Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Van den Heever back for Blue Bulls
21 September 2011

Regular Vodacom Bulls Super Rugby wing Gerhard van den Heever has been included in the Vodacom Blue Bulls team to play the Lions at Coca Cola Park in a Currie Cup match on Saturday.

Van den Heever will replace the injured Akona Ndungane in the only change to the side that beat Western Province last weekend.

The speedster started the Currie Cup season in the fullback position, but suffered an injury and his return coincides with Ndungane’s rib injury that will sideline him for at least two weeks.

Vodacom Blue Bulls Coach Pine Pienaar admitted that he was lucky to have Van den Heever fit.

“Gehard has played well at this level in the past and will boost the side with his incisive running and pace. He is a proven try scorer and we will need tries to beat the Lions on their home turf.”

Pienaar was adamant that the Blue Bulls are not out of the play-offs race, but admitted that they will probably need to beat the Lions.

“We cannot look at other teams and hope for them to do us any favours. We need to knuckle down and beat the Lions, because only then we will remain in control of our destiny.”

Pienaar will make a final call on the availability of Louis Fouché on Friday. If the pivot recovers from a groin strain, he will replace Francois Brummer, who will then drop to the bench.

If Fouché is unfit to play, Brummer will start at ten and Marnitz Boshoff will be his back-up. Fouché was replaced on short notice by Brummer before the WP game.

The Vodacom Blue Bulls team to play the Lions is:

Zane Kirchner, Born Basson, Wynand Olivier, Francois Venter, Gerhard van den Heever, Louis Fouché/Francois Brummer, Jano Vermaak, CJ Stander, Jacques Potgieter, Dewald Potgieter, Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Gary Botha (c), Dean Greyling. Replacements: Willie Wepener, Rossouw de Klerk, Gerrit-Jan van Velze, Arno Botha, Dustin Jinka, Francois Brummer/Marnitz Boshoff, Jurgen Visser.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
26
More Almal

Bulle 31-Lions 27
Lions 28-Bulle 22

GO BULLE maak ons trots,wen of verloor ons is agter julle
Posted by Anti Province on 23 September 2011 07:56
25
more aan al my vriende. Die tyd vir praat en klipgooi is nou verby. Die seisoen kan nie meer omgedraai word nie. Pienaar het misluk en die bulle se head-hunting afrigter spook by hulle. More is maak en breek vir ons. Die feite is dat dit n home game vir die lions is. Ons het twee home games verloor wat gaan spook by ons. Dit kan ons n semie en final kos. Ek persoonlik glo dat die bulle by ludeke moes gebly het vir hierdie cb en pienaar as hulp afrigter om te leer. Kan die bulle more opstaan? Net tyd sal leer. Ons kan wen mits ons dissipline goed is. Gaan hard wees. Dit kan egter die lions se dag wees. Go bulls.
Posted by Bluedog on 23 September 2011 07:22
24
Sorry, weet nie wat hier gebeur het nie...
Posted by Bloubloed on 22 September 2011 18:02
23
#20 & 21, Vorige uitslae tel nie Saterdag nie, dis 'n nuwe dag en 'n nuwe wedstryd.Dit gese, die Bulle het verbeter en die Lions ry op die kruin van die golf maar sal moet oppas, die Bulle is in 'n hoek en weet hulle moet wen terwyl die Lions nie heeltemaal so ernstig aan die game hoef te dink nie...dink dit gaan 'n bul van 'n stryd wees...
Posted by Bloubloed on 22 September 2011 18:02
22
#20 & 21, Vorige uitslae tel nie Saterdag nie, dis 'n nuwe dag en 'n nuwe wedstryd.Dit gese, die Bulle het verbeter en die Lions ry op die kruin van die golf maar sal moet oppas, die Bulle is in 'n hoek en weet hulle moet wen terwyl die Lions nie heeltemaal so ernstig aan die game hoef te dink nie...dink dit gaan 'n bul van 'n stryd wees...
Posted by Bloubloed on 22 September 2011 18:02
21
Lions8, juis, ons het ver verloor eerste rondte teen WP en gemaklik gewen 2 de rondte. So ons het baie verbeter!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 11:52
20
WP het met 2 punte op nuweland in die reen gewen, die bulle het n loesing gekry teen wp in die eerste rondte daai stelling beteken nie veel nie. Leeuplesier
Posted by Lions8 on 22 September 2011 09:22
19
Sien Lourens vd Merwe is die ref!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 08:37
18
Ons kan Lions wen, WP het hulle gewen en daar is geen rede hoekom ons nie dieselfde kan doen nie. Beperk strafskoppe en skop al ons strafskoppe oor!

Wie is die skeidsregter?
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 08:16
17
Ek sou vir Visser in die 15 gekies het met vd Heever as reserwe. Verder is dit 'n goeie span, behalwe vir die "gewone" probleme, nl Jinka en van Velze.

Wie ookal losskakel is Saterdag sal goed pale toe MOET skop.

Ek dink as ons Saterdag verloor is ons doppie finaal geklink vir die 2011 seisoen. (Hy is al klaar halfpad geklink)
Posted by jps_bluebull on 21 September 2011 20:15
16
Ai ai al julle bloggers. Wat wil julle nou regtig hê? Julle praat Gerhard goed alhoewel, maar - hy het 'n konsentrasie probleem - hy verdedig sleg - hy is nog 'n jong speler - hy het begin agteruit speel - vir Gerhard is dit mini proewe - al lewer hy 80% van die tyd nie resultate nie ens ens en dan # 10 ek sal aanhou om hom kanse te gee so lank as moontlik ...?? Hoeveel kanse moet hy nog kry? Brummer probeer nou nog om die splinters uit sy agterstewe te kry, maar nee skiet hom dood, jaag hom weg, Affies se 9de span het beter spelers, maar julle wil Gerhard bly speel. Hoelank is dit voordat julle hom ook wil weg jaag? Brummer het tot nou toe omtrent al sy tyd in die CB wedstryde langs Jinka gespeel so # 7 gun hom ook die "Gerhard" kansie om langs Jano te speel, dalk - net dalk verras hy ons almal. Weet nie, ek vra maar net.
Posted by Supporter on 21 September 2011 17:14
15
Kyk as Gerhard op vorm kan kom.Sal ek hom graag op heelagter wil sien.As ek aan die agterlyn dink.Kry ek sommer hoendervleis!Hougaard,Steyn,Basson,Venter,Sadie,Engelberecht,Van Den Heever.Olivier het niks verkeerd gedoen nie,maar die combo van Venter en Sadie laat my mond water.
Posted by Lekkerblou on 21 September 2011 16:21
14
Een ding is seker. Ons het nou weer die vinnigste vleuel paar in die Curriebeker kompetisie.
Posted by Shannow on 21 September 2011 15:56
13
Ek is bly Shadow is in die span - hy maak my kwaad as hy so sleg verdedig maar ai as hy sy ore plattrek doellyn toe is daar niemand wat by hom kan bly nie!!!

My kiddies is ook mal oor hom - hulle wil elke week weet of hy speel of nie. Hulle gaan baie bly wees Saterdag!!

Kom Shadow - ons soek 2 drieë ou maat. Speel die kritiek se monde stil!!

NOU DI E BLOU!!!
Posted by zet on 21 September 2011 15:29
12
#9 & #10. Stem saam met julle altwee. Gerhard is eintlik nog 'n jong speler al speel hy al hele paar jaar. Hy het in 'n baie sterk en afgeronde Bulle-groep ingekom toe hulle op die kruin was.

Noudat dit (tydelik) bietjie moeiliker gaan, verg dit ekstra toewyding en 'n ander ingesteldheid van elkeen en sukkel hy nog om aan te pas daarby. Ek dink ook dit het baie te doen met konsntrasie, en as hulle dit kan uitsorteer kan hy dit nog ver bring.

Ek glo nes die span, gaan hy sterk eindig in 2011 en voortbou daarop in 2012..
Posted by Met Eish Ja on 21 September 2011 14:49
11
Snaak dat jy dit noem Shannow, maar dis waar ek ook sê hy begin agteruit speel het. Baie verskil met my, maar dis hoe ek dit sien. Iewers het iets drasties gebeur in daai twee weke af.
Posted by Nog altyd Blou Bul on 21 September 2011 14:46
10
Lekkerblou

Ek dink Gerhard sal nog baie geleenthede kry. Al bereik hy sy potensiaal eers op 24 - dis nog so 2 jaar in die toekoms. Ek sou aanhou om hom kanse te gee solank as moontlik. Hy was op 21 die top drie drukker in die S14, totdat hy vir 2 wedstryde verban is naby die einde van die toernooi.
Posted by Shannow on 21 September 2011 14:34
9
Daar skort niks met Gerhard se talent en spoed nie - ek dink net hy het 'n konsentrasie probleem. Soms as die bal of 'n speler by hom verby kom is hy heeltemal afgeskakel.
Posted by BlousteBlou on 21 September 2011 14:33
8
Wel ek dink vir Gerhard is dit mini proewe.Hy word nou n geleentheid gegee om sy potensiaal te wys.Ek dink dit is nou n geval van nou of nooit vir hom om n plek vir hom oop te speel vir volgende jaar se Super15.Basson,Engelbrecht,Akona is voor hom in die ry.
Posted by Lekkerblou on 21 September 2011 14:26
7
Leeus se wedstrydplan het uitgelek, en is gebaseer op 2 'bewegings' wat hul die wedstryd kan laat wen:
1. 5de minuut, harde laat loop op Jano, geelkaart vir Leeus maar Jinka kom op.
2. 15de minuut, harde laat loop op Fouche, geelkaart vir Leeus maar Brummer kom op.
Gevolg: Leeus speel die eerste 20 minute met 14 man, maar daarna met 17 teen 13.

Jammer, niks persoonlik teen Brummer en Jinka nie, maar ek kan nie glo dat daar nie meer talent in Pta is om die twee te vervang nie, wat van Affies se 9de span skakelpaar, dink hulle sal beter vaar ?

Kom Bulle, wees die eerste span wat met 13 spelers teen 17 'n wedstryd wen !
Posted by bendiebul on 21 September 2011 14:23
6
Gerhard van den Heever veroorsaak dieselfde reaksie by my as Pierre Spies. Opwinding en afwagting.

Al lewer hulle 80% van die tyd nie resultate volgens hulle potensiaal nie, leef mens elke wedstryd in hoop dat iets "magical" enige oomblik kan gebeur as hulle die bal kry.

Dus is ek altyd bly as hy in die span is. Dit gee mens hoop op 90m driee van ons eie doellyn af, enige oomblik.
Posted by Shannow on 21 September 2011 14:10
5
Jimmy, laat niemand se jy is nie optimisties nie.......hoogs onwaarskynlik maar kan gebeur!
Posted by FRANNABUL on 21 September 2011 12:52
4
Net ‘n wille raaiskoot oor hoe die spanne dalk kan eindig..

1. Lions
2. Sharks
3. Cheetahs
4. Bulle

Bulle wen die beker in Bloemfontein.
Posted by Jimmy on 21 September 2011 12:49
3
Ek stem M E J Ek stem saam met jou. Ek het 'n gevoel op die krop van my maag en eks selde verkeerd. Die Leeus is lekker ingemessel bo-op die log. Het eintlik maar net trots om voor te speel. Die Bulle veg vir oorleweing. En onthou ons het laas maar net met 8 punte of so verloor. En die span wat Sat speel lyk effe anders as daai een!
Posted by bloubefoeterd on 21 September 2011 12:30
2
Die Leeus se sukses het baie te doen met goeie samespel veral in die vaste los, toegewyde verdediging, akkurate stelskopwerk, selfvertroue en glo in mekaar.

Partymaal kan mens alles reg doen met spankeuses, afrigting en oefeninge, asook op die dag met die wedstryd, maar steeds nie die regte uitslag kry nie. Die wen teen die WP laasweek was broodnodig vir die manne se koppe so vorentoe behoort dinge net beter te lyk.

Daar's geen twyfel dat ons man-vir-man die Leeus kan aanvat nie, so hier kom 'n grote. Ek voorspel die Leeus se eerste tuis-nederlaag vd seisoen.

Posted by Met Eish Ja on 21 September 2011 12:22
1
1ste. Soos die Bulle Saterdag.
Posted by Rifrug on 21 September 2011 12:05
VIDEO
Highlights of the Absa Currie Cup match between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca-Cola Park, Johannesburg
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
26 Sept Tjokkie vd Merwe
27 Sept Gideon Helberg
27 Sept Johan Otto
27 Sept. Wikus v Heerden (Snr)
28 Sept Francois du Plessis (Voorry)
28 Sept Dries Scholtz
28 Sept. Braam van Straatentd>
29 Sept. Sky de Beer (Oorlede)
30 Sept. Gys Viljoen
26 Sept. Tjokkie vd Merwe
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour