Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

To determine a winner in quarterfinals, semifinals and finals
06 October 2011

Please note that the following Rules will apply in all the ABSA Semi Finals and Finals matches of the ABSA Currie Cup - Premier and First Division, ABSA Under 21 and Under 19 - Section A & B Competition to be played in October 2011.

TO DETERMINE A WINNER IN QUARTER- FINALS, SEMI-FINALS AND FINALS

2.1 QUARTERFINALS

If scores are level after the scheduled time, the team that will proceed to the finals will be determined as follows:

2.1.1 the team scoring the most points within a 20 (twenty) minute extra time (10 minutes each way with a one (1) minute break), and if still level

2.1.2 the team scoring the most tries in the match, including extra time; and if still level

2.1.3 the team with the highest log position immediately prior to the semifinal match.

Note: Paragraph 2.1.1 will not apply to Under 19 Rugby

2.2 SEMIFINAL MATCHES

If scores are level after the scheduled time, the team that will proceed to the finals will be determined as follows:

2.2.1 the team scoring the most points within a 20 (twenty) minute extra time (10 minutes each way with a one (1) minute break), and if still level

2.2.2 the team scoring the most tries in the semifinal match, including extra time; and if still level

2.2.3 the team with the highest log position immediately prior to the semifinal match.

Note: Paragraph 2.2.1 will not apply to Under 19 Rugby

2.3 FINAL MATCHES

If scores are level after the scheduled time, the winner will be determined as follows:

2.3.1 the team scoring the most points within a (20) twenty minute extra time (10 minutes each way with a one (1) minute break); and if still level

2.3.2 the team with the highest log position immediately prior to the semifinal matches in that competition during the current season shall be the winner.

Note: Paragraph 2.3.1 will not apply for Under 19 Rugby

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
30
NOOORD-TRANSSVAAAAAALLLLLLLL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

GEE DIT HORINGS BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 08 October 2011 01:41
29
Bloubulbloggers – TDM telbord na Pumas wedstryd. In volgorde: Posisie, TDM en blognaam.

01 – 051 - Bl@de Runner
02 – 087 - Ligblou Baron
03 – 096 - Nog Altyd Blou Bul
04 – 101 - Anti Province
05 – 108 - Bully Beef
06 – 111 - CR
07 – 116 - Jimmy
Posted by Jimmy on 08 October 2011 01:40
28
Teoreties gesproke, dit is nou as my wiskunde my nie in die steek laat nie, kan die Finaal selfs op Loftus gespeel word.
Posted by Jimmy on 07 October 2011 22:41
27
Die kanse is nou wel sekerlik amper nul maar as ons more die kwasse wen met 5 punte en hulle wen volgende week die Cheetahs in Bloemfontein sonder dat die Cheetahs 'n bonuspunt verdien, is die Cheetahs daarmee heen.
Posted by Jimmy on 07 October 2011 22:30
26
BULLE 40 - 18 kwassies
Posted by Bully Beef on 07 October 2011 20:27
25
My Telling vir more:

BULLE 26 - kwassies 19
Posted by Bl@de Runner on 07 October 2011 16:45
24
Ek weet dit maar daarna! Ons kan net hoop hy bly by ons.

maar ons deal daarmee wanneer ons daar kom.

Ons kan in die mean time sy goeie spel geniet.
Posted by Rissiepit on 07 October 2011 14:33
23
Hougie gaan nerens nie. Hy het nog kontrak tot einde 2012 met ons!
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 14:04
22
Ek sal baie teleurgesteld wees as Hougie Kaap toe gaan - sienende dat die "Kaap" hom net 'n maand tot maand kontrak aangebied het, back in the day.

Die bulle het sy potensiaal gesien en hy het net beter en beter geword van daar af.

Ai ou Hougie - ons is baie lief vir jou
Posted by Rissiepit on 07 October 2011 13:54
21
Hello mense - long time no see!
Posted by Rissiepit on 07 October 2011 13:39
20
Pasop Flip pasop
Posted by Frickey B on 07 October 2011 13:22
19
Sien nou eers Lourens Geelkaart vd Merwe is ons ref vir more se game!!
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 13:03
18
Goeie plan FRANNABUL daar stem ek 100% saam, ek sal eerder vir Jauques net daar los, die inpak wat hy daar lewer is onvervangbaar. Beslis v Veldze hy is bedonnerd genoeg en het goei agressie sonder om strafskoppe af te staan. Dan kan Flip rustiger raak.
Posted by Frickey B on 07 October 2011 11:47
17
Bloudonner, Jacques Potgieter speel wel nr 4 ook en van Velze speel deesdae ook daar! Dalk moet ons vir Adriaan Fondse probeer terug kry???
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 11:32
16
Ek voel net ons kort nog diepte op stut veral Loskop en dan op no.4 slot. Die no.4 slot is nog altyd die enforcer bv. Bakkies, Adri Geldenhuys, Moaner van Heerden ens. Ons het huidiglik net een enforcer nl Flippie. Juandre, Wilhelm en Fudge is almal klassieke no.5 slotte. Miskien kan Jacques Potgieter werk as n nuwe no.4 slot.
Posted by Bloudonner on 07 October 2011 11:24
15
Shannow. Om aan te sluit by wat jy se van -strategiese aankope- dit is dalk hoekom Mr. B v Graan geen kommentaar wou lewer op die vraag oor verdere aankope. Ons behoort teen die tyd te weet dat H Meyer in die aand slaap en niks in die dag mis nie. Al dink ons so.
Posted by Frickey B on 07 October 2011 10:51
14
Shannow, nes jy daar se. Ons was almal bekommerd oor senter en losskakel, maar nou is ons gesort!
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 10:31
13
Lekkerblou #5, nou verstaan ek ook!
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 10:29
12
Dis ongelooflik hoe die Bulle se diepte in sekere posisies skielik "geskyrocket" het.

Op losvoorspeler, vleuel en senter lyk ons skielik ongelooflik. Loskakel en slot nie te sleg nie. Heelagter so-so.

En ek vermoed daar is nog n paar strategiese aankope oppad.

Die groot geween en kners van tande - myself ingesluit - met die ouer garde se uittrede is vinniger aangespreek as wat ek gedink het.

Ek kan nie help om opgewonde te wees oor die toekoms nie.
Posted by Shannow on 07 October 2011 10:28
11
WP wou hom nie kans gegee het toe hy daar was nie. Hulle moet maar hul wonde lekker lek.
Ek stem Shannow. Almal nog onder 23j ook nog!!!
Posted by Frickey B on 07 October 2011 10:17
10
Onthou net dat almal wat geld het of dink hulle het geld gaan hom n offer maak. Hy is "Hot property" verseker die beste kopie van die seisoen -- gelukkig is hy nog n bloubul. Soos ek kan aflei n gelukkige enn ook nog.
Posted by Frickey B on 07 October 2011 10:14
9
Watter aanvallende speler sal nie in n agterlyn wil speel met Francois Venter, Johan Sadie, JJ Engelbrecht, Bjorn Basson en Gerhard vd Heever onder andere nie?

Hougaard sal dom wees om Kaap toe te trek. Ek dink hy gaan bly net waar hy is.
Posted by Shannow on 07 October 2011 10:08
8
Morne2

Volgens BB23(AKA Barend Van Graan)Tot einde vogende jaar.Maar die gerugte wil net nie gaan le oor sy toekoms nie.
Posted by Lekkerblou on 07 October 2011 10:00
7
More amal!

Kan iemand my help asb?
Tot wanneer is Hougie by ons gekontrakteur?
Posted by Morne2 on 07 October 2011 09:54
6
Hehehe.

Twee vinnige, onbenullige berigte om die Bees Roux draad te begrawe. Slim.

Die Bakkies berig is nie Bul verwant nie, aangesien hy nie weer vir ons gaan speel nie, en ek sien geen ander onlangse Bok nuus hier op die Bul blog nie, so dit lyk effens vreemd, en die Semifinaal en Finaal reels berig is dalk meer relevant die week voor n semifinaal as op hierdie stadium.

Soos ek se, slim skuif. Ons wil nie onnodige kontroversie lok nie, so party berigte moet maar eerder vinnig in die niet verdwyn.
Posted by Shannow on 07 October 2011 09:12
5
Frannabul

Dit wys net hoe onvoorspelbaar sport is.Daar was voor af besluit om een wedstryd in die wit trui te speel.Ooreenkoms met borge.Maar dit was veronderstel om Sondag teen Ierland te wees.Toe steek Ierland n spanner in die works en klop die Aussies.Dit is wat sport so lekker maak.50/50.
Posted by Lekkerblou on 07 October 2011 08:54
4
Hoop nie die bokke speel weer in daai impotente wit truie nie. Laas gehoor dit was ons away truie! Verstaan nie hoekom nie, Samoa was blou en ons groen, geen clash. Seker weer IRR reels!
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 08:50
3
Kan nie wag vir die naweek nie, baie rugby. My kristalbal:

Pumas vs Cheaters 25 – 45
Leopards vs Guppies 15 – 38
Kwaste vs Bulls 21 – 35
Lions vs WP 25 – 15

Ireland vs Wales 18 – 12
England vs France 25 – 16
SA vs Aus 12 – 15
New Zealand vs Argentinia 32 - 12
Posted by FRANNABUL on 07 October 2011 08:49
2
Dis goed so, om te draw is vertraag.
Posted by Jimmy on 06 October 2011 19:53
1
Vir die Bulle is dit eenvoudig, meer punte as die ander span.
Posted by Stapper on 06 October 2011 18:41
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour