Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Another Steyn to play for the Vodacom Blue Bulls
14 October 2011

Former Afrikaans Hoër Seunskool pupil Dawie Steyn has signed a contract to play for the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls in 2012 and 2013, the Blue Bulls Company (Pty) Ltd has announced on Friday.

The powerhouse prop is currently playing at the Ford Pumas, where he impressed during the Absa Currie Cup with his performances as loose head, scrumming strongly, carrying the ball with authority and showing good work ethic off the ball and on defence.

The 27 year old Steyn was born in Pretoria, was schooled there and attended the University of Pretoria where he played Super Bowl rugby and represented the Blue Bulls Amateur side before embarking on a professional rugby career at the Pumas in 2008 and where he has played since.

The 120kg player admits that it is a dream come true to finally sign on as a Loftus Versfeld player.

“It has been a dream of mine all my life. Make no mistake, I loved my time at the Pumas and will always be very appreciative to them for the way my career could develop under coach Jimmy Stonehouse, but this is where I have always wanted to be. I believe I can contribute to the effort of the Bulls and Blue Bulls in becoming the top side in the country again,” Steyn said.

Commenting on the development Vodacom Bulls coach Frans Ludeke said he was impressed by Steyn’s performances in recent seasons.

“Dawie will add depth to our front row and we have all seen the importance of having that. He has all the attributes associated with Bulls front rowers and should add real value to our effort. I would also like to thank the Pumas for their professionalism in the way they handled the release of Steyn to us.”

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
88
@ Blue Valley,

Goeie span, ek stem saam.
Die Bulle vat altyd n dip met enige verandering. Ek volgende jaar gaan die Bulle wys dat sonder Matfield, Fourie, Bakkies, Gurthro, ens. hulle nogsteeds die heel beste is.
Posted by Las on 15 October 2011 13:02
87
Dit is hoe my span sal lyk vir Super 15

1: Dean Greyling
2: Willie Wepener
3: Werner Kruger
4; Flip vd Merwe
5: Juandre Kruger (K)
6: Deon Stegmann
7: Dewald Potgieter
8: Pierre Spies
9: Francois Hougaard
10: Morne Steyn (O/K)
11: Gerhard vd Heever
12: Francois Venter
13: Wynand Olivier
14: Akona Ndugane
15: Zane Kirchner

16: Chillie Rallapele
17: Frik Kirsten
18: Jacques Potgieter
19: Arno Botha
20: Jano Vermaak
21: Louis Fouche
22: Johan Sadie

CJ Stander, Jurgen Visser, Bjorn Basson, JJ Engelbrecht is ook daar.
Ons kort nog een goeie hakker.
Jacquis Potgieter gaan soos Danie Rossouw wees en gaan slot en flank speel en
groot impak maak.
Arno Botha gaan Nog n Bok word saam met CJ Stander en Juandre Kruger en F Venter
Juandre Kruger gaan n goeie kaptein wees, Maar dit gaan dalk Dewald Potgieter wees
wat die kaptein gaan wees.

Posted by Blue Valley on 15 October 2011 11:42
86
Hoop dat Dingle-Berry, Jaco Plonker en Amper Louw ( asook Bryce Lawrence) in die afseison die regte reelboekies sal bekom en lees, absorbeer en, indien nodig, om leiding te soek om die reels reg ( en kosekwent), toe te pas.
Posted by Thurlow on 15 October 2011 09:25
85
DANKIE TOG!
Thanks Pta Bul.

Nou sien ons maar uit na die November toer.
Posted by Las on 15 October 2011 00:17
84
Las,

Lees die Twitter feed van Wynand hier langsaan, lyk of hy ok is.
Posted by Pta Bul on 14 October 2011 23:18
83
Wynand is vir waarneming hospitaal toe gestuur, hy's reeds ontslaan, dit gaan goed met hom onder omstandighede! Dr Org Strauss sal later verklaring doen! Groete
Posted by BB23 on 14 October 2011 23:17
82
Weet enigiemand iets oor Wynand Olivier se geval?!

Ai toggie, sterkte Mnr. Olivier. Dit was baie jammer om te sien.

En weereens, mnr. Berry die ref, Stegmann het die bal goed en regverdig gesteel, dan se hy dat dit onmoontlik is dat Steggies dit kon gedoen het?!?!?
Simpel ref, wat anders dink jy het daar gebeur, gee hy dan die strafskop teen ons en Stegmann se goeie, harde werk word beloon met n drie TEEN ons.
Steggies moes nog n verdere 10 minute of meer op gebly het dink ek.

Elkgeval, Arno en CJ kom mooi deur, trots op ons jeug.
Posted by Las on 14 October 2011 22:54
81
Die bulle wil weer RUGBY speel!
Posted by koedu on 14 October 2011 21:55
80
Pumas moet gaan vir die wen, nie punteverskil probeer min hou nie. Ek verwag egter na so 25 minute gaan die wedstryd verby wees, daar is net te veel op die spel vir die 10jaar bekerlose WP unie, en ek is seker die ref besef dit ook. So 'n ordentlike WP wen sal beter wees as 'n geelkaart of strafskop oorwinning deur die WP.

Wat vanaand betref, Juandre was my MOM, maar JP wat net so goed, so enige een verdien dit. Hoop nie WO het te erg seergekry nie, webbie sal waardeer as jy ons so gou as moontlik kan inlig.

Almal het al hul spanne vir volgende jaar deurgegee, hier is myne:

Zane
JJE
Sadie
WO (o/k)
Basson
MS
FH

Spies (k)
JP
DP
Juandre
Flip
Werner
Chili
Kirsten

Reserwes
Dean (as haker, moet so 20 kg verloor in afseisoen, hy is ongelukkig nie 'n sterk genoeg skrummer nie)
Rossouw (ons kort egter iemand sterker hier)
Steenekamp
Stegmann/Arno/CJ
Jano
Fouche
Venter

Ek wil eintlik baie graag vir Arno in my beginspan hê, maar ons gaan Spies se ervaring nou nodig hê en ek hoop hy vind weer vorm volgende jaar.

Posted by bendiebul on 14 October 2011 21:48
79
Manne, as ons verder gewen het hoef ons nie op n Pumas wen te gehoop het nie. As hulle die WP tot minder as 4 driee kon beperk sou dit ook goed genoeg wees. Selfs net 1 minder drie vir die Luiperds sou ons n 20 punt voorsprong op die WP gegee het. Maar 13 punte is te naby vir gemak.

Nou kan die WP met konserwatiewe rugby mik vir n 13 punt oorwinning sonder om oor 4 driee te bekommer. Dit danksy daardie 3 driee wat die Luiperds vanaand gedruk het.
Posted by Shannow on 14 October 2011 21:31
78
Ja Stapper, hy was eintlik nie te sleg nie, ek is seker te krities, omgekrap oor daardie 2 driee wat ons afgestaan het aan die einde van die 1ste helfte. Ek moet sê ek was baie meer beindruk met ons skrum toe Kirsten opgekom het. Ouens soos Juandre, Jaques, CJ en Arno gee my hoop vir volgende jaar se voorspelers, maar, ons kort nie 'n gemiddelde voorry nie, ons kort 'n klipharde voorry anders gaan 4 tot 8 nie kan maak wat hul vanaand gedoen het nie, ons moet onthou die telling vlei ons so bietjie, want hierdie arme Luiperd span sal 90 of meer teen meeste spanne in CB gekry het vanaand.
Posted by bendiebul on 14 October 2011 21:11
77
Wonderlik manne, gedoen wat van julle gevra is en julle het meer as dit gedoen. Nou is die bal in WP se hande en daar is niks so lekker as om n paniekerige WP span te sien nie. GO PUMAS!!!!!!!!!. Al maak ons dit nie, daar is baie positiewe dinge om vorentoe te vat vir volgende jaar, en amper die helfte van die span gaan nou die O'21's help. Ja daar is nog dinge wat reg gemaak moet word veral verdediging. First time tackles gaan once in a while gemis word, maar waar is ons 2de lyn van verdediging. Maar nogmaals hierdie span wys baie karakter. Nuwe helde is op pad en die jonger spelers het die respek van die senior spelers gewen, Baai Gary en nogmaals dankie vir alles, jy sal onthou word.
Posted by Bloudonner on 14 October 2011 21:07
76
Shannow, mmmmmmmmmm...

Goeie afsluiting manne. ek maak my broek nat as die Pumas wen maar weet dit sal nie gebeur nie.

Posted by bloukaap on 14 October 2011 21:07
75
Deon Stegman het inderdaad 'n baie goeie wedstryd gehad.
Posted by Stapper on 14 October 2011 21:01
74
Nee wragtag, dit is swak, baie swak, veral die verdediging. En ons moes al die geldjies wat ons gekry het met Vic en FDP wat weggaan deur die Dup broers te koop. Ons gaan sukkel, baie sukkel in die S15 met ons 'light five', want ons voorry sukkel teen al wat 'n span is. Na die Griekwas was ek ongelukkig en gehoop ons kan dit dalk maak, nou maak ek vrede daarmee dat hierdie jaar verby is, en hoop dit gaan dalk beter oor so seisoen of twee. Maar hoor my lied, ons het ongelukkig nie 'n voorry wat kan saamgesels nie, Werner en Dean is heeltemal te gou Bokke gemaak, so ook Stegmann (speel hy vanaand ?).
Posted by bendiebul on 14 October 2011 20:08
73
Die Griekwas resultaat was glad nie so onverklaarbaar nie. Hierdie Bulle mag dalk lekker hardloop maar hulle kan nie verdedig om hulle lewens te red nie.

Selfs die Luiperde gaan 4 driee teen hulle druk. Dis maar goed ons is nie in die semis nie. Die groot spanne met hulle Bokke terug sal ons net verneder.

Pine, jy stel my baie teleur. Duidelik niks geleer uit laas naweek se fiasco nie.

Sies!
Posted by Shannow on 14 October 2011 20:00
72
O-21's:
Bulle 49-lyperde 25. Ook hulle eindig bo aan die liga.
Dis slegs die seniors......
Posted by Stapper on 14 October 2011 18:42
71
O-19's:
Bulle 45 Lyperde 15. Hulle eindig bo aan die liga.
Posted by Stapper on 14 October 2011 17:43
70
Ek merk op dat iemand vergeet dat Wilhelm Steenkamp terugkeer na Blou Bul-land, waar sal hy bv inskakel by Bulle Bakkies en Pta Bul se keuses ? Sou graag vir Coenie Oosthuizen hier wou he maar ek dink sy wortels is soos Brussow s'n te diep in die Vrustaatse stof...
Posted by Bloubloed1 on 14 October 2011 17:16
69
Go Pumas!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Nee op n ernstige noot.Kom ons sluit vanaand af met aanskoulike oorwinning.GO BULLS!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 14 October 2011 15:58
68
Ek groet ook. Geniet die rugby.
ausies moet pak kry. Ag ek meen gaan pak kry!!!
Posted by Frickey B on 14 October 2011 15:48
67
Ek groet ook. Geniet die rugby.
ausies moet pak kry. Ag ek meen gaan pak kry!!!
Posted by Frickey B on 14 October 2011 15:48
66
Expert met bokke groot maak - bedoel ek!

tata julle - lekker naweek
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:35
65
*blush* Rissiepit is die expert ja!
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:30
64
Habana was nie 'n bok toe ons hom gekoop het nie - hy was 'n onbekende leeus speler. Bjorn was by die Griquas en het nooit vir die bokke gespeel toe hy by ons aangesluit het nie
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:29
63
Dit is goed om jou eie springbokkies groot te maak (vra vir Rissiepit), maar terselfde tyd is daar tog net een Heinrich Brussouw?
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:27
62
Dalk vir Bjorn of Habana?
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:26
61
Ek kan nie aan enige iemand dink nie.

Enige iemand anders?
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:25
60
Rissiepit ! Jy maak n goeie punt. Die Bulle het nog altyd hul eie bokke gemaak!!!!
So van die os op die jas. HET die bulle al bokke gekoop??????????????????????????????
Posted by Frickey B on 14 October 2011 15:23
59
LOL - ek sien jy is skerp vandag.

Hmmm - hierdie tannie sal hom baie goed leer! hehehe
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:22
58
Aai Rissiepit... ek wonder maar net wat jy bedoel met "jong laaitie met potensiaal" wanneer jy na Hougie verwys! ;)
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:21
57
Dit is goed om te hoor. Dit gaan baie goed met my ook.

Brussouw sal defnitief 'n goeie teken wees MAAR ek hou van die manier wat die bulle dit eintlik doen. Gaan kry 'n onbekende jong laaitie met baie potensiaal en train hom soos ons wil.

Francois Hougaard is 'n goeie voorbeeld.
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:18
56
Dit gaan fantasties, met jou!?

Wens maar net ons kon vir Brussouw teken!!!! LOL!
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:15
55
Lekkerblou, ek dink nie W.Steenkamp was ooit weggejaag nie. Met Bakkies Danna Victor het oms almal geweet speeltyd sou min wees. Daarom was hy geleen vir die guppies en het toe net n 1 jaar kontrak met die Cheetehs geteken. Hy is die een speler wat belang gestel het van jonks af om saam met Victor te sit en ontleding te doen. Ek wil amper sover gaan en se hy weet wat Victor weet, maar hy het nog nooit nie die ondervinding nie.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 15:12
54
A girl can dream!!!!

Hoe gaan dit Sakkie?
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:08
53
lol@Rissiepit

En ek hoop om die lotto en powerball te wen!!!
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:04
52
ASSEBLIEF!!???? *snik* *snik*
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 15:04
51
Welkom by ons Dawie.

Sterkte vir die naweek se uitslae - ek weet ons almal hoop die Puma's trap WP.
Posted by Rissiepit on 14 October 2011 15:03
50
Ons bloggers stem redelik saam oor ons beste span.En dit is presies hoe dit moet wees.As ons almal dieselfde span kies beteken dit daar gaan nie kompetisie wees in die span onder mekaar vir starting line up nie.Kompetisie vir posisies haal die beste uit spelers uit.so positief soos wat ek is oor ons groep spelers is daar tog n groepie spelers wat ek oor wonder.Oor hulle vorm en toekoms.

1. Gerhard V Den Heever(Gaan hy dalk Kaap toe?)(Of geniet hy nie meer rugby nie?)
2. S Dippenaar-Sterkte met jou sewes loopbaan(Nie die beste kopie deur die Bulls gewees nie)
3. S Watermeyer(So baie belofte getoon.Te Stadid miskien?)
4. F Brummer(Het homself al baie kritiseer,maar miskien te min rugby gespeel die afgelope 4 jaar?)
5. G Van Velze(Is daar enigsins plek vir hom in Super 15 rugby?
6. J Jinka(Wie het die man gekoop?)
7. F Mabeta(Gelukkig is Wilhelm bereid om terug te kom nadat bestuur hom weggejaag het)

Enige ander?
Posted by Lekkerblou on 14 October 2011 15:02
49
Kom ons wees positief!!!
Lekkerblou kan jy hulle so lank in ons span sit ?????????
Whoop Whoop!! soos sakkie6yster gese het.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 14:57
48
sakkie6yste ek dink daaaaaai miljoene is al spandeer. BBRU het al hoeveel high profile spelers gekoop en dan nog die 34 juniors en dalk wat ons nie van weet nie. Dit gese!!! hoop ek ook Brussow is op die lys. Steyn is ook welkom aangesien ons kan doen met nog n senter.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 14:55
47
Ek dink ook ons kan nog 'n Steyn koop... Frans!!! Whoop Whoop!!
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 14:46
46
Bullebakkies, ons span kort nog steeds 'n fetcher!

BB23 kan ons nie asseblief vir Brussouw koop nie? Dalk daai miljoene wat ons op Fourietjie en Matfield nou gaan spaar gebruik om die beste fetcher in die wêreld te koop nie?
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 14:42
45
@41 Dankie tog
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 14:40
44
Pta Bul nou voel ek beter oor jou span en sien hoe het jy dit uit een gesit. Al die spanne wat ons kies en saam stel is nie noodwendig reg of verkeerd nie, want dit is net ons opinies.
Dit is hoekom ek van lekkerblou hou. Want hy hou rekord van wat ons almal se.

Baie DANKIE Lekkerblou.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 14:31
43
Pta Bul nou voel ek beter oor jou span en sien hoe het jy dit uit een gesit. Al die spanne wat ons kies en saam stel is nie noodwendig reg of verkeerd nie, want dit is net ons opinies.
Dit is hoekom ek van lekkerblou hou. Want hy hou rekord van wat ons almal se.

Baie DANKIE Lekkerblou.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 14:31
42
Dankie vir die stukkie Stapper, ek moet bieg ek het baie respek vir Noakes.
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 14:26
41
Stefan D het 'n sewes kontrak nou en ek glo nie hy gaan meer vir ons speel nie!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 14:12
40
Frickey B,
Jammer spelfout in vorige post

Van Velze maak dit nie in die lostrio nie en is beter as Fudge op Slot. My copy en paste het nie goed gewerk nie maar as jy mooi kyk sal jy sien ek lys die 22 talle vir die S15 en Vodacom Cup. Dus Louis bo Lionel en Jano bo Ruan. Jano en Louis is op die S15 bench. Sover ek weet het Stefan W 'n kontrak so hy sal seker gebruik kan word in die Vodacom span. Weet nie van Stefan D nie?
Posted by Pta Bul on 14 October 2011 14:04
39
Frickey B,
Van Velze maak dit nie in die lostrio nie en is beter as Fudge op Slot. My copy en paste het nie goed gewerk nie maar as jy mooi kyk sal jy sien ek lys nie 22 talle vir die S15 en Vodacom Cup. Dus Louis bo Lionel en Jano bo Ruan. Jano en Louis is op die S15 bench. Sover ek weet het Stefan W 'n kontrak so hy sal seker gebruik kan word in die Vodacom span. Weet nie van Stefan D nie?
Posted by Pta Bul on 14 October 2011 14:03
38
Hieronder is my span as ek more my eerste S15 game moet speel. Spies maak dit net-net.

15 Zane
14 Ndungane
13 Sadie
12 Olivier
11 Basson
10 Steyn
9 Hougaard
8 Spies
7 J Potgieter
6 D Potgieter
5 Kruger
4 Van der Merwe
3 Kruger
2 Chilli
1 Dean
Posted by Bullebakkies on 14 October 2011 13:46
37
He's got a good point.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 13:17
36
Noakes, head of the University of Cape Town's Exercise and Sports Science Department, in a strongly-worded letter to the Cape Times newspaper spoke of "bent" science and a "predetermined outcome before kick- off".

"When science is manipulated to produce a predetermined outcome, it's called 'bent' science. Such science is usually directed by large commercial interest. When the outcome of a sporting event is predetermined, we call it ‘match-fixing'," Noakes wrote in the letter.

"I am not saying that there was match-fixing, I am saying that the IRB must prove there wasn't," Noakes added.
Posted by Stapper on 14 October 2011 13:11
35
Stapper, om by jou aan tesluit. Daar was 3 strafskoppe, die twee wat jy noem en dan krap hy die bal met sy hand verder uit.

Ek wil net n vraag vra oor ons vierde keuse haker/kaptein wat moes saam gegaan het omdat hy n goeie leier en kaptein is. WAAR WAS HY TOE ALLES GEBEUR HET. As hy die ref gekonfronteer het oor en oor en 10m of selfs n geel kaart gekry het, het ek en ek glo die span en die nasie agter hom gestaan. Dit was die dag wat hy vir ons kon bewys het wat die SARU bestuur van hom gese het.


En dit is net my mening.!!!!!!!!!
Posted by Frickey B on 14 October 2011 13:10
34
sakkie6yster ek verstaan hy en Steggie het saamgespeel en was groot gevaar.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 12:55
33
Sakkie6, dit is nou ook op rugby365. Hy het nogal 'n mooi naam daarvoor.

As jy maandagaand superrugby gekyk het, het Andre Watson aanmerkings oor die Aussies se drie gemaak.
1) Pocock kom van die kant af- geen strafskop.
2) Pocock speel onkant en skop die bal wat die Bokke wen terug. Geen strafskop. Selfs die swakste skeidsregter in SA sou onmiddelik 'n strafskop toeken.

Onthou, ons praat nie hier van 50/50 beslissings nie, maar 100/0

Verder moet 'n mens onthou dat Andre Watson nie maklik 'n skeidsregter kritiseer nie. Hier spreek hy sy bedenkinge uit.
Posted by Stapper on 14 October 2011 12:55
32
sakkie6yster jy kan beslis probeer!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Frickey B on 14 October 2011 12:52
31
@ Pta Bul
Die Stefan duo is nie meer ter sprake nie. Hoekom vir Gjv Veldse wat eintlik n 8ste man is speel en n spesialis 5 slot bench. Lionel is nie beter as Louis nie. Hoe kies jy Ruan bo Jano???
Dan wil ek ook net by se dat Jono Ross in my opinie vrek goed is en dit is vir my hartseer dat hy nie so gou soos 2012 super rugby sal speel nie.Maar goed genoeg is hy beslis. Teen hom tel sy jonkheid en ons diepte.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 12:50
30
My Telling vir vanaand:

BULLE 77 - lyperde 19
Posted by Bl@de Runner on 14 October 2011 12:50
29
Pta Bul , Brummer het nie 'n kontrak met ons volgende jaar nie!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 12:47
28
sakkie6yster, Tim Noakes se berig is op news 24!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 12:46
27
Gaan dit help as ek kerm oor Heinrich Brussouw???
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 12:46
26
Vragie:

Op die toppunt van die Bulle se goue era het ons soveel as 4 spelers gehad wat n wereldspan sou kon haal:

Victor
Bakkies
Fourie du Preez
Habana


met nog so 3 of 4 wat in meeste toetsspane sou instap:

Gurthro
Danie Rossouw
Pierre Spies
Morne Steyn

Hoeveel spelers is daar tans in Suid Afrika wat hierdie status het op internasionale vlak?

Ek kan net dink aan Bismark du Plessis en dalk Jacque Fourie. Miskien Francois Hougaard.

So die punt is, met die uittrede van Victor se generasie is daar 'n leemte nie net by die Bulle nie, maar in Suid Afrikaanse rugby as n geheel. Die spelers wat Victor hulle se plek moet vat bestaan tans nie in Suid Afrika nie.

Hulle moet nog ontwikkel word. En wie kan dit beter doen as Heyneke Meyer?

Posted by Shannow on 14 October 2011 12:29
25
Stapper? Noakes? Tim Noakes? Waar kry jy die inligting?
Posted by sakkie6yster on 14 October 2011 12:29
24
Middag Bloggers,

Ons squad vir volgende jaar kom goed aan. Die twee spanne kan so lyk in my opinie (Paar seniors sal egter hulle sokkies moet optrek) Daar is nog juniors wat ook sterk aanspraak sal maak van die o/21 groep:

SUPER 15 VODACOM CUP
1 Dean G Dawie Steyn
2 Chilli R Zane Botha
3 Werner K Rossouw de Klerk
4 Flip vd M Franco Mostert
5 Juandre K Gerrit jv V
6 Dewald P Deon S
7 Jacques P Arno Botha
8 Pierre S CJ Stander
9 Francois H Ruan S
10 Morne S Lionel Cronje
11 Bjorn B Stefan D
12 Francois V Wynand O
13 Johan Sadie Stefan W
14 JJ Engelbrecht Akona N
15 Zane K Gerhard vd H
16 Willie W Henri B
17 Frik K Morne Mellet
18 Wilhelm S Fudge M
19 Warwick T Jonno Ross
20 Jano V Lohan J
21 Louis Fouche Francois Brummer
22 Jurgens V Sampie Mastriet
Posted by Pta Bul on 14 October 2011 12:28
23
Franna!! Jy is nie net reg oor Juandre en Andries nie maar Juandre is myle beter as Andries en het nie eers sy lengte voordeel nie.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 12:12
22
Manne, lyk my ons kom reg. Ons het gekerm oor nog n stut!! Ons het hom gekry.. Nou moet ons maar wag en kerm oor n 4 slot anders gaan ou Flippie hom moeg speel.
Posted by Frickey B on 14 October 2011 12:09
21
Hoop Aussies wen teen AB's en Wallis gee die paddaboudjies gas!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 11:31
20
Bull perd , Bekker is over rated. Niks fout met Juandre nie!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 11:30
19
Frannabul
Ek glo ook.

Bull perd. Net nie Bekker nie. o nee tog asseblief.

Stapper, ek dink ook hy is bevoordeel met so paar ponde in die sak, die dat die afrigting span ons ref so half soebat om Sondag tog regverdig en streng te blaas. Baie bang die swart truie, baie bang.
Posted by Nog altyd Blou Bul on 14 October 2011 11:17
18
Ons moet n Victor kry. Betaal en koop Bekker
Posted by Bull perd on 14 October 2011 10:53
17
Eben Etsebeth sal ook 'n goeie kopie wees op 4 slot
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 10:49
16
@13 - Sal nie omgee as Elstadt hierheen kom nie. Hy is belowend en beslis bestem om 'n toekomstige groot speler te word.

Fondse en Loberts moet maar in die kaap bly.
Posted by Bitterbal on 14 October 2011 10:26
15
Nog altyd Blou Bul #9, jy gaan hulle wel volgende week sien teen die Lions en die week daar na teen die Sharks. Ons moet net vanaand wen met 70 punte en die WP wen teen die Pumas met nie meer as 11 punte sonder 'n bonupunt en dan is ons deur! En by the way ek glo ook aan die Tande muis en dink Snorre is die beste Coach in die wereld......... :)
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 10:10
14
Noakes lamented that South Africans have been unjustly robbed of their World Cup crown and based on the evidence of the match, he does not have a doubt that referee, Bryce Lawrence was benefitting from the outcome of the match.

Ek self glo dat Lawrence doelbewus gesorg het dat SA die wedstryd verloor.
Posted by Stapper on 14 October 2011 10:07
13
Stapper

Om n 4 slot te kry sal ons,maar weer by die WP moet gaan kyk.Hulle het vir Elstadt,Fondse,Loberts en Eben Etsebeth.Enige een van daai vier sal n lekker back up wees.
Posted by Lekkerblou on 14 October 2011 10:02
12
@10 Ek het daai ook gesien, ken die Steyn glad nie.
Posted by Blou Spike on 14 October 2011 10:00
11
En vir Adriaan Strauss.
Posted by Shannow on 14 October 2011 09:47
10
Ek het verlede Vrydag met groot belangstelling na die skrums van Puma/Cheetah wedstryd gekyk. Daar was een geval dat WP Nel vir Dawie reg agteroor gedruk het. Dawie het verkeerd ingeslaan en nie reggebind nie. Behalwe vir die geval was die Cheetah skrum meeste van die tyd in trurat, WP Nel inkluis.

Wat die Bulle nog kort is die regte nr4 slot.
Posted by Stapper on 14 October 2011 09:46
9
Welkom Dawie.
BB23 wat is die kans dat die Springbok Bulle genooi kan word om vanaand to kom groet en vir die wat nie weer terug kom nie, om vanaand so paar handtekeninge uit te deel na die game. Sou hulle graag wou sien speel vir 'n laaste keer, maar kan ook nie verwag dat die manne wat hulle staal gewys het in die CC sover sommer net eenkant toe geskuif word nie. So vra die manne om dan net kom groet.
Hou By Die Blou
Posted by Nog altyd Blou Bul on 14 October 2011 09:42
8
Ek onthou toe ons vir Kees Lensing, Danie Coetzee en Richard Bands gehad het.

Ons voorry was gevrees deur almal in die S14. Die laaste paar jaar is dit egter nie die geval nie. Ek sou graag wou sien dat ons dit regstel.
Posted by Shannow on 14 October 2011 09:40
7
Welkom
Posted by Diereinewaarheid on 14 October 2011 09:35
6
Ek wonder net hoekom die Bulle altyd fokus op werelklas slotte en losvoorspelers, maar ons voorry is dalk provinsiale staatmakers maar nooit wereldklas nie.

Wanneer laas het die hele Bok voorry uit Bulle bestaan, soos wat die Sharks tans behaal het? En ek praat nie van die Bok B span teen Australie in hierdie jaar se Drienasies nie.

Is dit n beplande strategie, deurdat die voorry deur die Bulle nie meer so belangrik geag word nie, of wat?

Ek sou graag menings daaroor wil hoor.
Posted by Shannow on 14 October 2011 09:34
5
Great Signing he gave the bulls a hard time in the scrums!
He is at his peak as a prop.
We needed cover at prop as i do not believe rossouw de klerk...conrne fourie...morne mallet are ready to start super 15 games.
Posted by Muzi on 14 October 2011 09:27
4
Die probleem van die stutte by die Bulle is dat die meeste te jonk is vir superrugby. Op 27 begin 'n stut gewoonlik sy beste rugby speel.
Posted by Stapper on 14 October 2011 09:25
3
Ok, so Gurthro is nou vervang!
Welkom Dawie!
Posted by FRANNABUL on 14 October 2011 09:14
2
Ken hom glad nie, maar dis definitief n posisie waar ons diepte kort. So welkom, Dawie.
Posted by Shannow on 14 October 2011 09:05
1
Baie welkom Dawie
Posted by Anti Province on 14 October 2011 09:02
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour