Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Pretorius calls it a day due to back injury
25 October 2011

Vodacom Bulls stalwart Jaco Pretorius has retired from rugby. The 32 year old outside centre has been battling a back injury all season and acting on medical advice, decided to call it a day.

The capped Springbok midfielder and former Springboks Sevens captain has won an Absa Currie Cup title with the Vodacom Blue Bulls and back to back Super Rugby titles with the Vodacom Bulls since joining the side in 2008. Pretorius admitted it being a very difficult decision.

“It is with great thanks and appreciation that I announce my retirement. I was so blessed in the 14 years of top flight rugby and words cannot describe the pride with which I pulled on my playing kit every time I could go out there, whether it was in red, blue or green,” he said.

“I injured my back again during rehabilitation and after seeking the opinions of specialists, was advised to quit, so my retirement comes earlier than planned. I could not have played my last game at a better place than at the Bulls. To win trophies and play with legends of the game was a special privilege.

“I would like to thank my wife, family and in-laws for their support and encouragement through the good and bad times of my career.

“To every coach, member of management and player that shared the game with me, thank you and good luck for the future. I am excited about life outside of rugby, to spend time with my wife and kids and to embrace new opportunities.”

Head: Rugby at the Blue Bulls Company (Pty) Ltd, Heyneke Meyer, said it was sad news for the union. “Jaco was not only a quality player with a proven record when he joined us he also provided leadership and a great ability to put the team first. His arrival in Pretoria and the success the Bulls and Blue Bulls had after that with him as a regular starter was no co-incidence. He will be missed and remembered by those who were lucky enough to play with him.”

Pretorius played in 48 Super Rugby matches and 87 provincial matches with the Vodacom Blue Bulls and Lions, to add to his two tests, 23 sevens tournaments for South Africa, which included a Sevens World Cup tournament and two matches for the Barbarians.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
41
Frickey B - Venter is nie n heelagter nie. Visser en Cronje sal daar backup speel.
Posted by themanager on 29 October 2011 09:55
40
@38 Adri Geldenhuys was saam met hulle,maar wat n pak forwards was dit nie
Posted by Anti Province on 27 October 2011 10:38
39
Dalk kan BBRU vir Sampie en Ulrich so hier en daar begin game time gee. Dalk steek hulle hul hande hoog genoeg op vir die coach om te sien.
Posted by Frickey B on 26 October 2011 13:49
38
Bloubefoeterd, jy laat my nou met nostalgie terugdink aan die legendes.

Onthou julle ouens hierdie onkeerbare pak voorspelers:

Heinrich Rodgers, Uli Schmidt, Jan Lock, Louis Moolman, Adolf Malan, Burger Geldenhuys, Johan Lamprechts,
Pote Fourie

Dink dit was so by 86/87 rond. Almal nie legendes geraak, maar as 'n eenheid waarskynlik een van die bestes ooit.
Posted by Met Eish Ja on 26 October 2011 11:58
37
BB23

Dankie vir die goeie nuus. Kan die BBC nie pro-aktief wees en sommer nou al Hougies se kontrak na 2012 verleng nie. Die knaap is besig om 'n legende op Loftus te word in die klas van Naas Botha Thys Lourens Chris Luther Frik Mof Gys Victor Bakkies en so aan.Mense betaal om die mannetjie te sien jol! Om hom te verloor sal die ondersteuners psige 'n knou gee!!!!
Posted by bloubefoeterd on 26 October 2011 10:11
36
Frickey B

Lekker span daai!Ek dink die grootste positief is dat ons twee goeie spanne in die veld kan stoot.Geen speler kan gemaklik raak nie,want daar sal n speler wees wat in sy nek blaas.Goeie kompetisie is baie gesond.


Posted by Lekkerblou on 26 October 2011 09:18
35
Ek gebruik net van die geleentheid om my span vir volgende jaar voor testel.Toevalig merk ek nou dat Jaco nie daar in was nie.(Dit was net n voorgevoel)



15. Kirchner / Venter
14. Akona / JJ
13. Sadie / ? Dalk Olivier as Venter binne speel
12. Olivier / Venter
11. Basson / ? Moontlik Hougaard as Jano opkom
10. Steyn / Louis F
09. Hougaard / Vermaak
08. Spies / CJ
07. Jaques Potgieter / Stegman / Warwick
06. Dewald Potgieter / Arno botha
05. Kruger / Steenkamp
04. Van Der Merwe / ?J.Potgieter back-up at 4 lock
03. Kruger / Kirsten
02. Chilliboy / Willie
01. Greyling / Steyn
N.B. Ons kort n 4 slot, buite senter en n regter vleuel.

Lekkerblou! Hoe lyk die blog span vir 2012 sover.
Leon.C.Swanepoel
Posted by Frickey B on 26 October 2011 08:21
34
Ons gaan n goeie span he volgende jaar. Sterkte met die toekoms jaco!!!!
Posted by Naudine on 26 October 2011 07:48
33
Ai.
Van Jaco se beste vertonings was in die Blou trui en asook die beste tietels in wereld-rugby wat hy help verower het daarin.

So jammer oor die beserings elke jaar. n Rugbyloopbaan is maar kort.
Dankie Jaco!
Posted by Las on 26 October 2011 07:38
32
Geluk met jou verjaarsdag Arno
Posted by Frickey B on 26 October 2011 06:38
31
Bullebakkies jy praat mos nou waar.
Posted by Frickey B on 26 October 2011 06:37
30
Dankie Jaco! Jy sal onthou word as n legende! Sal daarvan hou as jy nog volgende jaar kan kom help en leiding gee aan die jongelinge Venter en Sadie!

Manne ek het so gevoel die Bulle gaan gatskop volgende jaar! Ons kan mos wedstryde wen en kwalifiseer vir die semis terwyl ons in ons boufase is. Die Crusaders doen dit al vir jare! Dis wat n Franchise doen wat die sport wil oorheers!

Ek kan nie meer wag vir Feb 2012 nie!
Posted by Bullebakkies on 25 October 2011 19:32
29
Dankie vir jou diens, Jaco. Ek dink daar is waarskynlik minder Suid Afrikaanse spelers wat n Super rugby trofee gewen het as wat al n Wereldbeker trofee gewen het. En jy is een van die uitgelese groep wat dit behaal het.

Sterkte vorentoe.
Posted by Shannow on 25 October 2011 18:54
28
Jaco geniet nou jou rustyd en dankie vir wat jy vir die Bulle beteken het.Sterkte met die rug
Posted by Anti Province on 25 October 2011 16:02
27
Ons is terug waar ons was in 2002 ek dink, tyd om weer te bou van hier af.
Bekommernisse;
Loskakel en Vaste Vyf reserves.
Posted by Richie Bloumasjien on 25 October 2011 15:52
26
BB23

Dankie vir die terugvoer!Vrek nou is ek lus vir die Super 15.Met so n opwindende span.Hoe kan n mens nie opgewonde wees nie!!!!GO BULLS!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 25 October 2011 15:43
25
Jaco, Words cannot express our thanks, anhd admiration, for your contribution to the Bulls and Blue Bulls.
Our wings have you to thank for their being able to score tries, you took the hard knocks for them. I wish you and your family a great retirement AND do not forget we would like to see and have you in the President's box at every game. You gave your best and now is the time to enjoy a rest.
Posted by Thurlow on 25 October 2011 15:40
24
Hougies is gekontrakteer tot einde 2012! Groete
Posted by BB23 on 25 October 2011 15:39
23
ASB. BB23
Posted by Frickey B on 25 October 2011 15:32
22
BB23

Ek weet jy het bevestig dat Francois Hougaard by ons bly tot einde 2012.Kan jy asb net weer die versekering gee dat hy nerens heen gaan tot dan nie.
Posted by Lekkerblou on 25 October 2011 15:18
21
Dankie Jaco!! Hoop net nie ons moet oor paar dae hier lees dat Francois Houghaard WP toe gaan nie - ek huil my dood!! Jaco, wil jy nie by Hoerskool Randburg (jou alma mater) kom afrig nie? Sal gr8 wees!
Posted by Christel on 25 October 2011 15:08
20
Dankie Jaco vir al jou harde hits deur die jare. Mooi loop en al die beste!!!
Posted by willaz on 25 October 2011 15:03
19
Ek sien Naas Botha gaan volgende jaar Waterkloof se 1ste span afrig. Hy het ook aanbiedings van klubs gekry, maar sê hy wil op skolevlak begin en hom dan opwerk. Dit kan net goed wees vir BB rugby se toekoms!! NAAS IS BAAS!!!
Posted by Bloumens on 25 October 2011 14:56
18
Dankie en sterkte vir jou toekoms.Dankie dat jy somtyds deur jou pyn drempel moes druk om die Ligblou trui met trots te dra.Ek sal jou onthou as n span man!
Posted by Lekkerblou on 25 October 2011 14:16
17
Mooi loop Jaco. Ek dink jy was een van die mees onderskatte spelers wat vir die Bulle gespeel het, en het nooit naastenby die erkenning gekry wat jy verdien het nie.
Gaan veral jou verdediging mis.
Posted by Rifrug on 25 October 2011 14:08
16
Beste met jou toekoms en DANKIE vir al jou durf en daad, soos bloukaap se jy het groot skoene gehad om vol testaan. Al wat ek kan se isd WELGEDAAN!!! Ons kon nie meer gevra het nie. Soos ek nog altyd gese het " Jaco is dalk nie n drie drukker nie maar n beter verdediger op buite senter sal daar nie gou wees nie." Ek hoop Sadie kan jou skoene volstaan.

Welgedaan ou maat.
Dankie vir al daai groot takkels, dis jammer om jou so te sien gaan.
Posted by Frickey B on 25 October 2011 13:53
15
#6 Ja Blou Spike - dan moet jy miskien aan jou blog etiket gaan werk - want ek lees dit "cold" en as ek dit vertaal soos wat dit vir my gelees het sal dit wees:

"Thanx for coming but don't let the door hit you on the way out".

Soos jy sê - dis nie hoe jy dit bedoel het nie - maar dis hoe dit lees. Imagine die spelers lees dit? Dis hoe hy dit gaan opneem.
Posted by zet on 25 October 2011 13:46
14
Dankie Jaco, mooi loop.
Posted by Jimmy on 25 October 2011 13:43
13
Cheers Jaco ou mater. Sterkte vir die toekoms.

Blou Spike jy het dit dalk nie so bedoel nie maar as jy dit swart op wit lees is dit 'n onnodige kras ding om kwyt te geraak het.
Posted by bloubefoeterd on 25 October 2011 13:31
12
Volgende jaar gaan ons oudste speler Wynand wees, 28! Vergeet van Akona, hy is 31!
Posted by FRANNABUL on 25 October 2011 13:30
11
Dankie Jaco, jy het die Blou Bulle goed gedien!

Nou moet ons nog net hoor van Jaco vd Westhuizen, vermoed hy gaan ook uitree as hy nie al reeds het nie!
Posted by FRANNABUL on 25 October 2011 13:29
10
Dag Vriende. Jaco , baie jammer dat jou loopbaan so moes eindig, nooit lekker om te sien dat iemand onder sulke omstandighede moet ophou speel nie. Ek wil jou bedank vir jou bydra en alles van die beste toewens vir die toekoms.
Hoop ook jou rug probleme kan opgelos word. Ek kry jou jammer, want ek weet hoe dit voel om nog graag te wil rugby speel maar jy kan nie.
Was n voorreg om jou hier te kon sien speel by die Bulle.
Blou Bul Groete
Posted by Aiken Drum on 25 October 2011 13:13
9
Jaco, BAIE DANKIE vir jou harde werk by die Bulle. Jy is n Legend. Sterkte vorentoe en mag jy en jou hele gesin geseend wees.
Posted by Bl@de Runner on 25 October 2011 13:09
8
Stem saam met 2 tot 5. Dankie Jaco en sterkte met wat jy vorentoe gaan doen.
Posted by NETBLOU on 25 October 2011 13:04
7
Blou Spike - skaam jou!
Posted by Bloumens on 25 October 2011 13:03
6
@ zet: Ek dink jy moet weer gaan lees wat ek daar geskryf het. Kort en kragtig baie dankie vir jou dienste Jaco, ek hoef nie n boek te skryf oor wat hy vir ons gedoen het nie. Almal of elke bul ondersteuner weet wat hy vir ons beteken het. Heyneke het dit ook genoem hier bo. Daar is n tyd om te kom en n tyd om te gaan, spelers weet ook wanneer daar nuwe ouens is wat deurkom wat beter vorm het as hulself asook ouderdom wat hul inhaal.

Mense soos jy wat net wil aanval voordat jy verstaan wat iemand se maak my naar. Wat vd Heever aan betref, hy was om die minste te se pateties, en dis hoekom die bulle hom laat gaan. Sterkte vir hom en sy toekoms by die WP.
Posted by Blou Spike on 25 October 2011 13:02
5
Jaco, sterkte met jou lewe buite rugby. Dankie vir al die wonderlike tye in die Blou en ook Groen trui. Jy was een van die ysters.
Posted by Bloumens on 25 October 2011 13:02
4
jaco en wynand was ysters saam gewees. Die Bulle moes groot gat vul met JP Nel uit en Jaco het dit uitstekend gedoen. Daardie rug besering kom van al die groot tackles af in die blou trui.

Nou toe meneer Sadie die deur is wawyd oop vir jou.
Posted by bloukaap on 25 October 2011 12:51
3
#1. Blou Spike

Ek dink jou aanmerkings hier en ook sekere aanmerkings op vorige blogs tov Shadow is disrespekvol.

Jaco het 'n CC en twee S14 titels saam met die Bulle gewen. Dit is nie asof hy NIKS gedoen het om daardie titels te wen sodat JY by pelle kon brag oor JOU span wat al die bekers het nie.

Ja.... Jaco se ouderdom het hom ingehaal en ja daar is seker jong outjies wat goeie vooruitsigte het en hulle plek bo Jaco verdien op huidige vorm. Ouderdom haal ons almal in ou maat... maar die manier wat jy een van die Blou Bulle se ou staatmakers groet is disgusting om die minste te sê.

As jy hom dan nie vir hierdie jaar wil bedank nie - dink ten minste aan 2008 tot 2010... bly stil oor 2011. As iemand nie iets goed het om te sê nie... sê dan liewer niks.

Die spelers verdien nie onbdersteuners soos jy nie. Sies man!!


Thankx Jaco vir jare se genot wat jy ons verskaf het... ongelukkig is daar 'n tyd vir almal. Vader tyd het jou ook ingehaal - maar die vreugde en trots wat jy en die ander Bulle in die 2000-era vir ons as ondersteuners gebring het - sal vir altyd voortleef. Sterkte my maat!!
Posted by zet on 25 October 2011 12:35
2
Saam met Wynand het hulle as senterpaar selde 2de gekom, selfs teen die beste.
Posted by Stapper on 25 October 2011 12:13
1
Dankie vir jou dienste, maar ek dink ons het beter spelers in plek op die oomblik.
Posted by Blou Spike on 25 October 2011 12:12
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
8 Nov Elandré de Koning
8 Nov Francois du Plessis
8 Nov Frans Wessels
9 Nov. Willie Enslin
9 Nov Kholekile Ralo
9 Nov Bennie vd Walt
10 Nov. Conrad Breytenbach
10 Nov. Thys Burger
11 Nov. Louwtjie Erasmus
11 Nov. Joe Esterhuizen
11 Nov Danie Faasen
11 Nov Dolf  Weber
12 Nov. Jannie Cloete
12 Nov Pieter (Suidwes) vd Merwe
13 Nov. Jacques Olivier
13 Nov Andre Skinner
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour