Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Blue Bulls wants to end on a high
11 October 2011

Springbok World Cup player Zane Kirchner has been included in the Vodacom Blue Bulls team to play the Leopards on Friday night at Loftus Versfeld, although he has not trained with the team yet.

Coach Pine Pienaar said during Tuesday’s team announcement for the clash on Friday that Kirchner has not arrive back from New Zealand, but would fit into the game plan with ease as he was involved with the Blue Bulls team as recently as two weeks ago.

“He did not train with us yet, but should slot in without problems. If he does not make it back in time, Jurgen Visser will start, as he has recovered from his broken nose and is good to go,”Pienaar said.

“We have no option but to chase the game. We need to score four tries and that will dictate the way we play. After that we still need to wait for other results. We have no option but to play as if it is our last game of the year and wanting to go out on a high, we need to produce a special performance,” Pienaar said.

The team is: Zane Kirchner/Jurgen Visser, Akona Ndungane, Wynand Olivier, Frans Venter, Bjorn Basson, Louis Fouché, Jano Vermaak, CJ Stander, Jacques Potgieter, Deon Stegmann, Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Gary Botha (c), Dean Greyling.

Replacements: Willie Wepener, Frik Kirsten, Gerrit-Jan van Velze, Arno Botha, Justin Dinka, Francois Brummer, Jurgen Visser/Gerhard van den Heever.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
22
WP het all hulle Bokke gekies. Pumas gaan seer kry. Bulls se seisoen is oor.
Posted by Bennie Strydom on 13 October 2011 09:28
21
Ek vermoed dat Wihelm Steenkamp kaptein gaan word. Onthou hy is volgende jaar terug by die Bulle en het ook ondervinding van kapteinskap.
Posted by Obelix on 12 October 2011 15:43
20
Hou by Pine,gee hom kans,volgende jaar sal ons kook
Posted by Anti Province on 12 October 2011 09:12
19
Gary gaan in Frankryk speel. Hy is 2 seisoene op die kruin van die golf hier weg. Was tussen die 2 beste hakers in die land. Maar toe hy terug kom was hy 'n baie swakker speler. Al die ander hakers het hom verby gesteek en Chilli is nou strate beter as hy. Gary lyk oorgewig, is heeltyd betrokke in insidente van die bal af en het ook nie 'n goeie aanslag met die ref nie. Dewald is die beste kaptein maar dan moet hy seker maak hy is 'n sekere keuse in die span!
Posted by FRANNABUL on 12 October 2011 07:42
18
Ek stem ook vir Pine. Hy het op kort kennisgewing 'n groot verskil gemaak. Geen ander afrigter wat van buite gekom het, met die min tyd inaggenome sou beter gedoen het nie! As ons in die semi's was sou ons nog steeds die span gewees het om te wen!
Posted by FRANNABUL on 12 October 2011 07:37
17
@16 - Ek stem volkome saam met jou. Die Bulle het baie ingeboet die jaar toe hul vir Pine en Nolles as CC en 0/21 afrigters op kort kennisgewing aangestel het. Volgende jaar gaan die span kook.

Wat kapteinskap betref, is daar niemand beter as Chillyboy en Zane is die beste heelagter in Blou Bul land.
Posted by Bitterbal on 12 October 2011 07:16
16
@14 Jy neig bietjie aan belaglik. Volgende jaar as ons weer n krag is in die CC, gaan jy seker voor in die tou staan om te se watse goeie afrigter Pine is? Groot verskil in bul rugby, die wat dit nie kan sien nie is blind. Ek is vol vertroue vir die span en die manier hoe hulle tans speel.
Posted by Blou Spike on 12 October 2011 07:09
15
Ek stem Ja vir Pienaar. Ons speel meer aanvallend as in baie jare. Nie sy skuld die ouens het almal beroertes gekry daai laaste 20 min nie. Moet ook bietjie skuld voor die kaptein se deur gaan le. Met goeie backup stutte is ons squad goed vir 2012. Dink Bluedog het bietjie Valium nodig.
Posted by Blou Vlam on 11 October 2011 22:51
14
vergeet eers van die kaptein vir 2012. Ons moet eers van pienaar ontslae rsak. Red die blou bul en stem. Ja of nee vir pienaar. Bb23 moet dit lees en die boodskap kry. Ek se nee vir pienaar.
Posted by Bluedog on 11 October 2011 21:32
13
julle praat oor kapteins. Dis 'n verlossing om te weet die huigige een is oppad, ek dink, Frankryk toe.

Sien Pine sê hulle gaan speel asof dit hulle laaste wedstryd is. maar dit is hulle laaste een - waar kom hy vandaan. Of dink hy hy kan 'n H Meyer trek en met 94 punte verskil wen. lions het ons reeds ons kans gegee verlede week, maar nee ons verkies om teen Kwaste te verloor. pine, probeer maar weer in 2012.
Posted by NETBLOU on 11 October 2011 16:31
12
@5 presies wat ek gister gese het--groot slapgatheid was een van die redes oor hoekom ons uit is.Dewald het alles wat n kapt moet he
Posted by Anti Province on 11 October 2011 15:37
11
gan Guthro Steenkamp wee vi di Bulle speel?
Posted by Blou Loukie on 11 October 2011 15:34
10
Dit is jammer Justin Kinda was nie opgeroep na die Springbok span nie, ek is seker hy sou die verskil gemaak het wat ons nodig gehad het!
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 15:23
9
Of dalk kan hulle vir Geo Cronje terug kry en hom kaptein maak...
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 15:00
8
Ek dink hulle moet vir Gerrit-Jan van Velze of vir Francois Brummer kaptein maak!!
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 14:59
7
ek reken Spies moet dalk weer vleuel begin speel, dit kan dalk sy loopbaan red
Posted by Bomskok on 11 October 2011 14:57
6
Hougaard of Morne Steyn vir Kaptein
Posted by Bomskok on 11 October 2011 14:54
5
In my opinie moet Dewald of Cilli kaptein wees. Ons kon teen Griekwas ons plek in die semis verseker het, maar weens die slapgat houding van sekere spelers veral op die verdediging is ons nou uit. WP gaan die Pumas maklik wen op Nuweland. Was maar net nie ons seisoen gewees vanjaar nie, daar het darem heelwat positiewe dinge uit die CC gekom. Nuwe afrigter met nuwe, opwindende spelpatroon en paar jong manne wat hand opgesteek het. Sien baie uit na S15 2012! Hougaard sal Fourie se skoene kan volstaan, met Morne,Wynand en Sadie langs hom kan dit n baie gevaarlike agterlyn wees! Stormers beware!
Posted by Bullebakkies on 11 October 2011 14:53
4
D Potgieter of Juandre as kaptein.
As Hougaard ni op vleuel is ni,gan Vermaak op di bench sit.(ons kort hom op scrummie)
Posted by Blou Loukie on 11 October 2011 14:37
3
Kaptein nominasies vir"ons" span.

Chilli(8)
D Potgieter(3)
Spies(1)
Van Velze(1)
J Kruger(1)

Heelagter:
Zane(2)
Visser(1)
Cronje(1)
Ndugane(1)

Vleuels:
Hougaard(2)
Ndugane(1)
Basson(6)
Engelbrecht(5)

Dit lyk asof ons blog se "span"amper n kaptein het.Chilli lyk na die gunsteling.Agterste driehoek begin vorm kry.Basson en Engelbrecht lyk na die vleuels sover.Heelagter is interresant.
Posted by Lekkerblou on 11 October 2011 14:17
2
Soos ek voorheen gesê het... ons kanse is so goed soos die van Japan om die wêreld beker te wen hierdie jaar! ;)
Posted by sakkie6yster on 11 October 2011 13:53
1
Dit sal ons laaste game wees vir die jaar. Daar is geen manier wat die WP gaan verloor teen die Pumas nie.
Posted by Blou Spike on 11 October 2011 13:37
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour