Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Blue Bulls juniors rewarded with call-ups to national trials
01 November 2011

No less than 18 of the Vodacom Blue Bulls u.19 squad have been rewarded for their fine form during the Absa u.19 season, in which they finished top of the log and unexpectedly lost to the Golden Lions in the final of the competition.

Abrie Griesel, Andile Jho, Du Toit Genis, Hendrik van Wyk, Jaco Visagie, Jason Thomas, Juan Nel, Marvin Orrie, Marzuk Maarman, Nardus van der Walt, Richard Gorrah, Rudi van Rooyen, Schalk van Heerden, Shaun Adendorf, Tony Jantjies, Travis Ismaiel, Wiaan Liebenberg and William Small-Smith are amongst the more than 100 players have been invited to Kimberley for a first round of SA Under-20 trials next week.

The camp will run from November 6 to 11 during which time the players will compete in a series of trial matches, to be held on November 8 and 10 at GWK Park in Kimberley.

This is the first step in a long process through which the strongest possible squad for the 2012 Junior World Championships, will be selected, said coach Dawie Theron. The event will be hosted in South Africa between June 4 and June 22.

“We’ve cast our net very wide and have invited players that we’d like to get in our system, who might only play for South Africa in two years’ time,” he said. “There are also players that are injured or others that might come into the reckoning next year, but it’s essential that everyone gets a fair chance to show what they are capable of.

“We are blessed with an immense pool of talented players and we’ll also follow the Varsity Cup, Vodacom Cup and Varsity Cup Young Guns tournament for U20s next year. We’ve also invited a number of SA Schools players from this year, to see how they adapt to playing with guys that have been in the U20-system for a year or two.”

Theron and the national selectors will select a squad of roughly 40 players for a High Performance camp in Cape Town between November 27 and December 7. They will have a third camp in January, where the SA U20 squad will compete in friendlies against UCT and Maties before the Argentinean U20s tour South Africa in April.

Four players were not considered for the trials camp due to injury – Leneve Dames and Kevin Luiters from the Free State, the Golden Lions’ Ruan Venter and Steven Kitshoff from Western Province.

The following players have been invited to the training camp:

Boland: Aubrey Faul.
Eastern Province: Ernest Killian.
Griffons: Bervin Marais, Mario Noordman, Ruaan Rogers, Darrel Luiters.
SWD: Lourens Steytler, Lushiano James, Percy Williams.
Western Province: Beyers de Villiers, Cheslin Colbe, Cobus Nel, Craig Barry, Devon Williams, Dillion Leyds, Etienne Swanepoel, Gerbrandt Grobler, Gerhard Jordaan, Johnny Kotze, Justin Ackerman, Kobus van Wyk, Lungelo Chonco, Patrick Howard, Renier Marais, Ryan Smidt, Tshotsho Mbovane, Sikhumbuzo Notshe, Tshepo Motale, Timothy Swiel.
Valke: Friedel Olivier.
Border: Xhola Msane, Quinton Norris, Wian Fourie, Lungelo Ngcamu, Dean Smit, Juan Bester.
Eastern Province: Sonkosi Kuhle.
Griquas: Coenraad Cohn.
KwaZulu-Natal: Allan Dell, Francois Marais, Nicolaas van Dyk, Pieter Steph du Toit, Joseph Stefan Lewies, Khaya Majola, Siseko Jafta, Fred Zeilinga, Paul Jordaan, Siyabonga Tom, Dean Moolman, Tyler Fisher, Hein Arendse, Francois Janse van Vuuren, Robert du Preez.
Free State: Hanco Venter, Niel Jordaan, Johan Goosen, JJ de Klerk, Maputha Dolo, Mehlali Mpafi, Rudi Fuls, Carl van Heerden, Nhlanhla Hlongwane, Niel Marais, Jan Serfontein, Dries Swanepoel.
Golden Lions: Errol Jaggers, Henry Boshoff, Mark Pretorius, Pieter Stemmet, Ettienne Oosthuizen, Paul Willemse, Fabian Booysen, Vian van der Walt, JP du Plessis, Willem Jacobus Viljoen, Marais Schmidt, Ruan Steenkamp, Luqmaan Ismail.
Leopards: Lodewyk de Jager, Cornelius van Zyl, James Marx, James Meechum.
Pumas: Jacques du Plessis.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
56
@ WP for Ever,

Nou? Ek het gister mos gese julle het vir Schalk Burger en sy reputasies, dis nie nodig dat jy hier moet opduik en oor Brussow en Stegmann jaloers raak nie hehehehe.

Geniet dit. Ek weet ek gaan dit geniet.
Wie kies die speler van die jaar?
Wat nou van Bismarck?
Party sal nou weer Matfield het dit verdien.
Ons het laas jaar n Bul gehad as speler vd jaar.

Speler vd jaar tussen verskillende spanne beteken nie vir my veel nie, Jy kan presteer in n verloor span dan kyk almal jou mis.
Schalk is n lekker speler om in jou span te he, maar ek sal hom nie onder die top 5 oopkantflanke tel nie.
Hy het al die ervaring, en hy kry guts van tyd tot tyd, maar hy sy spel op die grond is swaker as die heelbeste flanke. Hy maak ook meer foute as Brussow en Stegmann, hanteer foute, en mis tekkels.
Maar hy probeer darem hard.
Posted by Las on 04 November 2011 07:57
55
Hahahaha wie is speler van die jaar?????????????? vra maar net
Posted by WP for Ever on 04 November 2011 07:37
54
@ WP for Ever #53,

Ons flanke kom van OP af.
Daar is net 5 "groot" Unies of van te kies as jy Superrugby wil speel.
Hulle het darem die eer ontvang om vir NTvl uit te draf.
Kyk volgende jaar se groep: dis basies net Sadie en JJ wat oorgekoop is. Hougie en Juandre is hier grootgemaak. Gurthro is weg.

Nou maar wat is die probleem Mnr. WPFE ? :)

Die res kom maar amal van die wereld af. Ok en Basson wat van die Griquas gekoop is onlangs.
Flip is van net hier langsaan, het gesit en splinters vergader totdat ons hom sommer binne n jaar Springbok gemaak het.

Niks fout nie, moet nou nie jouself vlei nie ;)


Posted by Las on 03 November 2011 19:34
53
koop, koop al wat n WP speler is ,doen dit sommer nou
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 16:59
52
wp for never and ever

@40 wat het julle gewen--volgende jaar eindig julle so 10de in S15--maer jare wat voorle At least het ons o 21 span die guppies opgemors op Ellispark. Ek wil jou groot mond hoor in middel 2012.
Posted by Bl@de Runner on 03 November 2011 16:34
51
Ons sal maar kyk wat gebeur vlg jaar en wat doen die seisoen vir Derick Minnie, hy was nie indrukwekkend in die jaar se Super15 gewees.

Dinge is nou makliker noudat Francois Louw weg is, self n goeie speler.
Posted by Las on 03 November 2011 13:55
50
@ Sooi Brandt #48,

Ja ek respek vir Minnie, hy het opgekom as n klubspeler wat niemand wou gehad het nie, en kyk nou.
Ongelukkig vir hom is daar net te veel diepte op die oomblik. En die afgelope 4 jaar se eksperimente met Pieter de Villiers was n gemors gewees.

Ek sal se daai drie plus Biscuit (wel, die potensial wat hy het), is werklik die beste. Jammer dat Botes nou noual oor die 30 is, hy het sy beste seisoen in 2008 gehad.


Ek is jammer om te se, maar Keegan Daniel beteken vir my niks nie.

Sharks het n fout gemaak, en moes Van Deventer gekoop het.
Posted by Las on 03 November 2011 13:48
49
@ Sooi Brandt #45,

Ja Van Deventer het in 2009 onder Eloff die Lions groep gemaak en het nog tot 2011 kontrak gehad dink ek, maar toe kom bleddie Dick Muir daar aan.

Ek dink hulle het toe met Natal onderhandel.
Hy is nog by RAU waar hy Varsity Cup gespeel het, UJ het mos heelbo op die geeindig Hy maak maar sy graad klaar.
Ek weet nie wat jy gehoor het nie, maar Biscuit werk sy bas af. Sy spanmaats het baie respek vir hom.
Het hom onlangs gesien en hy't n vris meneer geword.
Ons het gesien in die 2 S14 wedstryde wat hy gekry het dat hy topfiks en glad nie lui was nie.
Baywatch het toe herstel van besering en Biscuit het nie weer kans gekry nie.
Stupid as jy my vra.

Hy was op die Griquas bankie gelaat in helte van sy wedstryde ook nog. Ek weet hy het probleme met sy linkerskouer gehad toe hy nog SA O/21 was. Ek weet nie wat beplan hulle nou nie.
Maar hy is vir my beter as Keegan, Jacques Botes, Baywatch, Minnie en nog n hele klomp.
En toe gaan WP vir Ruan Kitshoff.

Ja ek hoor wat jy se, dit is jammer dat die beste spelers nie altyd bo uitkom nie.
SA is bietjie behep met grootte ja, daar is maar plek vir hierdie korter flanke.
George Smith is a goeie voorbeeld.
Ons het ook gesien hoe goed Stegmann n bal in die lynstane kan vat, dit help om die opposisie te verras elke nou en dan.

Maar as jy n afrigter het wat besluit dat te klein is te klein, wat maak jy dan?
Ons weet dat Muir n mors van tyd was.
Posted by Las on 03 November 2011 13:41
48
O ja, en moenie van Derick Mienie vergeet nie. Daar is nou vir jou 'n ramkat fetcher! Top drie in Suid-Afirka op die oomblik saam met Brussouw en Steggies. Ek het lekker gelag toe hy eers twee weke gelede vir Schalkie (Bad Looser) Burger en Pieter Louw en toe die afgelope naweek vir Keegan Daniel, Albetrs en Marchell Coetzee wys waar Dawid nou eintlik die wortels begrawe het.

Om te dink, twee jaar gelede wou hulle van hom ook 'n haker probeer maak! En vanjaar was hy een van die troefkaarte in die sukses van die Leeus in die Curriebeker!
Posted by Sooi Brandt on 03 November 2011 13:04
47
News 24 berig - Moolman broers terug in Johannesburg. Dit is nou Westley en Bradley. Albei van hulle Bull juniors. Jammer oor Bradley. Hy was 'n uitstekende kombinasie met Frans Venter.
Posted by Paarlbul on 03 November 2011 12:58
46
Biscuit het hierdie jaar vir UJ varsity cup gespeel!
Posted by FRANNABUL on 03 November 2011 12:51
45
Goeiedag Bloubul Bloggers,

Las #28: Wat het van Biscuit geword? Ek het hom ook dopgehou sedert Loffie hom destyds op 19 al laat Superrugby speel het. Hy het baie potensiaal gehad, maar ek het gehoor hy is 'n bietjie lui. Hy het een seisoen vir Griekwas gespeel en toe verdwyn hy. Beseer dalk? Of oorsee?

Met hom, Marnus en Wiaan Liebenberg aan die opkom en Steggies, Brussouw, Johan Wesels (Cheetahs) en Pieter Labuschagne (Cheetahs) reeds in die senior geledere gevestig sien ek uit na die toekoms.

Nogal jammer Corné Steenkamp van die Pumas het so laat in sy loopbaan eers regtig naam gemaak. Hy word volgende jaar al 30, maar daardie mannetjie het vanjaar nie 'n baas gehad as baljagter nie. Inteendeel, hy het 'n paar groot name ore aangesit. Ek sal hom beslis volgende jaar by die Bulls betrek as ek Frans Ludeke is.

Mag daar nooit weer in Suid-Afrika van 'n goeie baljagter flank 'n haker gemaak word omdat hy kwansuis "te kort" is nie. Ek hoop ons het daardie siekte vir ewig uitgewis!
Posted by Sooi Brandt on 03 November 2011 12:47
44
WP for Ever, so gepraat van maer jare, julle kan met hele span vol Bokke (hasbeens) nie die Lions wen nie!! Ons kon hulle darem net net wen sonder ons Bokke!

WP het die BMT van Wayne Ferreira!
Posted by FRANNABUL on 03 November 2011 12:47
43
WP for Ever, behalwe die WC 2007 waar die Bulls en die Sharks in elk geval alles gedoen het, wat het Schalk Burger al gewen? Hy is in dieselfde klas as Jannie Breedt....
Posted by FRANNABUL on 03 November 2011 12:42
42
@40 wat het julle gewen--volgende jaar eindig julle so 10de in S15--maer jare wat voorle
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 12:41
41
WHAPPA!
Posted by Bullebakkies on 03 November 2011 12:08
40
WP for never and never. WEN EERS N PAAR BEKERS dan kan jou jou mond hier kom rek.
Posted by Bl@de Runner on 03 November 2011 11:52
39
Super bekers:
Stegman 2-- Schalck Burger 0
Posted by Stapper on 03 November 2011 11:48
38
en nou wil julle al weer daaraan dink om n WP heelagter te koop,een van die dae is julle WP B
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 11:45
37
Lyk my julle kan net oor 2 spelers praat,Schalk is 10 keer beter as hulle 2 saam.Lyk my julle raak klaar bang vir Joe Pietersen--hahahaha
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 11:44
36
Die Stormers sal Pietersen as losskakel ook oorweeg.Ek dink as Lionel Cronje top fiks kan word en sy selfvertroue terug kry sal hy ons oplossing word vir n totale heelagter.Die WP het met hom gemors.Ek dink hy kan nog n groot speler by die Bulls word.
Posted by Lekkerblou on 03 November 2011 11:06
35
Bullebakkies, stem saam, Steul het baie goed gelyk in die game of 2 wat ek hom gesien het. Nou gaan Shadow op die bank sit want WP gaan met Pietersen start!
Posted by FRANNABUL on 03 November 2011 10:41
34
Dit lyk asof daar meer oor Stegman geskryf moet word. Dis goed om WP-lose-forever te irriteer.
Posted by Stapper on 03 November 2011 10:40
33
Hoekom wil julle mense altyd erens anders gaan kyk vir spelers. Die Bulle het genoeg heelagters wat goed sal doen.
Wat Visser dalk opmaak vir spoed, vergoed hy met slim hardloop lyne en support. Dan is daar nog Ulrich Beyers en Juan Nel en .....
Posted by Paarlbul on 03 November 2011 10:34
32
Ek het gelees dat Joe Pietersen vrygestel is van sy kontrak in Frankryk wat 10@1 beteken hy kom weer terug Stormers toe vlg jaar. Heyneke moet dan maar probeer om daardie jong Heinrich Steyl te gaan haal. Hy is briljant.
Ons moet dringend soek na n heelagter met spoed ens wat verwoesting saai op die teenaanval. Zane en Jurgen is defnetief nie sulke tipe spelers nie.
Posted by Bullebakkies on 03 November 2011 10:08
31
hehehe, ja-wat Frikkie.
Ag WP for Ever ek trek net jou been.
Julle het mos die Incredible Schalk Burger en sy reputasie hahaha.
Geniet dit dan nou maar.
Posted by Las on 03 November 2011 08:09
30
Stegmonster soos die wat rugby en goeie vlanke ken hom met respek sal benoem.
Kyk goed is goed dit is nou maar net so!!!
Posted by Frickey B on 03 November 2011 07:49
29
@ wp vir ever #27,

Het ek jou al vertel hoe awesome Stegmann is?
Op skool het hy n 100 meter tyd van 10.8 sekondes gehad- dis vinniger as die meeste internasionale vleuels!
Jy kan my van my Stegmann merorabilia of merchandise koop as jy jaloers is.
Posted by Las on 03 November 2011 07:21
28
@ Sooi Brandt #19,

Dis seker maar die tatoeermerke op klein Schalkie en sy haarstyl en aggressiewe houding wat hom windgat laat voorkom.
Ja, ek stem nie saam darrmee nie (tatoos), maar ou Worsman, Juandre, en Francois Hougaard het almal tatoeermerke op hulle waarvan ek weet, en hulle doen nie te sleg nie weet jy.
Net solank die spangees OK is.
Wat die individue aanvang moet net nie n slegte invloed op die span he nie.
Op die oefen en speelveld gaan jou tatoos niks vir enigiemand beteken nie.

Ek is baie bly dat ons nog aggressiewe voorspelers het wat deurkom, hou so aan.

Ek se vir jou, n ander O/19 ster wat vir my baie windgat voorgekom het so paar jaar terug is Johan van Deventer. n Flank, hulle noem hom" Biscuit".
Maar toe ontmoet ek hom en ek was baie beindruk met hom en hoe sy spanmaats, Les en ou Servaas Germishuys oor hom praat.
Ek dink Dick Muir het n groot fout gemaak toe hy Van Deventer weggewys nadat Lionsafrigter geword het, omdat Van Deventer "te klein was" volgens Muir.

Partykeer wil ek ook maar bietjie aggressief raak weetjy.
Met respek, ek dink Johan van Deventer is beter as Okkie, Marnus, as wat Kuun was, en nog n hele klomp.
Maar toe gooi hulle hom vir die Griekwas.
Hy het sy S14debuut in 2009 gemaak teen die Crusaders waar hy 25 tekkels uitgevoer het in 60 minute en n drie gedruk het van die 22 waar hy Franks en Brad Thorn deurmekaar gehardloop het nadat hy Leon McDonald geklop het.
Hy het ook n hele paar balle afgevat.
Die Lions was nek-aan-nek, haal hulle die Van Deventertjie af toe verloor hulle sleg.

Maar nou ja.

Posted by Las on 03 November 2011 07:17
27
By die vorige blog,is julle nou klaar gestry oor Stegman en Brussouw want julle irriteer die meeste van ons.Ek sal later my Stormers groep vir julle deurgee
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 07:13
26
More ,die O19 span is oor die algemeen windgat
Posted by WP for Ever on 03 November 2011 07:09
25
Gooi mielies, gooi mielies, just sing it with your soul, gooi mielies gooi mielies, that's how we rock 'n roll... Gooi Mielies - Bill Flynn.

GOOI MIELIES BILL!!!!!!!!!!!

Posted by Jimmy on 03 November 2011 00:57
24
You're my friend when I'm hungry you're my shelter from troubled winds. You're my anchor in life's ocean but most of all you're my best friend… You’re My Best Friend – Don Williams
Posted by Jimmy on 03 November 2011 00:44
23
I've held it all inward, Lord knows I've tried. It's an awful awakening in a country boy's life to look in the mirror in total surprise, at the hair on your shoulders and the age in your eyes…Amanda – Don Williams
Posted by Jimmy on 03 November 2011 00:39
22
I recall a gypsy woman, silver spangles in her eyes. Ivory skin against the moonlight and the taste of life’s sweet wine… I Recall a Gypsy Woman – Don Williams
Posted by Jimmy on 03 November 2011 00:34
21
Dinge begin nou rustig raak hier, tyd vir bietjie Don Williams..
Posted by Jimmy on 03 November 2011 00:31
20
Sooi ek sal se as hy enige iets gelyk is aan sy pa of broer is, glo ek wat jy se. Hulle is self nederige boerseuns met maniere. Dit gee my net groot plesier om te sien hoe ons jonges gelei en verbeter word deur hulsef en ook die BBRU. Heineke het gese die volgende era gaan groter en langer wees, as ons tussen die lyne lees kan ons nie anders nie as om saam te stem.
Posted by Frickey B on 02 November 2011 14:00
19
Goeiedag Bloubul Bloggers,

Ek gaan nie in enige argument met julle manne oor 'n o.19 spsler betrokke raak nie, maar ek stem nie saam dat Schalk van Heerden windgat is nie. In teendeel, ek het hom eenmaal ontmoet en hy was baie nederig en respekvol teenoor ouer mense.

Wat ek van die seun hou is dat hy lyk of huy sy pa se aggressie op die veld geerf het. Die off-the-ball insedente kan ook ontstaan weens sy aggressie, net soos Bakkies ook maar gereeld by sulke dinge ingetrek word.

Ek het die huniors die heel seisoen dopgehou en Schalk van Heerden (wat verlede jaar as skoolseun al vir die o.19's gespel het) se spel het merkwaardig verbeter. Hy is 'n regte klein enforser, sy lynstaanwerk is puik en hy het vanjaar 'n hele paar drieë gedruk juis omdat hy daar diep in die enjinkamer werskaf as daar gedryf word met die bal!

Hou hom maar dop, hy gaan beter word as sy broer Wikus en ek dink hy is reeds groter.
Posted by Sooi Brandt on 02 November 2011 13:28
18
Dag vriende.
Dus goed om selfvertroue te he dus verseker. Tog opregte nederigheid is priceless .
Ek verkies die voorbeeld gestel deur ouens soos wyle Ruben Kruger ,Louis Moolman om maar net twee voorbeelde te noem. Die manne het al hulle praat werk op die veld gedoen, met hulle voete plat op die aarde.
Blou bul groete
Posted by Aiken Drum on 02 November 2011 13:00
17
Stem saam met jou Sooibrand, daar is heelwat talent in O/19 en O/21 geledere waaroor mens opgewonde raak. By die name wat jy genoem sal ek Juan Nel, heelagter voeg. Groot en sterk. Met leiding kan hy 'n nuwe dimensie aan heelagter gee.
Saterdag was die outjies en hulle afrigters naief. Gedink hulle kan net opdaag en wen. Commitment en samespel was maar min.
Een van die posisies wat my die opgewondste maak van die jong spelers wat Frickey hieronder lys is die slotte, wat altyd belangrik is in die Bul setup. Hier is 'n paar name wat weer die Bakies en Victor's kan word. Die 2 wat vir die SA skole gespeel het, Herbst en du Plessis gaan nog 'n grrot kombinasie word.
Beste
Posted by Paarlbul on 02 November 2011 12:41
16
Ek stem saam met julle jy moet die reg verdien om windgat te wees. Dit is nie net om die beker te wen nie maar ook om hom te kan verdedig. Alhoewel selfvertroue n groot verskil kan maak, daar is n fein lyn tussen selfvertroue en windgat wees.
Posted by Frickey B on 02 November 2011 11:40
15
Bendiebul ek stem saam met jou,al hierdie jong latte loop asof hulle waatlemoene onder die arms het.Word eers n senior springbok voor jy te windgat wil word en hou maar julle arms teen die sye
Posted by Anti Province on 02 November 2011 11:18
14
Volg hierdie link vir al 5 NZ se spanne.
http://www.allblacks.com/news/17943/2012-Investec-Super-Rugby-Squads-announced
Posted by Frickey B on 02 November 2011 11:13
13
2012 Chiefs:
Ben Afeaki, Alex Bradley, Sam Cane, Craig Clarke, Shane Cleaver, Aaron Cruden, Hika Elliot, Mike Fitzgerald, Romana Graham, Andrew Horrell, Richard Kahui, Tawera Kerr-Barlow, Tanerau Latimer, Fritz Lee, Brendon Leonard, Lelia Masaga, Liam Messam, Maritino Nemani, Declan O'Donnell, Brodie Retallick, Robbie Robinson, Mahonri Schwalger, Toby Smith, Ben Tameifuna, Sona Taumalolo, Kane Thompson, Aseli Tikoirotuma, Scott Waldrom, Sonny Bill Williams, Tim Nanai-Williams, Jackson Willison

2012 Blues:
Gareth Anscombe, Anthony Boric, Daniel Braid, Luke Braid, Charlie Faumuina, Michael Hobbs, Jerome Kaino, Chris Lowery, Tevita Mailau, Pauliasi Manu, Alby Mathewson, Tom McCartney, Keven Mealamu, Brad Mika, George Moala, Liaki Moli, Lachie Munro, Ma'a Nonu, Filo Paulo, David Raikuna, Rene Ranger, Peter Saili, Benson Stanley, Sherwin Stowers, Angus Ta'avao, Isaia Toeava, Piri Weepu, Ali Williams, Tony Woodcock, Rudi Wulf

2012 Melbourne Rebels:
1. Paul Alo-Emile, 2. Kurtley Beale, 3. Rodney Blake, 4. Adam Byrnes, 5. Alister Campbell, 6. Danny Cipriani, 7. Tom Chamberlain, 8. Tim Davidson, 9. Gareth Delve, 10. Adam Freier, 11. Mark Gerrard, 12. Nic Henderson, 13. James Hilgendorf, 14. Julian Huxley, 15. Mitch Inman, 16. Lloyd Johansson, 17. Luke Jones, 18. James King, 19. Richard Kingi, 20. Michael Lipman, 21. Lachlan Mitchell, 22. Stirling Mortlock, 23. James O’Connor, 24. Nick Phipps, 25. Hugh Pyle, 26. Ged Robinson, 27. Jarrod Saffy, 28. Heath Tessmann, 29. Cooper Vuna, 30. Laurie Weeks
Posted by Met Eish Ja on 02 November 2011 11:05
12
Vraag op vorige draad oor grootte vd S15-groepe.

Die amptelike "geregistreerde" groep wat teen 'n spesifieke datum deur elke franchise aan SANZAR deurgegee moet word is 30. Versoeke om die amptelike groepe te vergroot is ingedien en bespreek tydens SANZAR-vergaderings in Junie 2011, maar vir 2012 bly dit steeds op 30.

Tegnies moet daar na die afsnydatum toestemming verkry word om wysigings te maak aan die groep, soos bv. in die geval van ernstige beserings.

Posted by Met Eish Ja on 02 November 2011 11:03
11
The following players signed contracts with the BBC and will be in their employ from 01/01/2012 to 31/12/2013:

Props: Justin Forwood (Blue Bulls), Jan Enslin (EP), Andrew Beerwinkel (Boland, SA Schools), Neethling Fouché (Free State, SA Schools 2010), Ryan Germishuys (Border).
Hookers: Hamish Herd (Pumas), Jacques Taylor (KZN).
Locks: Irne Herbst (Blue Bulls, SA Schools), Philip du Preez (Lions, SA Schools), Jannes Kirsten (Blue Bulls), Jacques du Plessis (Pumas, SA Schools), Dennis Visser (Blue Bulls).
Loose Forwards: Roelof Smit (Blue Bulls), Leneve Damens (Free State, SA Schools), Bernie Roux (Blue Bulls), Christiaan de Bruyn (Blue Bulls), Ferdi Horn (KZN), Clyde Davids (WP), Paul Janse van Rensburg (Blue Bulls), Nicolaas Immelman (Free State).
Scrumhalves: Kefentse Mahlo (Blue Bulls Limpopo), Carlo Engelbrecht (Blue Bulls).
Flyhalves: Francois Tredoux (Blue Bulls), Dalton Kannemeyer (WP Academy, SA Academy).
Centers: Jan Serfontein (Free State, SA Schools), Dean Moolman (KZN), Lood de Jager (EP CD), Dries Swanepoel (Free State, SA Schools), Craig Geldenhuys (KZN), Jason Kriel (Boland).
Wings: Ruwellyn Isbell (Free State, SA Schools), Ayabona Masiba (Border).
Fullbacks: Neil Meyer (Pumas), Jacques Rossouw (Boland).

Hoe lyk dit vir die nuwe seisoen!!! Saam met die sterre wat ons reeds het dink ek dit is n nuwe groter era vir ons.
Posted by Frickey B on 02 November 2011 09:55
10
Franna, baie belangrik wat jy daar sê.

Van die bal af insidente is nie mooi nie, en dit is nog leliker as jy dit nie kan 'back up' met 'n klipharde goeie vertoning binne die spel self nie. Dit is iets wat elke rugbyspeler, veral jong rugbyspelers moet besef: jy moet die reg verwerf om ouens te kan rondstamp, NADAT jy hul binne die reëls goed omgedop en laat bloei het. So bietjie advies aan al ons opkomende jong spelers: haal maar eers die waatlemoene onder die arms uit, en speel eers die opponente stil op die veld, daarna kan die koggel en stampery eers begin .... soos Moaner en Bakkies dit eers later in hul loopbane begin doen het.
Posted by bendiebul on 02 November 2011 09:51
9
Heineke of die BBRU het 34 jonges gekontrakteer vir volgende jaar.
Posted by Frickey B on 02 November 2011 09:50
8
Schalk van Heerden het my glad nie impress nie. Was heeltyd in van die bal af insidente betrokke. Even halftyd in die tonnel betrokke in 'n scuffle!
Posted by FRANNABUL on 02 November 2011 09:33
7
Leneve Dames (beseeer) is ook volgende jaar by die Bulle.
Posted by Stapper on 02 November 2011 06:34
6
5) Sy vol naam is Hendrik Jacobus (Hencus) van Wyk.
Posted by Tyler on 01 November 2011 23:14
5
Is Hencus en Hendrik van Wyk dalk dieselfde persoon? As dit is, vrae ek om verskoning, Dawie.

Daar is 'n hele paar o.19 Bulle wat my opgewonde maak. Ek weet daar moet nog baie water in die see loop en nie alle junior sterre kan die step-up maak in senior rugby nie, maar ek sien uit om die vordering dop te hou van manne soos Hencus (Hendrik?) van Wyk, Wiaan Liebenberg, Schalk van Heerden en William Small-Smith.
Posted by Sooi Brandt on 01 November 2011 20:46
4
Oeps! Nee man Dawie! Ek het dit nie van 'n gewese voorryman verwag dat jy 19 Blou Bulletjies sal nooi en dan die jong Bulle se grootste ster sal weglaat nie! Waar is Hencus van Wyk? Is hy dalk beseer? Hy het die hele seisoen puik rugby gespeel op vaskop vir die o.19 Bulle. Hy het Henry Boshoff van die Leeus Saterdag laat klippe kou!
Posted by Sooi Brandt on 01 November 2011 20:28
3
Dieslefde geld vir Jacques du Plessis van dei Pumas.
Posted by Stapper on 01 November 2011 20:23
2
Dean Moolman van die Sharks ook.
Posted by Stapper on 01 November 2011 20:21
1
Soos ek dit verstaan is Serfontein en Swanepoel veronderstel om Bulle te wees/word.
Posted by Stapper on 01 November 2011 20:17
VIDEO
Highlights of the under 19 final between MTN Golden Lions and Vodacom Blue Bulls from Coca cola park
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
1 Jan. Dean Greyling
1 Jan. Francois Swanepoel
1 Jan. Deon Coetzee
1 Jan. Wilhelm de Jager
1 Jan. Cora Dirksen
2 Jan. Phillip Bronkhorst
2 Jan. Burton Francis
2 Jan. Bertie Joubert
2 Jan. Hennie Kruger
2 Jan. Werner (Wingnut) Kruger
2 Jan. Fiks vd Merwe (Oorlede)
2 Jan. Pedrie Wannenburg
3 Jan. Ian Bond
3 Jan. Cyril Botha (Oorlede)
3 Jan. Stephan Dippenaar
3 Jan. Eric Kruger
4 Jan. Derick Hougaard
4 Jan. Gerhard Swart
5 Jan. Lee Barnard
5 Jan. Eugene Cunha
5 Jan. Riaan Potgieter
5 Jan. Peet v Deventer
6 Jan. Hennie Grobler
6 Jan. Felix Maziya
6 Jan. Joey Mongalo
7 Jan. Dr. Henry Kelbrick
8 Jan. Sangoni Mxoli
8 Jan. Dan v Zyl
9 Jan. JP Nel
JOIN US ON FACEBOOK
Virtual Tour