Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Win match tickets
12 October 2011

One lucky Vodacom Bulls supporter can win four grand stand tickets, courtesy of the Blue Bulls Company and Vodacom, for Friday's match between the Vodacom Blue Bulls and the Leopards at Loftus Versfeld.

All you have to do is complete the quiz below. The winner will be contacted by the Blue Bulls Company after 16h00 on Thursday.

Please note that the prize only includes the match tickets and all other expenses to the game are the winner’s own responsibility.

Click here for quiz

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
70
Sien Snorre se hy sal Schalk of Spies kaptein maak as hy sou aanbly as coach. Hy se ook Chili het goeie leier eienskappe maar kan hom nie kies met Bismarck daar nie. Party mense leer ook maar stadig......

As hulle Snorre se kontrak hernu brand ek my Bok trui op kerk plein!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 07:34
69
Muzi whatever numbnuts
Posted by sakkie6yster on 13 October 2011 19:56
68

Pierrespies8 Had a great dinner at KOI Japanese Restaurant at LynwoodBridge..worth trying Crispy Calamri & Seared Tuna + wasabi mayo!!good night y'all!

dankie Pierre vir die update
Posted by bloukaap on 13 October 2011 18:49
67
i see dead people on this blog
Posted by bloukaap on 13 October 2011 18:47
66
@ 64 that job would have been too good for that bastard. He should move to SA and let us rugby supporters take some good care of him!!
Posted by BullsRbest on 13 October 2011 16:48
65
Ek dink ook dit is 'n geleentheid wat gemis is. Die kans is so skraal dat ons semi's toe gaan - wat beteken dat hierdie game niks beteken nie.

Ek is seker die BBRU sou duisende meer kaartjies verkoop het, as hulle dit bemark het as 'n totsiens game vir die ou manne!!!

So what as die BBRU dan erken dat ons uit die semi's is - dit is beter as om in die fairytale te glo dat die Pumas ons gaan help om daar te kom...

Opportunity missed BB23... kon 'n paar Rand gemaak het!!!
Posted by zet on 13 October 2011 16:36
64
An employment agency phoned me earlier to-day enquirying whether I had a vacany for an incompetent rugby referee.. my answer was YES as a scum remover at the local sewage farm. They will pass the message to the prospective employee.
Posted by Thurlow on 13 October 2011 16:35
63
I'm not even entering this competition - I have never ever won even though I have entered every one from the start and I feel very strongly about being the only team not to have put our Bokkies back !
Posted by BullsRbest on 13 October 2011 16:19
62
@ James Bond - very disappointed :(((
Posted by BullsRbest on 13 October 2011 16:15
61
VM gaan dalk bietjie in die pad wees! Ons het nou twee baie goeie senters wat die bal lekker rondgooi!
Posted by Bloumens on 13 October 2011 16:11
60
#59

Ek stem volhartig saam. Nou kyk ek maar die wedstryd op TV, seisoenkaartjies of nie.
Posted by James Bond on 13 October 2011 15:59
59
It would have been really nice if you had done what WP and Sharks have done and put all our Boks back - it would have filled Loftus and given us a chance to come and welcome our boys back !!! It would also have been nice to say goodbye for a last chance to Fourie, Danie and Victor - sometimes you need to think about your loyal supporters - what a score that would have been
Posted by BullsRbest on 13 October 2011 15:43
58
I see dippernaar is playing for the sevens side very interesting clever move dippies.
Watermeyer should have done the samething instead if sitting at home doing nothing.
Posted by Muzi on 13 October 2011 15:31
57
The bulls have zane kircher...clayton blommetjies....jurgen visser and Ulrich Beyers why on earth would we want to get francois steyn.?!?!?!?! Does not make sense at all.
I believe francois steyn's future is at 12.
Posted by Muzi on 13 October 2011 15:29
56
Wat is die kans dat die BBRU vir iemand soos Francois Steyn sal teken???
Posted by sakkie6yster on 13 October 2011 14:37
55
Oeps Vrydag.
Posted by Blou Dino on 13 October 2011 14:27
54
Zane speel Saterdag.
Posted by Blou Dino on 13 October 2011 14:26
53
Speel Zane nou môre of wat is die storie daar?
Posted by Bennie Strydom on 13 October 2011 12:30
52
Geen kommentaar, so ek neem aan dis 'n vrot idee.
Posted by Jimmy on 13 October 2011 12:02
51
Sommer weer van vooraf omgekrap dat ons teen die Griekwas gaan staan en verloor het. As ons gewen het, sou ons maklik in die semi's gewees het, en met die WB Bokke terug, wie weet, kon daar dalk nog 'n CB gewink het. Maar ja, ons kan seker nie kla met die 10 goue jare wat ons geniet het die afgelope dekade nie. Hoop die junior spanne gee ons 2 bekers hierdie jaar.
Posted by bendiebul on 13 October 2011 11:06
50
James Bond en Blou Dino. julle onderskeie opmerkings - ek stem saam.
GvdH is nie op vorm die jaar, punt. Ndugani of Brummer op heelagter sou werk.
Kaptein se lyftaal op TV is al erg, Kan net dink in lewende lywe. Ek was altyd groot aanhanger van hom, maar die jaar, nee wat.
Posted by NETBLOU on 13 October 2011 10:57
49
@ Bullebakkies

ek stem saam oor di senter paar.ons het wee iemand nodig soos di dae van Andre Snyman,Danie van Schalkwyk en Ettiene Botha.ek dink Venter en Sadie sal dit kan doen.
Posted by Blou Loukie on 13 October 2011 10:55
48
Ek dink n senterpaar bestaande uit Venter op 12 en Sadie op 13 kan een van die heel beste senterpare in die Bulle se geskiedenis word! Shadow is maar net van vorm af op d oomblik. Hy kort net nog skaafwerk aan sy verdediging. Hy gaan in my opinie nog groot rugby vir ons speel. geen ander vleuel by die Bulle het sy gevaarlike aftrap tesame met spoed en krag ook nog nie. Hy het in 2010 se S14 bewys wat hy kan doen! Volgende jaar is hy weer terug op sy beste! Ons toekoms wat agterlynspelers betref lyk baie goed! Ons net n bietjie kort op stutte hakkers! Sien WP speel al hul Bokke Sat, dalk moet die BBRU al ons wereldbeker Bokke vir die Pumas leen !!!!!!
Posted by Bullebakkies on 13 October 2011 10:38
47
Wynand hoort net nie op 12 nie,op 13 wel,met Venter op 12 het dit baie beter gegaan.Sadie gaan n verskil maak.
Posted by Blou Dino on 13 October 2011 10:15
46
Verseker nog aankope oppad.

Huidiglik is die span nie goed genoeg om die semis van die S15 te haal nie. Ons kort nog diepte op slot en in die voorry.
Posted by Shannow on 13 October 2011 09:28
45
Lekkerblou en al die res.
Dink julle daar is nog kopies aan die kom nader aan die einde van die seisoen, en kan dit n verskil maak aan ons span.
En Lekkerblou. Dankie vir die sameslelling van die blog span.
Moet hom dalk vergeleik met werklike span van volgede jaar.
Posted by Frickey B on 13 October 2011 09:21
44
Ek stem saam met Zet. Wynand is sonder twyfel nog goed genoeg, en bring ervaring, leierskap en goeie verdediging in die agterlyn. Al opgelet dat niemand ooit kla oor sy verdediging nie, dit moet tog iets beteken. n Goeie kombinasie van talent, ervaring, leierskap en besluit making met ouens wat mekaar vertrou. Dit kom nie vanself nie die ouens moet werk en werk en vertrou in die strukture, afrigte, mekaar en hul eie vermoei om dit te kan deurhaak.
Dit is maar my mening.
Posted by Frickey B on 13 October 2011 09:13
43
@41, nee wat ek dink ons moet VM, Bakkies, Fourie etc nou vergeet. Pine is besig om `n nuwe span te bou, hy kan nie daai ou manne nou weer laat speel nie. Ek glo ook nie hy sal nie.

Lekkerblou, dankie vir die inisiatief om `n span saam te stel. Dit was nogal interessant.
Posted by Bloumens on 13 October 2011 09:11
42
"Ons" blog span is.

15. Zane
14. JJ Engelbrecht
13. J Sadie
12. W Olivier
11. Bjorn Basson
10. M Steyn
9. F Hougaard
8. CJ stander
7. J Potgieter
6. D Potgieter
5. J Kruger
4. F Van Der Merwe
3. W Kruger
2. Chiliboy(Kapt)
1. D Greyling

16. F Kirsten
17. W Wepener
18. W Steenkamp
19. P Spies
20. J Vermaak
21. L Fouche
22. F Venter



Posted by Lekkerblou on 13 October 2011 09:04
41
Shannow, sien ook Victor se hy is beskikbaar as ons die semi's maak! Tegnies is almal van hulle nog op ons boeke tot 31 Oktober en kan dus speel!

Al probleem is dat ons nie semi's gaan maak nie...
Posted by FRANNABUL on 13 October 2011 08:53
40
Halo di Blou,

Dankie tog dat die lykskouing verby is
Posted by Blou Dino on 13 October 2011 07:32
39
Ek sien die WP gaan al hulle WB bokke teen die Pumas inspan.
Posted by Shannow on 13 October 2011 07:30
38
Skuus, dit is 'n bynaam vir Pierre wat ek by die kinders opgetel het.
Posted by Jimmy on 12 October 2011 20:58
37
Ek wil nou nie 'n dom vraag vra nie, maar kan King Kong nie nommer 4 slot speel nie?
Posted by Jimmy on 12 October 2011 18:50
36
#34 Shannow

Ek het presies dit gedink toe ek dit lees. Die ondersteuners sal geduldig moet wees volgende jaar want die Bulls gaan in die S15 sukkel. Ek hou daarvan dat Pine nie bang is om die jonges in te bring nie, maar S15 is in 'n ander klas. Ek sal graag wil weet wat dink Frans Ludeke van die nuwe talent.
Posted by James Bond on 12 October 2011 17:14
35
#17 Shannow

Kom ons respekteer mekaar se sienings op die blog. My siening is dat Gerhard op die dag swak gevaar het op heelagter. Hy sukkel heeljaar met sy verdediging en raak nie betrokke by die spel nie. Dan huiwer hy nog op die aanval ook. Vergelyk sy pogings met die van Rocco Jansen. Habana is dalk nie meer 100% nie, maar minstens is hy baie betrokke. Selfde met Akona. Ek wil graag sien dat Gerhard sy 2009/2010 vorm herwin.

Die blaam vir die verloor kan tereg op die hele span geplaas word. Fouche wat gereeld skoppe mis, Gary wat 'n geelkaart gekry het, swak dissipline ens. Stegmann het 'n vital tackle gemis, die strafskop teen Olivier - wat direk tot 'n GW drie gelei het, moes 'n strafskop vir die Bulle gewees het. Niemand het tog lus om 'n 80 minute "review" van die wedstryd te lees nie.
Posted by James Bond on 12 October 2011 17:07
34
Wil nou nie snaaks wees nie, maar ek dink van die bloggers is bietjie vinnig om van ons ervare manne af te skryf. Sit vir Spies teen die flou Curriebeker opposisie waarteen CJ en Kie so goed vertoon het en hy sal waarskynlik gate deur hulle hardloop.

Alles moet in konteks gesien word. Griekwas is weliswaar nie Wallis of Australie nie.
Posted by Shannow on 12 October 2011 17:01
33
#32 Blou Loukie,

As jy individue vergelyk 1 teen 1... en na huidge vorm kyk stem ek saam... maar my spankeuses is gemaak gebaseer op kombinasies - nie net is posisies nie - maar met die hele span in gedagte.

As jy na 'n agterlyn kyk van Morne, Venter, Sadie, JJ en Bjorn - sien ek 'n baie onervare agterlyn (veral wat verdediging aanbetref). Jy het daai bietjie ervaring en leierskap in die agterlyn nodig - en dit is hoekom ek Wynand op 12/13 sal speel saam met OF Venter OF Sadie... ek sal nie Venter en Sadie saam laat speel met Bjorn en JJ op vleuel nie - ander spanne sal ons aan flarde hardloop. Wynand beheer dan die agterlyn.

Net so dink ek ook Arno, Teckles en CJ is almal goeie individue en huidiglik seker op beter vorm as Spies, Dewald en Steggies - maar as kombinasie is hulle te groen vir S15 - daarom sal ek die beste van die jong ouens saam met ervare ouer manne speel.
Posted by zet on 12 October 2011 16:14
32
ek dink regtig Francois Venter is beter as Wynand op binnesenter.
wat dink julle?

Wynand - synig en hardloop in die verdediging vas
Francois - slaan di gaps,kom oor di voordeellyn,ens.
Posted by Blou Loukie on 12 October 2011 15:59
31
Oh en:

4. Flip/Steenkamp
5. Juandre/Van Velze
Posted by BBS1 on 12 October 2011 15:52
30
Frickey B - Dit is 'n moeilike een met die spelers wat ons wel tot ons beskiking het. Maar:

1. Dean
2. Chillie/Willie
3. Werner/Frik/Rossouw

Steyn het my nie veel beindruk nie en ek weet nie of hy die antwoord is nie. Werner kan Loskop ook speel as hy regtig moet. Dus in die geval dat Dean nie kan speel nie Sal Werner/Chillie/Frik 'n fris voorry maak. Dis maar net my opinie...
Posted by BBS1 on 12 October 2011 15:51
29
BBS1 hoe lyk jou vaste 5. Ek trek my voorstel trug oor Frik aangesien julle so sterk voel oor hom. Ek glo in my mede bloggers. Dawie sal ook n antwoord wees.
Posted by Frickey B on 12 October 2011 15:42
28
@Zet
dis nou n jammer oor Guthro - ons het hom eintlik nodig.
Posted by Blou Loukie on 12 October 2011 15:37
27
Het 'n voeltjie hoor fluit Dawie Steyn van die Pumas is oppad Bulle toe. Hy en Fourie wat oppad is Pumas toe, "ruil" basies om.
Posted by BBS1 on 12 October 2011 15:33
26
#22 Blou Loukie,

Guthro en Gary eet paddaboudjies volgende jaar....

Posted by zet on 12 October 2011 15:29
25
1. Wors
2. Chilli / Wepener
3. Frik / Werner
4. Flippa
5. Juandre/Wilhelm

Die vaste 5 (met die 3 addisionele reserwes saam met Spies (WAT???)) is almal maklike keuses behalwe Frik op vaskop. Ek kies hom bo Werner gebaseer op Sooibrandt se analise van hom (ek slaan Sooi se opinie hoog aan) - tesame met die feit dat ons skrums bestendig maar nie dominerend was met Werner op 3 nie. Ek soek 'n MENEER van 'n vaskop - en hopelik is Frik die ding!!

Soos die span nou daaruit sien gaan ons 'n 4/3 bank moet kies - daar is geen reserwe skopper of iemand wat 10/15 kan cover tussen Jano en die Venter-trailer nie. So my #21 is Lionel Cronje.
Posted by zet on 12 October 2011 15:26
24
Seker so ja, dit beteken nie hy kan nie skuif nie.Wie is jou ander loskop.
Posted by Frickey B on 12 October 2011 15:21
23
Frik Kirsten is 'n VASKOP stut
Posted by BBS1 on 12 October 2011 15:03
22
wa is Guthro Steenkamp?
Posted by Blou Loukie on 12 October 2011 14:58
21
5. Kruger / Steenkamp
4. Van Der Merwe / (J Potgieter en van Veldze kan dalk uithelp)
3. Kruger / de Klerk
2. Chilliboy / Willie
1. Greyling / Kirsten( moet net sy studies agter die rug kry dan gaan hy "excell" op 1
Ek dink die split sal bepaal word deur die dag se gameplan, wat seker bepaal word afhangend van die teenstaanders. Alhoewel ek 5/2 sal split en dan spelers rond skuif. Rotering en beserings kan ook n faktor wees.
Posted by Frickey B on 12 October 2011 14:48
20
Die Sharks gaan nan nouaf n ANDER SPAN WEES.
Posted by Blou Dino on 12 October 2011 14:29
19
"Ons" span sover.

15. Zane
14. JJ Engelbrecht
13. J Sadie
12. W Olivier
11. Bjorn Basson
10. M Steyn
9. F Hougaard
8. CJ stander
7. J Potgieter
6. D Potgieter
5.
4.
3.
2.Chiliboy(Kapt)
1.

16.
17.
18.
19.P Spies
20.J Vermaak
21.
22.F Venter

Lostrio sou altyd baie tight wees.Jacques Potgieter is n gunsteling op die blog en wys net watter kopie hy is.Dewald word gesien as die keuse op 6.Agsteman baie gelyk,maar op huidige vorm bevind Pierre hom op die bank.
Nou vir die vasste vyf.Ek dink dit gaan redelik eenrigting verkeer wees?Sit sommer julle reserwe stut en haker en slot.En of julle n 5/2 bench of 4/3 verkies?

1. Dean
2. Chilliboy/Wepener
3. W Kruger/R De Klerk
4. Flip(Geniet die af seisoen en kry jou kop skoon)/J Potgieter
5. Juandre/Wilhelm Steenkamp

Posted by Lekkerblou on 12 October 2011 14:28
18
Halo di BLOU.

Bly om te sien julle is klaar met die lykskouing.Sien meeste is heel ontstig oor die Kaptein.Dit gebeur met n ou as se koppie te groot swel,en dit het ek beleef met die Horing fees op Loskop toe ons Kaptein ook daar was,mense het dai perd nou vir julle n houding gehad,nee n arogante houding.
Posted by Blou Dino on 12 October 2011 14:26
17
James Bond

Jou kritiek op vd Heever is bietjie over the top. Klink my jy soek iemand om te blameer. Vd Heever was nie hoekom ons teen die Griekwas verloor het nie.

Die verkeerde ingesteldheid van die hele span was die probleem.
Posted by Shannow on 12 October 2011 13:57
16
Lekkerblou. Hoe lyk ons vaste5??
Posted by Frickey B on 12 October 2011 13:30
15
Taute sal ook n goeie kopiem wees.
Posted by Frickey B on 12 October 2011 13:27
14
James Bond. Ek stem saam oor die keuse vir kapt. Hy sal meer respekteer word as die spelers hom kies. Maar gee die bestuur nogsteeds se krag daarin. As spelers se mag te veel is misbruik hulle dit soms.
Dit sal die cherrie op die koek wees as ons vir F Steyn kan intrek. Hoe lyk sy planne inelkgeval, gaan hy leeus toe of racing metro toe.?
Posted by Frickey B on 12 October 2011 13:25
13
@Laeveld BB - jy is reg - my inligting was verkeerd - Hendrik Roodt gaan toe Leeus toe.
Posted by zet on 12 October 2011 13:10
12
#8 Zet

Dankie vir die verduideliking, was in buiteland en dit gemis. Ek sou dan die situasie moes speel, en waarskynlik vir Brummer heelagter toe geskuif het of selfs vir Basson / Akona en Gerhard om geruil het. Dit was net vroeg duidelik dat Gerhard nie op die dag die pyp sou rook op heelagter nie. As die Bulle nie 'n derde bruikbare heelagter het nie.........stuur Vlok Cilliers op ;)
Posted by James Bond on 12 October 2011 13:04
11
My keuse vir volgende jaar se S15 groep:

15. Kirchner ; Visser (probeer F Steyn en J Taute koop, daar is geld)
14 / 11 Hougaard ; Ndungane ; Engelbrecht ; Basson
13 / 12 Olivier ; Venter ; Sadie ; Watermeyer
10 Steyn ; Fouche
9 Vermaak ; ......................... (enige een behalwe Jinka)

1 / 3 Greyling ; Kruger ; De Klerk ; Kirsten
2 Rallepele ; Wepener (kort game time)
4 / 5 Van der Merwe ; Kruger ; Steenkamp ; Van Velze
6 Stegmann (kry reels in jou kop) ; Tecklenberg
7 J Potgieter ; D Potgieter ; Botha
8 P Spies (wend hom reg aan, vra Naas hoe) ; Stander

Behou die spelers en gee hulle kans om te ontwikkel. Binne 2 jaar sal hulle baie kompeterend wees. Die kaptein moet deur die groep aangewys word, nie deur die afrigter nie.
Posted by James Bond on 12 October 2011 12:56
10
Hendrik Roodt is oppad na di Leeus toe.
Posted by Laeveld BB on 12 October 2011 12:54
9
#7 Ek het verneem Hendrik Roodt is weer oppad terug Bulle toe - hy kan seker cover vir #4 slot....
Posted by zet on 12 October 2011 12:48
8
#6 James Bond

Jurgen Visser was laas week nog beseer - hy het 'n sny aan die gesig gekry teen die Pumas en was nie beskikbaar teen Griekwas nie. Zane was ook nie beskikbaar nie. Wie anders wou jy dan speel as Gerhard??

Beste stuurman staan aan wal en hindsight is 20/20....

PS: Gerhard het goed gelyk teen die Sharks in die S15 op heelagter en daarna het baie mense gevra dat die Bulle hom daar speel. Nie dat dit Pine se keuse beïnvloed het nie - ek sê maar net.

Posted by zet on 12 October 2011 12:44
7
Ek stem saam met Frickey B. Dewald se toekoms is nr 6 en hy is in my opinie beter as Stegman. Hy gee jou ook beter opsoies as baldraer en lynstaanspringer! Spies sal bitter vinnig moet vinger uittrek, hy al heel jaar van vorm af! CJ blaas in sy nek!Ek dink hulle gaan Jacques Potgieter van tyd tot tyd op slot ook inspan. Steenkamp en Kruger is beide nr 5 slotte, net Flip wat n nr 4 is. Volgende jaar gaan n great jaar wees!
Posted by Bullebakkies on 12 October 2011 12:36
6
Wie moet ons bedank vir die GW flop? Ek sal begin by die afrigter. Ek hou van Pine en vertrou hy is op die regte pad, maar hoe op dees aarde kies hy 'n uit-vorm vleuel op heelagter teen GW in Kimberley. Almal weet die veld daar is van die moeilikste en onvoorspelbaarste in die land. Waarom nie vir Visser - 'n erkende 15 - gekies nie met Vd Heever op die bank as jy moet.

Gerhard vd Heever beleef 'n nagmerrie seisoen - vir almal om dit te sien. Nes Derick Hougaard floreer hy op selfvertroue, wat vanjaar zero is. Moontlik omrede hy nie 'n Bok geword het in 2010 nie. Ek verneem dat WP hom wil koop. Gerhard sal nes Bjorn Basson, vinnig moet by kom. Spoed is nie alles nie. Betrokkenheid by die spel en verdediging is ewe belangrik en dit ontbreek by beide. Akona en Hougaard is my S15 vleuels, met JJ Engelbrecht op die bank.
Posted by James Bond on 12 October 2011 12:36
5
Ons het een hoop.

Ons moet met so 70 punte wen. Dan is ons punteverskil omtrent 10-15 beter as die van die WP. En dan moet ons hoop die WP wen met minder as daardie punteverskil teen die Pumas, en druk slegs 3 driee.

10% kans dat dit kan gebeur, maar dis beter as om te hoop dat WP sal verloor, wat miskien n 1% kans het.
Posted by Shannow on 12 October 2011 12:33
4
Lostrio stemme sover.

8. Stander(2)-Spies(2)
7. J Potgieter (4)
6. D Potgieter(4)

Posted by Lekkerblou on 12 October 2011 11:49
3
Lekkerblou, my lostrio:

6. Dewaldt Potgieter
7. Jacques Potgieter
8. Piere Spies

Met Cj Stander, Stegman, Tecklenburg en Arno Botha tussen die bank en die roterings stelsel.
Dit is n lang seisoen en hoe beter ons(BBRU) na die manne kyk hoe sterker eindig jou seisoen. Vra die Stormers.
Posted by Frickey B on 12 October 2011 11:10
2
•You must be able to attend the match between the Vodacom Blue Bulls and the MTN Lions at Loftus Versfeld on Saturday, 26 March

Onder die terme en kondisies vir die week se comp. So na regte lieg ek as ek se ek aanvaar dit so?

In elke geval, sterkte Bulle, maak die laaste een 'n GROTE. Wat is die kans dat die wp die naweek so sal speel dat ons dit kan maak. Weet nie. Lekker dag verder.
Posted by Blou-is-Baas on 12 October 2011 11:00
1
Lekkerblou, my lostrio:

6. Dewaldt Potgieter
7. Jacques Potgieter
8. CJ Stander
Posted by Bloumens on 12 October 2011 10:41
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour