Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Kirchner back for Vodacom Blue Bulls?
11 October 2011

The Vodacom Blue Bulls will probably not have enough time this week to bring their returning Springboks into play before their last Currie Cup match against the Leopards in Pretoria on Friday.

At least five Springboks that can technically play for the Blue Bulls has just arrived from New Zealand after the failed Springboks World Cup campaign, wrote Pieter Jordaan in Beeld.

It seems that only Zane Kirchner will be considered though, with Morné Steyn, Francois Hougaard, Pierre¬ Spies, Victor Matfield and Chiliboy Ralepelle the others that might be available.

The Bulls are hanging on by their fingernails in the Currie Cup competition, but even a win on Friday with a bonus point will not secure a play-off place if Western Province beats the Pumas in similar fashion.

Pine Pienaar indicated that he might use his national players if the Blue Bulls make the play-offs.

“We only have two sessions left for the week and because the match is on Friday, we lose another session, Pienaar said.

“We will consider Zane, as he played as recently as two weeks ago.”

Pienaar will name the team on Tuesday with injured flanker Warwick Tecklenburg (shoulder) the one change.

“We realised the opportunity against Griquas was a golden one lost. We had to get five points, did not and now it is not in our own hands anymore.”

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
21
Dit sal nice wees om Frans Steyn te kry.
ek dink Dewald Potgieter of Juandre Kruger as kaptein.
Louis Fouche speel baie beter as Lionel Cronje,di Bulle het hulle geld gemors met Cronje.
wat van n ou soos Schalk Britz?
Hougaard en Basson op vleuels - Ons kort Vermaak op skrumskakel
Posted by Blou Loukie on 11 October 2011 14:07
20
Lekkerblou, ek probeer 'n "rumour" begin.... dalk kan ons hom koop! ;)
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 13:50
19
Ons kort twee ekstra ander hakkers. Waar is Bandjes en die Sherman? Chillyboy kort hulp. Gary is verby sy sell by date en Wepener sal ek nie eens vir enige Carlton spanne kies nie.

Twee ekstra stutte ook...of ons moet duim vashou die jong manne soos Frik en co kom deur.

Fudge en co gaan dit nie maak nie, so ek hoop dat ons iets gaan bykry op slot. Gelukkig is Wilhelm oppad terug, maar jy kort 4-5 goeie slotte. Flip en Jundre is ysters, maar kort hulp.

Jaag asb vir Jinka weg en kry iemand wat kan, groot asb.

Behalwe vir Morne is die ander loskakkels hopeloos te wisselvallig. Sal maar duim vashou die manne kom deur.

Weet iemand waar is Basson? Daai laaitie wat die wereld aan die brand gespeel het by Griekwas, want sy boetie wat hier op gedaag het is maar lou warm.

En dan laastens, kan iemand asb met Gerhard van den Heever praat. Die seun is die klits heeltemal kwyt. Dalk kort hy 'n ernstige gesprek met die betaalmeester sodat hy weer sy vorm van 2010 kan herwin.
Posted by Bitterbal on 11 October 2011 12:38
18
Kaptein - Chilli (?)
Heelagter - Zane (Visser)
Vleuels - JJ en Basson (Ndugane)
Skrumskakel - Francois Hougaard (Jano Vermaak)
Posted by Blou Spike on 11 October 2011 12:34
17
Sakkie

Francois Steyn.Weet jy iets wat ons nie weet nie?
Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 11:47
16
Kaptein - Chilli
Heelagter - Francois Steyn
Vleuels - JJ en Basson
Skrumskakel - Francois Hougaard
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 11:42
15
Kaptein nominasies vir"ons" span.

Chilli(6)
D Potgieter(2)
Spies(1)
Van Velze(1)
J Kruger(1)

Heelagter:
Zane(1)
Visser(1)
Cronje(1)
Ndugane(1)

Vleuels:
Hougaard(1)
Ndugane(1)
Basson(3)
Engelbrecht(3)
Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 11:38
14
Dit was nou een groot hartseer naweek. Gelukkig is dit nie die einde van die wêreld nie en kan mens net hoop die Australiers klop vir NZ kom die naweek.
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 11:29
13
Kaptein - Chilli
Heelagter - Visser
Vleuels - JJ en Basson
Posted by Bloumens on 11 October 2011 11:16
12
Frannabul,
Ek het daardie Australian website heeltemal deur gesoek vir daai berig en hy is nie daar nie. Reken dis een of ander suur Suid Afrikaner wat dit geskryf het en nou gaan dit reg oor die wereld op email (ek het ook die email gekry)
Posted by Bomskok on 11 October 2011 11:05
11
Ek dink die kaptein moet seker wees van sy plek in die span.
Spies soos hy laasjaar in die S15 gespeel het hoort nie in die span nie.
Dewald sal ook sukkel op meriete om die span te haal.
Van Veldse is 'n dom speler so dit diskwalifiseer hom heeltemal as kaptein.
Mens moet iemand kies wat in die span hoort, sodat mens nie 'n situasie het soos by die bokke waar john smit gekies is terwyl hy nie daar hoort nie.
Dit los chillie en Kruger.
Arno Botha maak my opgewonde maar hy is seker nog te jonk.
Posted by Bomskok on 11 October 2011 11:03
10
Hmmmm my two candidates to captain the bulls are chilli and Pierre.
Big Victor recons Spies can be the captain.
Lionel Cronje should stick to playing flyhalf that is where he made a name for himself at queens college!
Visser..Beyers..Blommetjies and Kirchner are the full backs we have in the system.

I still think the bulls will iss steenkamp...our fromt row struggled this currie cup.
Young Rossuw de klerk did not look great in the scrums.

Maybe Morne Mallet is the answer or frik kirsten.
Posted by Muzi on 11 October 2011 10:19
9
Kaptein nominasies vir"ons" span.

Chilli(3)
D Potgieter(2)
Spies(1)
Van Velze(1)
J Kruger(1)
Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 10:03
8
Article in THE AUSTRALIAN this morning:

LIMITING THE POWER OF THE WHISTLE

There are no doubt a lot of Australian rugby supporters celebrating our victory over the Springboks yesterday. There are also a number of us that are wondering how on earth we managed to pull it off against a side that dominated possession and territory and lineouts. Now, I don’t want to take anything away from the Australian victory – our boys did perform superbly but on the day the Springboks were, we have to admit, the better side. The boks, as always were magnanimous in defeat with a somewhat pragmatic approach to the result. I wonder what our boys would have said faced with the same situation of blatant incompetence by Mr Bryce Lawrence.

I support Australia and always will but for those of us that believe in fair play this was a hollow victory. This was very much like fighting a worthy opponent with one arm strapped behind his back – it leaves a bad taste. There were rumours about Mr Lawrence’s impartiality before kick-off from a lot of ex pat South Africans now living in Australia but we tend to dismiss these conspiracy theories with a grin. Certainly, Mr Lawrence’s performance on the field did nothing to dispel those theories. His performance was nothing short of abysmal. He did not award the bok try because of a dubious forward pass. I have looked and looked and to me, anyway, it did not look forward. Minutes later when the boks once again breached our defences and were well on the way to scoring another try, he called them back for a forward pass. If the first call was contentious, there certainly was nothing wrong with the second one. Here, I must ask – why not use the “eye in the sky”? An impressive expensive piece of equipment that should be used for such decisions.

He failed to penalise Pocock for slowing the ball down. If we had played like that against the All Blacks, they would not have been so quiet about it. – and rightly so. In the dying minutes of the game he was in full view of at least 2 high tackles by our boys that went unpunished. Any of these transgressions, if properly acted on, would have surely given the game to the Boks with their advantage over territory. To rub salt in the South African wounds, he awarded a high tackle to the Wallabies for a chest high tackle.

We won, but did we really? Our sport has always been regarded as a “hooligans game played by gentlemen” – If we do not want rugby union to degenerate into a farce that soccer can become we need to make sure that our refs are of suitable calibre. They need to be trustworthy gentlemen.

Mr Lawrence, I would advise against any planned holidays to South Africa for a couple of years.

Chris Davis

The Australian
Posted by FRANNABUL on 11 October 2011 09:52
7
Ek wil graag he dat die kaptein die hele wedstryd speel so ek sal gaan vir Juandre Kruger, (Ralepelle en Potgieter gaan elke keer vervang word). My keuse oor die agterste 3 met back-up in volgorede 15. Kirchner - Cronje - Visser, 14. Basson - Ndungane, 11. Engelbrecht - Van Den Heever.
Posted by Les Bleus Cocardier on 11 October 2011 09:48
6
Maak so Zet.

My agterste driehoek.

15. Akona Ndugane(Het n natuurlike gevoel vir die spel.Nie stadiger as Zane of Jurgens nie.Hardloop beter lyne)

14. JJ Engelbrecht(Kort nog skaafwerk.Maar hou hom en Poolman dop.Week na week.Hulle en Akona is die vwings met die hoogste werkverrigting)

11. Bjorn Basson(Het nog baie gebreke,maar doen wat enige kwaliteit wing moet kan doen.En dit is afrond.As dinge lol sal ek Basson Heelagter speel en Hougaard op 11 speel)



Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 09:48
5
Lekkerblou,

Ek het reeds vir Dewald as my kaptein gekies op die vorige draad - so moet hom nie weer tel nie.

My agterste driehoek:

15. Lionel Cronje (ek dink hy is 'n beter 15 as 10. Dit is close tussen hom en Zane, maar ek dink Zane is nie aanvallend genoeg nie)

14. Akona Ndugane (Hy is miskien nie die vinnigste nie - maar die man het hart. Dis wat ek in spelers wil sien - passie en commitment. Shadow is op 'n slippery slope oppad oor die afgrond - hy het beslis 'n mentor nodig)

11. Francois Hougaard (Ek is nog nie oortuig dat sy basiese skills as 9 skerp genoeg is nie - miskien is dit bietjie afgestomp omdat hy so min daar gespeel het - maar ek hou van hom as 11 - al hou hy nie noodwendig daarvan nie. As cover vir 11/14 is Bjorn en JJ Engelbrecht - albei het egter hulle tekortkominge waaraan gewerk kan word - hoofsaaklik verdediging en gebrek aan ervaring - hulle is egter nie slegte backup nie)
Posted by zet on 11 October 2011 09:27
4
GS BRAK.Maak FrANS LUDEKE BOK AFRIGTER gee die man n kans almal vir dien n kans.hy het n goeie rekort ook.
Posted by gs bloubul on 11 October 2011 09:15
3
GS BRAK.DIE KANS DAT ONS GAAN UIT SPEEL IS NUL ,DIS SAL EK DIE O21 SPELERS KANS GEE VIR DIE LAASTE WEDSTRYD.MY KAPTIEN VIR VOLGENDE JAAR IS CHILIBOY.EK HOOP ONS HET JONO ROSS EN JJ BREEDT GEKONTRATEER EN VIR MORNE MELLET DIE STUT VIR 2012.
Posted by gs bloubul on 11 October 2011 09:09
2
So ons blog se "kaptein aanspraakmakers vir ons span is sover.

Chilli(2)
D Potgieter(2)
Spies(1)
Van Velze(1)

Kom ons kies ons kaptein en agterste driehoek vandag.Meeste stemme maak ons span.So begin stem!
Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 08:53
1
Blerrie Bokkie het ons game gekos teen kwas om Zane oor te vlieg.

Sien Rassie Coetzee en Smal is gunstelinge vir afrigterspos.

Kan hulle nie maar iemand kies wat rekord het van trofee kas nie ;)
Posted by bloukaap on 11 October 2011 06:25
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour