Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Vodacom Blue Bulls U19s beat Cheetahs U19s to qualify for finals
21 October 2011

The Vodacom Bulls Under 19 team convincingly beat the Cheetahs 48 – 13 to qualify for the finals. The half time score was 10 – 10.

Match report will follow later…………

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
42
Net jammer dat ons weer moes sukkel met 'n persoon wat nie weet dat ons internasionale rugby reels moet toepas nie. Bryce Lawrence moet oppas ek het gister sy kompetisie op Loftus gesien.
Posted by Thurlow on 22 October 2011 14:29
41
BB23.

Na 'n Super swak week, is jy my held met die tellings en die lopende kommentaar. Nou kan ek die danskonsert geniet, en môre kyk hoe die Curriebekerspanne mekaar opduiwel. Go Bulletjies. Ek het al voorspel,,,hier kom 'n nuwe SUPER span. Hierdie was reuse tellings vir 'n semi-finaal.
Posted by Judge on 21 October 2011 19:01
40
Baie dankie B23 vir die kommentaar. Jy's 'n doring! Die manne terug van die Curriebekerspan het omtrent hulle ding gedoen as mens na die punte kyk.
Posted by BlousteBlou on 21 October 2011 18:48
39
Dankie BB23,ek onthou dat daar ook genoem was dat hulle meer wil gaan leer oor die NFL spanne se kondisionering en die NBA se herstel programme.Heyneke is altyd 1 voor!Lekker aand vir julle almal!
Posted by BLOUALLENT on 21 October 2011 18:46
38
Meyer, Ludeke en Van Graan is reeds verlede Saterdag terug! Baie geleer! Veral na mental toughness gekyk! was by NFL spanne, Universiteite en Navy Seals! Pine gaan Desember na Leinster! Groete
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:43
37
Daarsy geluk manne, geniet die naweek maar onthou ons het nog niks gewen nie.
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 18:42
36
Baie dankie BB23, Nou skuld ek jou n koppie tee vir al jou moeite, jy is enige tyd welkom.
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 18:41
35
Wen 48 - 18 - Onder 21 ! Geluk Jono en Nollis! Geluk Paul en William! Kophou na volgende week! Voete op die grond!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:39
34
BB23!Baie dankie vir jou updates!!Geluk aan die Bulle se junior spanne,julle maak ons trots en die toekoms lyk blink!Weet enigiemand of Heyneke en Frans se trippie Amerika toe goed verloop?
Posted by BLOUALLENT on 21 October 2011 18:39
33
Ons tackle hulle dood! Strafskop Leeus! 16 strafskop teen Bulle - 9 Leeus! Skop 30m verder uit!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:37
32
Dankie BB23......Ons o/19 en o/21 is in die Final!!....Ons hou styf duim vas vir die manne..Go Bulle!!
Posted by westerman on 21 October 2011 18:37
31
Bulle druk! CJ Stander! 47 - 18
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:35
30
Lynstaan na strafskop op Bulle 22 m! Leeus voeter dit op! Aanslaan Bulle bal! Bulle 10m! 5m oor!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:33
29
Bl@de Runner., ek stem saam..ek kou my naels hier waar ek sit en wag vir BB23 se 'update".....dit is soo cool!!!
Posted by westerman on 21 October 2011 18:31
28
8 min oor
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:30
27
Leeus kry strafskop 5m van Bulle se doellyn! Lynstaan! Dryf Bulle kompeteer! amper deur! Leeus weer strafskop! Lynstaan! 10 m oor! Srafskop Bulle ! Skop 40m ver uit!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:28
26
BB23 ek dink ek moet jou nou "Spiekeries" noem !!!!!
Posted by Bl@de Runner on 21 October 2011 18:27
25
Strafskop voor pale! 13 min oor 40 -18 !Leeus moet nou drie keer score! Nie sommer nie!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:24
24
15 min oor
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:22
23
Strafskop Bulle! lyn toe! 5 m! Leeus strafskop!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:21
22
Doelskop mis! 17 m oor! 37 - 18
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:19
21
Leeus het lynstaan op 5m lyn! Strafskop Leeus! Bulle tackle hulle terug! Weer strafskop Leeus! BUlle Tackle! Bulle tackle, nou op 22m Leeu word teruggetackle! Leeus score! 37 - 16
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:18
20
Dankie BB23...Sonder jou was ons Blou-Bul ondersteuners verlore!!!

Westerman.
Posted by westerman on 21 October 2011 18:15
19
Arno Botha druk langs die pale! Fouche skop oor! 37 - 11 met 23 min oor!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:14
18
Wedstryd slinger van links na regs oor veld!Skepskop Fouche! 30 -11! 24 min oor
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:12
17
Magtig mense, maar ons het darem hier n goeie verslaggewer aan die gang (hehe)
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 18:10
16
28 min oor
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:09
15
Doelskop oor! 27 - 11!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:02
14
Francois Venter score met tounover bal! 25 -11 vir Bulle
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:02
13
Louis Fouche missed a penalty 50m 0ut!
Posted by BB23 on 21 October 2011 18:00
12
Tweede helfte 2 minute aan die gang!!
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:56
11
Leeus druk drie, Boeboes Coetzee - vroeer vanjaar vir Tukkies in FNB gespeel! Doelskop mis! 20 -11 vir Bulle! Haltyd
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:41
10
Leeus verbrou strafskop pale toe
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:36
9
Lohan Jacobs druik 15m vd kkantlyn af - Noordekant, speel tweede keer van Suid na Noord, speel tweede helfte afdraand, soos dit hoort! Doelskop mis! Na 32 minute! Telling 20 - 6 virri Bulle
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:35
8
Lohan Jacobs druik 15m vd kkantlyn af - Noordekant, speel tweede keer van Suid na Noord, speel tweede helfte afdraand, soos dit hoort! Doelskop mis! Na 32 minute! Telling 20 - 6 virri Bulle
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:35
7
Jammer Bloudonner en ander ek het vergeet eers nou net onthou! Onder 19's het in baie taai wedstryd
goed gewen!
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:25
6
Dankie BB23
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 17:23
5
BB 10 - Lions 3
Na 19 min
Posted by BB23 on 21 October 2011 17:20
4
En nou moet ons op hoogte gehou word met o21's
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 17:19
3
Uiteindelik!! en Hieha, wat n goeie telling.
Posted by Bloudonner on 21 October 2011 17:18
2
Die ander halfeind (Leeus-WP) is eers Saterdag op Coca-Cola-park
Posted by Stapper on 21 October 2011 17:10
1
Mooi, mooi, mooi!!! Lekker Bulle!!!! NOU DIE BLOU!!!
Posted by Bloumens on 21 October 2011 17:00
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour