Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Blue Bulls must win
08 October 2011

The Vodacom Blue Bulls have a very simple task for the weekend – beat Griquas in Kimberley and stay in the hunt for Absa’s Currie Cup.

There is also another important aspect, according to coach Pine Pienaar – securing a bonus point.

“I believe will need 10 points out of our last two matches if we want to stay alive in the competition,” Pienaar said.

“We don’t have many options but to go for the bonus point win in Kimberley then,” he said.

Griquas have some locking issues due to injury, with George Earle on loan from the Lions, but is very good on its home turf.

The halfback combination of Sarel Pretorius and Riaan Viljoen in particular, could cut opponents to shreds with their skills.

Vodacom Blue Bulls captain Gary Botha will remind his team to stick to their patterns.

“We have a game plan that everyone believes in and if executed properly, will bring results. We know we have to play according to our plan and force it down on Griquas in order to beat them.”

The teams are:

Griquas: Rudi Vogt, Dusty Noble, Wilmaure Louw, Matthew Rosslee, Rocco Jansen, Riaan Viljoen, Sarel Pretorius, Leon Karemaker, Justin Downey, Jonathan Mokuena (c), George Earle, Hendrik Roodt, Lourens Adriaanse, Ryno Barnes, Ivann Espag. Substitutes: Simon Westraadt, Steph Roberts, Jaco Nepgen, Burger Schoeman, Marnus Hugo, Earl Rose, Monty Dumond / Fabian Juries.

Vodacom Blue Bulls: Gerhard van den Heever, Akona Ndungane, Wynand Olivier, Francois Venter, Bjorn Basson, Jano Vermaak, CJ Stander, Jacques Potgieter, Deon Stegmann, Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Gary Botha (c) , Dean Greyling. Substitutes: Willie Wepener, Frik Kirsten, Gerrit-Jan van Velze, Arno Botha, Warwick Tecklenburg, Dustin Jinka, Francois Brummer.

Referee: Lourens van der Merwe

Kick-off: 15h00

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
31
Bloudonner, Pote Human was by ons en kon niks uitrig nie. Dieselfde Griekwas het op hulle tuisveld teen die Pumas verloor! Griekwas het die game van hulle lewe gespeel en met die skeidsregter ook aan hulle kant sou min spanne hulle kon klop. Pine het in sy eerste seisoen by ons op kort kennisgewing baie uit gerig en volgende jaar sal ons weer bo wees!
Posted by FRANNABUL on 10 October 2011 07:00
30
Judge, het ok gedink dit was die wedstrydbepaler, daardie beslissing teen wyannd. Die bulle oes strafskop gekry het vir early tackle wat dit 25-20 sou maak ipv 27-22 vir Griekwas. ek het eintlik 'n tikkie rassisime daar bespeur. Die histeriese Noble het toneel gespeel en het voordeel getrek daaruit. Wynand het nooit geklap nie, noble het wel klappie ingekry. Belaglik. Griekwas het aanemkaar van die verkeerde kant af ons bal bederf na harte lus. Maar

ons verdediging het ons gedrop. Noble se drie was swak verdediging asook die laaste twee driee.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 18:16
29
Vra weer, kry asb vir Pote Human terug as voorspeler afrigtrer
Posted by Bloudonner on 08 October 2011 18:13
28
Dis glad nie nou lekker om na die Leeus en WP game te kyk nie, wetende dat ons a.g.v hiervan in die semi's kon gewees het. Ek se nog steeds al het ons watse goeie backline volgende jaar maar ons het nie n vaste vyf nie, gaan hulle niks reg kry nie. Naas Chilliboy was ons vaste 5 die ouens wat vandag gespeel het wat ons volgende jaar mee Superrugby gaan speel. EISH!!
Posted by Bloudonner on 08 October 2011 18:12
27
i see dead people
Posted by bloukaap on 08 October 2011 18:12
26
Pyn Pienaar het maar 'n tragiese eerste seisoen !! Het Stegman gespeel ? Hy was verneder. v d Heefer moet vinnig laat gaan word - betaal hom om te gaan ! Gary moet ook nou maar gaan boer - of wat hy ook al beplan. Ons moet maar hoop die aanwinste van WP gaan ons spel volgende jaar lig. Hierdie Bulle speel met geen trots - verdediging wys jou toewyding. Blou Bul van Hermanus.
Posted by Kobul on 08 October 2011 17:31
25
24

Ons verdien nie om in die semis te wees nie.
Posted by Shannow on 08 October 2011 17:21
24
23: dit is waar, en ons kan bly wees Marnus het nie vir die Griekwas gespeel nie, want dan het ons dalk nog verder verloor. Soos hier onder genoem, dink ek nie dit was 'n goeie idee om Stegmann dadelik in die beginspan te sit nie, hy was duidelik nie by die afbreekpunte 'n faktor nie, en ook nie teenwoordig by daardie kritieke afbreekpunte om skoon te maak nie.
Hoop maar Pumas kan verras volgende week teen die WP, hulle het 'n hele paar wedstryde net-net verloor. Maar, as jy die hele seisoen heeltyd hoop ander spanne wen vir jou in plaas van dat jou lot in jou eie hande is, dan wys dit die benarde posisie jy in is. Ons CB seisoen is maar 'n herhaling van ons S15 seisoen, een wen te veel gevra as jy aan die begin te veel droog gemaak het.
Die positiewe van die seisoen is nuwe spelers soos Visser, Venter, Arno en Teckles.
Posted by bendiebul on 08 October 2011 17:19
23
1. Ons fokus is op aanvallende, hardloop rugby. Great. Maar met die meer expansiewe spel, beteken dit die ouens wat getackle word is meer geisoleerd in die buite kanale. Dit lyk my hulle het goed gewerk aan goeie hardlooplyne op die aanval, maar ons ondersteunende spel by die afbreekpunte is nog nie aangepas om die hierdie hardlooprugby benadering aan te vul nie.

Dus het die Griekwas met verspotte gemak keer op keer balle by die afbreekpunt gesteel. Dit was ons doodskoot.

Ons lynstane was goed, ons driving mauls was goed, ons agterlyn aanvallende spel was goed, maar sonder die afbreekpunt dominasie val alles uitmekaar, aangesien jy die heeltyd kritieke balle gaan afstaan tussen jou stukkies goeie spel.

Verder was dit 'n reuse fout om Stander so vroeg af te haal.

Oor die ref wil ek eerder nie te veel praat nie. Ons weet hy is 'n patetise klein mannetjie, en wat ek deur liplees kon aflei wat Juandre hom genoem het toe hy vies van die nar af wegstap is die perfekte beskrywing vir hom.

Maar die ref het ons miskien 10 punte gekos, maar met ons kwaliteit van spelers moes ons nooit binne 10 punte van die Griekwas gewees het na 80 minute nie, so die blaam le nie by Kortbroek van der Merwe nie. Dit le by die afrigtingspan wat nie die kloutjie by die oor kan kry nie.
Posted by Shannow on 08 October 2011 17:12
22
ons is 5e op die log.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 17:04
21
ek sien ons juniors hou darem die fort mooi regop. tp of the logs in albei ouderdomsgroepe. so hulle speel a liga en die seniors b liga volgende jaar. Mooi man, love this complexity theory.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 17:02
20
Bendiebul

As jy 44 punte kan aanteken en steeds verloor, dan is selfs die Luiperds nie n uitgemaakte saak nie.

Ek het nog nooit sulke swak verdediging gesien nie.
Posted by Shannow on 08 October 2011 16:59
19
O koek, so ons word gedelegeer op nr. 6? ek dag dis die laaste twee wat uitval. O nee wat, dan suip ek maar vanaand 'n bietjie.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 16:59
18
#7 Jimmy, jy is reg, snaakser dinge as vanmiddag het seker al gebeur... moenie mense se intillegensie beledig nie die spieelbeeld val dubbel en dwars terug op jou.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 16:58
17
Ons lê 5de en behoort die Luiperds net-net te wen volgende week, so ons behoort in die A liga te bly.
Posted by bendiebul on 08 October 2011 16:55
16
Ag nee wat die gehuil oor afrigtingspan is belaglik.

Ons het in 20 minute 45 punte afgestaan. dit beteken die spelers het gedink as hulle 5 liga punte kan kry is die game verby. swak ref en ewe swak grensregters, maar ons het onsself te blameer vir swak verdediging.

Mag die 22 lekker partytjie hou oppad terug, want ek gaan nie toelaat dat dit my aand bederf nie.

Posted by bloukaap on 08 October 2011 16:55
15
Se dit oor en oor en sal dit tot vevelens toe se en as ons dit nie aanspreek nie sal ons nooit regkom nie. Ons voorspelers is nie AFGERIG NIE!!!!!!!!!!!!!!. Griekwas klop ons in skrums en op grond. Weereens Pote Human vs Johan van Graan. Kry asb vir Pote terug op Loftus. JOHAN VAN GRAAN (Jammer BB23) is n goeie sportman vir die span maar hy is nie n voorspeler afrigter nie. Doen asb die regte ding, sit trots ter wille BBRU in die sak en kry vir Pote Human terug. Laat Pote vir Johan van Graan leer.
Posted by Bloudonner on 08 October 2011 16:54
14
B liga brekers volgende jaar. Ek is werklik ontsteld op die oomblik.

Posted by Shannow on 08 October 2011 16:53
13
So kom ons treurmare seisoen tot 'n einde. Het net te veel verloor in die eerste helfte van die seisoen om by te bly, en groot tekort aan bonuspunte sou ons kelder. Vandag se wedstryd om drie redes verloor:

1. Moes nooit vir Stegmann gekies het in die beginspan nie, hy het niks beteken nie, moes met Teckles begin het.Die eerste 60 het ons geen fetcher gehad nie.
2. Gary wat kop verloor het as kaptein. Daardie 10 minute wat hy af was moes ons die game gebere het.
3. Patetiese verdediging.

Posted by bendiebul on 08 October 2011 16:48
12
Jammer Bulle, maar dit was pateties, geen toewyding, net swak. Ons kort 'n ordentlikke afrigting span. Pine doen dit nie.
Posted by koedu on 08 October 2011 16:47
11
Wel, ek hoop die Bulle geniet die B Liga volgende seisoen. Die 6de span word outomaties gerelegeer, en na hierdie patetiese vertoning le ons nou 6de.

Hoop nie die unie het op Curriebeker uitsaairegte en hekinkomste begroot nie, want van so iets gaan daar nie sprake wees in die B liga nie.

Pateties.
Posted by Shannow on 08 October 2011 16:47
10
Dit was pateties! My ouma in haar japon en pantoffels kon beter tackle!
Posted by Zap on 08 October 2011 16:43
9
Swakste skeidsregters in Suid Afrika!!! Lourens vd Merwe het nog nooit 'n wedstryd teen enige Bulspan hoegenaamd korrek hanteer het. Die vlagdraer wat Wynand laat straf het, terwyl Howard Noble 'n geel kaart moes kry. Dan gee hy vir Gary 'n geel kaart vir 'n twyfelagtige strafskop. Sewentien punte teen ons in eerste helfte agv foute deur 'n skeidsregter. Groot vorentoe aangee met Griekwas se tweede drie.
Posted by Judge on 08 October 2011 16:05
8
BULLE 35 - 20 kwassies
Posted by Jimmy on 08 October 2011 13:49
7
Snaakser dinge het al gebeur bloukaap, hopelik speel die Griekwas hierdie naweek hul vrotste wedstryd van die seisoen en volgende week hul beste ooit.
Posted by Jimmy on 08 October 2011 13:41
6
Cheetahs sal nie slip teen Griekwas in Bloem nie. vandag is doomsday vir Bulle. Ons moet wen met 5 liga punte en WP moet verloor sonder bonuspunte.
Posted by bloukaap on 08 October 2011 11:46
5
Stapper. Ek is bewus daarvan, dit was net n gedagte.
Posted by Frickey B on 08 October 2011 08:56
4
Pine Pienaar is die Vodacom/CB afrigter.
Posted by Stapper on 08 October 2011 08:47
3
Ek moet se: Die Pumas het die Cheetahs amper laat les opse. Jimmy Stonehouse is na my mening een van die top coaches in Curriecup. Blink toekoms vir hom. Dalk moet Heineke hom trek vir die Vodacom cup,sover ek weet is Stonehouse n groot Bul ondersteuner, en is dit een van sy idiaale om eendag die buls afterig.
Posted by Frickey B on 08 October 2011 08:29
2
Voor die naweek se wedstryde was die Leeus die enigste span wat alreeds vir 'n halfeind gekwalifiseer het. Na gisteraand se wedstryd lyk dit asof die Cheetahs nog steeds kan uitval. Dit sal meer duidelik wees na vandag se 3 wedstryde, wanneer al die spanne eweveel wedstryde gespeel het.
Posted by Stapper on 08 October 2011 08:12
1
EERSTE soos die BULLE !!!!!

Sterkte vir vandag. Kry vir ons die 5 Punte !!!
Posted by Bl@de Runner on 08 October 2011 07:46
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour