat Galant nou bo Visser gekies moet word, en wel op verdienste.

    Baie slegte nuus is dat Orie nou bo RG, Janse en Jenkins gekies moet word, nie op verdienste nie.

    Hier is 'n moontlike polities korrekte span:

    Galant, Ismael, WSS, Burger, Ulengo, Tian, Hougie
    Dean Maku Werner Flip JDP Steggies Lappies Arno
    Reserwes Bierwinkel Els Dylan Orie Hanro van Zyl enige losskakel behalwe Fouche, Stigtling

    As ek so na die bank kyk, moet ons sorg dat ons die game al gewen het by die 60ste minuut, anders is ons in die moeilikheid.

  66. Dis regtig onaanvaarbaar dat politiek en sport so gemeng word. Dis juis waaroor al die toere vanaf 1973 geboikot is. Politiek en sport. Is hierdie nie maar dieselfde nie????????
  67. gravatar CR says:
    Ek wonder hoe voel 'n swart speller wat bo 'n wit speller gekies word agv sy kleur. Ek dink dit moet die k@kste gevoel wees om te moet weet jy is nie goed genoeg nie. Kyk maar na al die instansies waar transformasie toegepas word. Escom val uitmekaar, die stadsrade is korup.......en so kan 'n mens aangaan. Ek kry daardie arme swartetjie jammer om te moet weet iemand anders is beter as hy. Wat is volgende, hy onwikkel 'n minderwaardigheidskompleks en korupsie volg. Shame. Dit is vir my pateties dat politiesie nog nie besef het dat jy nie iemand wat nie sy werk kan doen in 'n pos te prober druk nie. En die beste van alles is dat die meeste van ons dit maar goedsmoeds aanvaar en korupsie laat voortbestaan. Die Unies moet net hul slapgat houding los en die beste kandidaat kies. Indien nie, koebaai SA rugby en volg die voetspore van 'n "eskom".
  68. CR Ek dink min mense het nog die volle implikasies besef. As die bokke 70 slae by die Auzzies en NZ kry dan moet ons dit maar vat solank die politiek net reg is.

    Dan kan mbaloela maar sy sport dwars in sy gat opdruk
  69. gravatar Bloukaap says:
    Bloubefoeterd en CR

    Dit verklaar hoekom die Bulle so op koopspree gaan id Wes-Kaap en hoekom Gert Smal so te kere gegaan het vroeer vanjaar. Die feite is op die tafel: Ons het net nie talent in Pretoria om die politieke leemtes op te maak nie.

    Dis.net nie volhoubaar nie. Dit gaan die hele spektrum van rugby verander om moontlik id rigting van die Europese klubs te beweeg waar skatryk individue soos by Touglogne die klub beheer en met privaatgeld spelers kontrakte aan te bied. Die nadeel is dat dit nie juis jou juniors ontwikkel nie en daatom.het Frankryk probleme opgetel want hulle kontrakteer 30 top spelers waarvan.baie min uit eie geledere kom. Maar dit bied weer die kans om die.beste spelers te kontrakteer.

    Die ander opsie is Japan. Huidiglik lyk dit of ons plaaslike spanne meer het om te wen met die Japanese liga: ons top spelers kan tydens die CC meer geld daar verdien, dalk minder ernstige beserings opdoen en terugkeer vir Super 15 terwyl die CC weer die geleentheid vir ons bied om ons swart en kleurlingspelers te ontwikkel in daardie soelers se plek. Maar sonder Japan gaan ons sukkel om voort te bestaan.

    Die Cheetahs se borg, Toyota, birg ook 'n klub in Japan en hulle kan dus soort uitruil ooreenkoms beding. Maw rugby is nou globale sport en nie meer provinsiaal nie. Japan verseker ten minste dat jy jou top ouens langer id sisteem kan hou. Ek verstaan dus hoekom ouens soos Pollard en Grant Hattingh daar gaan speel en klousules in hul kontrakte het.

    In 2006 al is id media geskryf dat ons top Bokke nooit weer in CC gaan speel nie agv internasionale seisoen. Dit was 9 jaar terug toe die Ooste nog nie so sterk op die toneel was nie, maar dit was in die kol.

  70. gravatar Blue Bull says:
    Geez

    This political stuff is suffocating. Don't know how everybody is holding everything together!

    So if I look at our Super 15 team then politically we did not come.near our target of 7 players in match 23 squad:

    Basson, Page, Nyakane were the regulars. So we need to top up the back three with Galant, Ulengo and Ismael and take a look at Mahlo. No probs with that. But where does it leave Jesse Kriel and Hougaard? If it gets to 50% we are in trouble.

    It is in the pack that we have problems with quality black players, apart from Nyakane.

    We made a big mistake in letting Bongi go and kept Visagie and...Maku.

  71. gravatar Oom Koos says:
    CR , nou praat jy!!!! Wonder wat sal gebeur as die unies n slag hul man staan en die beste spelers kies, maak nie saak of die helespan wit en/of swart is nie. Die Vodakom beker kan gebruik word vir ontwikkeling maar die CC, Super 15, Varsity Cup en Cravenweek moet die bestes gekies word. Dit is soos jy se, ons aanvaar maar net die gemors. As die unies nie hul ruggie styf maak nie, moet die ondersteuners n slag wys wat is reg en wat is verkeerd.
    Wat my verskriklik grief is die feit dat die Cravenweek spanne ook kwota spanne is. Dit is mos elke laatie se begeerte om provinsiale kleure te kry. Daarom se ek, KIES DIE BESTES en @#$%$# die res
  72. Jitte ja mens wil nou nie die blog in 'n politieke forum verander nie maar heng jy kan nie talent optower deur kwota sisteme nie. Feit vandie saak is die meeste wit outjies verkies rugby en die meeste swart en dalk selfs kleurling outjies verkies sokker.

    As 'n speler goed genoeg is wit of swart sal hy 'n held en ge-eërde instelling vir sy span word. Dink Mametsa, Chilliboy Ndugane om maar 'n paar te noem. Hierdie mamparra sportminister gaan belangstelling in rugby laat kwyn. Daar is geen manier dat as ons beste spelers oorsee sit en vreemde burgerskap aanvaar dat ons S15 spanne kompeterend sal wees nie. Die speler poel n swart geledere en die belangstelling daar is net te klein. Dis nie 'n rassistiese opmerking nie dis net 'n realistiese opmerking.

    Niemand gaan week in en week uit wil sit en kyk hoe ons spanne week na week verneder word nie. As daardie poel groot en sterk genoeg was, was die Grens Curriebeker kampioene en die Kings super 15 contenders maar selfs die Watsons kon nie die talent optower nie.

    Jy kan ook nie 'n outjie ontwikkel wat eintlik net daar rondhang vir die geld en wat nie regtig ontwikkel wil word nie.

    Hoe moet iemand soos Errol Tobias en daai manne nou voel. Hulle was daar op meriete. Ek gee toe daar kon dalk meer gewees het maar mens maak nie die foute van die verlede reg met meer foute nie. Two wrongs dont make a right soos die Engelsman sal sê.

    Politiek in sport.... het nog nooit gemeng nie, kan nooit meng nie, sal nooit meng nie. Mamparra kry dit in jou kop.

    Sport is meriete gebasseer. Eintlik is alles in die lewe maar oukei julle het nou die land opgemoer deur daai klein feitjie te vergeet maar om vadersnaam los net sport uit. Dis die een ding wat 'n land wat gebreek is deur die onbevoegdheid van politieke aanstellings op nasionale regerings vlak en munisipale vlak en en en en en en en en ........nog bietjie hoop gee.

    Maar ek dink jy is te veel van 'n onbevoegde politieke aanstelling om dit te verstaan jou ou mamparra
  73. gravatar Blouland says:
    Twee dinge wat ons rugby se einde beteken:

    1. politieke inmenging, waar die beste spelers nie meer gekies kan word nie, afrigters se hande afgekap.

    2. Die feit dat ons rugby nie aan private eienaars behoort soos in Europa nie, dink aan Toulon.

    Kyk wat gebeur in Europa, jou beste spelers speel in al hul belangrikste kompetities,

    Vat Frankryk as voorbeeld, elke top speler speel die Top 14 (ons CB), dan speel hy tegelykertyd Heineken Cup (ons superrugby), daarna speel hy 6 nasies toetse (ons 4 nasies) en dan jaar einde toetse teen suidelike halfrond spanne. Die ondersteuners sien die beste spelers die hele jaar lank.

    As ons ryk magnate gehad het wat rugby besit het, kon ons soortgelyke geval gehad het in SA, maar nou is ons gelukkig as ons in super 15 en 4 nasies van ons beste spelers sien, maar ook nie almal nie. Baie gaan europa toe en is verlore vir super rugby in SA.

    Ek wonder of ons rugby unies besef hulle is besig om hul tradisionele ondersteuners al meer te vervreem met die agteroor buig voor die politici se grille ?


    Niemand gaan wen nie, almal gaan verloor, want sonder voete by die stadions gaan dit lei tot nog minder geld nog minder beste spelers nog minder wenne nog minder borge nog minder belnagstelling.

    Dit gaan al meer gebeur dat baie ondersteuners rustig voor hul TV's gaan sit en rugby in europa kyk op 'n Saterdag, want die meeste van ons beste spelers gaan daar betrokke wees ..... OP MERIETE.

    Wie wil dan nog Loftus toe gaan om 'n kwota rugby span te ondersteun waar meriete nie die belangrikste faktor meer is nie.

    En as die afrigters boonop nog spelers kies wat nie op vorm daar hoort nie, ongeag die kleur, dan gaan nog minder ondersteuners opdaag. Die Ludeke era die afgelope 3 jaar is 'n goeie voorbeeld daarvan.


    Dinge lyk nie te rooskleurig nie, maar ek bly 'n Bul !
  74. gravatar Paul Moritz says:
    Liewe Meneer / Mevrou,

    Ek is mnr Paul Moritz 'n betroubare, wettige, en 'n geakkrediteerde geldskieter. Ek leen geld uit individuele en saam liggame in die behoefte van finansiële bystand. Het jy 'n slegte krediet of is jy in die behoefte van geld om rekeninge te betaal? Het jy 'n lening of befondsing vir een of ander rede het ek wil hierdie medium gebruik om jou te laat weet dat ek lewer betroubare begunstigde hulp as ek bly wees om jou lening te bied teen 'n lae rentekoers sal wees benodig. Diens gelewer sluit in:
    herfinansier
    uitvinder lenings
    motor lening
    skuld konsolidasie
    besigheid lenings
    Persoonlike lenings
    Let asseblief skryf terug as jy belangstel, waarop reaksie wat jy sal gepos lening aansoek vorm in te vul. (Geen sosiale sekerheid en geen krediet beheer, 100% gewaarborg) Ek sien uit daarna toelaat my van diens te wees vir jou. jy kan kontak ons ​​per e-pos: paulhelpfund@yahoo.com

    Dankie as ek sien uit daarna toelaat my dienste aan om jou te ...
    Mnr Paul Moritz
    E-pos: paulhelpfund@yahoo.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *