Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Blue Bulls u.21 side looking to keep momentum
21 September 2011

The Vodacom Blue Bulls u.21 coach, Nollis Marais, is looking for consistency when his team takes on the Lions junior side in Johannesburg on Saturday.

The coach retained his winning side from last weekend’s win against Western Province, but did add fit again Lean Schwartz to his bench after the latter recovered from a hamstring strain.

“The Lions will provide a very tough challenge,”Marais said. “We had to fight really hard to haul in Western Province and I would love the team to spare me going grey early,” the coach joked.

The team is: Clayton Blommetjies, Sampie Mastriet, Ulrich Beyers, Fanie Booysen, Courtnall Skosan, JC Roos, Lohan Jacobs, Jono Ross ©, Wiaan Liebenberg, Dalton Davies, Franco Mostert, Gerno Eksteen, Gerhard Engelbrecht, Bongi Mbonambi, Juan Schoeman.

Reserves: Jacques Momberg, Basil Short, JJ Breet, Lean Schwartz, Xander Redelinghuys, Adri Jacobs, Bradley Moolman.

Injured: Vincent Koch, Mauritz Lombard, Stephan Schoeman, Pieter van der Walt.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
45
By the way, dit moet lees half eind, daar is nie kwarteind in Currie Cup nie!
Posted by FRANNABUL on 26 September 2011 10:01
44
AiAi , na Saterdag en Louis Fouche se goeie spel het ons 'n baie goeie kans om nog die kwart eind rondtes te maak. Fouche het 'n drie gemaak met 'n skitterende breekslag en ook 'n skepskop oorgesit! Nie te sleg teen die voorlopers op die log en boonop op hulle tuisveld nie!
Posted by FRANNABUL on 26 September 2011 08:42
43
Vooroordeel en onkunde het meestal dieselfde resultaat.
Posted by Jimmy on 23 September 2011 23:23
42
Die Bulle het vanjaar in slegs 2 wedstryde bonuspunte met driee verdien.
1) Die eerste keer was teen Griekwas. Dit was die eerste beginwedstryd vir Louis Fouche. Hy het self ook 'n drie aangeteken.
2) Teen die Sharks. Louis Fouche het die wedstryd begin en was vir meeste van die tyd op die veld. Die drie van Tecklenberg het hy 'n groot aandeel in gehad.
Posted by Stapper on 23 September 2011 18:42
41
Bulle is uit kwarteind uit want Fouche speel en dit beteken min 3e verseker nie moontlik om 4 te druk met hom op die veld nie sy hande te stadig
Posted by AiAi on 23 September 2011 17:01
40
Jimmy
Bulle 31 -Lions 27
Posted by Anti Province on 23 September 2011 15:17
39
Ai tog........
Posted by Bloumens on 23 September 2011 15:15
38
Waar is Andries Fereira, weet iemand? Moet se sy Affie slot maat Quin Roux, speel goeie rugby by die WP. Ons moet probeer om Rudi Van Rooyen te laat skep in 'n losskakel.
Posted by Richie Bloumasjien on 23 September 2011 13:49
37
@ Post 34: Anti Province, watter een is jou score vir more?
Posted by Jimmy on 23 September 2011 12:32
36
My Telling vir more:

BULLE 24 - 23 Lions
Posted by Bl@de Runner on 23 September 2011 09:47
35
BULLE 25 - welpies 21 Nog Altyd Blou Bul
Posted by Nog altyd Blou Bul on 23 September 2011 08:19
34
Bulle 31-Lions 27
Lions 28-Bulle 22
Posted by Anti Province on 23 September 2011 08:14
33
Sien Mof Myburgh is baie siek. Hy is al 75 en saam met Frik seker 2 van die grootste Blou Bul legendes!
Posted by FRANNABUL on 23 September 2011 07:29
32
Bloubulbloggers – TDM telbord na Twinkies wedstryd. In volgorde: Posisie, TDM en blognaam.

01 – 047 - Bl@de Runner
02 – 071 - Ligblou Baron
03 – 085 - Nog Altyd Blou Bul
04 – 092 - Bully Beef
05 – 095 - CR
06 – 099 - Anti Province
07 – 101 - Jimmy
08 – 105 - Bloubloed
08 – 105 - Cassie4Bulls
10 – 117 - BBS1
11 – 118 - Blou-is-Baas
Posted by Jimmy on 22 September 2011 21:51
31
Ons BUL losskakel, Morne Steyn loop na 3 wedstryde gerieflik voor met 48 punte wat hy reeds in WC 2011 op sy kerfstok het.. In die 2de plek is Tonga se Kurt Morath met 31 ook na 3 wedstryde.
Posted by Bloumens on 22 September 2011 16:31
30
#29 Bloudonner,

Wat maak dit saak of hy vir Biaritz of die Cheetahs speel - hy is alreeds vroeër die jaar die Bulle vrygestel... so jou aanmerking moet eintlik lees - eers Andries Ferreira en nou Marnus Schoeman yada yada yada.....hehehe
Posted by zet on 22 September 2011 16:29
29
Agge nee, eers Marnus Schoeman en nou Andries Ferreiria. Wat dink die bestuur? Tensy daar iets anders aan die kom is waarvan ons self nog nie weet nie.
Posted by Bloudonner on 22 September 2011 16:16
28
Understatement van die jaar.
Posted by Jimmy on 22 September 2011 15:40
27
Die Bulle het hierdie Saterdag 4 ligapunte nodig.
Posted by Stapper on 22 September 2011 15:32
26
Artikel in internet Beeld: Vrystaat het sy eie baardman: Andries Fereirra wat toegelaat is om weg te gaan by die Bulls. 'n Enforcer tipe slot wat die Bulls nou en volgende so nodig gaan hê met beide Danie en Bakkies wat weggaan. Maar die Bul bestuur het gedink Mabeta, Hess is die beter slotte?
Heynecke neem deel aan program (Maandagaand) oor wêreld beker waar hy sê hy is nog van die ou soort wat glo aan oorheersing in skrums. Dit is great nuus, maar dan het hy 'n paadjie om te gaan want die Bull skrum is ver daarvandaan. Dit begin mos maar by vaskop. Werner is goed maar oorheers niemand nie. De Klerk maak dit nie op hierdie vlak nie. Kirsten - niemand weet waar hy is nie.
Posted by Paarlbul on 22 September 2011 15:24
25
Die Bulle gaan in die semi's speel, maar dan sal net die ref of baie geluk ons kan red. Neem in ag dat die WP waarskynlik net nog 1 game sal wen, @ Pumas. Met die huidige span gaan hulle baie moeilik wen @ die Cheetahs, Haaie en Leeus. Ek voorspel hulle sal eindig op 37 punte.

Die Bulle kan eindig op 39. Verloor @ Leeus, wen @ Pumas, Griekwas en Luiperds. Belangrik is dat Bulle elke game bonuspunt kry. 'n Wen @ die Leeus sal natuurlik baie help. Die Leeus speel nog teen die Bulle, Haaie, Cheetahs en WP. Laastens, skielik is almal Leeu ondersteuners. Gerieflik as 30 Bokke oorsee sit.

Wat die losskakels betref, kan Pine speel wie hy wil. Skop net die dem skoppe oor! Ek dog Vlok is 'n goeie coach, lyk my Morne skop net so goed. Fouche lyk of hy die meeste talent het en ek sal hom kies, maar hy beter nie weer so baie skoppe verbrou soos teen die Cheetahs nie - ons kon "maklik" gewen het.

Oor Jinka het ek al in die S15 gekla. Hy hoort nie naby die span te kom nie - dalk as Bulletjie die Gelukbringer maar niks meer nie. Daar moet ander 9's in Pta wees.


Posted by James Bond on 22 September 2011 15:16
24
Mooi Bokke!!!
Posted by Bloumens on 22 September 2011 14:24
23
AiAi, ons dink nie hy is nie goed genoeg nie, ons weet hy is nie goed genoeg nie. Hy het in 2 jaar niks besonders gedoen behalwe 'n woer woer skepskop in die Vodacom final nie. Verder mis hy gereeld maklike skoppe wat hy almal links trek. Lyk my Vlokkie kry nie daai streep uit hom nie. Fouche is groter, sterker en hy skop verder as Brummer en hy verdien 'n paar kanse hom hom self te bewys!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 14:18
22
@ 21 ;)
Posted by Little Blue Bull on 22 September 2011 14:03
21
Nog 'n vragie - verduidelik asb vir my hoe "skip" mens 'n loskakel as hulle die bal agterlyn toe stuur?
Posted by zet on 22 September 2011 13:57
20
Vragie - maak die opinie wat mens het oor n speler, hetsy goed of sleg, jou nie geregtig om oor sy toekoms te bespiegel nie?
Posted by Little Blue Bull on 22 September 2011 13:56
19
Hoekom sal julle daaroor wonder Frannabul? Julle dink mos nie Hy is goed genoeg nie! Gaan slaan bietjie na hoeveel driee gedruk word as Brummer speel, en hoeveel driee word daar gedruk as Fouche op die veld is. Die enigste driee wat gedruk word as Fouche op die veld is is waar hy geskip word as hulle die bal agterlyn toe stuur. Ek hoop vir die bulle se part dat Brummer speel, want ons het driee nodig in Saterdag se game. Darem amazing dat Fouche 4 balle kan mis in 'n game en dan is dit OK!
Posted by AiAi on 22 September 2011 13:36
18
Ek hoop hulle kies beste span teen Samoa:

Aplon (Lambie sukkel tot dusver),JPP,Jaque,Frans Steyn,Hougie, Morne, Fourie, Spies, Burger,Brussow, Vic (Kaptein), Bakkies, Jannie, Bismarck, Gurthro

Bench:Lambie, JDV, Alberts, Danie, Beast, Smit, CJ
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 13:27
17
Groor vraag is net waar Brummer gaan teken?
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 13:18
16
Net vir 1 jaar, hou sy opsies oop. Dalk kom hy terug na 'n jaar soos Victor!

Glo nie Griekwas gaan Earl Rose weer teken nie, en dan behoort Marnitz nr 1 losskakel te wees want Riaan Viljoen gaan Sharks toe!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 13:17
15
Sien Marnitz Boshoff het geteken by Griekwas.
Posted by Lekkerblou on 22 September 2011 12:38
14
Bokke 87 Namibia NUL

Ons moet nie te veel waarde heg aan die game nie, nou vir Samoa volgende Vrydag en dan waarskynlik Wallabies in kwarteind!!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 11:55
13
However the changes will not be without their casualties.

"The hard decisions we had to make (were) which players we want to keep and which we will let go," Meyer said.
Posted by Stapper on 22 September 2011 09:23
12
Môre Blou Mense
Sien Bakkies verjaar vadag. Mag dit 'n mooi dag en jaar vir jou wees en mag jy die grootste verjaardag geskenk kry waarna enige rugbyspeler verlang. Die wêreldbeker.

Go die bokke
Posted by Nog altyd Blou Bul on 22 September 2011 08:58
11
Berig in vandag se Business Day oor HM se plan met die Bulls. Baie positief indien hy suksesvol is om Victor betrokke te kry met lynstaan-afrigitng volgende jaar.

Meyer listed five focal points he felt would give the union the edge over its rivals: having the best coaching staff at all age group levels, recruiting the best young talent, implementing a winning culture, ensuring an environment where players can grow to their full potential and changing the way the Bulls played. "It’s not finalised yet but we are looking to get Victor Matfield in to help us with the lineouts.

http://www.businessday.co.za/articles/Content.aspx?id=154090
Posted by Met Eish Ja on 22 September 2011 08:28
10
Ek onthou nog hoe Morne Steyn in 2006 5 skoppe teen Griekwas gemis het en on sdaardie dag pakgekry het in Kimberley 12-26. As ons o.g.v. daardie vertoning hom laat gaan het het ons die grootste fout gemaak van ons bestaan. Louis Fouche is beter as die ander twee adjudante en ek sal verder wil sien ontwikkel in die blou trui. Daardie eerste en laaste skop teen die Cheetahs het vir my genoeg gewys.
Posted by bloukaap on 22 September 2011 08:21
9
AiAi, Fouche het in 'n paar wedstryde baie meer potensiaal gewys as van die ander losskakels in 2 seisoene.

Verder het hy iets wat die ander nie het nie BMT - nie 1 van die nader sou daai skop teen die Cheaters oorgeskop het nie. Mens kan 'n speler leer skop (sien vir Morne) maar jy kan hom nie BMT leer nie!
Posted by FRANNABUL on 22 September 2011 07:27
8
Of Louis teen die Sharks geshape het is nie belangrik nie, dis in die verlede. Die verlede wen nie wedstryde.
Wat wel belangrik is om Saterdag te wen. Of sommige mense daarvan hou of nie, Louis is tans deel van die Bulle se planne vorentoe. Die plan vorentoe is om te wen.
Posted by Stapper on 21 September 2011 23:18
7
Feit is hy het glad nie teen die Sharks geshape nie. Sommige bestuur moet hulle name beskerm oor sekere besluite wat hulle maak!
Posted by AiAi on 21 September 2011 22:23
6
Net vir intresantheid:

The University of Johannesburg will play NWU-Pukke in the Final of the 37th national club championships on Friday.

Dus het die Maties ook gesneuwel.
Posted by Stapper on 21 September 2011 21:51
5
As die Bulle bang is dat Louis Fouche nie teen die Welpies gaan shape nie, is daar 'n maklike oplossing. Stuur hom terug na die O-21 span. Dan moes hy ook nooit teen die Sharks of die Cheetahs gespeel het nie.

Beserings is deel van rugby.
Posted by Stapper on 21 September 2011 21:42
4
Glo nie dat Fouche se besering so erg is nie, eerder bang hy shape nie teen die Leeus nie.
Darem interessant hoe party seuns beskerm word teen die grotes!
Posted by AiAi on 21 September 2011 19:29
3
Jimmy, het jy my reply gekry ?
Posted by Bl@de Runner on 21 September 2011 18:12
2
Sorry Rifrug, ek weet nie.
Posted by Jimmy on 21 September 2011 17:06
1
Weet iemand dalk wat het van Dinkelman geword? Ek het gedink hy is `n senter met baie potensiaal.
Posted by Rifrug on 21 September 2011 13:06
VIDEO
Highlights of the Absa Currie Cup match between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca-Cola Park, Johannesburg
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
26 Sept Tjokkie vd Merwe
27 Sept Gideon Helberg
27 Sept Johan Otto
27 Sept. Wikus v Heerden (Snr)
28 Sept Francois du Plessis (Voorry)
28 Sept Dries Scholtz
28 Sept. Braam van Straatentd>
29 Sept. Sky de Beer (Oorlede)
30 Sept. Gys Viljoen
26 Sept. Tjokkie vd Merwe
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour