Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Blue Bulls farewell Loftus Versfeld with try scoring fest
15 October 2011

The Vodacom Blue Bulls completed their Currie Cup fixtures for 2011 at Loftus Versfeld on Friday by smashing a hapless Leopards team 92-21 in a match that saw them score 14 tries, the most of their season.

Regular suspect Bjorn Basson scored a hat-trick and CJ Stander and Juandré Kruger a brace as the Blue Bulls finally clicked into gear and the promise they have shown only in glimpses this season.

The visitors were still in the game at halftime, but the second half was one way traffic as the Blue Bulls scored one terrific try after the other.

They now have to wait till Saturday, when Western Province play the Pumas at Newlands, to see whether the newly acquired momentum will be in vain or if they will qualify for the play-offs and meet the Lions at Coca Cola Park next weekend.

POINTS:

Blue Bulls 92 (35). Tries: Bjorn Basson (3), Juandré Kruger (2), CJ Stander (2), Akona Ndungane, Arno Botha, Francois Brummer, Francois Venter, Gary Botha, Jano Vermaak, Penalty try. Conversions: Louis Fouché (11).

Pumas 21 (21). Tries: Hoffman Maritz, Joubert Engelbrecht, Wesley Dunlop. Conversions: Dunlop (3).

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
5
Bull perd----Hougaard gaan nie WP toe nie
Posted by Anti Province on 17 October 2011 07:45
4
Stadig boys,
N goeie wen maar dit was die laagse span in die kompitiese en myle ver van super 15 af. Daar is baie werk nodig as ons nie volgende jaar baie laag in die super 15 wil eindig nie. Die meeste spanne gaan sterker wees en ons swakker. ?Geen Danie, Bakkies, Victor, Gustro, Gary en Fourie. Nou is daar ook n kans dat Hougie WP toe gaan. Lyk glad nie goed nie. Die WP ouens wat ons by kry sou nie hulle span gemaak het nie met al hulle springbokke terug nie
Posted by Bull perd on 17 October 2011 07:24
3
Ek was darem in my skik met Steggies. Dalk die druk van jong talent wat die beste in hom uitgebring het.
As enige span kliejk soos die manne van vrydag aand dink ek gaan 2012 bo my verwagtinge wees.
Wonder net hoe sal die nuwe oukies inskakel.
Posted by Frickey B on 17 October 2011 07:04
2
Stem Las, was lekker om te sien hoe die manne baljar in die tweede helfte, het die idee gekry hulle was bietjie onder druk in die eerste helfte maar die tweede een het hulle hulself geniet en so het ons ook. Gary, baie dankie vir jou bydrare tot Bulle-rugby, jy was altyd 'n staatmaker en myns insiens het jy nie die erkenning gekry wat jy verdien het nie, moes BAIE meer in 'n Bok-trui verskyn het.Mag dit met jou wel gaan oorsee en wie weet, dalk eendag weer op Loftus ?
Posted by Bloubloed1 on 15 October 2011 09:06
1
"Regular suspect", Bjorn jou doring!

Bly om te sien CJ en Arno kom mooi sterk deur. Was trots om te sien hoe die tween jong manne deur tekkels gebars het.
Stegmonstertjie het ook sy goeie game gehad, ek dink hy moes n bietjie langer opgebly het, ek dink hy sou nog n hele paar balle kon gesteel het met die Luiperds wat begin moed opgegee het, maar Mnr. Pienaar weet beter as ek.
Net biejite demoerin dat die ref nie in posisie wil kom om te sien wat aangaan en Stegmann het n mooi bal gesteel daar wat onregvergid gestraf is.

Jammer oor Wynand maar bly hy is oraait. Hy sou verseker n drie of twee gedruk het.
Zane het bietjie ongemaklik ingeskakel vroeg in die wedstryd maar hy het mooi deurgekom in die tweede helfte.
Jurgen Visser beindruk baie ook.
Ek hoop, Werner se enkel is ok.

En dan Gary Botha het gewoel, was mooi om hom saam met sy kinders n laaste keer op die veld te sien.
Dankie vir als wat jy ingesit het Gary en die 2 Super 14 titels wat jy help verower het.
Posted by Las on 15 October 2011 00:27
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour