Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Tuks bogey at club champs continue
21 September 2011

Maties’ bid for an unprecedented 13th National Club Championship title received a huge boost on Monday when they blew away fellow Varsity Cup side Tuks 43-22 in a quarterfinal match at Coetzenburg in Stellenbosch.

The hosts, playing at the unusual venue of their own B field, scored five tries to three, with a first-half scoring blitz ensuring that the three-time Varsity Cup champions enjoyed a commanding 35-10 lead at the break. The Blue Bulls champions fought back in the second period, outscoring Maties 12-8, but the deficit was too big to reel in.

In the Plate competition, Shimlas beat SK Walmers 29-15 to set up a semifinal against Noordelikes, who scored in the last minute to clinch a 29-27 victory over Springs. The other Plate semi sees Progress up against Roses United.

Day 2 results :

Cup:
College Rovers 44 Winter Rose 6
Maties 43 Tuks 22
UJ 41 Welkom Rovers 20
Pukke 37 Park 14

Plate : Shimlas 29 SK Walmers 15
Roses United 40 Middelburg 22
Noordelikes 29 Springs 27
Progress 22 Kimberley Police 12

Semifinals, Wed 21 Sep :

CUP :
15h15, Stadium: College Rovers v UJ
17h00, Stadium: Maties v NWU-Puk

PLATE :

11h45, B field: Shimlas v Noordelikes
13h30, B field: Roses United v Progress

Finals (Friday 23 Sept):

Plate: 11h00 (live on SuperSport)
Cup: 13h00 (live on SuperSport)

Day 1 results:

UJ 91 Noordelikes 21
Park 28 Progress 27
Shimlas 12 Winter Rose 18
Springs 36 Welkom Rovers 40
Pukke 117 Kimberley Police 0
Roses United 22 Tukkies 39
Maties 61 Middelburg 20
College Rovers 46 SK Walmers 0

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
20
Nuwe draad!
Posted by FRANNABUL on 21 September 2011 12:22
19
Baie Dankie Sooi Brandt.
Posted by Bl@de Runner on 21 September 2011 11:42
18
Johan Goosen is goed maar ek is bekommerd oor al die kontak wat hy vat. Die manne gaan hom al hoe meer begin merk. Hy is maar klein en lig en teen die ouderdom 23 kan hy vol skete wees!
Posted by FRANNABUL on 21 September 2011 07:44
17
Jaque Fourie het met sy drie teen Fidji Habana se rekord vir wereld beker driee ge-ewenaar!
Posted by FRANNABUL on 21 September 2011 07:42
16
Fourie revealed: "He [Goosen] has extended his contract up to the end of 2013. He has been committed to us since he left school. He had bigger offers from the start to go to the Bulls or the Sharks but he decided to stay with us and extended his contract about two weeks ago.
Posted by Stapper on 21 September 2011 00:16
15
Ek verkies om nie te probeer vergelyk nie. Rekords in spansporte is nooit 100% dieselfde nie, wat 'n voorwwarde is met vergelykings. El erken eenvoudig die rekord en dit is daar om deur 'n volgende om verbeter te word.
Posted by Stapper on 21 September 2011 00:07
14
Post 10: Ek stem heeltemal saam met jou bloukaap, 'n mens kan glad nie Joost met Habana vergelyk nie. Die enigste werklike toets sou wees om Joost en Habana se strike rate te vergelyk met die top internasionale spelers in hul posisies deur die jare.
Posted by Jimmy on 20 September 2011 22:10
13
Bl@deRunner#11, dis nogal ‘n interessante vraag. Ek het gaan kyk en hier is Jaque se statistiek rondom die 31 drieë wat hy in 66 toetse gedruk het:

Teen die Britse Leeus: 1
Teen die All Blacks: 4
Teen Australië: 6
Teen Engeland: 1
Teen Ierland: 1
Teen Skotland: 3
Teen Wallis: 2
Teen Frankryk: 1
Teen Italië: 1
Teen Argentinië: 1
Teen Uruguay: 2
Teen Samoa: 2
Teen Fidji: 2
Teen Georgië: 1
Teen Namibië: 1
Teen die VSA: 2
Volgens die amptelike rekords het Suid-Afrika sedert 1891 teen 14 verskillende spanne gespeel. Drie toetse (een in 1977 en twee in 1989) was teen Wêreld Vyftientalle of sogenaamde Wêreldspanne, wat dus nie ’n enkele land (of ander staatkundige entiteit, soos die Britse Leeus) verteenwoordig nie. Daar was ook in die 1980’s agt toetse teen gekombineerde Suid-Amerikaanse spanne. Soms is na hulle verwys as die Jaguars en soms net as Suid-Amerika. Daar was ook in 2004 ’n toets teen ’n gekombineerde span van die Suidsee Eilande, maw die eilande in die Stille Oseaan, uitgesluit Nieu Seeland. Ek neem aan dit was maar ’n kombinasie van Fidji, Tonga en Samoa. As hierdie gekombineerde spanne dus uitgesluit word, bly die volgende lande oor teen wie Suid-Afrika al in toetse gespeel het, maar waarin Jaque Fourie nie betrokke was nie:
Spanje (1999, toe Fourie 16 jaar oud was),
Romenië (1995, toe Fourie 12 jaar oud was) en
Kanada (1995 en 2000, toe Fourie onderskeidelik 12 en 17 was).
Dit was dus nie moontlik vir hom om teen hierdie drie lande te speel nie, want sedert hy op die toneel verskyn het, het Suid-Afrika nog nie teen hulle gespeel nie.
Die enigste land teen wie Suid-Afrika wel tydens Fourie se Springbok loopbaan gespeel het, wat hy misgeloop het, is Tonga. Suid-Afrika het teen hulle gespeel in 1997 en weer by die vorige wêreldbekertoernooi in 2007. Tydens die laaste toets in 2007 was Fourie een van die manne wat ’n ruskans gegee is. Dit het beteken dat hy dus die geleentheid misgeloop het om teen Tonga ’n drie te druk en dis ook die enigste land teen wie Suid-Afrika tydens sy loopbaan gespele het, teen wie hy nog nie ’n drie kon druk nie.
Posted by Sooi Brandt on 20 September 2011 18:37
12
Joost van der Westhuizen 38
Bryan Habana 38
Jaque Fourie 31
Breyton Paulse 26
Percy Montgomery 25
Jean de Villiers 19
Posted by Stapper on 20 September 2011 18:09
11
Sooi Brandt. Weet jy dalk waar J Fourie in die prentjie is. Ek is nie seker of ek reg is nie, hy is die enigste speler wat teen al die nasies ten minste een drie kon druk.
Posted by Bl@de Runner on 20 September 2011 17:14
10
Sooi, ek dink die beteknisvolheid agter Joost se rekord is die feit dat hy skrumskakel speel. behalwe vir die spelers wat jy noem feitlik almal vleuels of buitesenters was, was Joost se posisie een waar hy harder moes werk om driee te soek.
Posted by bloukaap on 20 September 2011 15:35
9
#8 Sooi B. Interessant, dankie. Joost loop egter voor as mens na die opsomming onderaan jou bydrae kyk - hy het teen 8 lande meer as Habana. Habana het teen 5 meer en 1 is hulle gelyk.
Posted by NETBLOU on 20 September 2011 13:42
8
Goeiedag Bloubul Bloggers:

Verlede week is daar gekla ons praat te min rugby. Nouja, hier is bietjie rugbystatistiek om die balans te handhaaf.

Die vergelyking tussen die twee top driedrukkers van alle tye (#2, #3, #4 en #6) is heel interessant. Na my mening vergelyk dit inderdaad baie goed met mekaar. Joost het egter een agterstand teen Habana in die sin dat hy nooit ’n drie kon druk teen Frankryk nie, ten spyte daarvan dat hy in sewe toetse teen hulle gespeel het. Habana, daarenteen, het teen al die top rugbynasies van die wêreld ten minste een drie gedruk. Verder vergelyk hulle baie goed. Waar Joost dubbel soveel drieë teen die All Blacks en die Britse Leeus gedruk het as Habana, het Habana weer baie meer teen Australië en Engeland gedruk. En so gaan dit aan.

Soos iemand ook hieronder genoem het moet mens seker eerder gaan kyk na die verhouding tussen toetse gespeel en drieë gedruk. (Die ratio waarteen die speler drieë in toetse kon druk.) As ons hierna kyk, was daar nog niemand wat naby Danie Gerber se rekord kon kom nie. Gerber se ratio is byna 80 persent! (79,2%) Hy het 19 drieë in 24 toetse gedruk.

As die geskiedenis in hierdie opsig (ratio) bekyk word, lê Habana sesde op die lys van die Springbok geskiedenis met 53,5%, terwyl Joost terugsak to elfde (42.7%)!

Tussen Gerber en Habana kom nog Ray Mordt (ratio: 66,%), Basie van Wyk (60%), Hennie van Zyl (60% - nie sleg vir ’n agtsteman nie!) en Gerrie Germishuys (60%). Tussen Habana en Joost is daar Chester Williams (51,9%), Stefan Terblanche (51,4%), Pieter Rossouw (48,8%) en Jaque Fourie (47%)

Só vergelyk Joost en Habana se driedruk rekords in toetsrugby:

Teen die Britse Leeus: Joost 2, Habana 1
Teen die All Blacks: Joost 6, Habana 3
Teen Australië: Joost 1, Habana 5
Teen Engeland: Joost 4, Habana 6
Teen Frankryk: Joost 0, Habana 4
Teen Ierland: Joost 3, Habana 1
Teen Skotland: Joost 4, Habana 3
Teen Wallis: Joost 6, Habana 2
Teen Italië: Joost 3, Habana 3
Teen Argentinië: Joost 4, Habana 2
Teen Uruguay: Joost 4, Habana 2
Teen Samoa: Joost 0, Habana 4
Teen Tonga: Joost 1, Habana 0
Teen die VSA: Joost 0, Habana 2
Posted by Sooi Brandt on 20 September 2011 13:32
7
Is bly om te sien Hougie kry kans op skrummie.
Snorre moet seker almal wat saam gegaan het 'n kans gee om te speel en daarom die baie veranderings, maar ek voel afgelope Sa se span moet deur gaan. Sal net vir Victor insit in Bakkies se plek (Bakkies as dit nodig is as impak van die bank). F Steyn beslis op senter en nie heelagter. Lambie pas goed in daar.
Posted by NETBLOU on 20 September 2011 10:48
6
#4 Dankie. Ek's toe verkeerd. So Habana het nog 18 wedstryde om dit te doen. Goed vir hom.
Posted by NETBLOU on 20 September 2011 10:41
5
Grote aan die kom vir saterdag. Die groot deur vir negaitwiteit is pre-matuur verwagtings. Ek voel egter hier is 'n exitement aan die kom. die ander spanne het ons klaar afgeskryf, die WP ondersteuners hieronder vertel klaar hulle is 8 punte voor die Bulle. Kan jy dink as ons wen en hulle verloor?
Posted by bloukaap on 20 September 2011 10:32
4
Sorry Habana 71 caps! Donderdag is sy 72 ste!
Posted by FRANNABUL on 20 September 2011 10:19
3
Joost 89 wedstryde, Habana 73
Posted by FRANNABUL on 20 September 2011 10:14
2
Ek sien die debat is nou weer aan oor Habana se rekord drieë. Het iemand statistiek oor Joost se aantal wedstryde en sy 38 vs. Habana se aantal wedstryde vir sy 38. Het net 'n idee Joost het minder in die boktrui gespeel, maar dalk is ek verkeerd.
Posted by NETBLOU on 20 September 2011 09:54
1
Om een of ander rede is Tukkies selde goed genoeg in hierdie kompetisie.
Posted by Stapper on 20 September 2011 00:27
VIDEO
Highlights of the Absa Currie Cup match between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca-Cola Park, Johannesburg
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
26 Sept Tjokkie vd Merwe
27 Sept Gideon Helberg
27 Sept Johan Otto
27 Sept. Wikus v Heerden (Snr)
28 Sept Francois du Plessis (Voorry)
28 Sept Dries Scholtz
28 Sept. Braam van Straatentd>
29 Sept. Sky de Beer (Oorlede)
30 Sept. Gys Viljoen
26 Sept. Tjokkie vd Merwe
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour