Three Blue Bulls in Bok squad to face New Zealand
03 October 2012

Springbok coach Heyneke Meyer on Wednesday named the same starting line-up that beat Australia last weekend for Saturday’s Test in The Castle Rugby Championship against New Zealand at Soccer City in Soweto.

It’s the first time this season that the Springboks will field an unchanged starting team for consecutive Tests. The team is the same as the one that beat Australia by 31-8 in Pretoria last weekend. The only change is on the bench, where Coenie Oosthuizen takes over from Pat Cilliers as prop replacement.

The last time the Springboks started two consecutive Tests with the same starting XV, was in 2009 in the home victories over New Zealand (31-19 in Durban on August 1) and Australia (29-17 in Cape Town on August 8).

“It’s always a good thing if you don’t have to make any changes and after the late replacements we had to call in last week, it’s especially nice to be able to select an unchanged starting team for Saturday’s Test,” said Meyer.

“We’ve been hit hard by injuries this year, but thanks to the great work done by our medical team, we’ve managed to sort out a few of the little niggles left over from the Wallaby match for our final Test on home soil this year.

“Last week’s win was very satisfying, but we all know we will have to make another step up against New Zealand on Saturday. They recorded a good win in Argentina and will be confident, but so are we.”

The Springboks’ starting XV has a combined total of 430 Test caps – 162 to the forwards and 268 to the backs.

The Springbok team to face New Zealand in Soweto is:

15. Zane Kirchner (Vodacom Blue Bulls) 20 caps
14. Bryan Habana (DHL Western Province) 82 caps
13. Jaco Taute (MTN Golden Lions) 1 cap
12. Jean de Villiers (captain, DHL Western Province) 80 caps
11. Francois Hougaard (Vodacom Blue Bulls) 23 caps
10. Johan Goosen (Toyota FS Cheetahs) 3 caps
9. Ruan Pienaar (Ulster, N-Ireland) 59 caps
8. Duane Vermeulen (DHL Western Province) 3 caps
7. Willem Alberts (The Sharks) 16 caps
6. Francois Louw (Bath, England) 13 caps
5. Andries Bekker (DHL Western Province) 28 caps
4. Eben Etzebeth (DHL Western Province) 7 caps
3. Jannie du Plessis (The Sharks) 38 caps
2. Adriaan Strauss (vice-captain, Toyota FS Cheetahs) 17 caps
1. Tendai Mtawarira (The Sharks) 40 caps
Replacements:
16. Tiaan Liebenberg (DHL Western Province) 4 caps
17. Coenie Oosthuizen (Toyota FS Cheetahs) 1 cap
18. Flip van der Merwe (Vodacom Blue Bulls) 19 caps
19. Marcell Coetzee (The Sharks) 8 caps
20. Elton Jantjies (MTN Golden Lions) 1 cap
21. Juan de Jongh (DHL Western Province) 11 caps
22. Pat Lambie (The Sharks) 16 caps

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
76
@74 ek hoop met jou ons moes hom nooit laat gaan het nie. wie iis di blou(t)ril kom op di blog en praat geen sin nie shame niemand van seker aan sy ...........
Posted by kzn bul on 04 October 2012 19:49
75
@74 ek hoop met jou ons moes hom nooit laat gaan het nie. wie iis di blou(t)ril kom op di blog en praat geen sin nie shame niemand van seker aan sy ...........
Posted by kzn bul on 04 October 2012 19:47
74
Ek is seker onrealisties, maar ek hoop nog steeds Derick Hougaard speel weer vir die Bulle. Hy was vir my n kompleet losskakel wat als kon goed doen wat n losskakel moes doen en hy het die agterlyn baie goed weggestuur en hy was een van die vinnigste losskakels "uit die blokke" in my mening. Sal graag wil weet of daar n kans is dat hy kan terugkom. Wat dink julle ander mense, is ek ver verkeerd??
Posted by BillyO on 04 October 2012 17:46
73
Morne Mellet is verseker 'n yster, ek wonder net hoekom het hy eers kans gekry na al die ander. Hoeveel ander is daar wat eintlik moet speel soos Mellet wat eers 'n kans kry as almal beseer of geskors is. As dit nie vir beserings was nie dan het hy eers oor 'n paar jaar gespeel.
Posted by Noemsaan on 04 October 2012 15:16
72
Voel jammer vir die bulle, hulle is so bang om iets anders te probeer dat hulle verseker nie hulle laaste 2 wedstryde gaan wen nie. Ons behoort met al ons bokke terug die premosie relegasie wedstryde te oorleef,maar ek is seker daarvan dat volgende jaar se S15 nog 'n groter nagmerie gaan wees as die huidige Cur Beker. As ons na die laaste paar wedstryde van vanjaar se S15 kyk dan sien jy dat die wiele daar al afgeval het. As ons gaan aanhou met loskakels soos Fouche en Morne dan staan ons net 'n kans om wedtryde op loftus te wen, weg van loftus kan ons maar vergeet. Gaan kyk maar na die sharks, hulle het ook soos ons skoppe die lug in geskop en gedryf van elke bal en toe hulle dit verander en die bal begin hardloop het hulle hele seisoen verander, maar hulle was bereig om Lambie te vervang. As ons dan lojaal voel teenoor Morne gee hom eerder 'n kans op binne senter, maar kry asb 'n losskakel wat sy agterlyn aan die beweeg kan kry!
Posted by Noemsaan on 04 October 2012 15:11
71
@70 Ek stem daai Morne Mellett IS n yster, jy kon duidelik die verskil in die skrums agterkom met sy inslag, en nog weer die "trio" is n wen kombinasie, Wepener het my verbaas en Werner K kan!
Ek reken gee die 'onbekende" name bietjie meer speelkans, want ons kan nie stagneer nie.
Die BB moet bly groei
Posted by P23 on 04 October 2012 14:55
70
Ek hoop Werner Kruger is more aand weer sy ou self want Morne Mellet is n yster en niks fout met Willie Wepener nie. Steenkamp op slot se skrumkrag sal my altyd bekommer.
Posted by BillyO on 04 October 2012 14:24
69
Die naam BLOU_RIL verduidelik al sy koddige uitsprake he he he, hyt seker maar sooibrand of so iets:-)
Posted by BillyO on 04 October 2012 14:21
68
As ons vaste 5 net kan "man up" het ons baie goeie kans!
Posted by DIE BLOU BAAS on 04 October 2012 14:20
67
En toe vergeet ek Basson is ook terug!!! Nee wat WP daar hang n donkerwolkie oor Loftus en wag vir julle lol.
Posted by BillyO on 04 October 2012 14:17
66
BLOU_RIL is een van die oorspronklike bloggers. Dis nie hoe ek jou onthou nie, is jy ok Boet?
Posted by Jimmy on 04 October 2012 14:16
65
Ek is baie positief oor more se game teen WP. In Durban het die Bulle met baie hart gespeel en n drie soos die een van Paul Jordaan gebeur soms op so n nat veld. Die Bulle het n baie goeie span en met Dean Greyling, Jano Vermaak en Chillyboy terug weet ek ons kan dit doen, hoop net daars n lekker skare. Terloops dit sou darem vrek lekker gewees het om Wynand Olivier langs JJ Engelbrecht te gehad het:-)
Posted by BillyO on 04 October 2012 14:04
64
Ignoreer die arme siel. Die beste wat ons kan doen is om ons span te kom ondersteun moreaand en aan te spoor tot 'n famous wen. Dan sal hierdie ietermagog se bek toe wees.
Posted by bloutokkelosie on 04 October 2012 14:00
63
@62 hy kort net hard geb....te word
Posted by Koningbull on 04 October 2012 14:00
62
Kan die BBRU asb n plan maak en vir BLOU-RIL van die blog af verwyder want iemand wat so vieslik en beledigend is hoort nie op die blog nie. Jy is n pateet man. Kry vir jou n ander plek om te gaan speel maar klim van die blof af.
Posted by Summies Bul on 04 October 2012 13:53
61
Dis op die oomblik baie moeilik om opgewonde te raak vir more se wedstryd en verder ook vlg jaar se S15!
Posted by Bullebakkies on 04 October 2012 13:17
60
@55 hahahah goeie een
Posted by Nitronic on 04 October 2012 13:03
59
@58 skryf iets wat sense maak ,nie die rubbish wat jy nou skryf nie,en maak dit tog leesbaar,jy mixit nie nou met jou common maatjies nie
Posted by Koningbull on 04 October 2012 12:09
58
jammer dewald se fans ma hy is n box. as keegan daniel of botes die bal dra by die sharks rolmaal,hulle kyk op en as da n opening attack hulle hom hulle sal ni wee ander man se agterent opsoek om manet wee die bal te verloor nie. n donkie het meer visie as julle kaptein. rant over. Gee hulle horings!
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:59
57
@56 Watter letter ek isi nu met jou nie.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:51
56
Blou Ril

Nommer een.Probeer darem soos n volwasse mens te skryf.Jou Mxit,BBM,twitter taal is amper onleesbaar.
O ja amper vergeet.Jy het n letter in jou blog naam vergeet.Want dit is wat jy is!
Posted by Lekkerblou on 04 October 2012 11:49
55
Blou Ril

Nommer een.Probeer darem soos n volwasse mens te skryf.Jou Mxit,BBM,twitter taal is amper onleesbaar.
O ja amper vergeet.Jy het n letter in jou blog naam vergeet.Want dit is wat jy is!
Posted by Lekkerblou on 04 October 2012 11:49
54
Ignoreer blou ril.... verveelde klein seuntjie voor die rekenaar of groot man met n klein nommer skoen!
Posted by Lothlorien on 04 October 2012 11:46
53
@52 skitterend is n baie groot woord vi jou.Gn wonder die bulle is wa hulle vandag is nie,met so skitterende speler en kaptein is dit mos skitterend ! lol! Wp se site? is j nu sommer die owner ook van die webwerf. lmao!
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:43
52
Blou Ril---Wat Dewald al van rugby vergeet het moet jy nog leer,hy is n skitterende speler.As jy wil nonsens praat gaan doen dit op WP se site
Posted by Koningbull on 04 October 2012 11:39
51
@48 Da het j nogi die bulle gesien speel die jaar.het j d wedstryd teen sharks gekyk?en Griekwas en lions en almal?
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:38
50
@45 Lees nou net n berig in Rekord sport ...Dewald potgieter het weer sy waarde as speler en kaptein gewys en n mens wonder waar hierdie span sonder sy ervaring en leierskap sou gewees het....Het hy jou girl gevry ?
Posted by Lothlorien on 04 October 2012 11:37
49
Blou Ril ek dink nie comments is van pas nie.
Posted by Andre Jnr on 04 October 2012 11:35
48
@45 Lees nou net n berig in Rekord sport ...Dewald potgieter het weer sy waarde as speler en kaptein gewys en n mens wonder waar hierdie span sonder sy ervaring en leierskap sou gewees het....Het hy jou girl gevry ?
Posted by Lothlorien on 04 October 2012 11:35
47
of ek dit nu vi j in zulu,pedi,italiaans,hollands of watter taal ook se, dewald is die treurigste speler en kaptein wat ek al ooit n bloubul trui oor sy kop sien trek. praat van oogklappe,n esel het meer visie agter n rolmaal.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:33
46
blou_ril. Gaan lees asb die voorwaarders om hier posts te plaas.
Posted by Bl@de Runner on 04 October 2012 11:26
45
wie nu, dewald ? stem 1000% met j saam. useless verby.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:24
44
ag nee wat nie eers die moeite werd nie
Posted by Nitronic on 04 October 2012 11:23
43
wa is cornel hess,Blommetjies? is nu nie of steenkamp en beyers se sterretjies geskitter het tot dus ver nie.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:15
42
@38 so is aanvaarbaar om my n pateet te noem omdat ek my mening lig. hoe ironies.lol!
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:13
41
wil j he ek moet n verbandjie om n gesonde vinger draai. dewald potgieter isi n kaptein nie.beyond useless.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:11
40
@37 blouril ai ai ai, wat n pateet!
Posted by Nitronic on 04 October 2012 11:09
39
wa is rudy paige? baie beter speler as ruan snyman.
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 11:05
38
Blou Ril

Jy kan nie spelers so beledig nie ou maat. dis onaanvarbaar op die blog.
Posted by bloukaap2 on 04 October 2012 11:03
37
Dewald potgieter is n d....s. Kan j ni j kop oplig en kyk da is klomp spelers langs jou ni,pass d blerrie ball.en d cheap strafskoppe maak hom nog swakker.bulle nodig nie diet pille nie hulle nodig n kaptein met ballas en n coach wat nie sy agterent ruik heeldag nie. as julle so speel ga die Spears julle zoomba!!
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 10:58
36
Die Wp gaa k@K. Gee Hulle horings!!
Posted by BLOU_RIL on 04 October 2012 10:55
35
@17 dis nie n bad span nie, maar my bekommernisse is die volgende:

1) Mapoe op vleuel- glo nie hys vinning genoeg nie, ander vleuls gaan draaie om hom hardloop
2) Wynand - Is dit nie tyd om maar n beter jonger senter paar op te bou nie?


Die res is basies spot on, maar twyfel of ons hulle so gaan sien op line. FL sal maar seker weer met Greyling en Werner begin (aai) en hopelik sal Morne op form wees anders is daar groot groot probleme
Posted by Nitronic on 04 October 2012 10:11
34
#32. Bloukaap. Ek wens ek kan my stelling van so 2 jaar aanhaal waarby ek lang trane gehuil toe ek sien Marnus Schoeman het weggegaan. Daai outjie is by verre beter as Stegmann en het n blink toekoms. Nou is dit Franco Mostert wat weggaan. Ek kon dit nie glo nie. Ek het hom en Paul Willemse geidentifiseer as die volgende Bakkies en Victor en gaan nog legendes word. Weereens kyk ons nie na die regte talent tot ons beskikking nie en verloor kwaliteit spelers. Die Leeus het groot geslaan met Franco Mostert.
Posted by Bloudonner on 04 October 2012 10:10
33
weet iemand hoe laat maak loftus se hekke oop vrydag?
Posted by louisk on 04 October 2012 09:20
32
Billy O

ek dink ons mis defintief vir Bakkies/Danie baie, en moenie van Guthro vergeet nie. Gary Botha het ook die skrum meer solied gemaak. Guhtro Steenkamp was een van ons bese verdedigende en aanvallende wapens.

Maar Flip vd Merwe is 'n yster. Dis dalk een van jeandre se min "swak" punte. Vandat Franco Mostert in die span is lyk ons meer gedug voorlangs. Ek dink in die CC het ons sover nie sleg geskrum nie, maar in die laaste kwart van die superreeks was dit opmerklik ons swakpunt veral vanaf die NS deel vd toer, terug by die huis teen die Sharks en die Leeus. Werner het gesukkel met tegniek en die spanne het heelwat druk op hom geplaas. Hy bly egter goeie baldraer.

Die Bulle kan aanvoer dat skrums nie meer so baie plaasvind nie en dalk nie so groot rol speel nie. Hulle sal daarom eerder fokus op lynstane en baldraers vanuit rucks, taktiese skopwerk, ens. (in die wedtsryd teen die Leeus het ons die skrums ver verloor maar os lynstane het hulle gekelder, so die Bulle het 'n punt beet). My opinie is dat die pak wel soms in trurat was - ook by die rucks en dit van ons momentum gesmoor het: ons het nie meer die collisions domineer nie en Pierre Spies kon nie regtig van agter spasie he nie, dit maak Hougaard se taak moeiliker en Morne staan dieper en die loosies moet harder werk.

Posted by bloukaap2 on 04 October 2012 09:04
31
Ek verstaan dat jy spelers moet hou vir INGEVAL" iets met jou eerste keuses vir die 22-tal gebeur, maar mensig, ons het die ouens nodig.....Juandre Kruger, Arno Botha en Mornè Steyn.

Kon HM nie maar die drie terug gestuur het nie???
Posted by Honibal on 04 October 2012 08:59
30
bloukaap 2 ek stem saam, die Bulle se vaste vyf sukkel om te domineer en dit plaas die res van die span onder druk. Dink jy nie ook ons het n probleem op slot met Flip en Juandre in die Bokspan? Ons slotte het goeie hande maar hulle skrum nie sterk genoeg nie.
Posted by BillyO on 04 October 2012 08:28
29
NICE Jimmy !!!
Posted by Bl@de Runner on 04 October 2012 07:28
28
Gooi Mielies....
Posted by Jimmy on 04 October 2012 02:24
27
I know it`s late, I know you`re weary, I know your plans don`t include me. Still here we are, both of us lonely…We`ve Got Tonight – Bob Seger

Posted by Jimmy on 04 October 2012 02:19
26
There’s a hard moon risin’ on the streets tonight, there’s a reckless feeling in your heart as you head out tonight…Fire Inside – Bob Seger
Posted by Jimmy on 04 October 2012 02:17
25
It seems like yesterday, but it was long ago. Janey was lovely she was the queen of my nights…Against The Wind – Bob Seger
Posted by Jimmy on 04 October 2012 02:16
24
Bietjie Bob Seger vir die laatnag..
Posted by Jimmy on 04 October 2012 02:14
23
17#

DANKIEie vir jou inset. dit lyk na baie goeie span met baie diepte maar daar is wel oohlopende tekortkominge

Die sleutelposisie wat vanjaar o.a. die bulle gefaal het in meer as een wedstryd is nr 10. en daar is geen adjudant opgelei om die druk te verlig nie. Fourie du preez se breinselle is nie meer hier nie en die bulls sal ander plan moet maak. hougaard se transisie skrumskakel toe het soort van gewerk maar die bokafrigter skuif hom weer vleuel toe. dus is jano ons man of hougaard? Ek voel die bulle sal hier dapper besluite moet begin neem. en die bestuur van opkomende losskakels het misluk met die koms van lionel cronje. eintlik was dit al sigbaar verlede jaar toe brummer nie een game in super 15 gespeel het nie en in die cc so erg verroes was dat die bulle jom voor die helfde vd seisoen moes drop. vanjaar is die einste brummer ander stofasie.

Die tweede probleem is dat ons vaste 5 nie meer oorheers nie of baie wisselvallig is. daarom dat spies en kie in trurat was. Myns insiens was dit een van ons groot probleme. ook is ons baljagters in potgieter en steggies al meer langtermyn beseer en skuif die fonds van 2012, cj stander ierland toe. Ons het skielik vanaf die australie toer swak geskrum en die bal is al stadiger en meer oneffektief gedra. Hoewel ons lynstane steeds baie goed was het ons taktiese aanvalle nie geslaag nie oor verskeie redes.
Posted by bloukaap2 on 03 October 2012 19:17
22
Heynecke Meyer is besig om Blou bul rugby totaal te vernietig. Waarom al die bulle in die bokspan en groep as hy hulle nie as goed genoeg beskou om te speel nie. Hy weet die bulle moet bou en het daardie spelers nodig. Een wedstryd teen NZ bly oor. Hy kon hulle vrygestel het.
Posted by Bluedog on 03 October 2012 18:50
21
Hierdie is op sport24:


The Southern Kings have signed three more prominent players as they aim to bolster their squad ahead of next year's Super Rugby competition.

According to EWN Sport, the Port Elizabeth-based team on Wednesday added Lions hooker Bandise Maku, Argentina scrumhalf Nicolas Vergallo and Blues back Hadleigh Parkes to their ranks.

Kings president Cheeky Watson said the trio will add huge value to the team.

"They bring wonderful experience, Bandise's (Maku) played at the highest level and his coming back home.

"Vergallo, we've seen him play for Argentina so I think he'll add tremendous value to the Kings. Hadleigh Parkes has played for the Blues (in Super Rugby) which will also add much value to the Kings," said Watson.

Other recent signings from the Kings, who will play Super Rugby next year at te expense of the Lions, include WP flyhalf Demetri Catrakilis, Cheetahs centre Andries Strauss and Sharks lock Steven Sykes.

Posted by Bl@de Runner on 03 October 2012 16:42
20
Ek hoor op die radio dat Bandise Maku kings toe gaan. Ek HOOP DAAI KLOMP verloor AL hulle games, net soos die res van die super rugby spanne wat teen die lions gestem het. Dit was net die BULLE en die sharks wat die lions ondersteun het.
Posted by Bl@de Runner on 03 October 2012 16:40
19
Le Bleus Cocardier@30 van vorige draad baie goeie en deeglike ontleding vir die Bokke en ek stem saam. Maar is dieselfde ontleding vir die Bulle gedoen-ek twyfel? As dit maar was.

Ek kan ook nie die sin sien om vir Arno Botha op te roep, die span te kies , hy is nie een deel van die 22 en word na Saterdag gerelease saam met al die ander nie. Watter ondervinding gaan hy oor die naweek opbou op sy eie?Hoeveel "coach" tyd is aan hom gespandeer deur HM?

Wat Cronje aanbetref-sso ek gese het was hy die Vodacom speler van die Jaar in 2011 bo enige ander spleler of losskakel binne of buite die WP en het senters soos Sadie en Whitehead laat gedy aan sy buitekant.. Hy was meestal beseer met die Currie Beker en was beslis voor Catrikilis ,Francis en Coleman in die tou. My punt is egter een voudig-die Bulle het hom gekoop volgens wat hulle gesien het so hulle het n plan gehad met hom. Nou is daar skielilik geen plan nie. Fouche daarenteen het geen proven track rekord buite Junior vlak nie. Hy is al in sy 2 de Currie beker seisoen hy laat niemand aan sy buitekant goed lyk nie, sy skopwerk is wisselvallig en hy het geen oog vir n gaping nie. Maar hy word bo Cronje gekies keer op keer. Waar is die regverdiging?
Posted by Pieter Blou on 03 October 2012 16:22
18
Nou ja Ek het bietjie die ouens se reaksies getoets, was interesant hoe n paar ouens voel, Maar dit daar gelaat , lekker gek geskeur , Blouste Blou EN Nitronic Ek is n Getroue Bul ondersteuner en het nie tyd vir die kaap, Ek is n Blou bul van dat ek Frik du preez kan onthou in 1968
Posted by Corneluis on 03 October 2012 16:13
17
Ek stem saam met die bloggers oor Cronje wat moet kans kry, maar onthou tog net dat hy nie noodwendig die oplossing is nie, by WP was hy ver agter Grant in die rangorde en was omtrent nooit op die bench nie. Van Aswegen en Burton Francis en selfs Catrikilis is baie keer bo hom gekies. Reg nou moet ons forwards begin oorheers en nommer 9 moet besluite neem, soos Du Preez vir jare gedoen het en Pienaar Saterdag!!
Die magtige Bulle se Super span (eers my begin 22 en dan die res van 'n groep van 45) kan naby aan die volgende wees:

Zane Kirchner
Lionel Mapoe
Jan Serfontein
Wynand Olivier
Bjorn Basson
Morne Steyn
Francois Hougaard
Pierre Spies
Arno Botha
Deon Stegmann
Juandre Kruger
Flip van der Merwe
Frik Kirsten
Chilliboy Ralepelle
Dawie Steyn

Willie Wepener
Marcell van der Merwe
Paul Willemse
Jacques Potgieter
Jano Vermaak
Handre Pollard
JJ Engelbrecht

Abrie Griesel
Akona Ndungane
Bongi Mbonambi
Cornell Hess
Clayton Blommetjies
Dean Greyling
Dewald Potgieter
Francois Venter
Grant Hattingh
Jean Cook
Jurgen Visser
Lionel Cronje
Louis Fouche
Morne Mellet
Robbie Coetzee
Ruan Snyman
Sampie Mastriet
Shaun Adendorff
Ulrich Beyers
Werner Kruger
Wiaan Liebenberg
Wilhelm Steenkamp
William Small-Smith

Nou sorry, maar dit is nie 'n kak span nie en weereens soos altyd gaan beserings en vorm die deurslag lewer.
Posted by Les Bleus Cocardier on 03 October 2012 15:35
16
Arno Botha is opgeroep omdat Jacques Potgieter nie sou kon speel Saterdag nie en as Vermeulen of Alberts sou seer kry (oefening of andersins) voor afskop Saterdag, dan sou Botha moes instaan en dit sonder dat hy by 'n oefening was. Keegan Daniel is nie dieselfde tipe speler nie en Marcell Coetzee is die cover vir Louw.

HM is duidelik besig om 'n groep van 30 bymekaar te sit wat WB 2015 toegaan en ek kan nie sien dat veel ander 'n kans gaan kry tensy iemand beseer/geskors/nie tegniek vervolmaak nie (W Kruger) of mees belangrikste sy vertroue verloor nie (Dean Greyling). Soos in 2002 met die Bulle, werk en glo hy daaraan dat 'n speler se volle potensiaal uitgebuit word al gee jy hom 20 kanse. Watter ander span sou iemand soos Tiaan Joubert gespeel in 2002? So as jy eers in is sal jy nie sommer gedrop word nie want HM sal sorg dat jy vorm terugkry - Kyk vir Habana wat ons almal laasjaar wou wegjaag. Hier onder plaas ek 5 spanne wat ek dink in volgorde is van sy voorkeur. So sal julle opmerk dat iemand soos Heinrich Brussouw maar op die beste 4de in sy posisie in die land is. Dit maak dan ook sin dat iemand soos CJ Stander dit makliker beskou om vir Ierland te kwalifiseer as vir die Bokke. Jaar gebore in hakkies waar ek tyd gehad het.

Pat Lambie (90) Zane Kirchner (85)
JP Pietersen (86) Lwazi Mvovo (86)
Jaco Taute (91) Juan De Jongh (88)
Jean De Villiers (81) Francois Steyn (87)
Bryan Habana (83) Bjorn Basson (87)
Johan Goosen (92) Elton Jantjies (90)
Ruan Pienaar (84) Francois Hougaard (88)
Duane Vermeulen (86) Pierre Spies (85)
Willem Alberts (84) Arno Botha (91)
Francois Louw (85) Marcell Coetzee (91)
Andries Bekker (83) Juandre Kruger (84)
Eben Etzebeth (91) Flip van der Merwe (85)
Jannie Du Plessis (82) Pat Cilliers (87)
Bismarck Du Plessis (84) Adriaan Strauss (85)
Beast Mtawarira (85) Coenie Oosthuizen (89)

Willie Le Roux Joe Pietersen
Louis Ludik JJ Engelbrecht (89)
Lionel Mapoe Robert Ebersohn
Paul Jordaan Jan Serfontein
Gio Aplon Raymond Rhule
Morne Steyn Handre Pollard
Jano Vermaak (85) Michael Bondesio
Keegan Daniel (85) Derick Minnie
Jacques Potgieter Jean Deysel
Siya Kolisi H Brüssouw
Franco van der Merwe (83) Wilhelm Steenkamp
Rynhardt Elstadt Andries Ferreira
Frans Malherbe Frik Kirsten
Chilliboy Ralepelle Tiaan Liebenberg
JC Janse van Rensburg Steven Kitshoff

Riaan Viljoen (83)
Gerhard van den Heever
Tim Whitehead
Wynand Olivier
Odwa Ndubgane (81)
Demetri Catrakilis
Piet van Zyl
Ryan Kankowski
Dewaldt Potgieter (87)
Marnus Schoeman (89)
Izak van der Westhuizen
Hendrik Roodt
Werner Kruger
Craig Burden
Dean Greyling

Wat dink julle?
Posted by Les Bleus Cocardier on 03 October 2012 15:33
15
Cornelius, ek dink (en hoop) dat jy 'n kapenaar is wat bietjie hier kom krap. Een van daardie kapenaars wat hart en siel vir die nz-span skreeu - en aan 'n totale identiteitskrisis lei. Ek kan gelukkig met sekerheid sê dat jy nie 'n deursnee Bul-ondersteuner weerspieël nie
Posted by BlousteBlou on 03 October 2012 15:33
14
die is net 'n bewys hoe die rugby by die bulle agteruit geboer het. Nie een forward in die bokspan nie. Dis 'n skande
Posted by Bomskok on 03 October 2012 15:31
13
Die CC kampioen as ware refleksie van die sterkste rugbybond in die land is lankal nie meer akkuraat nie, en dit vat effe van die shine van die beker af. In 2007 moes die Bulle die Wereldbeker gaan wen ens ens. Derhalwe begin die CC amper vir my meer belangrik raak as die Bokke want die AB's is die sterkste rugbyspan en ons sal net by uitsondering n0 1 in die wereld wees en net vir 'n kort rukkie sou dit gebeur.

Dis seker nie reg om so te voel nie maar ek is eerlik, die Bulle se welsyn is vir my belangriker as die Bokke s'n.....
Posted by bloubefoeterd on 03 October 2012 15:12
12
Ja en na al die beklei het die All Blacks reeds die Kampioenskap gewen
Posted by Corneluis on 03 October 2012 14:04
11
Dink regtig hm moet vir arno vrystel. absoluut belaglik om hom daar te hou. die soannis nou gekies. so stuur hom terug. Gelukkig vir die bulle is elstadt onttrek. As daar nie relegasie was nie sou ons waarskynlik minder tekere gegaan het. En histories is dit baie gesogte beker.

die cc is duidelik nie meer prominent nie. bietjie beter as die vidacom en trek net soveel toekosuers op die oog af, soos die varsity cup. ek twyfel dus of enige noodkreet hieroor noemenswaardig is.



Posted by bloukaap2 on 03 October 2012 14:00
10
@8. sekelik maak dit nie saak nie, As Arno beskikbaar is op nr99 kan hy mos gekies word? Ek stel voor PP kies hom en skuif Jean Cook op bench. Maar nou ja...daar word mos nie gekyk na ons bloggers se pleit en soebats nie...
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 13:57
9
@6 klink na suur druiwe en baie slegte bad loser vir my.
Posted by Nitronic on 03 October 2012 13:55
8
Slim Pine Pienaar het sy span klaar gekies maar Arno Botha is nie daar , So as ons verloor dan vra hy hoekom
Posted by Corneluis on 03 October 2012 13:55
7
Cornelius ons bulspan is heel onder op die log omdat hulle absoluut pateties was die seisoen!
Posted by Nitronic on 03 October 2012 13:54
6
Ag hoe lekker word ek gesteunig , ek is nie n voorstaander van bok rugby , terwyl die curriebeker gespeel word, as die super 15 gespeel worg kies jy jou sterkste span , as bok rugby gespeel word kies jy jou sterste span maar nou dat die curriebeker gespeel word kies jy jou swakste span , dan is curriebeker mos nie n kompetisie, O ASKUUS dit is mos af gewater, so al wie smile is die LEEUS, EN Cheetahs want hulle het die minste ouens in die bokspan, Dan almal wou Morne Steyn slegsê oor sy skopwerk wat het Johan Goosen saterdag gedoen , Hy wou liewer staan en huil toe die stem gesing word kon nie n bal oor die pale kry , Rapport sondag hoof opskrif sê GEEN LOF VIR GOOSEN .vandag se Beeld sê all blacks wil Goosen breek, HM kIES BUL SPELERS MAAR HULLE SIT OP DIE BANK, terwyl hulle in die curriebeker kan speel , So mense verstaan hoe ek voel daarom is my Bulspan laaste op die punteleer, En verder die mooiste beker wat gewen moet word is die CURRIEBEKER
Posted by Corneluis on 03 October 2012 13:44
5
Ek sal net graag wil weet of Arno nog gekies kan word vir vrydag?
Posted by DIE BLOU BAAS on 03 October 2012 13:36
4
Ek weet nie hoekom die Blou Bulle sewe plaasvervangers op die bank moet hè nie, want ons weet mos almal dat Lionel Cronjè nie op die veld gaan kom nie.
Stuur hom liewer Soweto toe sodat hy saam met Juandre Kruger, Jaques Potgieter, Arno Botha en Mornè Steyn duiksakke kan gaan dra, Heyneke se ego kan gaan streel, of doen wat Heyneke ook al besluit het hulle daar moet gaan doen.
Nie gedink ek gaan dit ooit sê nie, maar ek hoop 'amper' die springbokke verloor Saterdag. Ek gaan in elk geval nie vreeslik sleg voel as dit wel gebeur nie. En beslis nie naastenby so sleg as wat ek Vrydag aand gaan voel as die Blou Bulle verloor nie.
Posted by Rifrug on 03 October 2012 13:32
3
Corneluis is a disgrace vir Suid-Afrika!! Gaan asb Zimbabwe toe
Posted by Nitronic on 03 October 2012 13:28
2
ek hoop niei ek sit ooit langs jou op Loftus nie Cornelius - sulke Suid Afrikaners is n skaamte - hoop sy land verloor! en dit oor hy vies is vir wat? wat het die Bokke te doen met hoe sleg die bulls speel! elke span is geraak deur spelers wat opgeroep is - laat my dink aan n kaapse groepie wat die all blacks ondersteun
Posted by Allie1 on 03 October 2012 13:25
1
GO ALL BLACKS LOOI DIE BOKKE EN BREEK SOMMER JOHAN GOOSEN WAT NIE KAN SKOP EN GO BULLE MAAK ONS TROTS EN TRAP DIE WP
Posted by Corneluis on 03 October 2012 13:23
VIDEO
Highlights of the Currie Cup semifinal between The Sharks and Vodacom Blue Bulls from Mr Price Kings Park, Durban.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Des. Sid Kingsley (Oorlede)
3 Des. Tiaan Joubert
3 Des. Tommy Webb
4 Des . Braam Faure
4 Des . Deon Oosthuisen
4 Des. Kresence Swanepoel
4 Des. Murray Bondesio
5 Des . Gavin September
5 Des . Wynie Strydom
6 Des . Gerhard Klerck
6 Des . Eugene Meyer
6 Des. Francois Rossouw
9 Des . Bees Roux
9 Des. Elandré vd Bergh
10 Des. Jaco Pretorius
11 Des. Alan Faber
11 Des. Wikus Lock
12 Des. Bill(Os) Odendaal
14 Des . Barend Brits
14 Des . Bags Cilliers (Oorlede)
14 Des. Chris Maree
14 Des. Graham Noonan
15 Des . Dolf Bekker
15 Des . Dirk Coetsee
15 Des . Fief Ferreira
15 Des . Theuns Koekemoer
15 Des. André van Staden
16 Des . Bernard Pienaar
17 Des. Jaco Engels
17 Des. Dewald Kamffer
17 Des. Xander Redelinghuys
18 Des. AJ le Roux
18 Des. Leon Piek
21 Des . Morné Human
21 Des . Dries van Schalkwyk
21 Des. Piston van Wyk
22 Des. Kobus Archer
22 Des . Leon Barnard
22 Des . Jacques Bisshoff
22 Des . Kenneth Ford
22 Des . Pierre Spies (Snr) Oorlede
23 Des. Org Cronjé
23 Des . At Oosthuizen
24 Des. Rudi Durandt
26 Des. Jamie Prinsloo
26 Des. Andrew Williamson
26 Des. Lourens van Heerden
28 Des. Warren Brosnihan
29 Des . FP Naude
29 Des . Henry Tromp
30 Des. Lourens Campher
30 Des. Pieter Scholtz
30 Des . Braam Willemse
31 Des . Mark Fourie
31 Des . Eddie Fredericks
31 Des . LM Smit
31 Des. Donnie Verster
JOIN US ON FACEBOOK