Player of the week - Jesse Kriel

Player of the Week

The attacking thrust from the back that Vodacom Bulls fullback Jesse Kriel has been providing for the home side on Saturday against the Reds again had the Loftus Versfeld crowd buzzing. It was quite obvious that the 21 year old fullback is a crowd favourite with his brilliant runs from the back and there was a buzz of anticipation every time he touched the ball. Kriel ran alnmost 200 meters with the ball during the match and was involved in more than one of the tries scored by his team. On defence he also contributed well and his pin-point kicking from the back resulted in a try scored by Pierre Spies.
Bio
Position: Full back
Date of Birth: 15-02-1994 (21 yo)
Height: 1.88 m
Weight: 97 kg
Place of Birth: Cape Town, RSA
Super Rugby Caps: 9
Super Rugby Debut: Round 19 2014 vs Rebels, Pretoria
Twitter: @JesseKriel15

Speler van die Week

Die aanvalsvermoë van agter deur die Vodacom Bulls se 21-jarige heelagter Jesse Kriel is weer Saterdagaand op Loftus Versfeld uitgestal en het die tuisskare behoorlik laat gons. Dit was opvallend dat die skare aan die raas begin raak het elke keer as Kriel in besit was en met sy briljante lopies vorendag gekom het. Kriel het die bal byna 200 meter gedra, die meeste in die span, en het 'n hand in 'n paar drieë gehad.
Sy verdediging was ook puik en sy taktiese skopwerk het tot 'n drie vir Pierre Spies help bydra.
Bio
Posisie: Heelagter
Geboortedatum: 15-02-1994 (21 yo), Kaapstad
Fisies: 1.88 m, 97 kg
Super Rugby wedstryde: 9
Super Rugby Debuut: Rondte 19 2014 vs Rebels, Pretoria
Twitter: @JesseKriel15